text stringlengths 5.09k 178k | domain stringclasses 106
values |
|---|---|
Die Cité de Carcassonne is 'n middeleeuse bouwerk in die stad Carcassonne in die department Aude in die suide van Frankryk. Dit is geleë op die regteroewer van die Auderivier, in die suidooste van die hedendaagse stad. Die middeleeuse sitadel, waarvan die oorsprong terugdateer na Gallo-Romeinse tye, se bekendheid is te... | af |
Vilnius (Litaus: [ˈvʲɪlʲnʲʊs], ; Duits ook Wilna; Russies: Вильнюс of Вильна; Pools: Wilno; Jiddisj: ווילנע, Wilne) is die hoofstad van Litaue en die administratiewe gewes Vilnius (Litaus: Vilniaus Apskritis). Vilnius, wat in die suid-ooste van die land aan die monding van die Vilnia-rivier in die Neris en net sowat ve... | af |
Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn; 8 Oktober 1903 – 17 April 1968) was 'n bekende Afrikaanse skrywer, van meer as honderd boeke. Hy is die skrywer van novelles en romans, speurverhale, jeugverhale en toneelstukke en hy skryf selfs ’n aantal gedigte wat in die vroeë dertigerjare in Die Huisgenoot gepubl... | af |
Miemie Rothmann (bekend as M.E.R.; 28 Augustus 1875 – 7 September 1975) was ’n bekroonde Afrikaanse skrywer. Sy is een van die eerste vroue in die land om ’n B.A.-graad te behaal, een van die eerste vroulike Afrikaanse joernaliste, ’n vegter vir vrouestemreg en selfs vir ’n ruk ondervoorsitter van die Kaaplandse Nasion... | af |
Alabama (Engels: State of Alabama) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Met 'n bevolking van meer as 4,8 miljoen en 'n oppervlakte van 135 765 vierkante kilometer is dit die 30ste grootste en die 23ste mees bevolkte VSA-deelstaat. Die hoofstad is Montgomery, maar byna 'n kwart van die b... | af |
Hierdie is 'n lys van botaniste volgens hulle outeurs aanhaling, insluitende die gevestig deur Brummitt & Powell (1992), ontwerp vir die aanhaling van die botaniese name wat hulle gepubliseer het. Vir hierdie doel is 'n standaard indeks beskikbaar, gepubliseer deur Royal Botanic Gardens, Kew in 1992. Gebruik van die l... | af |
Glasgow (Standaardengels: [ˈɡlɑːzɡəʊ], plaaslik: [ˈɡlazɡo]; Skots: Glesga; Skots-Gaelies: Glaschu [ˈkɫ̪as̪əxu]) is die grootste stad in Skotland en die derde mees bevolkte in die Verenigde Koninkryk, met 'n bevolking van 633 120 (soos op 30 Junie 2019). Sy bewoners word in Engels Glaswegians of kort Weegies genoem. Die... | af |
Die Ierse nasionale rugbyspan (Engels: Ireland national rugby union team; Iers-Gaelies: Foireann rugbaí náisiúnta na hÉireann) is die nasionale rugbyspan wat die hele Ierland (beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland) tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Ierland deur die Ie... | af |
Papoea-Nieu-Guinee (PNG; Engels: Papua New Guinea; Tok Pisin: Papua Niugini; Hiri Motu: Papua Niu Gini), amptelik die Onafhanklike Staat Papoea-Nieu-Guinee (Engels: Independent State of Papua New Guinea, Tok Pisin: Independen Stet bilong Papua Niugini, Hiri Motu: Independen Stet bilong Papua Niu Gini), is ’n eilandstaa... | af |
Die wêreld van die twintigste eeu het ’n baie ingewikkelde organisasie geword waarin dit byna onmoontlik is vir een volk om in ’n toestand van afsondering van die res te leef. Die hele aard van die wêreld het verander deur die ontwikkeling van vervoer en verbindingsmiddele. Uitvindings soos die radio was in gebruik gen... | af |
Moderniseringsteorie word gebruik om die proses van modernisering binne samelewings te verduidelik. Die "klassieke" teorieë van modernisering van die 1950's en 1960's het geput op sosiologiese ontledings van Karl Marx, Emile Durkheim en 'n gedeeltelike lees van Max Weber, en is sterk beïnvloed deur die geskrifte oor Ha... | af |
Die nasionale vlag van Duitsland (Duits: Flagge Deutschlands) bestaan uit drie ewe groot horisontale bane in die nasionale kleure swart, rooi en goud (Duits: Schwarz-Rot-Gold). Die vlag is in 1919 tydens die kortstondige Republiek van Weimar vir die eerste keer goedgekeur en is tot 1933 in gebruik.
