id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
1169 | 56 | ek benodig koffie | iot_coffee |
1170 | 56 | janneman ek het koffie nodig | iot_coffee |
1171 | 45 | speel my speellys | play_music |
1172 | 45 | speel die liedjie vir my | play_music |
1173 | 29 | pas klank aan | audio_volume_other |
1174 | 29 | gee 'n aangename klank | audio_volume_other |
1175 | 29 | pas klank na gemaklik aan | audio_volume_other |
1178 | 57 | wie het die liedjie baby tjoklits geskryf | music_query |
1181 | 22 | vind nuwe ramaphosa artikels maar nie van fox news nie | news_query |
1183 | 52 | twaalfuur v. m. verwyder | alarm_remove |
1185 | 22 | wat is die jongste plaaslike nuus vir die wes rand area | news_query |
1186 | 22 | is daar 'n artikel oor ysbere | news_query |
1187 | 45 | sit 'n disco snit aan | play_music |
1188 | 45 | speel 'n melodie musiek | play_music |
1190 | 38 | as dit middernag is in colorado watter tyd is dit in munich | datetime_convert |
1193 | 45 | olly ek benodig om te hoor kaptein van kurt darren | play_music |
1194 | 45 | speel kruidjie-roer-my-nie deur anton goosen môre om vyf v. m. om seker te maak ek word werklik wakker | play_music |
1195 | 45 | ek sal graag enige liedjie van karen zoid wil hoor vir wie ek vyf sterre gegee het | play_music |
1198 | 13 | sê my wat was die temperatuur in ons stad om twaalf n. m. | weather_query |
1199 | 25 | sê iets snaaks | general_joke |
1200 | 25 | olly se iets snaaks | general_joke |
1203 | 13 | kyk na weeropdatering vir pretoria hierdie week | weather_query |
1204 | 45 | speel lady nou | play_music |
1206 | 52 | deaktiveer my drie n. m. alarm | alarm_remove |
1207 | 52 | kanselleer my drie-uur n. m. alarm | alarm_remove |
1208 | 19 | kry vir my 'n lekker restaurant vir aandete | recommendation_locations |
1212 | 45 | speel kaptein | play_music |
1213 | 1 | olly ek wil blou beligting he | iot_hue_lightchange |
1214 | 1 | ek wil blou beligting he | iot_hue_lightchange |
1218 | 1 | verander die beligting na blou | iot_hue_lightchange |
1219 | 28 | sit aan spotify skommel | music_settings |
1220 | 28 | herhaal dié liedjie pad na jou hart | music_settings |
1221 | 45 | speel asseblief kaapse blou van christia visser | play_music |
1226 | 0 | gee my die datum van maandag op derde week van hierdie maand | datetime_query |
1228 | 22 | lees vir my die nuutste artikel oor die nuwe sonnestelsel | news_query |
1229 | 22 | vind vir my die jongste nuusberig oor ons politiek | news_query |
1230 | 16 | bestel vir my 'n groot ham en olywe pizza van dominoes | takeaway_order |
1231 | 16 | kan jy my na die spyskaart verwys vir die hoogste gegradeerde chinese wegneem ete naby my | takeaway_order |
1232 | 16 | gee vir my opsies vir indiese wegneemetes onder een rand | takeaway_order |
1233 | 0 | wat is die tyd in new york nou | datetime_query |
1235 | 38 | wat is die tyd in durban wanneer dit vyf n. m. by ons is | datetime_convert |
1236 | 1 | kan jy asseblief die atmosfeer van die lig verander | iot_hue_lightchange |
1237 | 1 | pas asseblief die kleure in my ligte aan | iot_hue_lightchange |
1239 | 45 | shazaam | play_music |
1240 | 45 | spotify | play_music |
1242 | 0 | goeiedag wat is die tyd nou | datetime_query |
1243 | 25 | vind n grappie in jou kluis en vertel my | general_joke |
1244 | 1 | ek hou van rooi kleur vir my huis verander dit | iot_hue_lightchange |
