Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet Duplicate
sentence
stringlengths
9
1.49k
" Abram het Mesopotamië verlaat en met sy gesin en volgelinge na die land Kanaän getrek.
" Al het ek my uiterste bes gedoen; 'n mens lewer immers altyd jou beste. En hoe wens ek ek word net een keer na 'n ete genooi waar niemand sê: 'Ek het ook 'n goeie stem gehad, ek sou ook 'n operasanger kon wees as dit nie was vir sus of so nie!'"
" Die "avant-garde" was wat Modernisme aanvanklik genoem is, en die term het behou gebly vir die beskryf van bewegings wat geïdentifiseer word met die omverwerping van een of ander aspek van tradisie of die status quo.
" Die verhouding tussen die drie tale kan opgesom word deur die bostaande diagram.
" Dit was voorafgegaan deur die volgende advertensie:
" Hy word nou ʼn ware ontdekkingsreisiger en in 1849 vertrek hy op 'n groot tog noordwaarts met die idee om nog sendingstasies te stig.
" Maar die uitkoms was teleurstellend.
" Nadat hy president geword het, het die Russiese ekonomie nege jaar agtereenvolgens gegroei, armoede is met meer as 50 persent verminder en die gemiddelde maandelikse salaris van burgers het van $80 tot $640 gestyg.
" Volgens hom het sy die regering se beleid gekritiseer sonder dat sy ooit die land afgekraak het. Ook hy het haar as ’n idealis beskryf. "Maar sy is ’n idealis met haar voete op die aarde.
Chemikalieë vir die skoonmaak van vensters, bestaande uit ongeveer 10–15% ammoniak, ."
""Baie politieke skrywers sal vertel van Hans se stryd teen genl. Hertzog en sy verskille met dr. Malan," het sy vrou later geskryf.
Blou hoed ophê" — beheer oor 'n situasie uitoefen.
Bloukous" - 'n Geleerde vrou wat haar van huishoudelike sake losmaak.
Bloutjie loop" — Afgesê word deur 'n nooi / Nie jou doel bereik nie.
Gedaante spook in Europa – die gedaante van kommunisme."
". . . die jong offisiere het my gemartel deur my vernuftig op al my teer plekke te slaan. Hulle het na my kinders se foto's gekyk en gesê wat hulle graag aan die kinders sou wou doen. Dit het omtrent drie uur aangehou."
".zy kunnen hoog of laag springen, ik werk rustig voort, doe myn plicht en tracht te verwezenlyken wat ik gedacht heb, n.l. het volkomen nationaal karakter van het Transvaalsche volk en zyn Kruger. 't Zou immers bespottelyk zyn ter wille van eenige maanden winst iets te gaan opofferen, en wel van een werk dat daarvoor ...
"ABBA" is 'n akroniem gevorm uit die eerste letter van elk van die groeplede se naam. Dit word gewoonlik geskryf as "ABBA" maar word ook soms geskryf as 'n woord, Abba. Die eerste 'B' in die embleemweergawe van die naam is sedert 1976 omgekeer op die groep se reklamemateriaal en is 'n geregistreerde handelsmerk.
"Abuja" was in die vroeë 20ste eeu die naam van die nabygeleë dorp wat nou Suleja genoem word.
"Ad fontes", terug na die bronne, was hul leuse.
"Als anderen vol vuur te wapen liepen en in de bresse sprongen, dan zag hij dit rustig aan, en ging bedaard voort met het opbouwen der muren van de gevallen vesting. Hij hanteerde niet het zwaard, maar de troffel. Hij was niet krijsman, maar arbeidsman."
"Amfi-" beide "bios" lewe: wat op die land asook in die water leef.
"André du Toit - a philosopher from and for South Africa."
"Arab " is 'n Semitiese woord en is oorspronklik gebruik om die nomadiese woestynvolke in die Arabiese Skiereiland aan te dui.
"As die regering aanhou onderdruk terwyl miljoene mense hulle regte opeis, is dit een van die moontlike scenario's."
"As ek die Duitsers was, sou ek nooit teken nie".
"As ek nie tyd gemors het in die skool nie het ek geskerm in die gimnasium of kokaïen op straat verkoop", onthou hy.
"As mev. Suzman nie in Februarie 1967 gekom het nie, is dit onmoontlik om te raai wat sou gebeur het. Die wete dat sy op pad was, het die owerheid gedwing om die behandeling te versag en haar besoek op sigself en die rapportering van dié besonder laakbare vervolging was regstreeks daarvoor verantwoordelik dat (ene Van ...