Duitsland se twee k... | af |
Kernkrag is die energie wat deur middel van beheerde (nieplofbare) kernreaksies geproduseer word. Kommersiële aanlegte gebruik tans hoofsaaklik kernsplytingsreaksies om elektrisiteit op te wek. Elektriese nutsreaktore verwarm water om stoom te produseer, wat dan aangewend word om elektrisiteit op te wek.
In 2009 was 1... | af |
Hierdie is 'n alfabetiese lys van nedersettings in Nederland.
A
Aadorp -
Aagtdorp -
Aagtekerke -
Aalbeek -
Aalburg -
Aalden -
Aalsmeer -
Aalsmeerderbrug -
Aalst, Buren -
Aalst, Noord-Brabant -
Aalst, Zaltbommel -
Aalsum, Friesland -
Aalsum, Groningen -
Aalten -
Aardenburg -
Aarlanderveen -
Aarle-Rixtel -
Aartswoud -
... | af |
Prof. Daniël François Malherbe (28 Mei 1881 – 12 April 1969) was ’n bekende Afrikaanse digter, dramaturg en romanskrywer. Hy is algemeen as D.F. Malherbe bekend en word veral onthou vir sy prosa asook Vergeet niet, wat as die eerste roman met artistieke waarde in Afrikaans beskou word.
Biografie
Herkoms
Daniël Fran... | af |
Gedurende die negentiende eeu het verskeie bewegings die politieke samestelling van Brittanje en die state van Wes-Europa heeltemal verander. As gevolg van die ontwikkeling van selfbestuur het die gewone volk 'n rol in die regering van hul land begin speel. Magtige nasionale state is gevorm, namate mense wat deur diese... | af |
Hoërskool Waterkloof is 'n Afrikaanse hoërskool (enkelmedium) wat in die oostelike voorstede van Pretoria, Suid-Afrika geleë is. Leerders staan as Klofies bekend.
Die skool se nuwe "e-leer" plaas Klofies in die globale wêreld omdat Hoërskool Waterkloof tegnologies met kennis verbind word deur middel van die beste besk... | af |
Antieke Rome was 'n beskawing wat uit 'n klein landelike gemeenskap ontstaan het, wat reeds in die 10de eeu v.C. op die Italiaanse skiereiland gevestig is. Die beskawing was oorwegend langs die Middellandse See geleë, met die stad Rome as fokuspunt, en het tot een van die grootste ryke in die antieke wêreld ontwikkel.
... | af |
Jean-Jacques Rousseau (* 28 Junie 1712 in Genève; † 2 Julie 1778 in Ermenonville (Oise) naby Parys) was 'n Geneefse skrywer, filosoof, opvoedkundige, natuurnavorser en komponis van die Verligtingstydperk. As beduidende wysgerige was hy een van die wegbereiders van die Franse Rewolusie en het 'n groot invloed op die 19d... | af |
Hierdie artikel handel oor die geleerde en politikus. Vir die artikel oor die Kaapse staatsman, sien Onze Jan Hofmeyr.
Jan Frederik Hendrik (Jannie) Hofmeyr (Kaapstad, 20 Maart 1894 – Johannesburg, 3 Desember 1948) was ’n Suid-Afrikaanse geleerde en politikus. Hoewel hy beskou is as te verlig vir sy tyd, was die algem... | af |
Die Pietersburg-konsentrasiekamp was 'n konsentrasiekamp wat op 11 Mei 1901 tydens die Tweede Vryheidsoorlog naby Pietersburg geopen is. Die eerste sewe sterfgevalle is reeds in Mei dieselfde jaar hier aangemeld. Hierdie kamp moes vir die hele Zoutpansberg-distrik noord van Marabastad dien. Persone suid van Marabastad ... | af |
Pius IX was die 255ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 31 jaar, 11 maande en 23 dae, van 1846 tot 1878. Na Petrus (35 jaar) was hy die langsregerende pous tot dusver (2016).
Onder Pius IX kom die wêreldlike mag van die pous tot 'n einde. Die Rooms-Katolieke Kerk verloor die bestuur oor die hele Kerklike Staat in... | af |
Die NG gemeente Beaufort-Wes, gestig op 16 Mei 1820, is die negende oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland en die 12de oudste in die hele Kerk. Hoewel die NG gemeente Somerset-Wes reeds in 1819 gestig is, word Beaufort-Wes se stigtingsdatum tradisioneel as 1819 aan... | af |
Carl Otto Hager (Dresden, 16 Oktober 1813 – Stellenbosch, 7 Oktober 1898) was 'n Duitse argitek, portretskilder en baanbrekerfotograaf wat veral bekend geraak het in Suid-Afrika vir die ontwerp van talle kerkgeboue van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
Hy was een van die grootste eksponente van die Neogotiese bousty... | af |
Ds. Colin McKenzie Fraser (volgens talle bronne Mackensie, Beaufort-Wes, 20 Januarie 1837 – Kaapstad, 27 Februarie 1911) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en het sy hele 44 jaar lange bediening in die NG gemeente Philippolis deurgebring. Hy was vier keer moderator en ook assessor van die Vrystaatse Ke... | af |
Die Krim, as politieke entiteit op subnasionale vlak die Outonome Republiek die Krim (Oekraïens: Автономна Республіка Крим, Avtonomna Respublika Krim; Russies: Автономная Республика Крым, Avtonomnaja Respublika Krim; Krim-Tataars: Qırım Muhtar Cumhuriyeti, Къырым Мухтар Джумхуриети), is 'n skiereiland aan die noordkus ... | af |
Hierdie artikel handel oor die krieketspan. Vir die artikel oor die plant, sien Protea.
