id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
7422 | 50 | stuur 'n kennisgewing na vriend | calendar_set |
7423 | 50 | vergadering die maandag | calendar_set |
7425 | 32 | wys my die herinneringe | calendar_query |
7426 | 32 | herhinner my aan die onthou alarms wat ek gestel het | calendar_query |
7427 | 32 | gee my die aanmanings | calendar_query |
7428 | 32 | kan jy my komende gebeurtenisse verskaf | calendar_query |
7429 | 50 | vergadering volgende week maandag | calendar_set |
7430 | 30 | ek wil hê die geleentheid moet verwyder word van my kalender | calendar_remove |
7431 | 30 | ek wil hê jy moet hierdie gebeurtenis verwyder | calendar_remove |
7432 | 50 | skep kalender gebeurtenis | calendar_set |
7433 | 50 | die ligging is my kantoor | calendar_set |
7434 | 30 | verwyder die volgende gebeurtenis van my kalender | calendar_remove |
7435 | 30 | mag ek jou vra om die volgende aktiwiteit van my kalender te verwyder | calendar_remove |
7436 | 32 | ek benodig die besonderhede oor my volgende skedule | calendar_query |
7437 | 32 | verskaf asseblief die gedetaileerde informasie omtrent die volgende gebeurtenis | calendar_query |
7438 | 32 | ek wil graag weet wat is my volgende skedule besonderhede | calendar_query |
7439 | 50 | vergadering met annemarie hierdie vrydag | calendar_set |
7440 | 50 | vergadering met joe volgende dinsdag | calendar_set |
7441 | 50 | afspraak met geliefde volgende dag | calendar_set |
7442 | 32 | waar is die plek | calendar_query |
7443 | 32 | wie gaan na die partytjie toe | calendar_query |
7444 | 32 | wat is die tema van die partytjie | calendar_query |
7446 | 50 | ek benodig n gebeurtenis om gemaak te word met net die mense | calendar_set |
7447 | 50 | kan jy 'n nuwe vergadering skep met slegs hierdie mense | calendar_set |
7448 | 50 | kan jy asseblief 'n vergadering skeduleer met hierdie persoon | calendar_set |
7451 | 50 | voeg die geleentheid by my kalender asseblief | calendar_set |
7452 | 50 | kan jy asseblief 'n nuwe aktiwiteit op my kalender plaas | calendar_set |
7453 | 50 | mag ek jou vra om n nuwe gebeurtenis by my kalender te voeg | calendar_set |
7454 | 50 | herinner my voor maandag | calendar_set |
7456 | 50 | ek het n vergadering teen twee n. m. vandag herinner my asseblief | calendar_set |
7457 | 50 | herskeduleer asseblief die vergadering na môre vir ses n. m. en lig lede in | calendar_set |
7459 | 50 | skep kalender aktiwiteit met my seun | calendar_set |
7460 | 50 | die kalendergeleentheid het veelvuldige mense | calendar_set |
7462 | 50 | herinner my asseblief dat ek 'n afspraak het met absa bank op die agt-en-twintigste | calendar_set |
7464 | 50 | afspraak met liefie vir volgende dag | calendar_set |
7465 | 50 | partytjie met liefie bywoon die vrydag | calendar_set |
7466 | 32 | wys my gebeure wat nou aangaan | calendar_query |
7468 | 50 | herinner my asseblief dat ek my klere optel by die skoonmaker vandag | calendar_set |
7469 | 50 | ek het talle vergaderings vandag herinner my 'n half uur voor die begin van elke afspraak | calendar_set |
7471 | 50 | stel 'n herinnering vir my troudag herdenking op tien julie | calendar_set |
7472 | 48 | stel die alarm vir tien november vir een uur | alarm_set |
7473 | 50 | herinner my van die vergadering met my onderwyser vandag teen vyfuur n. m. | calendar_set |
7475 | 50 | stuur 'n kennisgewing na my en 'n groep se lede om ons te herhinner van die nuwe datum vir die vergadering | calendar_set |
7476 | 50 | kan jy asseblief kyk of of ek vry is donderdag middag indien wel stel 'n kennisgewing om kosfees toe te gaan | calendar_set |
7478 | 32 | vertel my van alle hangende herinneringe | calendar_query |
7479 | 32 | wys my alle vergadering kennisgewing | calendar_query |
7480 | 32 | is daar enige herinnering watter een mees dringend is | calendar_query |
7481 | 50 | ek wil n herinnering hê wat elke week herhaal | calendar_set |
7482 | 50 | janneman stel 'n daaglikse herinnering vir mty asseblief | calendar_set |
