text stringlengths 103 136k | id stringlengths 10 16 |
|---|---|
Gereformeerde kerk Springs
Die Gereformeerde kerk Springs is die enigste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die Oos-Randse dorp Springs nadat die gemeente Springs-Oos, wat in Desember 1976 van die moedergemeente afgestig het, in 2012 daarby ingelyf is.
Die Gereformeerde kerk Springs het op ... | afr_Latn_0 |
Gereformeerde kerk Springs-Oos
Die Gereformeerde kerk Springs-Oos was die tweede gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die Oos-Randse dorp Springs maar is in 2012 by die die gemeente Springs ingelyf.
Die oostelike wyke van die Gereformeerde kerk Springs, wat in 1935 van Brakpan afgestig het, h... | afr_Latn_1 |
Gereformeerde kerk Benoni-Noord
Die Gereformeerde kerk Benoni-Noord was die tweede gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) in die Oos-Randse stad Benoni, maar is in 2009 by die moedergemeente Benoni ingelyf.
Die gemeente Benoni-Noord is op 30 November 1968 van Benoni afgestig. Aanvanklik het die ge... | afr_Latn_2 |
Reënspinnekop
Die gewone reënspinnekop (Palystes superciliosus, voorheen P. natalius) is 'n spesie van jagspinnekoppe inheems aan Suider-Afrika. Dit is die mees algemene en wydverspreide spesie in die genus Palystes.
Sy verspreiding strek van KwaZulu-Natal in die ooste, weswaarts deur die provinsies van Mpumalanga, L... | afr_Latn_3 |
Gereformeerde kerk Krugersdorp
Die Gereformeerde kerk Krugersdorp is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die Wes-Randse dorp Krugersdorp en sedert 1986, toe dit 90 jaar oud was, die enigste van die twee gemeentes aan die Witwatersrand uit die 19de eeu wat steeds bestaan. Die Gerefo... | afr_Latn_4 |
Kinderlê
Die Kinderlê-monument by Steinkopf in die Noord-Kaap gedenk 'n massamoord op Nama-kinders.
In die middel van die 19de eeu was die streek rondom die sendingstasie by Steinkopf in 'n ernstige droogte vasgevang. Gevolglik het verskeie Nama-gesinne met hul vee weggetrek na 'n bron ongeveer 12 km noordoos van die... | afr_Latn_5 |
Mosesetjane
Mosesetjane is 'n nedersetting in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
| afr_Latn_6 |
Sterkwater
Sterkwater (ook bekend as Ga-Pila) is 'n nedersetting in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
| afr_Latn_7 |
Lyden
Lyden is 'n dorp in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
| afr_Latn_8 |
Kyk na die sterre
Kyk na die sterre is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 vrygestel is. Die regisseur was Kappie Botha (1917-1997). Die storie is deur Norval Geldenhuys geskryf. Die hoofrolle is deur Elma Marais, Gerrit Wessels en Herman Steytler vertolk.
| afr_Latn_9 |
Eseldrift
Eseldrift is 'n nedersetting in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
| afr_Latn_10 |
Mahwelereng
Mahwelereng is 'n township in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 2 km van Mokopane (voorheen Potgietersrus) geleë.
| afr_Latn_11 |
Matsitsileng
Matsitsileng is 'n nedersetting in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 100 km noordwes van Polokwane en Mokopane geleë.
| afr_Latn_12 |
Lys van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika
'n Lys van al die steeds bestaande gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Vir dié wat ontbind het, sien Lys van ontbinde gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.
| afr_Latn_13 |
Gereformeerde kerk Johannesburg-Oos
Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Oos was, soos die naam aandui, 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die ooste van Johannesburg. Lidmate het gewoon in die oostelike voorstede van die Goudstad, waaronder Troyeville, Jeppestown, Kensington, Malvern, Belgravia, ... | afr_Latn_14 |
Engelsman se graf (Merweville)
Die Engelsman se graf by Merweville herdenk die slagoffers van die Tweede Vryheidsoorlog uit die Koup en die Moordenaarskaroo.