Die Proteas is die nasionale krieketspan wat Suid-Afrika in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Krieket Suid-Afrika (KSA) en is ’n volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR) met toet... | af |
Die Suid-Afrikaanse Grensoorlog, ook bekend as die Namibiese Vryheidsoorlog, en soms in Suid-Afrika as die Angolese Bosoorlog aangedui, was 'n grootliks asimmetriese konflik wat vanaf 26 Augustus 1966 in Namibië (destyds Suidwes-Afrika), Zambië en Angola plaasgevind het, tot 21 Maart 1990. Dit is geveg tussen die Suid-... | af |
Fridtjof Nansen (*10 Oktober 1861 – †13 Mei 1930) was ’n Noorweegse ontdekkingsreisiger, wetenskaplike, diplomaat en filantroop en wenner van die Nobelprys vir Vrede. Hy was in sy jong jare ’n ski- en ysskaatskampioen en het die span gelei wat die eerste was om die binneland van Groenland in 1888 te deurkruis. Hy het... | af |
Hier volg 'n lys van Suider-Afrikaanse voëls, alfabeties gerangskik volgens hulle wetenskaplike name:
A
Accipiter badius - Gebande sperwer
Accipiter melanoleucus - Swartsperwer
Accipiter minullus - Kleinsperwer
Accipiter nisus - Eurasiese sperwer
Accipiter ovampensis - Ovambosperwer
Accipiter rufiventris - Rooi... | af |
Hier volg 'n lys van Suid-Afrikaanse voëls gegroepeer volgens hulle Afrikaanse name. Hierdie lys groepeer alle voëls wat 'n deel van hulle naam deel saam. So, byvoorbeld, word alle Aasvoëls onder Aasvoël gelys. Dieselfde voëls word hier in suiwer alfabetiese volgorde gelys.
Die wetenskaplike naam van elke voël word o... | af |
Klere of kleding is die bedekking wat mense oor hulle liggame dra om hulle naaktheid te bedek. Mense is die enigste diere wat klere dra. Verskillende kledingstukke word gebruik om verskillende dele van die liggaam te bedek. So kan die lyf met 'n hemp of rok, arms met moue, bene met 'n langbroek of romp, hande met hands... | af |
Johannes Meintjes (Riversdal, 19 Mei 1923 – Molteno, Suid-Afrika, 7 Julie 1980) was ’n Suid-Afrikaanse kunsskilder, beeldhouer, amateur-geskiedkundige, skrywer en dramaturg.
Meintjes het reeds voor sy 22ste verjaardag bekend geword. Die aantreklike en aangename, maar intense, broeiende jong kunstenaar het die soort op... | af |
Ds. Adriaan (Attie) Jacobus Louw Hofmeyr (Calvinia, 13 April 1854 – Bellville, 1 Mei 1937) was ’n geliefde maar omstrede predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, bekend as een van die Kerk se welsprekendste en boeiendste leraars asook ’n politieke agitator. In sy meer as halfeeu lange dog onderbroke dienstyd as... | af |
Die NG gemeente Fraserburg is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland, hoewel die dorp Fraserburg binne die provinsie Noord-Kaap val. In die ou Kaapse Kerk, voor die verdeling van dié Sinode in drie, was Fraserburg met sy stigting op 24 Februarie 1851 die 38ste oudste g... | af |
Die Bengaalse nasionale krieketspan (Bengaals: বাংলাদেশ জাতীয় ক্রিকেট দল), met die bynaam The Tigers, is die nasionale krieketspan wat Bangladesj in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur die Bengaalse Krieketraad (BCB, van Engels: Bangladesh Cricket Board) en is ’n volle lid van ... | af |
Die Wes-Indiese nasionale krieketspan (Engels: West Indies cricket team) is die nasionale krieketspan wat Wes-Indië in internasionale krieket verteenwoordig. Die span staan bekend as die Wes-Indiese Eilande of, in die omgangstaal, die Windies, met die bynaam Men in Maroon (“Manne in maroen”). Dit is ’n multinasionale k... | af |
Die Engelse nasionale krieketspan (Engels: England cricket team) is die nasionale krieketspan wat Engeland en Wallis in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Sedert 1 Januarie 1997 word dit beheer deur die Engelse en Walliese Krieketraad (ECB, van Engels: England and Wales Cricket Board) en is ’n volle lid van die Inte... | af |
Die NG gemeente Philippolis is die negende oudste gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Vrystaatse Sinode.
