id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
3680 | 57 | wie is die sanger van hierdie liedjie | music_query |
3681 | 57 | watter genre is hierdie liedjie wat nou speel | music_query |
3682 | 57 | wie is die sanger van hierdie liedjie | music_query |
3684 | 57 | google watter liedjies het ek meer as tien keer geluister | music_query |
3685 | 45 | speel asseblief my latynse musiek snitlys | play_music |
3687 | 45 | ek wil graag nou luister na bietjie rap musiek | play_music |
3688 | 14 | maak dit 'n beitjie harder | audio_volume_up |
3689 | 14 | draai op die luidsprekers | audio_volume_up |
3690 | 46 | wees stil vir dertig minute | audio_volume_mute |
3691 | 13 | wat is die huidige temperatuur in kaapstad | weather_query |
3692 | 20 | herhaal asseblief die laaste sin van daai boek | play_audiobook |
3693 | 48 | olly ek benodig 'n alarm gestel vir vyf dertig v. m. more | alarm_set |
3696 | 48 | google stel my alarm om af te gaan in 'n uur | alarm_set |
3697 | 24 | skakel aan hierdie muurprop | iot_wemo_on |
3698 | 43 | hemelbesem is my gunsteling rapper | music_likeness |
3699 | 43 | kjy moet uitkyk vir posduif hy is die beste | music_likeness |
3703 | 23 | watter alarms is gestel vir hierdie week | alarm_query |
3706 | 0 | is vandag se datum die negende | datetime_query |
3707 | 13 | wat sal die weer wees op datum | weather_query |
3709 | 57 | wanneer was hierdie liedjie eerste opgeneem | music_query |
3710 | 45 | dis te stil hierbinne | play_music |
3711 | 45 | maak bietjie lawaai | play_music |
3715 | 43 | hou asseblief hierdie kommentaar wat ek het oor hierdie huidige lied | music_likeness |
3716 | 43 | hou asseblief alles wat ek het op dié liedjie | music_likeness |
3719 | 0 | hoe laat sit ek nou in china | datetime_query |
3722 | 0 | watter tyd is dit in die oostelike half van die v. s. a. op die oomblik | datetime_query |
3726 | 0 | wys my vandag se datum | datetime_query |
3728 | 45 | google vind en speel transkaroo deur herman holtzhauzen | play_music |
3729 | 45 | ek wil lenie blou hoor kan jy dit speel | play_music |
3730 | 22 | vertel asseblief vir my van die jongste oor die pretoria blou bulle benoemingskeuses | news_query |
3731 | 22 | ek moet alle nuwe nuus oor die houston texans konsep weet | news_query |
3732 | 22 | stuur vir my al die inligting vir die johannesburgse munisipaliteit konsep | news_query |
3733 | 1 | janneman maak die ligte blou asseblief | iot_hue_lightchange |
3735 | 1 | olly verander na rooi kleur ligte | iot_hue_lightchange |
3736 | 35 | verlaag asseblief die luidspreker volume | audio_volume_down |
3737 | 35 | verlaag die volume van die luidsprekers | audio_volume_down |
3738 | 35 | verstel asseblief die luidsprekers na 'n laer meer gemakliker vlak | audio_volume_down |
3739 | 22 | wys my vandag se wêreld nuus | news_query |
3740 | 22 | gee my die nuutste wereld nuus | news_query |
3743 | 57 | wat is die naam van dié liedjie en wie sing dit | music_query |
3745 | 56 | ek het koffie nodig | iot_coffee |
3746 | 56 | ek wil koffie hê | iot_coffee |
3747 | 22 | google laat weet my van enige nuus oor ramaposa | news_query |
3748 | 22 | hou my op datum van die nuutste storm nuus | news_query |
3751 | 22 | reddit gewild | news_query |
3752 | 22 | nuutste nuusberigte | news_query |
3753 | 34 | skakel aan die stofsuier | iot_cleaning |