Net buite die dorp in die rigting van Prins Albertweg (op die N1 nasionale pad), 100 m van die pad tussen doringbome en langs die Koedoeskloof dui 'n klein graf... | afr_Latn_15 |
Engelsman se graf (Clanwilliam)
Die Engelsman se graf in die Cederberge noordwes van Clanwilliam getuig van 'n skermutseling tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
Luitenant Graham Vinicombe Winchester Clowes van die Gordon Highlanders het op 30 Januarie 1901 hier gesneuwel toe die Britse troepe onsuksesvol probeer het om... | afr_Latn_16 |
Ryp
Ryp is 'n wit neerslag wat soms op gras, struike en voorwerpe soos dakke, hekke en motors aangetref word. Dit ontstaan by temperature onder nul grade celsius as gevolg van die oorgang van waterdamp in ys.
Ryp ontstaan by voorkeur tydens 'n rustige, helder nag op voorwerpe wat gou warmte verloor deur uitstraling n... | afr_Latn_17 |
Tiekie
'n Tiekie (ook bekend as 'n trippens) is 'n klein silwermuntstuk met die waarde van drie pennies (geskryf as 3d). Dit was 'n betaalmiddel in Suid-Afrika tot die ingebruikneming van die desimale geldstelsel in 1961. Op die muntstuk was drie bondels hout en 'n protea afgebeeld.
Die herkoms van die woord is onsek... | afr_Latn_18 |
Onverwacht, Limpopo
Onverwacht is 'n voorstad van Lephalale in Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
In die 2011 Sensustabelle word Onverwacht as subplek 978038004 Lephalale Ext16 gelys.
| afr_Latn_19 |
Los Hermanos
Los Hermanos is 'n rockgroep van Rio de Janeiro, Brasilië. Die groep is in 1997 gevorm deur Marcelo Camelo (koor / kitaar), Rodrigo Amar (kitaar / sang), Rodrigo Barba (tromme) en Bruno Medina (klawerborde / bas-klawerbord). Tans is hulle op 'n uitgebreide hiatus en treë slegs sporadies op.
Alhoewel die ... | afr_Latn_20 |
Gereformeerde kerk Johannesburg-Sentraal
Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Sentraal was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die middestad en omstreke van die Goudstad.
Weens die drastiese afname in die getal Gereformeerdes in die westelike, sentrale en oostelike gebiede ... | afr_Latn_21 |
Gereformeerde kerk Johannesburg-Noord
Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Noord was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordweste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Melville.
| afr_Latn_22 |
Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes
Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die weste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Brixton.
| afr_Latn_23 |
Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid
Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid is die laaste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat die naam van die stad Johannesburg bevat nadat vyf ander kerke met dié naam ontbind het, naamlik die Gereformeerde kerk Johannesburg (later genoem Johannesburg-Mayfair en ... | afr_Latn_24 |
Westoe
Westoe is 'n besondere huis in die Kaaps-Hollandse boustyl. Die huis is geleë in Westoestraat, Observatory (Kaapstad) en sy erf grens aan die suidekant aan Coornhoop.
Tot 1785 was die terrein deel van Coornhoop. Toe het Helena Jonasse, die weduwee van Claas Coert, daardie deel van haar grond bemaak aan drie me... | afr_Latn_25 |
Abū Nuwās
Abū Nuwās al-Ḥasan ibn Hānī al-Ḥakamī (ca 750 - 810), of net Abū Nuwās (Arabies: ابو نواس; Persies: ابو نواس, Abū Novās) was 'n Arabiese digter. Vandag word hy as een van die grootste klassieke Arabiese en Persiese digters beskou. Tydens sy lewe het hy 'n meester van al die hedendaagse genres van Arabiese... | afr_Latn_26 |
Ashoka die Grote
Ashoka die Grote (ook Ashok) was 'n groot heerser van die Mauryaanse Ryk wat van 268 tot 231 v.C. regeer het. Sy naam beteken "Hy wat deur die gode geliefd is en wat vriendelik met almal is".