"Astraalgeeste", wat in die antieke oosterse godsdienste as die geeste van sterre en planete beskou is.
"Australia" is in 1693 in 'n vertaling van Les Aventures de Jacques Sadeur dans la Découverte et le Voyage de la Terre Australe gebruik, 'n Franse roman uit 1692 deur Gabriel de Foigny .
"Babiloniese" maand, wat die betrokke tydsverloop tot 'n fraksie van 'n sekonde bepaal het.
"Blou Maandag" — 'n dag waarop alles verkeerd loop
"Bloubaadjie" verwys baie keer na 'n polisieman; dit is die kleur van baie polisie-uniforms.
"Broeders, ons oplossing vir Suid-Afrika se probleme is nie dat die een of ander party die oorhand in die land sal kry nie, maar dat die Afrikaner Broederbond die land sal regeer," het die omsendbrief gelui.
"Broers, ons het besluit om tot die bittere einde te staan; laat ons soos manne erken dat daardie einde vir ons gekom het, in bitterder vorm gekom het as wat ons ooit gedink het. Vir ’n ieder van ons sou die dood ’n soeter en sagter einde gewees het as die stap waartoe ons nou sal moet oorgaan. Maar ons buk voor Gods w...
"Burgerlike mag" van enige van die administrateurs strek dus niks verder as die land se eie basisse nie.
"Cheetah" is ontleen uit Sanskrit sitrakāja, wat “gevlekte” beteken.
"Chi soffre speri" is die eerste bekende komiese opera, die première het plaasgevind op 27 Februarie 1639 in Rome.
"Christus" is afkomstig van die Griekse term vir "Messias" .
"Citizenship, Democracy, and Constitutional Patriotism: Reflections on South Africa.
"Cougar" kan vanaf die Portugese çuçuarana, deur Frans, vanaf die oorspronklike Tupi-woord ontleen wees.
"Creep" was aanvanklik onsuksesvol, maar het 'n jaar ná die eerste vrystelling 'n treffer geword toe dit heruitgereik is.
"D.C." is 'n afkorting vir die Distrik Columbia , die federale distrik, wat egter feitlik gelykstaan aan die stad Washington.
"Daar is 'n behoefte aan begrip, maar nie vir wraak nie, 'n behoefte aan herstel, maar nie vir vergelding nie, maar 'n behoefte aan ubuntu, maar nie vir viktimisering nie."
"Daar was 'n oorlog in Angola, en ons het daaroor gesing, gespot, gepraat; nie net daaroor nie, oor sensuur, oor die liefde. Ons is in ons stockings en sykouse en fishnets en shorts. In Afrikaans het ons oor daai verhoog gespring en oor dit wat dekadent en die lewe is 'n pad begin baan vir wat mense vandag in die land ...
"Dalk sal die grootste hulde wat ’n bevryde en demokratiese Suid-Afrika/Azanië aan haar pogings kan bring, die erkenning wees dat daardie stryd van haar . . . ’n besonderse bydrae was tot die proses van ons oorlewing en, inderdaad, ons bevryding."
"De facto"-wette kan egter ook ontstaan deur gebruike en tradisies.
"Derde generasie" atipiese antipsigotika
"Derde generasie" busse word nou aan die mark bekendgestel, insluitend HyperTransport en InfiniBand.
"Die Doema het te vinnig begin. Dit is nou stadiger, maar beter; meer houdend," het Nikolaas gesê.
"Die Eksistensiefilosofie van Karl Jaspers."
"Die Franse Revolusie en die boom van vryheid in ons Staatswapen" .
"Die Groot Afrikaanse Familienaamboek", Kaapstad 1983
"Die Here het met Moses gepraat in die tent van ontmoeting in die Sinaiwoestyn.
"Die NG Kerk aanvaar dat dit moontlik is om in ons land ons rasseverhoudings op so 'n grondslag te reël dat dit die hoogste mate van bevrediging aan alle rassegroepe sal verseker.
"Die Transvalers moes voel dat hulle hul eie dagblad kry en nie 'n verlengstuk van Keeromstraat nie. Om self 'n nuwe dagblad in die Noorde uit te gee, het die Nasionale Pers buitendien destyds as 'n te groot onderneming beskou. Van 1936 af het hy met die mededinging van die Unie-Volkspers te doen gehad: met sy middagbl...
"Die Volksblad", later Volksblad, uit die Media24-stal was die laaste oorblywende dagblad wat in Bloemfontein vervaardig en na die hele Vrystaat en Noord-Kaap versprei is.