Konsulent
Ds. Andries Adriaan Louw van die NG gemeente Fauresmith, onder wie Philippolis voor die gemeente se stigting in Oktober 1862 geval het, was die baanbreker wat die fondamente van die jong g... | af |
Apollo 8 (21–27 Desember 1968) was die eerste bemande ruimtetuig wat 'n lae wentelbaan om die aarde verlaat het en die eerste bemande ruimtevlug wat die Maan bereik het. Die bemanning het tien keer om die maan gewentel sonder om te land, en het toe veilig na die aarde teruggekeer. Die drie ruimtevaarders, Frank Borman,... | af |
Hierdie lys van komposisies van Henry Purcell lys die werke in Henry Purcell se oeuvre volledig. Die lys is saamgestel deur Franklin B. Zimmerman in 'n katalogus getiteld Henry Purcell, 1659-1695: An Analytical Catalogue of his Music wat in 1963 deur Macmillan in Londen uitgegee is, en wat algemeen as die Zimmerman-kat... | af |
Die Gereformeerde kerk Burgersdorp is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die destydse Kaapprovinsie. Dit is op 21 Januarie 1860 gestig, sowat 11 maande ná die Kerk se stigting op Rustenburg op 11 Februarie 1859.
Burgersdorp was dekades lank die grootste Gereformeerde kerk in die Kaapkolo... | af |
Die Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die Oos-Kaapse dorp Middelburg en die tweede oudste gemeente, naas Burgersdorp, van dié Kerkverband in die voormalige Kaapprovinsie.
Die stigting van die gemeente
Op 21 Januarie 1860 is die Gereformeerde kerk... | af |
Die Gereformeerde kerk Steynsburg is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die Noordoos-Kaapse dorp Steynsburg, wat deur die toedoen van die kerkraad gestig en na ouderling A.P.J. Steyn genoem is omdat hy die leiding in die stigting van die gemeente geneem het. Vanweë die gemeente se ywer vi... | af |
Die Gereformeerde kerk Humpata was die Gereformeerde Kerk se oudste gemeente in die destydse Portugees-Wes-Afrika (Angola) wat gestig is nadat lede van die Dorslandtrek, wat oorspronklik meestal uit Gereformeerdes bestaan het, hulle in die suidweste van die kolonie gaan vestig het. Dié wat nie tot die Gereformeerde Ker... | af |
Die Gereformeerde Kerke onder die Kruis was ’n kortstondige Protestantse kerkverband in Suid-Afrika wat ontstaan het toe lidmate laat in die 19de en vroeg in die 20ste eeu die Nederduitse Gereformeerde Kerk om godsdienstige redes verlaat het. Dié kerkgroepering het ophou bestaan nadat die Kerke onder die Kruis deel gew... | af |
Die Gereformeerde kerk Strydenburg is op 11 Junie 1897 gestig as die eerste gemeente van wat later die Gereformeerde Kerke onder die Kruis sou word en wat in 1914 ingelyf is by die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. In 2014 het die gemeente 13 belydende en drie dooplidmate gehad en ook die dorpe Hopetown, Marydale en ... | af |
'n Lys van alle predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat in die kerk gedien het van die stigting daarvan in 1859 tot die hede. Die gemeentename en jaartalle ná elke predikant se naam dui op die gemeente(s) wat hy bedien het en die tydperk wat hy in elke gemeente gestaan het. Onder afgestorwe predikante... | af |
Die Gereformeerde kerk Colesberg is die derde oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die destydse Kaapprovinsie en is gesetel op die Noord-Kaapse dorp Colesberg.
Ds. Dirk Postma het die gemeente op 8 Desember 1860 op die plaas Hamelfontein in die distrik Colesberg gestig. Die eerste dienste op d... | af |
Hierdie artikel gaan oor die antieke koninkryk. Vir die artikel oor die seun van Sem, sien Assirië (seun van Sem).