Ashoka word dikwels een van Indië se grootste heersers genoem. Ná baie militêre oorwinnings het hy oor 'n paa... | afr_Latn_27 |
Gereformeerde kerk Roodepoort
Die Gereformeerde kerk Roodepoort was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Wes-Randse stad Roodepoort.
| afr_Latn_28 |
Anys
Anys (Pimpinella anisum) is 'n blomplant in die Apiaceae-familie inheems aan die oostelike Middellandse See-streek en Suidwes-Asië. Die geur toon ooreenkomste met 'n paar ander speserye, soos steranys, vinkel en soethout ("drop").
Anys is 'n kruidagtige eenjarige plant wat tot 'n meter of hoër groei. Die blare a... | afr_Latn_29 |
Gereformeerde kerk Wilropark
Die Gereformeerde kerk Wilropark is die jongste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Wes-Randse stad Roodepoort.
Wilropark het op 7 Junie 1981 van die Gereformeerde kerk Witpoortjie afgestig wat op sy beurt op 8 Oktober 1972 van die Gereformeerde kerk Roodepoort afge... | afr_Latn_30 |
Gereformeerde kerk Witpoortjie
Die Gereformeerde kerk Witpoortjie is die tweede jongste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Wes-Randse stad Roodepoort.
Die gemeente het op 8 Oktober 1972 van die Gereformeerde kerk Roodepoort afgestig, wat op sy beurt in 1957 van die Gereformeerde kerk Florida a... | afr_Latn_31 |
Gereformeerde kerk Ontdekkers
Die Gereformeerde kerk Ontdekkers is een van vyf (in 2015) gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat heeltemal of deels in die Wes-Randse stad Roodepoort geleë is.
Ontdekkers het op 6 Augustus 1966 van die Gereformeerde kerk Florida afgestig in die gebied Discover, tussen ... | afr_Latn_32 |
Gereformeerde kerk Linden
Die Gereformeerde kerk Linden is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordweste van Johannesburg.
| afr_Latn_33 |
Gereformeerde kerk Delarey
Die Gereformeerde kerk Delarey was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, deels in Roodepoort en deels in Johannesburg, waarvan die naam in 1998 Bergbron geword het nadat Johannesburg-Wes en die Melville-gedeelte van die Gereformeerde kerk Johannesburg-Noord by Delarey ingel... | afr_Latn_34 |
Gereformeerde kerk Bergbron
Die Gereformeerde kerk Bergbron is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, deels in Roodepoort en deels in Johannesburg, wat in 1998 ontstaan het toe die gemeente Delarey se naam verander het nadat Johannesburg-Wes die Gereformeerde kerk Delarey ingelyf is.
| afr_Latn_35 |
Nyabêla
Nyabêla (1825/30 – 1902) in Afrikaans ook bekend as Niabel, was gedurende die negentiende eeu 'n opperhoof van die Ndzundza-Ndebele. Hy word onthou vir sy stryd teen blankes vir beheer oor sy stam se eie grondgebied.
| afr_Latn_36 |
Fenegriek
Fenegriek (Trigonella foenum-graecum) is 'n eenjarige plant in die familie Fabaceae, met blare wat uit drie klein eierrond tot langwerpige blaartjies bestaan. Dit word wêreldwyd verbou as 'n semi-droë gewas, en sy saad is 'n algemene bestanddeel in geregte van die Indiese subkontinent.
Fenegriek word gebrui... | afr_Latn_37 |
Gereformeerde kerk Bellville
Die Gereformeerde kerk Bellville is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordelike stadsgebiede van Kaapstad.
| afr_Latn_38 |
Salmah Ismail
Biduanita Negara Puan Sri Datin Amar Salmah binti Ismail, AMN beter bekend as Primadona Saloma (22 Januarie 1935 – 25 April 1983) was 'n Singapoers-Maleisiese sangeres, film aktrise en mode-ikoon wat in die laat 1950's beroemd geword het. Sy was die tweede dogter in haar gesin. Haar ouer suster was die a... | afr_Latn_39 |
Gereformeerde kerk Glencoe
Die Gereformeerde kerk Glencoe was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die dorp Glencoe in KwaZulu-Natal.
