text stringlengths 328 626k |
|---|
Afrika
Ligging van Afrika op 'n wêreldkaart
Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense – ongeveer 'n ... |
C. J. Langenhoven met Mev. Langenhoven by die kerk in Oudtshoorn op die huweliksdag van hul dogter, Engela, in 1926.
Eugène Marais – redakteur, skrywer, digter, juris en natuurkenner.
Sangiro wen die Hertzogprys in 1945 vir al sy prosawerk.
Breyten Breytenbach by die 2009 Brooklyn Book Festival.
Dan Roodt.
Deon Meyer.
... |
C. Louis Leipoldt.
Totius.
Eugene Marais.
N.P. van Wyk Louw.
Henry Fagan|H.A. Fagan.
D.J. Opperman.
Marlise Joubert.
Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters:
A
* Jan Afrika (sien Breyten Breytenbach)
* Hennie Aucamp
B
* Pirow Bekker
* Ronnie Belcher
* Marié Blomerus
* Peter Blum
* Boerneef
* Russell Boezak
*... |
Een van tallose bouvallige geboue op Alice, eens 'n hotel.
Die Baptistekerk op Alice, nog een van baie verwaarloosde geboue.
Die NG gemeente Alice is in die tweede helfte van die jare 80 by die NG gemeente Fort Beaufort ingelyf en sy kerkgebou aan die genade oorgelaat.
Alice is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 120 km wes va... |
Australasië se geografiese omvang
Ligging van Australasië
Vlag van Australasië vir die Olimpiese Somerspele van 1908 en 1912
Australasië (Latyn: Australasia, letterlik: "suid van Asië") is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea, die daaromliggende eilande van Melanesië en ook 'n deel van Indonesië. Die... |
Asië
Ligging van Asië op 'n wêreldkaart
Asië is die wêreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km² wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense – ongeveer 60% van die wêreldbevolking.... |
Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit.
Die stad is aan die Stille Oseaan geleë en is die hawe-afsetpunt vir die kopermyne van La Escondida en Chuqu... |
Die AGS-kerk op Barkly-Oos.
Die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika (AGS) is 'n klassieke Pinkster Christelike denominasie in Suid-Afrika. Met 1,2 miljoen aanhangers is dit Suid-Afrika se grootste Pinksterkerk en die vyfde grootste godsdiensgroepering in Suid-Afrika en verteenwoordig 7,6 persent van die bevolkin... |
Antieke Griekse argitektuur
Neomodernistiese argitektuur in Pretoria
Argitektuur (afgelei van die Latynse architectura en ontleen van die Griekse ἀρχιτεκτονία architektonía "boukuns, argitektuur" en ρχιτέκτων architekton "argitek", 'n samestelling van ρχι- "hoof" en τέκτων "skepper") is die ambag, kuns en wetenskap om ... |
Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook an... |
Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes.
Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing.
Oorsig van ... |
Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie (Sanskrit: dharma; Pali: dhamma). Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha ("die verligte een").
Een van die oudste bekende voorstellings van die Boe... |
Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale.
Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara ... |
Stamboom van Balto-Slawiese tale
Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tal... |
Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word.
Groepe
Stamboom van Balto-Slawiese tale
Die Baltiese tale word in twee hoofgroepe verdeel:
* die Oos- of Sentraal-Baltiese tale met Litaus, Lets, die Lets-Koerse dialek van die Koerse Skoorwal, S... |
Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die land se sesde grootste stad. Dit is ook sedert 1910 Suid-Afrika se regterlike hoofstad (een van die land se drie hoofstede). Suid-Afrika se hoogste hof, die Konstitusionele Hof, is egter sedert 1994 in Johannesburg gesetel. Bloemfontein staa... |
'n Bybel
Die Bybel van Christian III van Denemarke, die eerste Deense vertaling. Gedruk in Kopenhagen, 1550.
Die Afrikaanse Bybel (hier die 1933/1953-vertaling) kan ook op Java-georiënteerde Selfoon|selfone afgelaai word. m.bibles.co.za
Die Bybel is die heilige boek van Christendom, Judaïsme, Rastafarianisme en Samari... |
End of preview. Expand in Data Studio
YAML Metadata Warning:empty or missing yaml metadata in repo card
Check out the documentation for more information.
all-wikis-mix-clean
Like all-wikis-mix, but with conservative Wikipedia post-processing applied to reduce obvious markup noise.
Cleaning applied
- Remove
[Wikipedia:xx] ...header line - Remove numeric citation markers like
[1] - Best-effort cleanup of leftover
[[...]]link markup - Strip common image/layout pipe fragments that sometimes leak into text, like:
thumb|200px|,thumbnail|,left|,right|, and Afrikaans/Dutch variants likeduimnael|,links|,regs|
What’s inside
- Format:
nanochat-parquet-v1 - Layout:
shard_*.parquet+metadata.json - Text column:
text - Parquet settings: zstd (level 3),
row_group_size=1024,use_dictionary=False,write_statistics=False
- Downloads last month
- 14