Assirië was 'n belangrike Mesopotamiese koninkryk en ryk van die Antieke Nabye-Ooste. Dit het sowat ses eeue lank as 'n onafhanklike staat bestaan – van omstreeks 1250 tot 612 v.C. (van die Vroeë Bronstyd... | af |
Die Partiese Ryk of Parthiese Ryk (247 v.C. - 224 n.C., ook bekend as die Arsakidiese Ryk) was ’n groot politieke en kulturele mag in Persië (antieke Iran). Laasgenoemde naam is afgelei van Arsakes I van Partië, wat die ryk in die middel 3de eeu v.C. gestig het toe hy die streek Partië in Noordoos-Iran verower het. Dié... | af |
Lewis Hamilton (gebore in Stevenage, Hertfordshire, Engeland op 7 Januarie 1985) is 'n Britse Formule Een-renjaer. Hy is die wêreldbestuurderskampioen in 2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020 en is sedert 2013 deel van die Mercedes AMG Petronas F1-span, tans saam met sy spanmaat George Russell.
Inleiding
Hamilto... | af |
Die sensuurwet onder Apartheid verwys na die Wet op Publikasies en Vermaaklikhede wat sedert 1963 deur die parlement aanvaar is om binnelandse publikasies aan sensuur te onderwerp. Die bepaling van hierdie wet kon 'n publikasie ongewens verklaar indien die werk, of deel daarvan, onbetaamlik, onwelvoeglik, aanstootlik o... | af |
Die NG gemeente Hanover is ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die Karoodorp Hanover, presies halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Van die nasionale pad af kan die reisiger die kerktoring duidelik tussen twee koppies afgeteken sien staan. Dié besonderse kerk, ontwerp deur die gebore Australiër Wil... | af |
Die NG gemeente Sutherland is 'n gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland, hoewel die dorp waarop dit gesetel is, Sutherland, sedert 1994 in die provinsie Noord-Kaap val. Dit is in 1855 van Worcester afgestig as die 65ste gemeente in die NG Kerk. In dieselfde jaar is ook die gem... | af |
Die Gereformeerde kerk Durban was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die gelyknamige stad in KwaZulu-Natal wie se laaste erediens en daarmee saam die laaste Nagmaal op 3 November 2019 gehou is. Dié diens is gelei deur ds. Herman Coetzee van die Gereformeerde kerk Amanzimtoti.
Hoewel die gemeent... | af |
Latynonderrig geskied in verskeie lande wêreldwyd. In Suid-Afrika is Latynse skole reeds in 1714 gestig, hoewel die Britse Ryk eers in 1822 die Latynse taal op eie bodem, saam met Engels, verpligtend gemaak het. Maar Latyn se status as verpligte universiteitstoelatingsvak het teen die middel van die 20ste eeu ten einde... | af |
Hierdie artikel is 'n bespreking van verskillende soorte tradisionele literatuur. Daar word gefokus op tradisionele literatuur as kernletterkunde vir die multi-kulturele klaskamer sowel as mondelinge en orale letterkunde.
Verder is die soorte verhale wat behandel word fantasie, volksverhale (soos sprokies), mites, leg... | af |
Onderwysers wat betrokke is by skryfonderrig kan die volgende in gedagte hou:
om leerders se kreatiwiteit te stimuleer en verbeelding te ontlok;
om bewus te wees van die fases van die skryfproses;
om teoreties onderlê te wees in leer- en onderrigbeginsels wat leerdersentreerd en prosesgerig is;
om die KABV te kan i... | af |
George Weideman (*2 Julie 1947, Cradock – †28 Augustus 2008, Belville) was 'n Afrikaanse digter, skrywer en dramaturg. Weideman beperk homself nie tot een genre of skryfstyl nie. Benewens die verskeie dramas en radiodramas wat uit sy pen verskyn, publiseer hy ook kortverhaal- en digbundels. Hy publiseer ook romans, on... | af |
Ds. Petrus Jacobus (Petra) de Klerk (12 Desember 1902, plaas Kraaifontein, distrik Bethulie, Oranjerivierkolonie – 20 Maart 1990) was predikant in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerk.
Opleiding
P.J. de Klerk het sy opleiding aan die Potchefstroom Gimnasium, die Potchefstroomse Universiteitskollege en die Teolo... | af |
"Hierdie standbeeld mag ons beskou as ’n huldeblyk aan een van die grootste pioniers – ’n pionier wat ’n doeltreffende regering saamgebring het, ’n praktiese beskawing ingevoer het en wat die seën van die Christendom aan die geweldige vasteland van Afrika geskenk het.”
Die burgemeester van Kaapstad se toespraak tydens... | af |
Gedurende die negentiende eeu was die Boererepublieke onafhanklike, Nederlands-sprekende lande in Suidelike Afrika gewees. Die ontstaan van die republieke is in die naloop van die Groot Trek te vinde. Die voortrekkers het klein republieke gestig, maar voor 1852 is hierdie republieke nie deur die Britse of die Kaapse re... | af |
Die Boeing B-17 Flying Fortress is 'n viermotorige swaarbomwerper wat deur Boeing in Amerika ontwikkel en gebou is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 28 Julie 1935 onderneem. Die vliegtuig is in opdrag van die Amerikaanse Lugmag gebou, destyds bekend as die U.S. Army Air Corps (USAAC). Boeing het teen Douglas en Mart... | af |
Die Internasionale Komitee vir die Taksonomie van Virusse gee aan virusse name en gee ’n taksonomiese lys van virusse uit. Die mees onlangse lys is dié van 2011. Hierop word die erkende genusse en spesies genoem en indien bekend die families en ordes waartoe hulle behoort. Die name is Engels.