Die Gereformeerde kerk Glencoe was met sy stigting in 1950 slegs die vierde gemeente van dié kerkverband in die destydse provinsie Natal. Vryheid is in 1897 gestig... | afr_Latn_40 |
Gereformeerde kerk Ladysmith
Die Gereformeerde kerk Ladysmith is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die dorp Ladysmith in KwaZulu-Natal.
Die gemeentegrense het tradisioneel ook die dorpe Bergville, Colenso en omliggende gebiede ingesluit, maar vandat die Gereformeerde kerk Estcourt in 20... | afr_Latn_41 |
Gereformeerde kerk Estcourt
Die Gereformeerde kerk Estcourt was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die dorp Estcourt in KwaZulu-Natal, maar dit het ook die dorpe Mooirivier, Weenen en Winterton ingesluit.
| afr_Latn_42 |
Gereformeerde kerk Vryheid
Die Gereformeerde kerk Vryheid is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die KwaZulu-Natalse dorp Vryheid wat onder meer ook die dorpe Paulpietersburg (waar eens ook 'n Gereformeerde gemeente was), Babanango en Louwsburg insluit.
| afr_Latn_43 |
Oribivlakte
Die Oribivlakte is 'n plato tussen en by die samevloeiing van die Umzimkulurivier en die Mzimkulwanarivier in KwaZulu-Natal. Op groot skaal word met suikerriet geboer en daar is ook 'n kalkfabriek. Vanaf 'n twee meter lange uitstaande rots (van Tafelbergsandsteen) kan 'n skouspelagtige blik op die kloof va... | afr_Latn_44 |
Karowe AK6
Die Karowe AK6 is 'n diamant wat in die Karowemyn in Botswana ontdek is. Die uitvoerende hoof van 'n Kanadese maatskappy Lucara Diamond Corporation, William Lamb, het die ontdekking van die diamant op 18 November 2015 aangekondig.
Die diamant weeg 1111 karaat en is 65 mm x 56 mm x 40 mm groot. Groot, onges... | afr_Latn_45 |
Gereformeerde kerk Pietermaritzburg
Die Gereformeerde kerk Pietermaritzburg is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die KwaZulu-Natalse hoofstad, Pietermaritzburg.
Hoewel Vryheid (1897) en Paulpietersburg (1899–1951) baie ouer as Durban (1922) is, was eersgenoemde twee gemeentes lank kerklik (ook... | afr_Latn_46 |
Gereformeerde kerk Durban
Die Gereformeerde kerk Durban was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die gelyknamige stad in KwaZulu-Natal wie se laaste erediens en daarmee saam die laaste Nagmaal op 3 November 2019 gehou is. Dié diens is gelei deur ds. Herman Coetzee van die Gereformeerde kerk Amanzi... | afr_Latn_47 |
Arthur Griffith
Arthur Griffith (Iers: Art Ó Gríobhtha; 31 Maart 1872 – 12 Augustus 1922) was 'n Ierse politikus en skrywer. Hy was die stigter van die politieke party Sinn Féin, wat die politieke vleuel van die Ierse Republikeinse Leër geword het. Griffith het gesê dat die Uniewette van Groot-Brittanje en Ierland (18... | afr_Latn_48 |
Gereformeerde kerk Durban-Wes
Die Gereformeerde kerk Durban-Wes was die derde gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Durban, KwaZulu-Natal, maar ook die eerste wat ontbind het.
In die dekade ná 1960 het die Gereformeerde kerk Durban so gegroei dat dit wenslik was om nog 'n deel daarvan af te stig nada... | afr_Latn_49 |
Gereformeerde kerk Durban-Noord
Die Gereformeerde kerk Durban-Noord is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) in die grootste stad in KwaZulu-Natal, Durban, maar die gemeentegrense sluit ook die gebied van Umhlanga af noordwaarts tot by Stanger in.
