id stringlengths 1 5 | label int64 0 59 | text stringlengths 2 192 | label_text stringlengths 8 24 |
|---|---|---|---|
14738 | 19 | ok google waar is die beste en goedkoopste pelk om te bly in phalaborwa | recommendation_locations |
14740 | 26 | hoe die eiffeltoring lyk | qa_definition |
14741 | 12 | wat is die spesifikasies vir die nuwe iphone | general_quirky |
14743 | 10 | hoeveel is een dollar in euros | qa_currency |
14747 | 49 | is colombo op die jus van sri lanka | qa_factoid |
14748 | 12 | wat sal die maklikste manier wees om 'n miljoener te word in minder as vyf jaar | general_quirky |
14749 | 49 | wanneer is p. w. botha gebore | qa_factoid |
14750 | 49 | hoeveel keer was richard nixon getroud | qa_factoid |
14751 | 49 | hoe hoog is mount roraima | qa_factoid |
14753 | 49 | wie is die president van suid afrika | qa_factoid |
14754 | 49 | wat is die tyd zone in kuba | qa_factoid |
14756 | 39 | wat is die vierkantswortel van vier-en-dertig | qa_maths |
14758 | 10 | v. s. d. teenoor g. b. p. | qa_currency |
14760 | 26 | wat is die definisie van die woord pontifikaat | qa_definition |
14765 | 26 | olly hoe sou jy 'n bal beskryf | qa_definition |
14766 | 26 | alexa hoe sou jy 'n bal beskryf | qa_definition |
14768 | 49 | is die grootste oseaan in die wêreld die stille oseaan | qa_factoid |
14769 | 49 | alexa sê vir my wat is die grootste oseaan in die wêreld | qa_factoid |
14771 | 49 | alexa wie is naas botha | qa_factoid |
14772 | 49 | gee my alles wat jy van bob dean weet | qa_factoid |
14776 | 4 | alexa wat is amd aandeelpryse | qa_stock |
14777 | 4 | alexa s. a. b. se aandeleprys | qa_stock |
14778 | 49 | alexa hoe groot is die heelal in kilometer | qa_factoid |
14779 | 12 | wanneer sal die mensdom die singulariteit bereik | general_quirky |
14780 | 12 | alexa wanneer sal die mensdom singulariteit bereik | general_quirky |
14781 | 12 | wat is die kanse dat julius malema in 'n diktator verander | general_quirky |
14785 | 49 | wat is die afstand na die maan | qa_factoid |
14786 | 49 | gebied van noord-amerika | qa_factoid |
14788 | 10 | hoeveel is die dollar werd in vergelyking met die yen | qa_currency |
14789 | 10 | is n peso wat meer werd is as 'n rand | qa_currency |
14790 | 10 | wat is die verskil in waarde van 'n dollar en botswana dollar | qa_currency |
14793 | 49 | wanneer verjaar elvis | qa_factoid |
14795 | 4 | wat is apple se aandele prys | qa_stock |
14797 | 4 | wat is die aandele informasie van massmart | qa_stock |
14798 | 26 | wat is 'n werkhuis | qa_definition |
14799 | 49 | wat is die hoofstad van tanzanië | qa_factoid |
14800 | 49 | hoe lank is die nyl | qa_factoid |
14801 | 12 | hoe jy die probleem opgelos het | general_quirky |
14802 | 12 | hoe die mense swaarkry hoe sal jy help | general_quirky |
14804 | 49 | hoe oud is kim kardashian se kinders | qa_factoid |
14805 | 49 | wanneer is madonna se verjaarsdag | qa_factoid |
14806 | 49 | vind die twitter handvatsel van elvis blue | qa_factoid |
14807 | 10 | skakel een suid afrikaanse rand om na euro | qa_currency |
14809 | 12 | in die saak in geldeenheid | general_quirky |
14810 | 10 | wisselkoers enige probleme | qa_currency |
14811 | 12 | is voorwerpe verkies enige probleme | general_quirky |
14812 | 12 | die data verkies enige probleme in objects | general_quirky |
14813 | 12 | gevolge gee | general_quirky |
14815 | 12 | die persoon is ongelooflik | general_quirky |
14816 | 12 | hoe hy perfek werk | general_quirky |
14818 | 4 | minder aandeel prys | qa_stock |
14821 | 49 | vergelyk meer lande | qa_factoid |
14823 | 10 | hoeveel is die dollar werd in kanada | qa_currency |
