id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
5794 | 48 | stel 'n alarm in 'n uur se tyd | alarm_set |
5795 | 40 | skakel af | iot_hue_lightoff |
5796 | 40 | geen ligte | iot_hue_lightoff |
5798 | 22 | iphone | news_query |
5799 | 22 | nuut bekendgestelde vierwiele | news_query |
5800 | 13 | sal ek 'n baadjie nodig hê na tien n. m. in my area | weather_query |
5801 | 13 | dink jy ek kan sandale dra of moet ek tekkies dra vanaand om sewe n. m. | weather_query |
5802 | 0 | watter uur nou | datetime_query |
5803 | 18 | meer lig | iot_hue_lightup |
5804 | 18 | meer lig | iot_hue_lightup |
5805 | 24 | jy sal daardie toestel met jou tablet of slimfoon kan aan- of afskakel | iot_wemo_on |
5806 | 24 | jy kan skedules vir jou toestelle stel en dit van afstand af beheer deur van 'n mobiele internet konneksie gebruik te maak | iot_wemo_on |
5807 | 24 | jy kon ook bykomende skakelaars by jou huis voeg om meer toestelle te beheer | iot_wemo_on |
5808 | 3 | lewer die restaurant af | takeaway_query |
5810 | 45 | siri kan jy vir my my gunsteling musiek speel | play_music |
5811 | 45 | alexa kan jy my gunsteling musiek speel | play_music |
5814 | 56 | olly warm en soet soja-gebaseerde | iot_coffee |
5815 | 40 | maak die ligte dood | iot_hue_lightoff |
5817 | 13 | tuisdorp weer | weather_query |
5818 | 13 | wat is die weervoorspelling vir my tuisdorp | weather_query |
5819 | 45 | speel bietjie blues deur atif aslam | play_music |
5821 | 45 | ek wil dans na die deuntjie van kurt darren | play_music |
5822 | 14 | draai op | audio_volume_up |
5825 | 45 | sit volgende in die ry mannenberg van abdullah ibrahim | play_music |
5826 | 45 | ek wil kaptein volgende luister | play_music |
5827 | 16 | bestel twee pizzas van dominoes | takeaway_order |
5828 | 16 | plaas 'n bestelling vir twee pizzas van dominoes | takeaway_order |
5829 | 16 | plaas 'n bestelling vir twee pizzas van romans | takeaway_order |
5833 | 45 | klassieke rock | play_music |
5834 | 13 | gaan dit koud wees die volgende paar dae | weather_query |
5835 | 3 | wanneer gaan my wegneem ete hier opdaag | takeaway_query |
5836 | 3 | wanneer gaan my kos hier wees | takeaway_query |
5838 | 16 | ek wil 'n wegneemete bestel van rocomamas | takeaway_order |
5839 | 16 | kan jy vir my pizza bestel | takeaway_order |
5841 | 46 | stel | audio_volume_mute |
5842 | 46 | aktiveer stilte | audio_volume_mute |
5843 | 13 | alexa benodig ek 'n sambreel vandag | weather_query |
5844 | 13 | moet sonskerm dra vandag | weather_query |
5845 | 13 | alexa moet ek sonskerm vandag aansit | weather_query |
5846 | 13 | moet ek vandag ekstra water saambring | weather_query |
5848 | 56 | maak vir my 'n cappuccino asseblief | iot_coffee |
5849 | 56 | ek sal graag 'n cappuccino wil he asseblief | iot_coffee |
5850 | 56 | maak vir my 'n cappuccino | iot_coffee |
5851 | 45 | speel sword art opening | play_music |
5852 | 45 | speel vernietig jouself | play_music |
5853 | 34 | sit aan die robot stofsuier | iot_cleaning |
5855 | 34 | begin robot stofsuier | iot_cleaning |
5857 | 8 | deaktiveer slim muurprop | iot_wemo_off |
5858 | 34 | begin stofsuier | iot_cleaning |
5859 | 0 | wat is vandag | datetime_query |
5860 | 0 | datum in kaapstad | datetime_query |