Ds. J. Venter het op 23 November 1952 'n eredi... | afr_Latn_50 |
Gereformeerde kerk Pinetown
Die Gereformeerde kerk Pinetown is, soos die naam aandui, 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op Pinetown in KwaZulu-Natal
Die Gereformeerde kerk Durban het op 17 Desember 1954 'n perseel op Pinetown gekoop en op 8 Junie 1957 is 'n kerksaal, bekend as die Amajuba-... | afr_Latn_51 |
Gereformeerde kerk Empangeni
Die Gereformeerde kerk Empangeni is, soos die naam aandui, 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die KwaZulu-Natalse dorp Empangeni, maar dit sluit ook omliggende dorpe soos Mtubatuba, Eshowe, Melmoth, Richardsbaai en St. Lucia in.
'n Klein groepie lidmate in Zoeloelan... | afr_Latn_52 |
Gereformeerde kerk Amanzimtoti
Die Gereformeerde kerk Amanzimtoti is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika met sy middelpunt in Winklespruit by Kingsburgh, suid van Durban, aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Dié gemeente se geskiedenis is nou verbonde met dié van Mooi Hawens, die Residentia-stigting se... | afr_Latn_53 |
Gereformeerde kerk Suidkus
Die Gereformeerde kerk Suidkus is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op Port Shepstone aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dit sluit ook onder meer Margate, Port Edward, Hibberdene, Ramsgate en Uvongo in, met ander woorde die hele suidkus suid van Scottburgh tot aan die Oo... | afr_Latn_54 |
Boesmansrivier (dubbelsinnig)
Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -33,20, long 23,52), Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -33,10, long 25,25), Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -32,89, long 23,22), Boesmansrivier (spruit in Wes-Kaap, lat -32,68, long 21,87), Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga), B... | afr_Latn_55 |
Gereformeerde kerk Newcastle
Die Gereformeerde kerk Newcastle is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die dorp Newcastle in KwaZulu-Natal wat ook omliggende gebiede en onder meer die dorp Utrecht insluit.
Die Gereformeerde kerk Newcastle is in 1960 gestig. Ds. F.J. du Toit Lessing het sy intreepr... | afr_Latn_56 |
Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga)
Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmanspruit.
Boesmanspruit is 'n spruit wat suid van Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei in 'n suidwestelike rigting tot dit by die Watervalrivier aansluit.
Die Watervalrivier sl... | afr_Latn_57 |
Boesmansrivier (KwaZulu-Natal, lat -28,76, long 30,19)
Die Boesmansrivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en 'n sytak van die Tugelarivier.
Die rivier ontspring in die Drakensberge en vloei van daar in 'n oos na noordoostelike rigting. Die boonste opvanggebied is in die Giant's Castle-wildreservaat, noord ... | afr_Latn_58 |
Inselberg
'n Inselberg of eilandberg is 'n geïsoleerde rotsheuwel of klein berg wat skielik uit 'n effens skuins of nagenoeg gelyk vlakte oprys.
In Suider- en Suidsentraal-Afrika staan inselberge van graniet as koppies bekend. Die woord is aan die ooreenstemmende Nederlandse woord, kopje, ontleen en word ook in Engel... | afr_Latn_59 |
Baardskeerder-spinnekop
Die baardskeerder-spinnekoppe (Solifugae) is 'n orde van geleedpotige, spinnekopagtige (Arachnida) diere, wat ook onder andere haarskeerders, jagspinnekoppe en rooiromanne genoem word. Hulle is egter nie regte spinnekoppe nie. Die orde omvat meer as 1 000 spesies in ongeveer 153 genera.
Die di... | afr_Latn_60 |
Gereformeerde kerk Aranos
Die Gereformeerde kerk Aranos is 'n Gereformeerde gemeente in Namibië. Dit was die derde oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië, maar het in 2016 sy verbintenis met die Gereformeerde kerkverband (GKSA) beëindig. Met 16 belydende en vyf dooplidmate einde 2014 was dit die tweede... | afr_Latn_61 |
Gereformeerde kerk Outjo
Die Gereformeerde kerk Outjo was die tweede oudste Gereformeerde gemeente in Namibië, maar het die kerkverband in 2016 verlaat saam met die gemeentes Aranos, Biermanskool, Khomas-Hoogland en Namib-Kus.
