id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
4716 | 48 | asseblief ons is die volgende alarm | alarm_set |
4717 | 48 | stel alarm vir agtuur die oggend môre | alarm_set |
4718 | 48 | stel 'n alarm vir more maandag om agt v. m. | alarm_set |
4719 | 13 | gaan die temperatuur bo vriespunt wees woensdag | weather_query |
4720 | 13 | gaan dit die naweek lekker wees | weather_query |
4721 | 25 | wat is jou beste grap | general_joke |
4722 | 45 | ek wil my speel lys hoor van daai kunstenaar | play_music |
4724 | 23 | wat is my wekkers | alarm_query |
4725 | 46 | stel na demp | audio_volume_mute |
4726 | 46 | wees stom | audio_volume_mute |
4727 | 4 | stel kennisgewing vir nuus op die aandelemark | qa_stock |
4731 | 45 | speel my afgelaaide musiek | play_music |
4732 | 35 | volume af | audio_volume_down |
4733 | 29 | stel die volume | audio_volume_other |
4734 | 48 | stel die wekker vir nege v. m. oor naweke | alarm_set |
4735 | 48 | die gestelde alarm vir nege n. m. op donderdag aand | alarm_set |
4736 | 0 | vandag is watter dag | datetime_query |
4737 | 1 | verander die ligte na blou | iot_hue_lightchange |
4738 | 0 | hoe laat is dit in chicago | datetime_query |
4739 | 0 | is dit middag in parys | datetime_query |
4740 | 31 | draai af die ligte in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
4742 | 22 | kyk die nuutste nuus | news_query |
4743 | 23 | hey google vertel my watter wekkers vir my gestel is | alarm_query |
4744 | 23 | lys al my komende alarms | alarm_query |
4746 | 8 | deaktiveer die prop | iot_wemo_off |
4748 | 8 | ek sal mal wees vir die wemo prop om nie nou aktief te wees nie | iot_wemo_off |
4749 | 13 | gaan dit reën | weather_query |
4750 | 13 | gaan dit sneeu | weather_query |
4751 | 13 | gaan dit bewolk wees | weather_query |
4753 | 45 | speel spontaan volgende | play_music |
4754 | 45 | sit volgende in theuns jordaan soos bloed | play_music |
4755 | 45 | kan jy vir my bietjie skramz speel | play_music |
4756 | 45 | ek sal graag wil luister na bietjie sokkie sokkie | play_music |
4757 | 22 | e n c a lewendig | news_query |
4759 | 13 | gaan dit sneeu vanaand | weather_query |
4760 | 13 | is sneeu voorspel | weather_query |
4761 | 13 | kom daar sneeu vanaand | weather_query |
4762 | 14 | kan jy die volume van die luidsprekers harder sit | audio_volume_up |
4763 | 14 | hey die klank is laag kan jy dit opsit | audio_volume_up |
4765 | 13 | gaan dit reën op vrydag | weather_query |
4766 | 13 | gaan ek 'n jas benodig vanoggend | weather_query |
4768 | 8 | kan jy asseblief die wemo muurprop af skakel asseblief | iot_wemo_off |
4769 | 8 | sit af die wemo muurprop | iot_wemo_off |
4770 | 0 | kan jy my die tyd gee in hierdie tydsone | datetime_query |
4771 | 0 | wat's die tyd in die tydsone | datetime_query |
4773 | 22 | vertel my asseblief die nuus in wes rand gauteng | news_query |
4774 | 25 | ek wil na 'n grap luister | general_joke |
4777 | 28 | skommel die liedjies in die musiek biblioteek | music_settings |
4781 | 48 | maak my half sewe wakker | alarm_set |
4783 | 48 | stel die alarm | alarm_set |
4785 | 13 | kan ek uitgaan in n kortbroek | weather_query |
4787 | 57 | wat is my mees gespeelde liedjie | music_query |
4788 | 43 | wat is in my gunsteling musiek lêer | music_likeness |
4789 | 13 | wat's die weer vandag | weather_query |
4790 | 13 | wat is die temperatuur vandag | weather_query |
4792 | 0 | die datum vandag asseblief | datetime_query |
4793 | 0 | watter dag is dit vandag | datetime_query |
4794 | 40 | sit die ligte af in my slaapkamer asseblief | iot_hue_lightoff |
4795 | 40 | kan jy my slaapkamer ligte afskakel | iot_hue_lightoff |
4800 | 24 | kan jy my wemo prop aan sit | iot_wemo_on |
4801 | 13 | wat is die huidige temperatuur buite | weather_query |
4802 | 1 | maak die ligte 'n ander kleur | iot_hue_lightchange |
4804 | 5 | hallo ollie hoe gaan dit met jou | general_greet |
4805 | 5 | hi hoe gaan dit met jou | general_greet |
4806 | 25 | ek het 'n goeie grap nodig | general_joke |
4807 | 43 | onthou wat ek van hierdie liedjie dink | music_likeness |
4808 | 43 | onthou hoe ek hierdie liedjie valueer | music_likeness |
4811 | 0 | wanneer is die twee en twintigste | datetime_query |
4812 | 0 | die twee-en-twintigste is op watter dag | datetime_query |
4815 | 0 | in ʼn ander stad watter tyd is dit | datetime_query |
4824 | 13 | weervoorspelling hierdie naweek | weather_query |
4825 | 1 | verander die lig kleur na blou | iot_hue_lightchange |
4828 | 3 | het die restaurant wegneem etes | takeaway_query |
4829 | 3 | het die restourant wegneem etes | takeaway_query |
4830 | 3 | kan ek die kos kry om weg te neem | takeaway_query |
4832 | 46 | deur te verberg | audio_volume_mute |
4834 | 46 | nie gebruik | audio_volume_mute |
4839 | 45 | speel kurt darren | play_music |
4841 | 45 | begin klassieke musiek | play_music |
4842 | 45 | rock met van coke kartel | play_music |
4843 | 0 | gee my asseblief die datum vandag | datetime_query |
4844 | 0 | watter tyd is dit nou in new york | datetime_query |
4846 | 0 | wys my die tyd nou in boston | datetime_query |
4847 | 24 | aktiveer die wemo muurprop | iot_wemo_on |
4849 | 48 | stel 'n alarm vir agtuur n. m. | alarm_set |
4852 | 48 | kan jy my alarm stel | alarm_set |
4855 | 46 | sny geraas af | audio_volume_mute |
4856 | 46 | demper die volume | audio_volume_mute |
4857 | 0 | hoeveel vrydae is daar in mei | datetime_query |
4858 | 0 | watter dag in die week was februarie vierde negentien twee-en-sewentig | datetime_query |
4859 | 22 | wat van die nuutste nuus | news_query |
4860 | 22 | lig my in oor jongste nuus | news_query |
4861 | 22 | kry vir my vars nuus | news_query |
4862 | 40 | slaapkamer twee skakel af die ligte | iot_hue_lightoff |
4863 | 13 | wat is die weer in pretoria | weather_query |
4864 | 13 | vertel vir my van die weer in gauteng | weather_query |
4865 | 13 | hoe is die weer in pretoria nou | weather_query |
4866 | 16 | bel die naaste pizza plek wat regina pizza aanbied | takeaway_order |
4868 | 16 | vind die naaste spur met aflewering | takeaway_order |
4869 | 45 | speel musiek van speellys | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.