id large_stringlengths 1 5 | label large_stringclasses 60
values | label_text large_stringclasses 60
values | text large_stringlengths 8 192 |
|---|---|---|---|
1 | alarm_set | alarm_set | maak my wakker nege-uur v. m. op vrydag |
2 | alarm_set | alarm_set | stel 'n alarm vir twee ure van nou af |
6 | audio_volume_mute | audio_volume_mute | janneman onderbreek dit vir tien sekondes |
7 | audio_volume_mute | audio_volume_mute | stop vir tien sekondes |
9 | iot_hue_lightchange | iot_hue_lightchange | maak die beligting bietjie meer warm hier |
10 | iot_hue_lightchange | iot_hue_lightchange | stel asseblief die beligting geskik vir lees |
12 | iot_hue_lightoff | iot_hue_lightoff | tyd om te slaap |
13 | iot_hue_lightoff | iot_hue_lightoff | tyd om te slaap janneman |
15 | iot_hue_lightoff | iot_hue_lightoff | skakel af die lig in die badkamer |
16 | iot_hue_lightdim | iot_hue_lightdim | olly verdof die ligte in die gang |
18 | iot_hue_lightoff | iot_hue_lightoff | skakel die ligte af in die slaapkamer |
20 | iot_hue_lightchange | iot_hue_lightchange | stel die ligte na twintig persent |
21 | iot_hue_lightchange | iot_hue_lightchange | olly stel ligte tot twintig persent |
22 | iot_hue_lightdim | iot_hue_lightdim | olly verdof die ligte in die kombuis |
23 | iot_hue_lightdim | iot_hue_lightdim | verdof die ligte in die kombuis |
25 | iot_cleaning | iot_cleaning | janneman maak die woonstel skoon |
28 | iot_cleaning | iot_cleaning | stofsuig die huis |
29 | iot_cleaning | iot_cleaning | stofsuig die huis olly |
32 | iot_cleaning | iot_cleaning | stofsuig die matte |
33 | calendar_query | calendar_query | kyk wanneer die vertoning begin |
34 | play_music | play_music | ek will weer na 'n koos kombuis liedjie luister |
35 | play_music | play_music | ek wil weer daardie musiek een speel |
36 | general_quirky | general_quirky | kyk my motor is gereed |
37 | general_quirky | general_quirky | kyk of my skootrekenaar werk |
38 | general_quirky | general_quirky | is die helderheid van my skerm laag |
39 | general_quirky | general_quirky | ek moet liggingsdienste aan hê kan jy kyk |
40 | general_quirky | general_quirky | kyk die status van my krag verbruik |
43 | general_quirky | general_quirky | ek is nie moeg nie ek is eintlik gelukkig |
44 | general_quirky | general_quirky | ollie ek is nie moeg nie ek is eintlik gelukkig |
45 | general_greet | general_greet | wat gaan aan |
48 | datetime_query | datetime_query | vertel my die tyd in moskou |
49 | datetime_convert | datetime_convert | se vir my die tyd g. m. t. plus vyf |
51 | takeaway_query | takeaway_query | olly lys mees gegradeerde afleweringsopsies vir sjinese kos |
52 | takeaway_query | takeaway_query | mees gegradeerde aflewering opsies vir chinese kos |
54 | takeaway_query | takeaway_query | olly hoogste gegradeerde aflewerings opsies vir chinese kos |
55 | takeaway_query | takeaway_query | ek wil kerrie as wegneem hê enige aanbevelings |
56 | takeaway_query | takeaway_query | ek wil 'n bietjie kerrie hê om te gaan enige aanbevelings janneman |
57 | takeaway_query | takeaway_query | vind my taiwannese wegneemetes rondom die waterfront |
60 | alarm_remove | alarm_remove | stop sewe-uur v. m. alarm |
62 | alarm_query | alarm_query | lys asseblief aktiewe alarms |
65 | news_query | news_query | wat gebeur vandag in rugby |
66 | play_music | play_music | speel asseblief yesterday van die beatles |
69 | music_likeness | music_likeness | ek hou van rock musiek |
70 | music_likeness | music_likeness | my gunsteling musiek groep is queen |
72 | play_music | play_music | begin musiek van nadine speel |
73 | play_music | play_music | speel asseblief my beste musiek |
