id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
12056 | 6 | wat is aan die gang | recommendation_events |
12057 | 55 | plaaslike teater vertoning watter fliek | recommendation_movies |
12058 | 55 | is daar enige goeie rolprente wat wys in nabye teaters | recommendation_movies |
12059 | 6 | wat gebeur naby my hierdie week | recommendation_events |
12060 | 19 | ek will graag gaan vir goedkoom inkopies is daar enige vyf rand winkels | recommendation_locations |
12061 | 42 | hoe ver is makro hier vandaan | transport_query |
12062 | 6 | wys opkomende gebeure w | recommendation_events |
12063 | 6 | lys geleenthede in port elizabeth | recommendation_events |
12064 | 6 | wys huidige gebeure rondom my | recommendation_events |
12065 | 6 | lys gebeure in johannesburg | recommendation_events |
12067 | 19 | waar kan ek hier gaan inkopies doen | recommendation_locations |
12068 | 6 | watter gebeure vind plaas naby hier hierdie week | recommendation_events |
12069 | 55 | olly watter flieks speel by ster-kinekor teaters | recommendation_movies |
12071 | 6 | olly hoeveel is die kaartjies vir ster kinekor | recommendation_events |
12072 | 6 | lys deurlopende gebeure naby my | recommendation_events |
12074 | 6 | lys plaaslike deurlopende uitstallings | recommendation_events |
12075 | 19 | waar is die beste restaurante naby my | recommendation_locations |
12077 | 6 | wat is die konserte wat naby my gebeur | recommendation_events |
12078 | 6 | lys al die gebeurtenisse wat in die omgewing gehou word | recommendation_events |
12079 | 6 | enige gebeurtenisse wat plaasvind hier naby | recommendation_events |
12080 | 55 | kyk asseblief na die flieks wat in teaters naby gewys word | recommendation_movies |
12081 | 6 | kyk vir enige rock konserte hierdie naweek | recommendation_events |
12082 | 6 | lys al die gebeure in my area | recommendation_events |
12083 | 6 | vind vir my die gebeure | recommendation_events |
12084 | 6 | is daar enige kulturele aktiwiteite wat in knysna gebeur | recommendation_events |
12085 | 6 | kunsuitstallings in paarl | recommendation_events |
12086 | 6 | alexa kunsuitstalling in pretoria | recommendation_events |
12087 | 6 | geleenthede opkomend | recommendation_events |
12093 | 19 | is daar enige haarkapper in upington | recommendation_locations |
12094 | 19 | watter restaurante is daar in die bo-kaap | recommendation_locations |
12097 | 6 | wys vir my kulturele gebeurtenisse vir hierdie naweek in pioneer park | recommendation_events |
12099 | 55 | olly wat speel in die roosendal bioskoop | recommendation_movies |
12100 | 55 | wat speel by die tygervalley bioskoop | recommendation_movies |
12101 | 6 | soek afsprake en vergaderings in kampsbaai | recommendation_events |
12102 | 6 | watter musiek konserte vind plaas hierdie week in my omgewing | recommendation_events |
12103 | 6 | is daar enige plaaslike geleenthede wat vanaand aangebied word | recommendation_events |
12105 | 55 | kaalgat tussen die die daisies | recommendation_movies |
12106 | 19 | ek benodig om te weet waar om hoendervlerkies te kry in johannesburg | recommendation_locations |
12109 | 6 | ek benodig al die plaaslike gebeurtenisse vir hierdie omgewing wat gehou word hierdie naweek | recommendation_events |
12110 | 6 | vind 'n kindervriendelike geleentheid in my area vanaand | recommendation_events |
12111 | 6 | vind kinder vriendelike geleenthede in my area vir vanaand | recommendation_events |
12112 | 6 | enige goeie drama onlangs vrygestel in die flieks | recommendation_events |
12113 | 19 | enige plaasmarkte rondom met plaaslike produkte | recommendation_locations |
12114 | 19 | soek plekke om te eet naby my huis | recommendation_locations |
12115 | 19 | vind skoen inkopies naby my huis | recommendation_locations |
12116 | 19 | vind biltong naby my huis | recommendation_locations |
12117 | 6 | soek asseblief vir plaaslike gebeure | recommendation_events |
12118 | 6 | alexa soek asseblief geleenthede naby my | recommendation_events |
12120 | 54 | olly bespreek vir my 'n taxi na bellville oor 'n halfuur | transport_taxi |