5861 | 31 | verminder die intensiteit van die ligte | iot_hue_lightdim |
5863 | 13 | wat is die gemiddelde temperatuur in pretoria hierdie week | weather_query |
5864 | 22 | gee vir my die jongste oor malema | news_query |
5865 | 22 | ek wil graag nuues he oor cyril ramaphosa | news_query |
5866 | 23 | is daar enige aktiewe alarm | alarm_query |
5868 | 52 | herstel die alarm | alarm_remove |
5869 | 13 | wat is die weerberig vir pretoria vandag | weather_query |
5872 | 13 | is daar enige kanse vir reen in durban om die hitte te breek | weather_query |
5874 | 13 | moet ek 'n jas na die swembad dra | weather_query |
5875 | 13 | moet ek 'n rok of 'n sweetpak dra vandag | weather_query |
5876 | 43 | ek geniet om na hierdie liedjie te luister dit kalmeer my regtig | music_likeness |
5877 | 43 | die musiek van hierdie liedjie is baie melodieus en ontspannend | music_likeness |
5878 | 43 | ek hou van the eternal voice van hierdie sanger sy is my gunsteling | music_likeness |
5879 | 34 | begin irobot | iot_cleaning |
5880 | 34 | laat die stofsuier begin | iot_cleaning |
5881 | 22 | vertel my oor die nuus | news_query |
5883 | 12 | om meer inligting te kry oor 'n historiese gebeurtenis | general_quirky |
5885 | 18 | verhoog lig intensiteit | iot_hue_lightup |
5887 | 8 | skakel af die krag | iot_wemo_off |
5889 | 22 | maroela media toep | news_query |
5890 | 23 | lys alle gestelde wekkers | alarm_query |
5891 | 23 | is daar enige alarms gestel wat is hulle | alarm_query |
5892 | 13 | die weer in botswana is koud | weather_query |
5893 | 13 | of dit sonnig sal wees in kaapstad | weather_query |
5894 | 45 | speel sufi liedjies | play_music |
5895 | 45 | speel billie jean volgende | play_music |
5896 | 45 | herhaal earth song | play_music |
5897 | 0 | hoeveel dae is dit tot vyf en twintig mei | datetime_query |
5898 | 0 | op watter dag in die week val die vierde julie die jaar | datetime_query |
5899 | 0 | is vyftiende april op ʼn naweek | datetime_query |
5900 | 40 | asseblief skakel af die lig | iot_hue_lightoff |
5901 | 40 | kan jy die lig af sit | iot_hue_lightoff |
5903 | 23 | bevestig dat ek 'n alarm vir sesuur v. m. gestel het | alarm_query |
5904 | 23 | kyk of ek enige alarm gestel het vir die oggend | alarm_query |
5905 | 45 | speel sagte instrumentale liedjies | play_music |
5906 | 48 | stel asseblief alarm op my selfone | alarm_set |
5907 | 48 | stel asseblief alarm vir vandag | alarm_set |
5908 | 48 | stel asseblief alarm vir alle dae | alarm_set |
5909 | 45 | speel pampoen deur steve hofmeyr | play_music |
5910 | 45 | speel funk musiek | play_music |
5913 | 57 | se vir my die naam van die komponis | music_query |
5914 | 57 | wys vir my die prent van hierdie sanger | music_query |
5915 | 57 | gee vir my die vrystel datum van hierdie liedjie | music_query |
5916 | 56 | begin nou 'n cappuccino vir my | iot_coffee |
5918 | 31 | verswak die ligte | iot_hue_lightdim |
5920 | 22 | wat gaan aan met die ramaphosa begrotingsvoorstel | news_query |
5921 | 22 | vertel my van die mees onlangse pad bou op roete sewentig | news_query |
5922 | 14 | asseblief verhoog die volume van luidspreker | audio_volume_up |
5923 | 14 | ek wil die volume hoog hê | audio_volume_up |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.