Taksonomiese lys van viru... | af |
Die opvattings oor seksualiteit in antieke Rome, en in ’n breër sin die seksuele oortuigings en gedrag in antieke Rome, is duidelik uit Romeinse kuns, letterkunde en inskripsies en in ’n mindere mate uit Romeinse argeologiese oorblyfsels soos erotiese artifakte en argitektuur. Daar word soms aanvaar seks in antieke Rom... | af |
Voor die aankoms van die Europese setlaars in die 15de eeu was die ekonomie van wat Suid-Afrika sou word, gegrond op bestaansboerdery en jag.
In die noorde, sentrale en ooste van die land het stamme van inheemse Afrika-mense die grond op 'n gemeenskaplike grondslag bewoon onder stamkapteinskappe. Dit was oorwegend 'n ... | af |
Onderwaterduik, of kortweg duik, is die praktyk om onder die water se oppervlak te daal, hetsy vir plesier of om werk te verrig. Onderdompeling in water en die blootstelling aan hoë omgewingsdruk het fisiologiese effekte wat perke aan die moontlike duikdiepte en tydsduur stel. Die mens is nie fisiologies en anatomies g... | af |
Hierdie is 'n opgawe van tegniese terme, benamings, "duikertaal" en akronieme wat tans in onderwaterduik gebruik word. Die definisies hieronder gelys moet in die konteks van onderwaterduik verstaan word. Daar mag ook verskillende betekenisse in ander kontekste bestaan.
Die lys is alfabeties opgestel volgens die Engels... | af |
Die Jode in Suid-Afrika is ’n gemeenskap van nagenoeg 52 000 mense, die twaalfde grootse Joodse gemeenskap in enige land ter wêreld. Op sy hoogtepunt omstreeks 1970 het die Jode in Suid-Afrika amper 120 000 siele getel, maar die emigrasie van nagenoeg 40 000 Suid-Afrikaanse Jode na veral Israel asook Australië, Kanada ... | af |
Andries Abraham Stockenström le Fleur (2 Julie 1867 - 11 Junie 1941) was 'n visioenêre Griekwa leier.
Sy geboorte en eerste jare in Griekwaland-Oos. Roeping en eerste openbaring
Daar besonders min primêre bronne beskikbaar oor die lewe van Andries Abraham Stockenström le Fleur. Te veel van wat oor hom bekend is, is ... | af |
Die Kulturele Rewolusie of Kultuurrewolusie, amptelik die Groot Proletariese Kulturele Rewolusie, was van 1966 tot 1976 ’n sosiaal-politieke beweging in China. Dit is van stapel gestuur deur Mao Zedong, toe die voorsitter van die Kommunistiese Party van China. Die doel was om "ware" Kommunistiese ideologie in die land ... | af |
Bewussyn is die vermoë om te ervaar of waar te neem, of om 'n ervaring of bewustheid van jouself en die omgewing te hê.
Bewussyn is 'n refleksie van indrukke van die buitewêreld, byvoorbeeld van mense, van voorwerpe en van die innerlike wêreld, byvoorbeeld van emosies, gedagtes of behoeftes. Bewustheid ken of ervaar w... | af |
Kaaps-Hollandse Styl is 'n styl van argitektuur wat deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie en sy goewerneurs aan die Kaap die Goeie Hoop gebruik is. Dit is beïnvloed deur die argitektuur van Nederland (gewels), Italië en Frankryk (barokvloerplanne; sien ook: barok), en Portugal (rietdakke).
Pas na die aankoms van Ja... | af |
Reeds met die volksplanting in 1652 is die Christelike grondslag van die land daargestel en die Nederduitse Hervormde Kerk word as die oudste bestaande kerk in die land beskou. Die Kaapse gemeente het gegroei en baie gou is daar ook ander gemeentes gestig, en namate die binneland al hoe verder verken is, het meer gemee... | af |
Krygsgeskiedenis (of die militêre geskiedenis) is die vertakking van die wetenskap wat hom besig hou met die verskynsel van oorlog in die verlede. Die krygsgeskiedenis bemoei hom nie slegs met wat daar in die tallose oorloë gebeur het nie, want oorlog is geen geïsoleerde verskynsel nie - dit vloei voort uit ʼn sameloop ... | af |
Japannese letterkunde is die liggaam van geskrewe werke wat deur Japan se skrywers in Japannees gebesig is, of anders gestel- wat in sy vroegste beginjare, in 'n tydgleuf waarin Japan geen geskrewe taal gehad het in die Chinese klassieke taal nie - gebruik was.