Van laat in die 19de eeu met die stigting van die NG gemeente Mariental (as Gibeon) tot in ... | afr_Latn_62 |
Gereformeerde kerk Gobabis
Die Gereformeerde kerk Gobabis is die oudste Gereformeerde gemeente in Namibië. Einde 2015 was dit, wat sieletal betref (300), die naasgrootste van die tradisionele Gereformeerde kerke in dié land.
| afr_Latn_63 |
Mark Behr
Mark Behr (19 Oktober 1963 – 27 November 2015) was 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer wat in Tanzanië gebore is. Hy het in Afrikaans sowel as Engels geskryf. Sy debuutroman, Die reuk van appels (1993), later vertaal as The Smell of Apples (1995), is in Suid-Afrika met die M-Net-, Eugene Marais- en CNA-lite... | afr_Latn_64 |
Blougrys
Blougrys is 'n medium blouerige grys kleur. 'n Ander naam vir die kleur in Engels is livid; afgelei van die Latynse kleurterm lividus, wat verwys na 'n "dowwe loodblou" kleur.
| afr_Latn_65 |
Gereformeerde kerk Biermanskool
Die Gereformeerde kerk Biermanskool was 'n Gereformeerde gemeente in Namibië, maar het die GKSA in 2016 verlaat. Die gemeente het die onderskeiding gehad dat sy kerkgebou die oudste Gereformeerde kerk was wat steeds in Namibië in gebruik was.
| afr_Latn_66 |
Boom van Samespreking
Die Boom van Samespreking (ook bekend as die "Boom van Sameswering") is 'n olienhoutboom op die plaas Onze Rust in die omgewing van Bloemfontein.
Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. M.T. Steyn, die laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Gesprekke met vriende en besoekers en... | afr_Latn_67 |
M.T. Steyn-gedenktekens
Daar is verskeie monumente en ander gedenktekens vir pres. M.T. Steyn in Suid-Afrika en Nederland.
| afr_Latn_68 |
Onze Rust
Onze Rust was die plaas van president MT Steyn, die laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Dit is ongeveer 22 km ten suide van Bloemfontein geleë. Na die Tweede Vryheidsoorlog was dit veral van hier dat hy as leier en raadgewer vir die Afrikanervolk opgetree het.
Die "Boom van Samespreking", 'n gro... | afr_Latn_69 |
Gereformeerde kerk Keetmanshoop
Die Gereformeerde kerk Keetmanshoop is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerk in die suide van Namibië met sy middelpunt op die dorp Keetmanshoop, maar die gemeentegrense sluit ook die dorpies Aroab, Aus, Bethanie, Koës, Lüderitz en Rosh Pinah in. Omdat die gemeente in kombinasie met Ma... | afr_Latn_70 |
Gereformeerde kerk Mariental
Die Gereformeerde kerk Mariental is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië met sy setel op die dorp Mariental, maar die gemeentegrense sluit ook die dorpe Kalkrand, Maltahöhe, Stampriet en Gochas in. Die gemeente is in 1966 gestig, in dieselfde jaar as Karasburg, en dit is tans... | afr_Latn_71 |
Gereformeerde kerk Karasburg
Die Gereformeerde kerk Karasburg is die mees suidelike gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië en ook die kleinste met einde 2014 net 12 belydende en twee dooplidmate. Buiten die hoofdorp, Karasburg, sluit die gemeente ook plekke soos Ariamsvlei, Grünau, Noordoewer, Oranjemund en W... | afr_Latn_72 |
Asiatiese Suid-Afrikaners
Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiërs maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse-gemeenskap van Suid-Afrika verwys.
| afr_Latn_73 |
Microsoft PowerPoint
Microsoft PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbiedingbestuursgereedskap. Powerpoint w... | afr_Latn_74 |
Gereformeerde kerk Windhoek-Suid
Die Gereformeerde kerk Windhoek-Suid is die tweede oudste van die drie Gereformeerde gemeentes in die Namibiese hoofstad, Windhoek, en wat belydende lidmate betref, die grootste in die land.
| afr_Latn_75 |
Gereformeerde kerk Windhoek
Die Gereformeerde kerk Windhoek is die oudste van die drie Gereformeerde gemeentes in die Namibiese hoofstad, Windhoek.
