id
stringlengths
1
5
label
int64
0
17
text
stringlengths
2
192
label_text
stringclasses
18 values
1169
8
ek benodig koffie
iot
1170
8
janneman ek het koffie nodig
iot
1171
3
speel my speellys
play
1172
3
speel die liedjie vir my
play
1173
10
pas klank aan
audio
1174
10
gee 'n aangename klank
audio
1175
10
pas klank na gemaklik aan
audio
1178
15
wie het die liedjie baby tjoklits geskryf
music
1181
4
vind nuwe ramaphosa artikels maar nie van fox news nie
news
1183
16
twaalfuur v. m. verwyder
alarm
1185
4
wat is die jongste plaaslike nuus vir die wes rand area
news
1186
4
is daar 'n artikel oor ysbere
news
1187
3
sit 'n disco snit aan
play
1188
3
speel 'n melodie musiek
play
1190
5
as dit middernag is in colorado watter tyd is dit in munich
datetime
1193
3
olly ek benodig om te hoor kaptein van kurt darren
play
1194
3
speel kruidjie-roer-my-nie deur anton goosen môre om vyf v. m. om seker te maak ek word werklik wakker
play
1195
3
ek sal graag enige liedjie van karen zoid wil hoor vir wie ek vyf sterre gegee het
play
1198
17
sê my wat was die temperatuur in ons stad om twaalf n. m.
weather
1199
9
sê iets snaaks
general
1200
9
olly se iets snaaks
general
1203
17
kyk na weeropdatering vir pretoria hierdie week
weather
1204
3
speel lady nou
play
1206
16
deaktiveer my drie n. m. alarm
alarm
1207
16
kanselleer my drie-uur n. m. alarm
alarm
1208
6
kry vir my 'n lekker restaurant vir aandete
recommendation
1212
3
speel kaptein
play
1213
8
olly ek wil blou beligting he
iot
1214
8
ek wil blou beligting he
iot
1218
8
verander die beligting na blou
iot
1219
15
sit aan spotify skommel
music
1220
15
herhaal dié liedjie pad na jou hart
music
1221
3
speel asseblief kaapse blou van christia visser
play
1226
5
gee my die datum van maandag op derde week van hierdie maand
datetime
1228
4
lees vir my die nuutste artikel oor die nuwe sonnestelsel
news
1229
4
vind vir my die jongste nuusberig oor ons politiek
news
1230
14
bestel vir my 'n groot ham en olywe pizza van dominoes
takeaway
1231
14
kan jy my na die spyskaart verwys vir die hoogste gegradeerde chinese wegneem ete naby my
takeaway
1232
14
gee vir my opsies vir indiese wegneemetes onder een rand
takeaway
1233
5
wat is die tyd in new york nou
datetime
1235
5
wat is die tyd in durban wanneer dit vyf n. m. by ons is
datetime
1236
8
kan jy asseblief die atmosfeer van die lig verander
iot
1237
8
pas asseblief die kleure in my ligte aan
iot
1239
3
shazaam
play
1240
3
spotify
play
1242
5
goeiedag wat is die tyd nou
datetime
1243
9
vind n grappie in jou kluis en vertel my
general
1244
8
ek hou van rooi kleur vir my huis verander dit
iot
1245
8
stel die kleur van die lig na rooi
iot
1246
14
is mr. pizza op mr. d food
takeaway
1248
5
kan jy my vandag se datum vertel
datetime
1250
17
is daar enige moontlikheid van reën hierdie week
weather
1251
17
lig my asseblief in oor hierdie week se weer
weather
1253
5
gee my asseblief die tyd
datetime
1254
17
wat was die temperatuur in kaapstad vanoggend
weather
1255
4
gee vir ons presidentsverkiesingsnuus
news
1258
17
gee vir my die weer besonderhede vir die vyftiende maart
weather
1260
15
ek wil iets se oor hierdie liedjie
music
1261
15
hierdie liedjie is wonderlik is dit nie
music
1262
16
vir wanneer is my wekker gestel
alarm
1263
16
hoeveel alarms het ek
alarm
1267
5
vertel my die huidige tyd in sentrale tyd
datetime
1269
4
wat gaan nou in die wereld aan
news
1270
4
wat's in die nuus
news
1273
5
val dit ʼn sondag op vyfde desember
datetime
1274
2
kan jy bevestig dat my vergadering vir môre gekanselleer is
calendar
1275
8
maak asseblief vir my 'n lekker koffie
iot
1284
5
verander hierdie tyd na i. s. t.
datetime
1285
5
ek soek die presiese tyd in pretoria nou
datetime
1286
5
wat sal die tyd nou in pretoria wees
datetime
1287
5
wat is huidige tyd
datetime
1288
5
kan jy my die huidige tyd vertel
datetime
1289
3
ek wil luister na theuns jordaan se songs speel dit
play
1290
8
prop aan
iot
1291
8
sit af die prop
iot
1292
8
sit die slim kragprop aan
iot
1296
4
kry vir my die nuus van vandag se vergadering
news
1297
10
harder
audio
1298
10
janneman harder
audio
1299
10
stadig
audio
1302
4
is narendra modi die indiese premier wat nou enige land besoek
news
1303
4
wat is ramaphosa se ekonomiese beleid
news
1304
5
haai olly wat is vandag se datum
datetime
1305
5
hey wat is vandag se datum
datetime
1306
5
kan jy sê wat die datum is vandag
datetime
1307
17
wat is vandag se klimaat hier
weather
1309
17
wat is die klimaat hier vandag
weather
1311
5
wat die tyd verskil vanaf hier na ottawa
datetime
1313
17
wat is die weervoorspelling vir vandag
weather
1314
17
is die weer veronderstel om lekker te wees vandag
weather
1315
8
hey kan jy dit blou maak hier binne
iot
1316
8
maak die ligte blou hier binne
iot
1317
3
speel vir my musiek
play
1319
3
speel 'n liedjie van jou keuse vir my
play
1320
17
olly hoe is die weer vandag
weather
1321
17
wat is die weer vandag
weather
1322
17
kry vandag se weer verslag
weather
1323
10
verhoog asseblief die volume
audio
1324
14
hey het die restourant wegneem etes
takeaway
1325
14
laat daai restaurant wegneemete toe
takeaway