Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet Duplicate
id
stringlengths
36
36
source
stringclasses
1 value
type
stringclasses
1 value
language
stringclasses
1 value
text
stringlengths
10
618k
metadata
dict
6bf1e3c4-0412-4602-a837-35a17d36795a
wikipedia
text
af
Afrika 200px|Ligging van Afrika op 'n wêreldkaart Oppervlakte 30 221 532 km² (2de) Bevolking 1,1 miljard (2013, 2de) Bevolkingsdigtheid 36,4/km² Lande 54 (en 2 omstrede) Afhanklike gebiede 7 Taalfamilies Afro-AsiatiesNiger-KongoKhoisanNilo-SahariesAustronesiesIndo-Europees Tydsones UTC-1 (Kaap Verde) tot UTC+4 (Maurit...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Afrika", "title": "Afrika", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9456, "token_count": 4174, "word_count": 3131 }
02f021a1-12bf-429c-b1bc-21ecc50cce04
wikipedia
text
af
duimnael|200px|C. J. Langenhoven met Mev. Langenhoven by die kerk in Oudtshoorn op die huweliksdag van hul dogter, Engela, in 1926. duimnael|200px|Eugène Marais – redakteur, skrywer, digter, juris en natuurkenner. duimnael|200px|Sangiro wen die Hertzogprys in 1945 vir al sy prosawerk. duimnael|200px|Breyten Breytenbach...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Lys_van_Afrikaanse_skrywers", "title": "Lys van Afrikaanse skrywers", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.8946, "token_count": 1500, "word_count": 1125 }
0192eb96-064e-43c1-a9f2-87780f84a390
wikipedia
text
af
duimnael|200px|C. Louis Leipoldt. duimnael|regs|200px|Totius. duimnael|200px|Eugene Marais. duimnael|200px|N.P. van Wyk Louw. duimnael|200px|H.A. Fagan. duimnael|200px|D.J. Opperman. duimnael|regs|200px|Marlise Joubert. Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters: A Jan Afrika (sien Breyten Breytenbach) Henni...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Lys_van_Afrikaanse_digters", "title": "Lys van Afrikaanse digters", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9224, "token_count": 530, "word_count": 398 }
0f73e32d-0cad-49f1-9d26-80e57d51b109
wikipedia
text
af
links|duimnael|230px|Een van tallose bouvallige geboue op Alice, eens 'n hotel. links|duimnael|230px|Die Baptistekerk op Alice, nog een van baie verwaarloosde geboue. links|duimnael|230px|Die NG gemeente Alice is in die tweede helfte van die jare 80 by die NG gemeente Fort Beaufort ingelyf en sy kerkgebou aan die genad...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Alice,_Oos-Kaap", "title": "Alice, Oos-Kaap", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9491, "token_count": 386, "word_count": 290 }
6f474112-c12a-495d-bb69-e4e21db21c02
wikipedia
text
af
duimnael|Australasië se geografiese omvang duimnael|Ligging van Australasië duimnael|Vlag van Australasië vir die Olimpiese Somerspele van 1908 en 1912 Australasië (Latyn: Australasia, letterlik: "suid van Asië") is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea,HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Australasië", "title": "Australasië", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9333, "token_count": 146, "word_count": 110 }
db8ef544-b19d-417c-b220-895dbd429af4
wikipedia
text
af
Asië 200px|Ligging van Asië op 'n wêreldkaart Oppervlakte 44 579 000 km² (1ste) Bevolking 4 164 252 000 (2013, 1ste) Bevolkingsdigtheid 87/km² Lande 48 VN-lidlande en 6 ander lande Afhanklike gebiede 6 Taalfamilies Sino-TibettaansIndo-EuropeesAltaïesAustro-AsiatiesTai-KadaiAustronesiesDrawidiesSemitiesSiberiesKaukasi...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Asië", "title": "Asië", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9489, "token_count": 4217, "word_count": 3163 }
3b277bb8-e48c-4961-98ad-2806ca945a6c
wikipedia
text
af
Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit. Die stad is aan die Stille Oseaan geleë en is die hawe-afsetpunt vir die kopermyne van La Escondida en Chuqu...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Antofagasta", "title": "Antofagasta", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9525, "token_count": 141, "word_count": 106 }
dc5e3853-be11-4bb1-bcf8-0a94968f5d38
wikipedia
text
af
duimnael|240px|Die AGS-kerk op Barkly-Oos. Die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika (AGS) is 'n klassieke Pinkster Christelike denominasie in Suid-Afrika. Met 1,2 miljoen aanhangers is dit Suid-Afrika se grootste Pinksterkerk en die vyfde grootste godsdiensgroepering in Suid-Afrika en verteenwoordig 7,6 persent v...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Apostoliese_Geloofsending", "title": "Apostoliese Geloofsending", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9433, "token_count": 194, "word_count": 146 }
f3798f96-a3a0-4de1-aec8-b75d30e5ded8
wikipedia
text
af
duimnael|Antieke Griekse argitektuur duimnael|Neomodernistiese argitektuur in Pretoria Argitektuur (afgelei van die Latynse architectura en ontleen van die Griekse ἀρχιτεκτονία architektonía "boukuns, argitektuur" en ρχιτέκτων architekton "argitek", 'n samestelling van ρχι- "hoof" en τέκτων "skepper") is die ambag, kun...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Argitektuur", "title": "Argitektuur", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9163, "token_count": 680, "word_count": 510 }
82050d6f-1a21-48a9-8972-9786e98f0725
wikipedia
text
af
ABC kan na een van die volgende sake verwys: Die alfabet (spesifiek die latynse alfabet wat met die drie letters ABC begin) American Broadcasting Company Australian Broadcasting Corporation Eksterne skakels