Wat beide hoeveelheid, en kwaliteit, betref, is die Japan... | af |
In elke beskawing en in elke tydperk was en is daar sprake van mites: heilige verhale, wat 'n verklaring bied vir allerhande begrippe, verskynsels en voorwerpe soos die kosmos, die wêreld, die kwaad, die dood, die wisseling van die seisoene, en so meer.
Dit is opvallend dat elke mite in 'n soort smettelose oertyd, to... | af |
Die molekulêre biologie is die wetenskap waarin verskillende lewensprosesse op 'n molekulêre vlak bestudeer word. Dit is veral op die gebied van erflikheid waar molekulêre bioloë die belangrikste deurbrake gemaak het. Die molekulêre beginsels van erflikheid was nog altyd een van die lewe se groot geheime, totdat dit du... | af |
Die Boedapest Strykkwartet was 'n strykkwartet wat vanaf 1917 tot 1967 bestaan het. Dit het oorspronklik uit drie Hongare en 'n Nederlander bestaan. Teen die einde van die bestaan daarvan het die kwartet uit vier Russe bestaan. 'n Groot aantal opnames was vir HMV/Victor (later EMI) tot 1938 gemaak; vanaf 1940 tot 1967 ... | af |
Hieronder volg 'n lys van Nederlandse skilders wat in Nederland gebore is of daar aktief was. Oor die algemeen word die name ooreenkomstig die voorkeurspelling van die Rijksbureau voor Kunsthistorische Documentatie gespel.
14e en 15e eeu
Aken, Anthonis (Nijmegen? ca. 1420 - 's-Hertogenbosch 1478)
Aken, Jan van (A... | af |
Die Sesdaagse Oorlog (Hebreeus: מִלְחֶמֶת שֵׁשֶׁת הַיָּמִים, Milhemet Sjesjet Ha Jamim; Arabies: النكسة, an-Naksah, "Die Terugslag", of حرب 1967, Ḥarb 1967, "Oorlog van 1967") het tussen 5 en 10 Junie 1967 plaasgevind tussen Israel en die naburige state Egipte en Sirië (toe bekend as die Verenigde Arabiese Republiek), ... | af |
Gregoriaanse gelyksang is die sentrale tradisie van Westerse gelyksang, 'n vorm van monofoniese, onbegeleide heilige sang in Latyn (en soms Grieks) in die Rooms-Katolieke Kerk. Gregoriaanse gelyksang het hoofsaaklik in die negende en tiende eeu in Sentraal- en Wes-Europa ontstaan, met latere toevoegings en verwyderings... | af |
Veldmaarskalk Bernard Law Montgomery, 1ste Burggraaf Montgomery van Alamein, (17 November 1887 – 24 Maart 1976); met die byname "Monty" en "The Spartan General", was ’n senior Britse offisier wat in die Eerste én Tweede Wêreldoorlog geveg het.
Montgomery se eerste deelname aan oorlogvoering was tydens die Eerste Wêre... | af |
Die musiekteater kan beskou word as 'n afdeling van teater wat liedjies, dialoog, optrede en dans kombineer in een uitvoering. Die storie en emosionele inhoud van die musiekteater – humor, patos, liefde, woede – word by wyse van woorde, musiek, beweging en die tegniese aspekte van vermaak as 'n geïntegreerde geheel gek... | af |
Anonymous (Afrikaans: Anoniem) is 'n gedesentraliseerde internasionale kuberaktivistiese / kuberkraker kollektief / beweging wat algemeen bekend is vir sy verskillende kuberaanvalle teen onder andere verskeie regerings, regeringsinstellings, korporasies en die Kerk van Sciëntologie.
Anonymous het in 2003 ontstaan op d... | af |
Seerowery is ’n rooftog of geweldsmisdaad deur een skip op ’n ander of op ’n kusgebied, gewoonlik met die doel om vrag of ander waardevolle ware of eiendom te steel. Mense wat by seerowery betrokke is, word seerowers genoem.
Die vroegste aangetekende gevalle van seerowery was in die 14de eeu v.C., toe die Seevolke, ’n... | af |
Die Manhattan-projek was 'n navorsings- en ontwikkelingsonderneming gedurende Tweede Wêreldoorlog wat die eerste kernwapen vervaardig het. Dit is gelei deur die Verenigde State met die steun van die Verenigde Koninkryk en Kanada. Van 1942 tot 1946 was die projek onder leiding van generaal-majoor Leslie Groves van die U... | af |
Vermaak is 'n aktiwiteit wat die aandag en belangstelling van 'n gehoor behou of plesier verskaf. Dit kan 'n idee of 'n taak wees, maar dit is waarskynlik een van die aktiwiteite of gebeure wat oor duisende jare ontwikkel het, spesifiek met die doel om 'n gehoor se aandag te behou.