14824 | 10 | kyk asseblief na die wisselkoerse van die amerikaanse dollar teenoor die euro | qa_currency |
14825 | 10 | watter een is meer werd us dollar of euro | qa_currency |
14826 | 26 | vind asseblief 'n beskrywing van die nuutste canon rebel kamera | qa_definition |
14828 | 26 | wat is die definisie van probiotika | qa_definition |
14829 | 49 | hoe hoog is mount everest | qa_factoid |
14830 | 49 | is mount everest die hoogste berg in die verenigde state | qa_factoid |
14831 | 49 | vind uit wat is ian roberts se ouderdom | qa_factoid |
14832 | 49 | wat is die netto waarde van die glanspersoon | qa_factoid |
14833 | 49 | is die glanspersoon enkellopend of getroud | qa_factoid |
14834 | 12 | het die ster enige liefdadigheidswerk gedoen | general_quirky |
14835 | 4 | wat is die huidige aandeelprys van samsung | qa_stock |
14836 | 4 | vind asseblief vandag se aandeelpryse vir samsung maatskappy | qa_stock |
14837 | 12 | leer my oor blootstelling instellings wat die beste sal wees vir 'n bewolkte dag in kaapstad | general_quirky |
14839 | 10 | wat is die wisselkoers van rand aan cdn | qa_currency |
14840 | 10 | wat is die koers vir g. b. p. en v. s. d. | qa_currency |
14841 | 10 | hoeveel pesos vir 'n amerikaanse dollar | qa_currency |
14842 | 26 | wat is 'n transistor | qa_definition |
14843 | 26 | hoe word 'n tifoon gedefinieer | qa_definition |
14845 | 26 | vertel my wat ondergronds beteken | qa_definition |
14846 | 49 | wat is die naam van 'n meer wat oor die jare opgedroog het | qa_factoid |
14851 | 39 | wat is die resultaat van eenhonderd minus vyftig | qa_maths |
14853 | 49 | vertel my hoe oud is ryan seacrest | qa_factoid |
14854 | 49 | hoe diep is die diepste deel van die visrivier ravyn | qa_factoid |
14855 | 49 | watter deel van antarktika behoort aan die u. s. | qa_factoid |
14856 | 49 | wanneer is albert einstein gebore | qa_factoid |
14860 | 10 | verander die suid afrikaanse rand na die euro | qa_currency |
14862 | 10 | as ek vyf amerikaanse dollars het hoeveel is dit in australiese dollars | qa_currency |
14863 | 26 | wat definieer 'n driehoek | qa_definition |
14864 | 49 | wat is die verskillende tipes ronde voorwerpe | qa_factoid |
14867 | 49 | hoeveel van die aarde is opgemaak uit water | qa_factoid |
14869 | 12 | soos wat lyk dit | general_quirky |
14870 | 12 | as die voorwerp te koop is wat is die prys dan | general_quirky |
14873 | 4 | wat is capitec se prys op die oomblik | qa_stock |
14875 | 4 | wys my die aandelepryse van target vandag | qa_stock |
14876 | 49 | wat is die gemiddelde seevlak van daardie plek | qa_factoid |
14878 | 26 | beteken | qa_definition |
14880 | 26 | wat is die betekenis van | qa_definition |
14881 | 10 | wat is die verhouding van waarde van die indiese roepee en die suid-afrikaanse rand | qa_currency |
14883 | 10 | vir hoeveel indiese rupee kan amerikaanse dollar geruil word | qa_currency |
14885 | 49 | watter persentasie van die amerikaanse bevolking is op een of ander manier verwant aan die engelse koninklike bloedlyn | qa_factoid |
14886 | 49 | hoe lank is eben etzebeth | qa_factoid |
14887 | 49 | wat is die goedkoopste prys vir dirk se eerste boek | qa_factoid |
14890 | 26 | waaroor gaan daardie voorwerp | qa_definition |
14892 | 49 | hoeveel aantal aanhangers het daardie persoon ongeveer | qa_factoid |
14893 | 12 | indien daai persoon nog lewe waar en hoe oud is daai persoon nou | general_quirky |
14894 | 12 | mag ek weet wat is by ligging een miljoen twee honderd agt en vyftig duisend sewe honderd vyf en veertig | general_quirky |
14895 | 49 | wat is die koördinate vir cathedral peak | qa_factoid |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.