1245 | 1 | stel die kleur van die lig na rooi | iot_hue_lightchange |
1246 | 3 | is mr. pizza op mr. d food | takeaway_query |
1248 | 0 | kan jy my vandag se datum vertel | datetime_query |
1250 | 13 | is daar enige moontlikheid van reën hierdie week | weather_query |
1251 | 13 | lig my asseblief in oor hierdie week se weer | weather_query |
1253 | 0 | gee my asseblief die tyd | datetime_query |
1254 | 13 | wat was die temperatuur in kaapstad vanoggend | weather_query |
1255 | 22 | gee vir ons presidentsverkiesingsnuus | news_query |
1258 | 13 | gee vir my die weer besonderhede vir die vyftiende maart | weather_query |
1260 | 43 | ek wil iets se oor hierdie liedjie | music_likeness |
1261 | 43 | hierdie liedjie is wonderlik is dit nie | music_likeness |
1262 | 23 | vir wanneer is my wekker gestel | alarm_query |
1263 | 23 | hoeveel alarms het ek | alarm_query |
1267 | 0 | vertel my die huidige tyd in sentrale tyd | datetime_query |
1269 | 22 | wat gaan nou in die wereld aan | news_query |
1270 | 22 | wat's in die nuus | news_query |
1273 | 0 | val dit ʼn sondag op vyfde desember | datetime_query |
1274 | 32 | kan jy bevestig dat my vergadering vir môre gekanselleer is | calendar_query |
1275 | 56 | maak asseblief vir my 'n lekker koffie | iot_coffee |
1284 | 38 | verander hierdie tyd na i. s. t. | datetime_convert |
1285 | 0 | ek soek die presiese tyd in pretoria nou | datetime_query |
1286 | 0 | wat sal die tyd nou in pretoria wees | datetime_query |
1287 | 0 | wat is huidige tyd | datetime_query |
1288 | 0 | kan jy my die huidige tyd vertel | datetime_query |
1289 | 45 | ek wil luister na theuns jordaan se songs speel dit | play_music |
1290 | 24 | prop aan | iot_wemo_on |
1291 | 8 | sit af die prop | iot_wemo_off |
1292 | 24 | sit die slim kragprop aan | iot_wemo_on |
1296 | 22 | kry vir my die nuus van vandag se vergadering | news_query |
1297 | 14 | harder | audio_volume_up |
1298 | 14 | janneman harder | audio_volume_up |
1299 | 14 | stadig | audio_volume_up |
1302 | 22 | is narendra modi die indiese premier wat nou enige land besoek | news_query |
1303 | 22 | wat is ramaphosa se ekonomiese beleid | news_query |
1304 | 0 | haai olly wat is vandag se datum | datetime_query |
1305 | 0 | hey wat is vandag se datum | datetime_query |
1306 | 0 | kan jy sê wat die datum is vandag | datetime_query |
1307 | 13 | wat is vandag se klimaat hier | weather_query |
1309 | 13 | wat is die klimaat hier vandag | weather_query |
1311 | 38 | wat die tyd verskil vanaf hier na ottawa | datetime_convert |
1313 | 13 | wat is die weervoorspelling vir vandag | weather_query |
1314 | 13 | is die weer veronderstel om lekker te wees vandag | weather_query |
1315 | 1 | hey kan jy dit blou maak hier binne | iot_hue_lightchange |
1316 | 1 | maak die ligte blou hier binne | iot_hue_lightchange |
1317 | 45 | speel vir my musiek | play_music |
1319 | 45 | speel 'n liedjie van jou keuse vir my | play_music |
1320 | 13 | olly hoe is die weer vandag | weather_query |
1321 | 13 | wat is die weer vandag | weather_query |
1322 | 13 | kry vandag se weer verslag | weather_query |
1323 | 14 | verhoog asseblief die volume | audio_volume_up |
1324 | 3 | hey het die restourant wegneem etes | takeaway_query |
1325 | 3 | laat daai restaurant wegneemete toe | takeaway_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.