"Die burgerregte, persoonlike vryhede en demokratiese vorme wat in Stalin se grondwet verkondig is, is feitlik onmiddellik vertrap en het lank ná Stalin se dood steeds leë beloftes gebly."
"Die eerste skoolwapen wat in 1953 deur die eerste tydelike personeel ingestel is, het wel die estetiese sin bevredig, maar die vreemde embleme en heraldiek het nie juis by 'n Afrikaansmedium-skool gepas nie. Omdat die skoolkleure, egter reeds onder die ou bedeling van die parallel-mediumskool verander is, is daar besl...
"Die feit dat dit 35 jaar ná die eerste publikasie in 'n taal so ver verwyderd van Afrikaans vertaal word, getuig van die lang lewensduur en die breë aantrekkingskrag van die boodskap wat dit oordra."
"Die genealoog Daniël Malan Jacobs was die eerste wat vir ons die antwoord verskaf het: Die nimlike Eugène Marais het in April 1921 die verhaal die eerste keer vertel in die ou Afrikaanse tydskrif Die Boerevrou.
"Die kwadrate van die omlooptye van planete staan in verhouding tot die derde mag van hul afstand van die son."
"Die lyn wat die planeet met die son verbind bestryk in 'n gelyke tyd 'n gelyke oppervlakte."
"Die man, waarvan hierdie benaming afgelei is, Christus, is gedurende die heerskappy van Tiberius op bevel van die prokurator Pontius Pilatus tereggestel. Hierdie verderflike bygeloof was destyds voorlopig onderdruk, maar het later opnuut na vore gekom en nie net in Judea uitgebrei nie, maar ook in Rome, waar alle gruw...
"Die persoon het kaal die straat in gehardloop" kan beteken om geen klere aan te hê nie, of om liggaamsdele te ontbloot wat as onvanpas beskou word.
"Die vergadering dra dit aan 'n kommissie op om in die gees van die aanbeveling van die vroeëre benoemde kommissie, hierdie saak terstond en met alle erns aan te pak. Sodra nodig, moet hulle met die Ringskommissie skakel wat dan die Sinodale Kommissie om dispensasie van die bepaling aangaande die waarborg van £200 vir ...
"Die voormalige draer van die kroon" (Der ehemalige Träger der Krone, soos na hom in die wet verwys is) is, aangesien hy geweier het om te bedank, permanent uit die land verwys, maar hy het vantevore na Switserland vertrek om 'n dreigende internering te voorkom.
"Die wentelbaan van elke planeet is 'n ellips, met die son by 'n brandpunt."
"Die wetenskap korrigeer homself op die ou end, selfs wanneer sterk emosies betrokke is."
"Digital Equipment Corporation" het weggedoen met die twee busse en te duur vir massaproduksie rekenaars en het die randtoestelle ook in die geheuebus ingesluit sodat dit ook soos geheue-adresse gelyk het.
"Dione" is skynbaar ’n ekwivalent van Rea, die aardmoeder, wat Homeros na Olimpus verplaas het, en verwys na ’n hipotetiese oorspronklike Proto-Indo-Europese panteon, met die manlike hoofgod wat deur die lug en donderweer verteenwoordig is, en die vroulike hoofgod wat verteenwoordig is deur die aarde of vrugbare grond.
"Dit beteken nie 'n gebrek aan respek vir die instrument se tradisie nie. My nuwe ghitaar is basies dieselfde in klankkleur of tegniek as die sessnaarghitaar. Verbeel jou 'n klavier sonder 'n pedaal wat eweskielik een bekom het - die nuwe moontlikhede vir die verryking van die klank wat dit meebring, is vanselfsprekend...
"Dit het my geleer om uitdagings te aanvaar en die leiding te neem."
"Dit het nagenoeg tagtig jaar gelede plaasgevind, vertel Marais toe, maar hy beskryf die omstandighede so noukeurig asof dit die vorige dag gebeur het (goed, dis nog geen bewys dat dit nie waar is nie; goeie skrywer wat hy is, mag hy mos maar so 'n bietjie fleurig raak).
"Dit kan op die een of ander ander manier betaal word.
"Dit was dadelik nommer een op die trefferlyste en toe het alles verander. Skielik was ons op groot verhoë, al het ons min ondervinding gehad. Ons moes aan verskillende situasies gewoond raak," getuig Tom.
