id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
618 | 0 | wat is die laaste dag van die maand | datetime_query |
619 | 0 | wat is die sentraal tyd | datetime_query |
620 | 0 | wat is die huidige berg tyd | datetime_query |
621 | 22 | wat is die nuutste kontroversie oor jacob zuma | news_query |
622 | 22 | wat is die nuutste kontroversie oor jacob zuma | news_query |
627 | 45 | speel die laaste treffer liedjie van springbok nude girls se laaste album asseblief | play_music |
630 | 22 | laat my weet as daar nuus is oor die dakota pyplyn | news_query |
632 | 22 | laat my weet wanneer daar nuus is oor die covid entstof | news_query |
633 | 34 | begin stofsuier | iot_cleaning |
636 | 25 | wat is 'n snaakse grap oor kar | general_joke |
637 | 25 | vertel my 'n grap oor 'n man | general_joke |
639 | 45 | herinner my om hierdie liedjie te speel vanaand | play_music |
640 | 45 | speel asseblief vir my 'n liedjie van my gunsteling lys | play_music |
641 | 45 | speel vir my 'n liedjie | play_music |
642 | 45 | speel vir my 'n liedjie van adele | play_music |
643 | 34 | ek benodig jou om die stofsuier aan te skakel | iot_cleaning |
644 | 13 | wat gaan die hoogste temperatuur wees die week | weather_query |
645 | 18 | verhoog effens die lig | iot_hue_lightup |
646 | 18 | vermeerder die lig 'n bietjie | iot_hue_lightup |
647 | 18 | maak die lig meer sigbaar | iot_hue_lightup |
648 | 23 | kan jy vir my sê watter wekkers ek gestel het | alarm_query |
649 | 23 | het ek enige alarms gestel vir vandag | alarm_query |
650 | 23 | ek moet 'n alarm stel hoeveel het ek gestel | alarm_query |
652 | 40 | beheer ligte skakel af vertrek ligte | iot_hue_lightoff |
653 | 45 | vind bietjie gospel musiek | play_music |
654 | 45 | ek wil na bietjie gospel musiek luister | play_music |
655 | 13 | hoe is die huidige weer in gauteng | weather_query |
656 | 13 | hoe is die huidige weer in durban | weather_query |
659 | 0 | tyd nou in johannesburg | datetime_query |
661 | 38 | kan ek asseblief weet watter tyd dit sal wees om sesuur n. m. hier in australië | datetime_convert |
662 | 38 | kan jy sê hoeveel ure verskil daar is tussen boston en los angeles | datetime_convert |
664 | 31 | draai die ligte laer | iot_hue_lightdim |
666 | 31 | ek moet die ligte afskakel | iot_hue_lightdim |
667 | 31 | verminder helderheid | iot_hue_lightdim |
669 | 16 | bestel vir my twee hamburgers | takeaway_order |
670 | 16 | plaas bestelling vir een pizza | takeaway_order |
671 | 0 | kan jy my vertel watter datum dit is | datetime_query |
672 | 0 | kan jy vir my sê wat is die tyd | datetime_query |
673 | 0 | hoe laat is dit nou | datetime_query |
674 | 0 | vertoon uidige tyd | datetime_query |
677 | 8 | skakel asseblief die muurprop van my foon af wanneer dit gelaai is | iot_wemo_off |
679 | 8 | ek wil he jy moet die muurprop afskakel voor die selfoon herlaai is | iot_wemo_off |
681 | 4 | hou my op hoogte van aandele mark pryse | qa_stock |
683 | 45 | kan jy my laaste liedjie speel | play_music |
684 | 45 | speel die liedjie van michael jackson | play_music |
685 | 45 | speel die liedjie van laas nag om ses n. m. | play_music |
687 | 0 | gee my die tyd in kaapstad | datetime_query |
688 | 0 | gee my die tyd by washington nou | datetime_query |
690 | 35 | dis te hard draai die volume sagter | audio_volume_down |
