id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
3087 | 45 | speel vir my 'n ewekansige liedjie | play_music |
3089 | 0 | watter tyd is dit in sentrale standaardtyd | datetime_query |
3090 | 0 | wat is die tyd in berg standaard tyd | datetime_query |
3092 | 40 | skakel af een lig in die slaapkamer | iot_hue_lightoff |
3093 | 40 | kan jy een van my ligte in my badkamer afskakel | iot_hue_lightoff |
3095 | 13 | hoe is die weer in kaapstad | weather_query |
3097 | 13 | reen dit vandag in pretoria | weather_query |
3100 | 22 | skakel die nuus aan | news_query |
3102 | 22 | trek my maroela media toep en lees dit vir my | news_query |
3104 | 43 | stoor hierdie lied as ʼn gunsteling | music_likeness |
3105 | 13 | wat is die huidige temperatuur | weather_query |
3106 | 13 | hoe is die weer vandag | weather_query |
3107 | 45 | speel bietjie rock musiek | play_music |
3108 | 45 | speel my gospel speellys | play_music |
3109 | 45 | kry vir my 'n goeie pop liedjie | play_music |
3110 | 46 | hou asseblief aan vir die volgende uur | audio_volume_mute |
3111 | 46 | ek is in 'n vergadering moet asseblief nie praat nie | audio_volume_mute |
3112 | 46 | draai af die klank | audio_volume_mute |
3113 | 7 | ek haat hierdie liedjie onthou dit asseblief sodat ek nooit ooit weer hierdie liedjie hoor nie | music_dislikeness |
3115 | 45 | speel use me deur jesse clegg | play_music |
3119 | 0 | wat is die tyd in die midweste nou | datetime_query |
3120 | 38 | as dit twaalf ure voor die oostelike standaard sentaur tyd is wats die tyd in die fillipyne nou | datetime_convert |
3122 | 13 | wat moet ek dra is dit koud buite | weather_query |
3125 | 22 | wat is die nuutste op trump se reis verbod | news_query |
3126 | 12 | alexa hoeveel tornados was daar hierdie maand | general_quirky |
3129 | 22 | lees my ʼn nuus artikel oor a. n. c. se binne gevegte | news_query |
3130 | 13 | is dit winderig vandag | weather_query |
3131 | 13 | hoe koud is dit buite | weather_query |
3132 | 45 | ek voel nou regtig depresief kan jy asseblief my mees gespeelde liedjies speel om my op te beur | play_music |
3133 | 45 | ek is net lief vir adele speel asseblief my liedjies wat die meeste van haar gespeel word na hierdie snit | play_music |
3135 | 16 | bestel vir my n bak van pizzahut wegneemete | takeaway_order |
3136 | 56 | ek wil graag 'n koppie koffie met een room en drie suiker hê | iot_coffee |
3137 | 56 | olly ek wil graag 'n koppie koffie met een room en drie suikers he | iot_coffee |
3140 | 14 | praat harder asseblief | audio_volume_up |
3141 | 35 | praat sagter asseblief | audio_volume_down |
3142 | 7 | ek haat hierdie liedjie moet dit nie weer speel nie | music_dislikeness |
3143 | 43 | hierdie is 'n vyf ster liedjie | music_likeness |
3144 | 43 | kom binne liedjie | music_likeness |
3145 | 45 | speel david bowie speellys | play_music |
3147 | 45 | speel david bowie | play_music |
3150 | 23 | wanneer sal my alarm af gaan in die oggend | alarm_query |
3152 | 52 | skrap my sesuur v. m. alarm | alarm_remove |
3153 | 52 | skrap my nege v. m. alarms | alarm_remove |
3154 | 40 | sit af die ligte in die kombuis | iot_hue_lightoff |
3155 | 48 | ek moet môre om agt v. m. aan die gang kom stel 'n wekker dertig minute voor dit | alarm_set |
3156 | 48 | mike sal my môre 'n e-pos stuur kan jy asseblief 'n alarm opstel vyftien minute na dit ontvang is | alarm_set |
3157 | 48 | as my pakkie wys dit is vir aflewering môre kan jy 'n alarm op stel vir een uur daarna dankie | alarm_set |
3158 | 45 | speel klassieke musiek | play_music |