Mense se aandag word deur verskillen... | af |
Hierdie artikel handel oor die algemene geskiedenis van die wêreld en die mensdom. Vir ’n artikel oor die vakgebied, sien Geskiedenis (vakgebied). Vir die volledige geskiedenis van die aarde, sien Geskiedenis van die Aarde. Vir die mens se evolusionêre geskiedenis, sien Menslike evolusie.
Die wêreldgeskiedenis, ook be... | af |
Die militêre geskiedenis van Suid-Afrika beskryf die geskiedenis van konflik en gewapende magte oor 'n tydperk wat strek vanaf die begin van die geskiedenis tot die huidige tyd. Dit dek burgeroorloë, oorloë van aggressie en van selfverdediging binne Suid-Afrika en teen die land. Dit sluit die geskiedenis in van konflik... | af |
Tirus (Arabies: صور Ṣūr; Frans: Tyr; Grieks: Τύρος Tyros) is een van die oudste aaneenlopend bewoonde stede in die wêreld, hoewel dit ’n paar eeue in die Middeleeue net ’n klein inwonertal gehad het. Dit was een van die eerste Fenisiese stede en die legendariese geboorteplek van die Fenisiese prinses Europa, haar broer... | af |
Joachim Nikolaus von Dessin (* 1704 in Rostock; † 18 September 1761 in Kaapstad)
word deur die bemaking van sy 3 856 boekdele (insluitend 9 atlasse en 72 manuskripte) en ander rariteite (Dessiniarium) aan die NG Kerk (Kaapse Kerk), soos in sy testament bemaak op 2 Julie 1761, onthou as die grondlegger van die Suid-Afr... | af |
Die Wright-broers – Orville (19 Augustus 1871 – 30 Januarie 1948) en Wilbur (16 April 1867 – 30 Mei 1912) – was twee Amerikaanse lugvaartpioniers wat oor die algemeen erkenning gekry het vir die uitvind, bou, en vlieg met die wêreld se eerste suksesvolle gemotoriseerde vliegtuig. Hulle het die eerste beheerde, volgehou... | af |
Die Hongaarse Rewolusie van 1956 (ook die Hongaarse Opstand, 23 Oktober – 10 November 1956; Hongaars: 1956-os forradalom), was 'n landswye rewolusie teen die Stalinistiese regering van die Hongaarse Volksrepubliek (1949–1989) en die Hongaarse binnelandse beleid wat voorgeskryf is deur die Sowjetunie. Die opstand was aa... | af |
Die Maori-kultuur (Maori: Māoritanga) is die gebruike, kultuurpraktyke en geloofsoortuigings van die inheemse Maori-volk van Nieu-Seeland. Dit het uit die Oos-Polinesiese kultuur ontstaan en is steeds deel daarvan. Die Maori-kultuur vorm 'n kenmerkende deel van die Nieu-Seelandse kultuur en danksy 'n groot diaspora en ... | af |
Het van Verlangekraal is 'n roman geskryf deur Johann Bekker, wat handel oor Het Heiberg, 'n bywoner se dogter, wat aanvanklik bitter selfbejammerende gedragsprobleme toon, maar deur die liefdevolle bearbeiding van haar klasonderwyser Doep (meneer Du Plessis) vir haar medemens begin omgee. Soos die verhaal vorder, draa... | af |
Inferno (Italiaans vir "hel") is die eerste deel van die Italiaanse skrywer Dante Alighieri se 14de-eeuse epiese gedig Goddelike Komedie. Dit word gevolg deur Purgatorio en Paradiso. Die Inferno beskryf Dante se reis deur die hel, begelei deur die Romeinse digter Vergilius. In die gedig word die hel uitgebeeld in nege ... | af |
Ons gaan die voetspore van Paulus volg, aangesien hy die grootste Sendeling was wat daar ooit was.
Erkennings
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika en Zondervan King James Version Volume 2.
Verkiesing van die 7 Diakones (Hand. 6:1-7)
Waarom begin ek hier. Dit skep die agtergrond vir Paulus se optrede voor en na sy be... | af |
Marius Ivanovich Petipa (), gebore as Victor Marius Alphonse Petipa (11 Maart 181814 Julie (1 Julie) 1910) was 'n Russiese en Franse balletdanser, -pedagoog en -choreograaf. Petipa is een van die mees invloedryke balletmeesters en choreograwe in die geskiedenis van ballet.
Petipa is veral bekend as die destydse Premi... | af |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.