692 | 57 | wat is die naam van daardie liedjie wat sopas afgegaan het | music_query |
693 | 3 | ek het nou net kos bestel bel en hoor of dit afgelewer is | takeaway_query |
694 | 3 | kyk waar is die aflewering van my huidige bestelling | takeaway_query |
695 | 3 | bel die restourant om te hoor of die aflewering oppad is | takeaway_query |
696 | 18 | verhelder asseblief die vertrek | iot_hue_lightup |
698 | 22 | wat gaan aan in die parlement | news_query |
699 | 13 | wat is die weerverslag | weather_query |
700 | 13 | hoe weer inligting | weather_query |
701 | 13 | kyk weer | weather_query |
703 | 31 | ek wil die ligte minder helder hê | iot_hue_lightdim |
704 | 31 | ligte minder helder asseblief | iot_hue_lightdim |
705 | 25 | sê vir my ietsie snaaks | general_joke |
706 | 45 | ek wil luister na radio head asseblief | play_music |
709 | 22 | kry vir my die opdaterings van die verkiesingspeiling | news_query |
713 | 22 | kan jy vir my die laaste brekende nuus van e n c a wys | news_query |
715 | 22 | gee vir my 'n koerant | news_query |
716 | 22 | ek wil die nuus weet van die newcastle advertizer | news_query |
717 | 22 | lees asseblief vir my die laaste nuus van mail and gaurdian | news_query |
719 | 5 | hi | general_greet |
720 | 5 | hallo | general_greet |
721 | 48 | stel 'n wekker vir vier uur môre oggend | alarm_set |
722 | 48 | maak 'n alarm om my wakker te maak oor vyf ure | alarm_set |
723 | 48 | skeduleer 'n alarm om my wakker te maak na drie ure | alarm_set |
724 | 13 | gee weer statistiek vir die week | weather_query |
725 | 13 | weer vir die week vertoon | weather_query |
727 | 45 | ek wil die liedjies van tasché hoor | play_music |
728 | 45 | speel enrique iglesias liedjie na hierdie een | play_music |
729 | 45 | speel die nuutste liedjies van karen zoid na hierdie een | play_music |
731 | 18 | sit af die ligte | iot_hue_lightup |
732 | 43 | stoor my musiek voorkeure | music_likeness |
733 | 43 | stoor my musiek keuses | music_likeness |
734 | 45 | speel musiek wat ek ge-like het | play_music |
735 | 35 | kan jy asseblief jou volume verlaag | audio_volume_down |
736 | 14 | kan jy asseblief die antwoord vir my uitskree | audio_volume_up |
739 | 13 | wat is die temperatuur vandag | weather_query |
740 | 13 | hoe bedompig is die omgewing vandag | weather_query |
742 | 45 | speel al die nuutste pop liedjies | play_music |
744 | 45 | speel gelukkige speellys | play_music |
745 | 22 | wat is die jongste neiging | news_query |
746 | 22 | kry vir my hoof opskrifte | news_query |
747 | 45 | speel liedjie van my trance lys | play_music |
748 | 14 | verlaag asseblief die volume van hierdie liedjie | audio_volume_up |
749 | 14 | vehoog die volume sodat ek dit in die ander kamer kan hoor | audio_volume_up |
750 | 35 | verlaag die volume na tien persent | audio_volume_down |
752 | 46 | demper jouself tot ek anders sê | audio_volume_mute |
753 | 46 | moenie vir 'n ruk praat nie | audio_volume_mute |
754 | 38 | verander die tydsone na pretoria | datetime_convert |
755 | 38 | verander die tyd in hierdie omgewing na i. s. t. | datetime_convert |
757 | 24 | skakel die wemo muurprop aan om dit te verbind met my laaier | iot_wemo_on |
758 | 24 | sit aan die wemo muurprop om my dongle in te prop | iot_wemo_on |
759 | 57 | vind vir my die liedjie wat nou speel | music_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.