Die Gereformeerde kerk Windhoek was met sy stigting in 1937 die sesde gemeente in die destydse Suidwes-Afrika. In die distrik Windhoek, naby aan die dorpie Dordabis, het ... | afr_Latn_76 |
Gereformeerde kerk Okahandja
Die Gereformeerde kerk Okahandja is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Okahandja. Dit is tans (2015) die 13de oudste gemeente van die Gereformeerde Kerk in Namibië.
| afr_Latn_77 |
Gereformeerde kerk Grootfontein
Die Gereformeerde kerk Grootfontein is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Grootfontein. Dis amptelik op 29 Mei 1943 gestig en het sy 75-jarige bestaan in die naweek van 26 en 27 Mei 2018 gedenk.
Ds. H.S. van Jaarsveld, na wie die Gereformeerde kerk Biermanskool oorspronkli... | afr_Latn_78 |
Gereformeerde kerk Walvisbaai
Die Gereformeerde kerk Walvisbaai is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Walvisbaai, maar dit sluit ook die nabygeleë Swakopmund in. Die Gereformeerde kerk Hentiesbaai het in 2006 van Walvisbaai afgestig, maar Walvisbaai se leraar is ook vir Hentiesbaai verantwoordelik. Walvis... | afr_Latn_79 |
2015 Aboe Dhabi Grand Prix
Die 2015 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 29 November 2015 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.
| afr_Latn_80 |
Gereformeerde kerk Tsumeb
Die Gereformeerde kerk Tsumeb is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Tsumeb, maar dit sluit ook die dorpe Oshakati (waar die plaaslike Gereformeerde gemeente net van 1988 tot 1990 bestaan het), Ruacana en Namutoni in.
Die Gereformeerde kerk Tsumeb is op 26 Maart 1955 gestig, in d... | afr_Latn_81 |
Hendrik Gerhardus Stoker
Hendrik Gerhardus Stoker (1899–1993) was 'n Calvinistiese filosoof. Hy is bekend daarvoor dat hy 'n eie wysgerige stelsel Wysbegeerte van die Skeppingsidee (1933) daargestel het. Johan Heyns het in "Denkers deur die eeue" Stoker as die grootste filosoof beskou wat Afrika opgelewer het.
| afr_Latn_82 |
Sekhukhune
Sekhukhune, ook gespel Sikukuni of Sekoekoeni (1814 – 13 Augustus 1882) was koning van die Marota. Sy ryk was geleë tussen die Limpopo- en Vaalrivier in die hedendaagse Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo.
| afr_Latn_83 |
Atterbury Property Holdings
Atterbury Property Holdings (meer bekend as net Atterbury of "Atterbury Property") is 'n eiendomsmaatskappy wat in 1994 deur Louis van der Watt en Francois van Niekerk in Pretoria gestig is.
Die maatskappy se hooffokus is op die ontwikkeling van kleinhandelsentrums en handelsgeboue, maar r... | afr_Latn_84 |
Gereformeerde kerk Hentiesbaai
Die Gereformeerde kerk Hentiesbaai is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië op die kusdorp Hentiesbaai. Dit was, 16 jaar nadat Namibië onafhanklik geword het, die eerste nuwe Gereformeerde kerk wat in dié land gestig is. Die gemeente het einde 2014 'n sieletal van 58 gehad, ... | afr_Latn_85 |
Sweetpak
'n Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier. Hoewel dit gemaak is om in te oefen of om na 'n oefening te dra om die liggaam warm te hou, word sweetpakke ook dikwels gedra as vryetydskleding.