75 | music_query | music_query | wie het die musiek wat nou speel gekomponeer |
76 | music_query | music_query | wat is daardie die album is huidige musiek van |
77 | music_likeness | music_likeness | olly ek geniet regtig hierdie liedjie |
78 | music_likeness | music_likeness | die lied wat jy speel is wonderlik |
79 | music_likeness | music_likeness | dit is een van die beste liedjies vir my |
81 | iot_hue_lightup | iot_hue_lightup | maak ligte helderder |
82 | iot_hue_lightup | iot_hue_lightup | verhoog asseblief die ligte voluit |
83 | iot_cleaning | iot_cleaning | het skakel die stofsuier robot aan |
84 | iot_cleaning | iot_cleaning | skakel die skoonmaker robot aan |
87 | takeaway_order | takeaway_order | bestel asseblief soesji vir aandete |
88 | takeaway_order | takeaway_order | haai ek wil hê jy moet 'n burger bestel |
91 | takeaway_order | takeaway_order | kan ek wegneem aandete bestel van romans |
92 | takeaway_query | takeaway_query | doen biesmiellah wegneem etes |
93 | alarm_set | alarm_set | stel 'n wekker vir twaalf |
94 | alarm_set | alarm_set | stel 'n alarm veertig minute van nou af |
95 | alarm_set | alarm_set | stel alarm vir agtuur elke weeksdag |
97 | weather_query | weather_query | gaan dit reën |
98 | weather_query | weather_query | sneeu dit tans |
101 | weather_query | weather_query | wat is die week se weer |
104 | news_query | news_query | vertel my b. b. c. nuus |
105 | news_query | news_query | wat is die nuss op b. b. c. nuus |
106 | news_query | news_query | wat is e nuus se nuutste nuus |
108 | play_music | play_music | speel 'n liedjie waarvan ek hou |
110 | play_music | play_music | speel daft punk |
111 | play_music | play_music | sit aan 'n bietjie coldplay |
114 | music_settings | music_settings | skommel hierdie speellys |
116 | music_query | music_query | wat speel nou |
117 | music_query | music_query | watter musiek is hierdie |
118 | music_query | music_query | sê my die kunstenaar van die song |
119 | general_joke | general_joke | maak my lag |
120 | general_joke | general_joke | janneman laat my lag |
121 | general_joke | general_joke | vertel my n goeie grappie |
123 | general_joke | general_joke | vertel my 'n grap |
125 | general_joke | general_joke | alexa vertel vir my n grappie |
126 | general_joke | general_joke | kikker my op |
129 | general_quirky | general_quirky | vertel my van vandag |
130 | takeaway_order | takeaway_order | bestel 'n pizza |
131 | takeaway_order | takeaway_order | bestel vir my 'n boerie rolletjie van bo-kaap kombuis |
133 | takeaway_query | takeaway_query | wanneer kom my bestelling |
134 | takeaway_query | takeaway_query | hoe lank nog vir my wegneem ete |
135 | takeaway_query | takeaway_query | domino's aflewering status |
137 | music_query | music_query | sê vir my die liedjie se naam |
139 | play_music | play_music | speel my jazz speel lys |
140 | play_music | play_music | begin my jazz speellys |
141 | play_music | play_music | speel my gunsteling speellys |
142 | music_likeness | music_likeness | dit is a goeie lied |
143 | music_dislikeness | music_dislikeness | ek hou nie daarvan nie |
144 | music_likeness | music_likeness | ek hou daarvan |
145 | music_likeness | music_likeness | ek hou van jazz |
146 | play_music | play_music | kan jy bietjie jazz speel |
149 | music_likeness | music_likeness | die liedjie was baie goed |
152 | audio_volume_other | audio_volume_other | verander die volume |
153 | music_settings | music_settings | skakel aan skommel |
155 | iot_hue_lightchange | iot_hue_lightchange | stel helderheid op vyftig persent |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.