3755 | 22 | kan ek 'n opsomming kry van wat nou met sprint aangaan | news_query |
3756 | 45 | speel klingel klokke | play_music |
3757 | 45 | maak happy birthday die volgende liedjie | play_music |
3759 | 48 | maak my wakker om sewe v. m. | alarm_set |
3760 | 48 | ek benodig 'n ses v. m. wekroep | alarm_set |
3763 | 18 | verhoog die ligte alexa | iot_hue_lightup |
3764 | 48 | stel alarm vir nege-uur die oggend | alarm_set |
3765 | 48 | stel asseblief vir my 'n alarm | alarm_set |
3766 | 48 | stel 'n alarm vir my vir more | alarm_set |
3767 | 45 | speel vir my bietjie pop | play_music |
3770 | 23 | lys wekkers | alarm_query |
3772 | 23 | lees asseblief vir my my alarms | alarm_query |
3773 | 13 | kan jy my n weerverslag gee | weather_query |
3776 | 1 | verander die ligte na rooi | iot_hue_lightchange |
3777 | 1 | ek sal hou van oranje ligte nou | iot_hue_lightchange |
3778 | 45 | speel spotify speellys afrikaans kuier twintig twee en twintig | play_music |
3781 | 45 | ek sal graag die speellys wil hoor wat ek geskep het vir my troue | play_music |
3782 | 45 | selekteer die boeremusiek speellys van die negentigs asseblief | play_music |
3783 | 13 | hoe lyk die weer in pretoria | weather_query |
3786 | 40 | ligte af in die gastekamer | iot_hue_lightoff |
3787 | 0 | wat is die tydhouer in japan | datetime_query |
3788 | 0 | watter tyd is dit nou op die weskus | datetime_query |
3789 | 25 | vertel 'n grap wat 'n glimlag sit op my gesig | general_joke |
3791 | 1 | gee vir my rooi ligte | iot_hue_lightchange |
3792 | 46 | ek benodig dat die spreker stom is | audio_volume_mute |
3793 | 14 | ontdemper die spreker nou | audio_volume_up |
3794 | 46 | ek wil die luidspreker demp | audio_volume_mute |
3795 | 13 | hoeveel grade is dit nou in hermanus | weather_query |
3797 | 1 | verander ligte | iot_hue_lightchange |
3798 | 1 | verander lig kleure | iot_hue_lightchange |
3799 | 1 | verander ligte na pienk | iot_hue_lightchange |
3800 | 13 | wat sal weer wees vir môre in durban | weather_query |
3802 | 13 | wys vir my die weer vir môre vir kaapstad | weather_query |
3805 | 13 | weer die week | weather_query |
3806 | 13 | weer vir môre | weather_query |
3807 | 13 | weer hierdie week in die weskaap | weather_query |
3808 | 18 | bring ligte op | iot_hue_lightup |
3810 | 14 | sit die volume harder van die luidspreker | audio_volume_up |
3813 | 46 | stom geaktiveer tot ek so sê | audio_volume_mute |
3814 | 13 | gaan dit koud wees môre | weather_query |
3815 | 13 | in die suide gaan dit môre warm wees | weather_query |
3816 | 45 | speel volgende lied op snitlys | play_music |
3817 | 45 | luister na die eerste liedjie op die volgende album | play_music |
3818 | 45 | speel my mees gunsteling song op herhaal | play_music |
3820 | 43 | let daarop dat huidige liedjie goed is | music_likeness |
3821 | 43 | hudige liedjie drie sterre gradering | music_likeness |
3824 | 22 | jongste nuus oor ford | news_query |
3825 | 22 | lys huidige motorverhale | news_query |
3826 | 57 | olly wat is dit wat nou speel | music_query |
3827 | 57 | sê my watter liedjie speel nou | music_query |
3828 | 52 | ek moet die alarm op sondae elfuur v. m. vir kerk skrap | alarm_remove |
3830 | 52 | ek het nie meer die daaglikse vyfuur n. m. alarm nodig nie | alarm_remove |
3831 | 45 | ek will bietjie sokkie sokkie hoor | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.