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/ABC", "title": "ABC", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9716, "token_count": 40, "word_count": 30 }
be5b7a37-1d06-4be8-aafc-84acede2cc56
wikipedia
text
af
Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook an...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Algebra", "title": "Algebra", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9585, "token_count": 364, "word_count": 273 }
e893fe01-2aa1-4c01-9035-0d64f2b63e96
wikipedia
text
af
AR kan na een van die volgende verwys: Argentinië, 'n Spaanssprekende land in die suide van Suid-Amerika, Argon, 'n chemiese element met simbool Ar. Arkansas, 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika.
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/AR", "title": "AR", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9027, "token_count": 48, "word_count": 36 }
fecd00eb-a73b-444f-b85c-e52fd32b27a7
wikipedia
text
af
90px90px90px90px90px90px Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en ...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Biologie", "title": "Biologie", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9474, "token_count": 1309, "word_count": 982 }
ada5ae35-542d-467d-a704-6ff013d23eb8
wikipedia
text
af
duimnael|regs|'n Skildery deur Jan Volschenk. duimnael|regs|Beeldhouwerk van Anton van Wouw. Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies. Tekenkuns Skilderkuns Beeldhouwerk Gemengde media Beeldende kuns (ook genoem visuele kuns) b...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Beeldende_kunste", "title": "Beeldende kunste", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9526, "token_count": 70, "word_count": 53 }
087adf87-dc01-455f-9fbb-b0b02c4a53c0
wikipedia
text
af
Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie (Sanskrit: dharma; Pali: dhamma). Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha ("die verligte een"). duimnael|180px|links|Een van die oudste bekende voor...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Boeddhisme", "title": "Boeddhisme", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9393, "token_count": 11388, "word_count": 8541 }
01fe604b-41e9-40c6-95f8-b2fa67086d5d
wikipedia
text
af
Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale. Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara ...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Benue-Kongo-tale", "title": "Benue-Kongo-tale", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9023, "token_count": 92, "word_count": 69 }
ad5563ee-a1ad-453b-b460-733d0b6e4d97
wikipedia
text
af
duimnael|links|Stamboom van Balto-Slawiese tale Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese ...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Balto-Slawies", "title": "Balto-Slawies", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9628, "token_count": 121, "word_count": 91 }
32a38712-e266-48fc-9dff-b16367dcb6c0
wikipedia
text
af
Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word. Groepe duimnael|links|Stamboom van Balto-Slawiese tale Die Baltiese tale word in twee hoofgroepe verdeel: die Oos- of Sentraal-Baltiese tale met Litaus, Lets, die Lets-Koerse dialek van die Ko...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Baltiese_tale", "title": "Baltiese tale", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9395, "token_count": 257, "word_count": 193 }
a8e34ad3-9e15-45a7-9bf6-3f0a04634d53
wikipedia
text
af
Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse Vrystaatprovinsie en die land se sesde grootste stad. Dit is sedert 1910 (as die geregtelike hoofstad) een van die drie hoofstede van die Republiek van Suid-Afrika. Die ander twee hoofstede is Kaapstad (die wetgewende hoofstad) en Pretoria (die uitvoerende hoofstad)....
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Bloemfontein", "title": "Bloemfontein", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.9465, "token_count": 8732, "word_count": 6549 }
16637b75-9e60-4cb8-b391-4e05b79a6b22
wikipedia
text
af
duimnael|'n Bybel duimnael|Die Bybel van Christian III van Denemarke, die eerste Deense vertaling. Gedruk in Kopenhagen, 1550. duimnael|Die Afrikaanse Bybel (hier die 1933/1953-vertaling) kan ook op Java-georiënteerde selfone afgelaai word. m.bibles.co.za Die Bybel is die heilige boek van Christendom, Judaïsme, Rastaf...
{ "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Bybel", "title": "Bybel", "license": "CC-BY-SA-4.0", "scraped_at": "2026-06-08T17:49:00.479341+00:00", "quality_score": 0.901, "token_count": 1457, "word_count": 1093 }
End of preview. Expand in Data Studio

Wikipedia (af) — Preprocessed

Clean preprocessed Wikipedia dump for LLM pretraining.

Field Value
Language af
Articles 156,287
Size 0.34 GB
License CC-BY-SA 4.0
Source af.wikipedia.org

Format

{
  "id": "uuid-v4",
  "source": "wikipedia",
  "type": "text",
  "language": "af",
  "text": "Article plain text...",
  "metadata": {
    "url": "https://af.wikipedia.org/wiki/Title",
    "title": "Article Title",
    "license": "CC-BY-SA-4.0",
    "scraped_at": "2026-01-01T00:00:00+00:00",
    "quality_score": 0.95,
    "token_count": 512,
    "word_count": 384
  }
}

Usage

from datasets import load_dataset

ds = load_dataset("raj2708/wikipedia-af", split="train", streaming=True)
for row in ds:
    print(row["metadata"]["title"])
    print(row["text"][:300])
    break
Downloads last month
-