"Dit was nie 'n bloot materialistiese kompromis van botsende belange waaraan hulle behoefte het nie, maar wel 'n groot Suid-Afrikaanse nasionaliteit deurdronge van 'n nasionale gevoel.
"Dit was ’n grootse gesukkel om die eerste uitgawe van Beeld persklaar te kry, maar die koerant het die rolpers gehaal.
"Dit was ’n skok toe Schalk Pienaar ná drie maande in 1975 vanweë swak gesondheid as redakteur moes uittree.
"Documentum" word opgebou uit die Latynse woorde docere en mens .
"Dr. Malan het, deur die aanstelling van 'n Kaaplandse hoofredakteur, op 'n heel besondere wyse die republikeinse geesdrif en entoesiasme in die Noorde probeer demp. Malan sou hom egter hierin vergis, want Verwoerd het hom heelhartig met die Transvaalse republikeinse strewe vereenselwig."
"Dwergplaneet" is egter oorspronklik voorgestel as 'n term vir die kleinste planete en nie die grootste subplanete nie, en baie planetêre sterrekundiges gebruik dit nog so.
"Egte" spoke, wat die meeste verskyn en geen verbintenis met die mense het vir wie hulle verskyn nie.
"Ek dink ek moet my eie plekke op die beste manier skilder", het hy in 1821 aan sy vriend John Fisher geskryf, "skilder is niks meer as 'n ander woord vir gevoelens nie."
"Ek glo dat 'n volk soos hierdie uitgewis behoort te word of indien dit nie moontlik is deur taktiese maatstawwe nie, hulle van die land verdryf behoort te word … Dit sal slegs moontlik wees indien die watergate van Grootfontein tot by Gobabis beset word. Die gedurige beweging van ons troepe sal ons in staat stel op di...
"Ek het 'n droom," het sy vir haar gehore voor 1974 vertel terwyl sy uiterlik vol vertroue was, "waarin ek op my voorbankie sit en saam met my sit Colin Eglin, Gordon Waddell, Van Zyl Slabbert en Réné de Villiers" (onderskeidelik kandidate in Seepunt, Johannesburg-Noord, Rondebosch en Parktown).
"Ek het die een ding verloor wat my tot die lewe verbind het" het hy aan Atticus geskryf.
"Ek het die mure bleeklila geskilder, die vloer ’n geruite rooi, die geel van die stoele en houtbed is dié van vars botter, die kussings en laken ’n bleek lemmetjiegroen, die deken bloedrooi, die toilettafel oranje, die kom blou, die venster groen. En dit is al. Daar is niks anders in die kamer met toe hortjies nie. Di...
"Ek het vir Kritzinger gesê: “As die storie nie waar is nie, moet iemand dit mos uitgedink het. As ons kan agterkom wie die eerste keer die storie in die pers laat verskyn het, weet ons wie die skepper van die verhaal is.”
"Ek was daar toe die Herero's verslaan is in die omgewing van Waterberg. Na die slag is alle mans, vroue en kinders wat in Duitse hande beland het, of hulle gewond was of nie, genadeloos doodgemaak. Die Duitsers is die res agterna en almal wat langs die pad raakgeloop is, is doodgeskiet en gesteek. Die meeste van die H...
"Ek was geboei, want ek het nog nooit iets soos Mango Groove gehoor nie."
"Ek, G. Olwagen, en kollega Leo Kritzinger het destyds as joernaliste die Racheltjie de Beer-verhaal tot op die been nagevors.
"Ekonomie" is 'n kernwoord in die verband.
"Eksotiese" hadrone, wat uit meer as drie valensiekwarke bestaan, is in onlangse jare ontdek.
"Elke liggaam hou vol in sy rustoestand of om uniform reguit vorentoe te beweeg, behalwe as dit gedwing word om sy toestand te verander deur 'n krag daarop."
"Enige datering van Hamlet moet versigtig wees", vermaan die New Cambridge-redakteur, Phillip Edwards.
"Essay" is afgelei van die Franse woord vir "om te probeer" essayer.
"Etniese" gemeentes in Rusland gebruik hul eie taal: Tsjoewasjies, Mordwiens, Mari, Tataars, Sacha , ens.
"FW", soos hy algemeen bekend staan, word op 29 November 1972 tot volksraadslid verkies nadat hy 'n tussenverkiesing in Vereeniging gewen het, wat gehou is ná die uittrede van Blaar Coetzee, wat die kiesafdeling vir die Nasionale Party verteenwoordig het van die 1958-verkiesing af.
"Filosofie en Argitektuur: Moderniteit en Post-moderniteit."
End of preview. Expand in Data Studio