Meeste Suid-Afrikaanse skole stel sweetpakke in hul skoolkle... | afr_Latn_86 |
Wildekomkommer
Die wildekomkommer (Cucumis Myriocarpus) is 'n plantspesie wat deel is van die Cucurbitaceae-familie.
| afr_Latn_87 |
Austin-Bergstrom Internasionale Lughawe
Austin–Bergstrom Internasionale Lughawe (IATA: AUS, ICAO: KAUS) is 'n internasionale lughawe geleë in Austin, die hoofstad van Texas, in die Verenigde State, en bedien die groter Austin metropolitaanse gebied, die 34 grootste metropolitaanse gebied in die Verenigde State. Geleë ... | afr_Latn_88 |
Saadat Hasan Manto
Saadat Hasan Manto (/ mɑːn,-tɒ /; Oerdoe: سعادت حسن منٹو, uitspreek [sa'ādat 'hasan' Manto]; 11 Mei 1912 - 18 Januarie 1955) was 'n Pakistani skrywer, dramaturg en outeur wat as een van die grootste skrywers van kortverhale in die Suid-Asiatiese geskiedenis bekend is. Hy het 22 bundels van kortverha... | afr_Latn_89 |
Gurdas Maan
Gurdas Maan (Pandjabi: ਗੁਰਦਾਸ ਮਾਨ) is 'n Pandjabi sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy is bekend as een van die mees noemenswaardige sangers van die Pandjabi-taal. Hy is in die Indiese dorpie van Giddarbaha in die deelstaat van Pandjab gebore. In 1980 was sy liedjie "dil da maamla hai" 'n groot nasionale s... | afr_Latn_90 |
Gereformeerde kerk Centurion
Die Gereformeerde kerk Centurion is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Centurion-gebied van Gauteng. Einde 2014 was dit met 1 009 belydende lidmate die vierde grootste gemeente in dié kerkverband en een van net vier met meer as duisend belydende lidmate. In daard... | afr_Latn_91 |
Fariduddin Ganjshakar
Khwaja Fariduddin Masud Ganjshakar (Farīduddīn Masūd Ganjshakar; Punjabi: , 1173–1266) of net Baba Farid Ganjshakar (Punjabi, lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende Soefi-prediker, mistieke digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van Suid-Asië.
| afr_Latn_92 |
Gereformeerde kerk Wapadrant
Die Gereformeerde kerk Wapadrant is tans (2016) die grootste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.
Einde 2014 het die gemeente 1 689 belydende en 534 dooplidmate gehad, vergeleke met onderskeidelik 1 250 en 418 einde 2001. Dit was een van net vier Gereformeerde kerke met me... | afr_Latn_93 |
Gereformeerde kerk Rietvallei
Die Gereformeerde kerk Rietvallei is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die suidooste van Pretoria.
Met 1 369 belydende en 361 dooplidmate einde 2014 was dit toe die derde grootste Gereformeerde kerk; net Wapadrant en Randburg was groter, terwyl die enigste ander g... | afr_Latn_94 |
Gereformeerde kerk Waterkloofrand
Die Gereformeerde kerk Waterkloofrand is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die ooste van Pretoria wat voorstede soos Brooklyn-Suid, Erasmuskloof, Nieuw-Muckleneuk, Sterrewag, Waterkloof en Waterkloofrif insluit. Einde 2014 het die gemeente 297 belydende en 77 d... | afr_Latn_95 |
Afkykontwerp
Afkykontwerp (ook truwaartse ontwerp of terugingenieuring) is dié proses waartydens 'n produk ondersoek word om te sien wat dit doen en die interne werking daarvan te bepaal. Die kuberwoordeboek verklaar die term soos volg: reverse engineer [v] terugingenieur, teruggenieur, demonteer en rekonstrueer, ontr... | afr_Latn_96 |
Gereformeerde kerk Derdepoort
Die Gereformeerde kerk Derdepoort is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Pretoria wat voorstede soos East Lynne, Jan Niemandpark en Waverley-Oos insluit.
| afr_Latn_97 |
BIOS
BIOS, 'n akroniem vir Basic Input/Output System, is 'n biblioteek met 'n stel basisinstruksies vir die eerste kommunikasie tussen die hardeware en die bedryfstelsel. Tydens die opbring van 'n persoonlike rekenaar, wanneer die bedryfstelsel nog nie gelaai is nie, is dit ook die enige sagteware wat beskikbaar is.
... | afr_Latn_98 |
Gereformeerde kerk Akasia
Die Gereformeerde kerk Akasia is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerk in die noorde van Pretoria.
| afr_Latn_99 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.