3159 | 45 | speel klassieke musiek speellys | play_music |
3163 | 23 | watter alarms het ek gestel vir môre | alarm_query |
3165 | 45 | speel daardie liedjie volgende | play_music |
3168 | 40 | kan jy my badkamer ligte af skakel | iot_hue_lightoff |
3170 | 45 | speel my motiverende speellys | play_music |
3171 | 45 | speel my rock musiek speellys | play_music |
3172 | 31 | verlaag die helderheid van die ligte | iot_hue_lightdim |
3173 | 31 | hierdie ligte is te helder verminder dit | iot_hue_lightdim |
3176 | 46 | stom asseblief die luidsprekers | audio_volume_mute |
3179 | 48 | stel asseblief 'n alarm vir môre half agt die oggend | alarm_set |
3180 | 48 | ek wil graag 'n wekker gestel hê vir die saterdag om tien | alarm_set |
3181 | 48 | stel 'n agt v. m. alarm vir volgende dinsdag | alarm_set |
3182 | 8 | draai af aan die muurprop | iot_wemo_off |
3185 | 25 | vertel my 'n grap oor prokureurs | general_joke |
3186 | 0 | watter tyd is dit in daardie stad | datetime_query |
3188 | 22 | wat is cyril ramaphosa se beleid oor staatskaping | news_query |
3189 | 22 | het die oorlog in sirië geëindig | news_query |
3190 | 45 | speel my gunsteling speellys | play_music |
3191 | 45 | speel die speellys waarna ons gistraand geluister het | play_music |
3192 | 43 | gee vyf sterre vir hierdie liedjie | music_likeness |
3195 | 45 | gaan na pop speellys | play_music |
3197 | 56 | kan u asseblief vir my 'n romerige koffie maak | iot_coffee |
3198 | 56 | ek moet wakker word maak vir my die sterkste koffie wat jy kan maak | iot_coffee |
3199 | 22 | gee vir my opdaterings van hierdie nuus | news_query |
3201 | 50 | stel my in kennis as enigiets anders gebeur | calendar_set |
3206 | 45 | ek sal daarvan hou om te luister na poker face deur lady gaga | play_music |
3209 | 22 | soek vir nuwe goed op daardie onderwerp | news_query |
3210 | 22 | llat my weet as enigiets gebeur op daardie onderwerp | news_query |
3211 | 48 | maak my hierdie tyd wakker | alarm_set |
3215 | 22 | wat is die nuutste opdatering oor malema se bande met zimbabwe | news_query |
3216 | 22 | hoe reageer die nuusmedia ramaphosa se moontlike bande met amerika | news_query |
3217 | 22 | siri hoe reageer die nuus media op zuma se moontlike vrylating | news_query |
3218 | 48 | stel alarm vir ses v. m. elke dag | alarm_set |
3219 | 48 | stel alarm vir môre oggend sesuur v. m. | alarm_set |
3220 | 45 | begin liedjie een | play_music |
3221 | 45 | ek wil liedjie een hoor | play_music |
3223 | 31 | verlaag ligte asseblief | iot_hue_lightdim |
3224 | 45 | kyk vir liedjie twee en speel dit | play_music |
3226 | 45 | ek wil luister na liedjie een | play_music |
3227 | 0 | wat is die datum more | datetime_query |
3229 | 0 | watter dag val my verjaarsdag op die jaar | datetime_query |
3230 | 56 | maak vir my 'n koffie asseblief | iot_coffee |
3231 | 56 | maak vir my koffie janneman | iot_coffee |
3232 | 56 | begin 'n koffie maak | iot_coffee |
3233 | 56 | maak 'n koffie vir my asseblief | iot_coffee |
3236 | 45 | speel asb enca | play_music |
3237 | 31 | verdof die ligte in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
3238 | 40 | sit af die ligte in my kamer | iot_hue_lightoff |
3239 | 40 | skakel asseblief alle ligte in die huis af | iot_hue_lightoff |
3240 | 1 | verander die kleur van die lig buite die huis na rooi | iot_hue_lightchange |
3241 | 48 | stel alarm vir môre middag | alarm_set |
3243 | 48 | stel 'n alarm vir vyf v. m. op die sesde junie tweeduisend en sewentien | alarm_set |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.