id
large_stringlengths
1
5
label
large_stringclasses
18 values
label_text
large_stringclasses
18 values
text
large_stringlengths
8
192
1
alarm
alarm
maak my wakker nege-uur v. m. op vrydag
2
alarm
alarm
stel 'n alarm vir twee ure van nou af
6
audio
audio
janneman onderbreek dit vir tien sekondes
7
audio
audio
stop vir tien sekondes
9
iot
iot
maak die beligting bietjie meer warm hier
10
iot
iot
stel asseblief die beligting geskik vir lees
12
iot
iot
tyd om te slaap
13
iot
iot
tyd om te slaap janneman
15
iot
iot
skakel af die lig in die badkamer
16
iot
iot
olly verdof die ligte in die gang
18
iot
iot
skakel die ligte af in die slaapkamer
20
iot
iot
stel die ligte na twintig persent
21
iot
iot
olly stel ligte tot twintig persent
22
iot
iot
olly verdof die ligte in die kombuis
23
iot
iot
verdof die ligte in die kombuis
25
iot
iot
janneman maak die woonstel skoon
28
iot
iot
stofsuig die huis
29
iot
iot
stofsuig die huis olly
32
iot
iot
stofsuig die matte
33
calendar
calendar
kyk wanneer die vertoning begin
34
play
play
ek will weer na 'n koos kombuis liedjie luister
35
play
play
ek wil weer daardie musiek een speel
36
general
general
kyk my motor is gereed
37
general
general
kyk of my skootrekenaar werk
38
general
general
is die helderheid van my skerm laag
39
general
general
ek moet liggingsdienste aan hê kan jy kyk
40
general
general
kyk die status van my krag verbruik
43
general
general
ek is nie moeg nie ek is eintlik gelukkig
44
general
general
ollie ek is nie moeg nie ek is eintlik gelukkig
45
general
general
wat gaan aan
48
datetime
datetime
vertel my die tyd in moskou
49
datetime
datetime
se vir my die tyd g. m. t. plus vyf
51
takeaway
takeaway
olly lys mees gegradeerde afleweringsopsies vir sjinese kos
52
takeaway
takeaway
mees gegradeerde aflewering opsies vir chinese kos
54
takeaway
takeaway
olly hoogste gegradeerde aflewerings opsies vir chinese kos
55
takeaway
takeaway
ek wil kerrie as wegneem hê enige aanbevelings
56
takeaway
takeaway
ek wil 'n bietjie kerrie hê om te gaan enige aanbevelings janneman
57
takeaway
takeaway
vind my taiwannese wegneemetes rondom die waterfront
60
alarm
alarm
stop sewe-uur v. m. alarm
62
alarm
alarm
lys asseblief aktiewe alarms
65
news
news
wat gebeur vandag in rugby
66
play
play
speel asseblief yesterday van die beatles
69
music
music
ek hou van rock musiek
70
music
music
my gunsteling musiek groep is queen
72
play
play
begin musiek van nadine speel
73
play
play
speel asseblief my beste musiek
75
music
music
wie het die musiek wat nou speel gekomponeer
76
music
music
wat is daardie die album is huidige musiek van
77
music
music
olly ek geniet regtig hierdie liedjie
78
music
music
die lied wat jy speel is wonderlik
79
music
music
dit is een van die beste liedjies vir my
81
iot
iot
maak ligte helderder
82
iot
iot
verhoog asseblief die ligte voluit
83
iot
iot
het skakel die stofsuier robot aan
84
iot
iot
skakel die skoonmaker robot aan
87
takeaway
takeaway
bestel asseblief soesji vir aandete
88
takeaway
takeaway
haai ek wil hê jy moet 'n burger bestel
91
takeaway
takeaway
kan ek wegneem aandete bestel van romans
92
takeaway
takeaway
doen biesmiellah wegneem etes
93
alarm
alarm
stel 'n wekker vir twaalf
94
alarm
alarm
stel 'n alarm veertig minute van nou af
95
alarm
alarm
stel alarm vir agtuur elke weeksdag
97
weather
weather
gaan dit reën
98
weather
weather
sneeu dit tans
101
weather
weather
wat is die week se weer
104
news
news
vertel my b. b. c. nuus
105
news
news
wat is die nuss op b. b. c. nuus
106
news
news
wat is e nuus se nuutste nuus
108
play
play
speel 'n liedjie waarvan ek hou
110
play
play
speel daft punk
111
play
play
sit aan 'n bietjie coldplay
114
music
music
skommel hierdie speellys
116
music
music
wat speel nou
117
music
music
watter musiek is hierdie
118
music
music
sê my die kunstenaar van die song
119
general
general
maak my lag
120
general
general
janneman laat my lag
121
general
general
vertel my n goeie grappie
123
general
general
vertel my 'n grap
125
general
general
alexa vertel vir my n grappie
126
general
general
kikker my op
129
general
general
vertel my van vandag
130
takeaway
takeaway
bestel 'n pizza
131
takeaway
takeaway
bestel vir my 'n boerie rolletjie van bo-kaap kombuis
133
takeaway
takeaway
wanneer kom my bestelling
134
takeaway
takeaway
hoe lank nog vir my wegneem ete
135
takeaway
takeaway
domino's aflewering status
137
music
music
sê vir my die liedjie se naam
139
play
play
speel my jazz speel lys
140
play
play
begin my jazz speellys
141
play
play
speel my gunsteling speellys
142
music
music
dit is a goeie lied
143
music
music
ek hou nie daarvan nie
144
music
music
ek hou daarvan
145
music
music
ek hou van jazz
146
play
play
kan jy bietjie jazz speel
149
music
music
die liedjie was baie goed
152
audio
audio
verander die volume
153
music
music
skakel aan skommel
155
iot
iot
stel helderheid op vyftig persent