12122 | 54 | skeduleer n uber in twintig minute na spar op da gama straat | transport_taxi |
12123 | 54 | book vir my n taxi | transport_taxi |
12124 | 54 | bespreek vir my 'n taxi | transport_taxi |
12126 | 2 | hey ek wil woensdag treine kry na kraaifontein | transport_ticket |
12128 | 42 | hoe om voor die middag met die trein by windhoek te kom | transport_query |
12129 | 2 | bespreek vir my 'n kaartjie vir 'n trein van pretoria na johannesburg oor twee dae van nou af | transport_ticket |
12130 | 2 | skeduleer 'n reis na kaapstad per trein | transport_ticket |
12131 | 2 | bespreek vir my 'n retoer trein reis van bellville na kaapstad | transport_ticket |
12132 | 42 | wanneer is die volgende trein na paarl | transport_query |
12135 | 42 | hoe kom ek by kerk straat | transport_query |
12137 | 42 | aanwysings na woolworths | transport_query |
12138 | 2 | bespreek trein kaartjies vir my | transport_ticket |
12139 | 2 | bespreek n trein vir my | transport_ticket |
12140 | 2 | reserveer trein kaartjies | transport_ticket |
12141 | 11 | hoe is die verkeer werk toe nou | transport_traffic |
12142 | 11 | hoe is my pendel | transport_traffic |
12143 | 11 | wat is verkeer | transport_traffic |
12145 | 54 | bel vir my 'n huurmotor na die lughawe om vyfuur | transport_taxi |
12146 | 54 | olly kry my n taxi na die trein stasie | transport_taxi |
12147 | 2 | olly ek moet by kaapstad uitkom vrydag aand kan jy vir my ʼn kaartjie boek asseblief | transport_ticket |
12148 | 2 | ek moet vrydagaand by kaapstad kom kan jy vir my 'n kaartjie bespreek asb | transport_ticket |
12151 | 2 | bespreek vir my 'n kaartjie na parys op die eurostar hierdie naweek | transport_ticket |
12152 | 42 | wat is die beste tyd om saterdag per trein vishoek toe te gaan | transport_query |
12153 | 42 | watter tyd is die vroegste trein na kimberley | transport_query |
12154 | 11 | wat is die verkeers kondisie buite my kantoor | transport_traffic |
12155 | 2 | bespreek 'n kaartjie om na johannesburg te gaan per trein | transport_ticket |
12156 | 2 | koop 'n trein kaartjie na | transport_ticket |
12157 | 2 | kry vir my n treinkaartjie na | transport_ticket |
12163 | 2 | kan jy n treinkaartjie bespreek vir my moeder | transport_ticket |
12164 | 2 | kan jy 'n trein kaartjie vir my pa bespreek | transport_ticket |
12167 | 11 | hoe is die verkeer in voortrekkerweg | transport_traffic |
12169 | 11 | is daar nou verkeer in sewende laan | transport_traffic |
12170 | 11 | hoe is die verkeer op die oomblik op die telegraaf | transport_traffic |
12171 | 11 | hoe erg is die verkeer naby die lughawe | transport_traffic |
12172 | 2 | bespreek 'n trein kaartjie vir my vir vandag na kaapstad | transport_ticket |
12173 | 2 | vind my ʼn trein kaartjie volgende maandag na kaapstad | transport_ticket |
12175 | 54 | roep my 'n uber vir tien n.m. vanaand | transport_taxi |
12176 | 54 | bestel n taxi vir môre elf v. m. | transport_taxi |
12179 | 11 | wat is die verkeer situasie in strand straat | transport_traffic |
12180 | 54 | ek benodig 'n uber na my huidige ligging | transport_taxi |
12183 | 11 | is daar enige ongelukke op die n twee | transport_traffic |
12184 | 11 | is daar enige konstruksie werk op die r. drie honderd | transport_traffic |
12186 | 42 | hoe lank sal dit vir my neem na die treinstasie van hier af | transport_query |
12187 | 11 | jongste nuus oor verkeer by my huidige ligging | transport_traffic |
12188 | 11 | hoe is die verkeer in die middestad | transport_traffic |
12190 | 42 | waar is die naaste trein depot | transport_query |
12191 | 2 | bespreek 'n trein kaartjie van botswana na sun city | transport_ticket |
12192 | 2 | bespreek 'n rit van bloemfontein na kaapstad wat tien besienswaardighede dek | transport_ticket |
12193 | 2 | bespreek n treinkaartjie van durban na pretoria wat via johannesburg gaan | transport_ticket |
12194 | 11 | wat is die huidige verkeer in kaapstad | transport_traffic |
12195 | 11 | gee my die opdatering oor verkeer in durban | transport_traffic |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.