Wikipedia Sentence Snippets

This dataset contains cleaned Wikipedia sentence snippets extracted from multiple languages, by taking only the first half of a Wikipedia article, after filtering for stubs.

Files

  • en/en.parquet
  • es/es.parquet

And others.

Format

Each parquet contains a sentence column.

Data Splits

All configurations contain a single train split.

Supported Tasks and Leaderboards

The dataset is generally used for Language Modeling.

From wikimedia/wikipedia

Languages

You can find the list of languages here: https://meta.wikimedia.org/wiki/List_of_Wikipedias

Dataset Creation

Source Data

Initial Data Collection and Normalization

The dataset is built from the Wikipedia dumps: https://dumps.wikimedia.org

You can find the full list of languages and dates here: https://dumps.wikimedia.org/backup-index.html

The articles have been parsed using the mwparserfromhell tool.

When uploading the data files for the 20231101 dump, we noticed that the Wikimedia Dumps website does not contain this date dump for the "bbc", "dga", nor "zgh" Wikipedias. We have reported the issue to the Wikimedia Phabricator: https://phabricator.wikimedia.org/T351761

Licensing Information

Copyright licensing information: https://dumps.wikimedia.org/legal.html

All original textual content is licensed under the GNU Free Documentation License (GFDL) and the Creative Commons Attribution-Share-Alike 3.0 License. Some text may be available only under the Creative Commons license; see their Terms of Use for details. Text written by some authors may be released under additional licenses or into the public domain.

Citation Information

@ONLINE{wikidump,
    author = "Wikimedia Foundation",
    title  = "Wikimedia Downloads",
    url    = "https://dumps.wikimedia.org"
}
Downloads last month
30

Models trained or fine-tuned on DerivedFunction/wikipedia-language-snippets-filtered

Collection including DerivedFunction/wikipedia-language-snippets-filtered