7483 | 50 | stel 'n daaglikse herinnering vir my | calendar_set |
7484 | 50 | plaas 'n waarskuwing in my kalender elke week | calendar_set |
7485 | 32 | het ek enige herinneringe in my kalender | calendar_query |
7487 | 32 | gee my 'n lys van al my aanmanings | calendar_query |
7488 | 32 | afsprake die woensdag | calendar_query |
7489 | 50 | ek het 'n vergadering môre vyf n. m. met die ontwikkelingspan moet nie vergeet om my te herinner 'n uur voor die tyd nie | calendar_set |
7490 | 50 | herinner my more oggend van my skedules vir dinsdag | calendar_set |
7491 | 50 | sit herinnering op vandag vir vanaand om die pakkie af te haal by jake se bistro | calendar_set |
7492 | 32 | maak oop gebeurtenisse hierdie week | calendar_query |
7493 | 32 | naweek afsprake | calendar_query |
7494 | 50 | herinner my van vergadering more | calendar_set |
7497 | 32 | is die verjaardagete op die kalender vir vrydag | calendar_query |
7498 | 32 | is die op die kalender vir julie twee | calendar_query |
7501 | 30 | volgende geleentheid is gekanselleer | calendar_remove |
7504 | 32 | wat môre om tien v. m. na die vergadering kom | calendar_query |
7506 | 32 | wys my toekomstige geleenthede | calendar_query |
7507 | 32 | hoeveel vergaderings is op my kalender vandag | calendar_query |
7508 | 32 | wat is nog in my kalender na die laaste vergadering om twee n. m. | calendar_query |
7509 | 32 | na swemlesse wat anders is op my kalender vir dinsdag | calendar_query |
7510 | 30 | verwyder gebeurtenis | calendar_remove |
7511 | 32 | is more n vakansie | calendar_query |
7512 | 32 | het ek 'n vergadering vandag | calendar_query |
7513 | 32 | is dit iemand se verjaarsdag of herdenking vandag | calendar_query |
7514 | 50 | stel gebeurtenis op herhaal | calendar_set |
7515 | 50 | herhaal hierdie gebeurtenis | calendar_set |
7518 | 50 | voer uit vergadering donderdag | calendar_set |
7519 | 50 | voeg my vergadering in google office môre tien v. m. | calendar_set |
7521 | 50 | herinner my elke dag om groen tee te drink om vier n. m. | calendar_set |
7522 | 50 | herinner my daagliks om elf v. m. vir vergadering met die baas | calendar_set |
7525 | 32 | wat het rohan te se oor trou wanneer ons vandag bymekaar kom | calendar_query |
7526 | 50 | stel tweede januarie op vir sokker wedstryd van stellenbosch | calendar_set |
7527 | 50 | op drie en twintig maart moet ek my tannie gaan ontmoet | calendar_set |
7529 | 50 | voeg asseblief my verjaarsdag by | calendar_set |
7532 | 50 | voeg konsert by nasionale kunstefees by kalender | calendar_set |
7533 | 50 | voeg asseblief by partytjie by ipic play by kalender | calendar_set |
7534 | 50 | sit asseblief vergadering by die werk op die kalender by | calendar_set |
7536 | 50 | skeduleer vergadering met bestuurder môre at twee n. m. | calendar_set |
7537 | 50 | stel asseblief n vergadering met sandra vir drieuur n. m. dinsdag | calendar_set |
7538 | 32 | wat's aan vir hierdie week | calendar_query |
7540 | 32 | hoe beskikbaar is ek hierdie week | calendar_query |
7543 | 30 | verwyder alle gebeure van my kalender vir volgende week | calendar_remove |
7544 | 30 | verwyder alle afsprake vir môre | calendar_remove |
7545 | 30 | maak skoon die hele maand van mei | calendar_remove |
7546 | 50 | voeg mike se verjaarsdag op die derde maart by my kalender | calendar_set |
7547 | 50 | merk pa se aftree ete vir die vierde april | calendar_set |
7548 | 50 | voeg by my kalende ma se mode aandete vir mei vyfde | calendar_set |
7550 | 50 | bestuur 'n vergadering vir vanoggend | calendar_set |
7551 | 22 | wat het gister gebeur van drie uur namiddag tot vier uur namiddag | news_query |
7552 | 22 | vertel my wat het vandag gebeur tussen agtuur en nege uur | news_query |
7553 | 50 | ek benodig 'n vergadering met persoon a vandag | calendar_set |
7554 | 50 | sê vir person a ek wil hom ontmoet vandag | calendar_set |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.