id stringlengths 1 6 | url stringlengths 31 181 | title stringlengths 1 117 | text stringlengths 12 215k |
|---|---|---|---|
2 | https://af.wikipedia.org/wiki/Afrika | Afrika | Afrika
Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense – ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.
Lande
... |
3 | https://af.wikipedia.org/wiki/Lys%20van%20Afrikaanse%20skrywers | Lys van Afrikaanse skrywers | Hier volg 'n lys van Afrikaanse skrywers:
A
Berna Ackerman
Willem Anker
Hennie Aucamp
B
Albert Blake
Eleanor Baker
Margaret Bakkes
Chris Barnard
Mark Behr
Pirow Bekker
S.P. Benjamin
Annalize Bester
Dricky Beukes
Eugene Beukes
Gerhard Beukes
Lalie Beukes
C.F. Beyers-Boshoff
Stella Blakemore
Helen B... |
4 | https://af.wikipedia.org/wiki/Lys%20van%20Afrikaanse%20digters | Lys van Afrikaanse digters | Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters:
A
Hennie Aucamp
Jan Afrika (sien Breyten Breytenbach)
B
Pirow Bekker
R.K. Belcher
Marié Blomerus
Peter Blum
Boerneef
Russell Boezak
D.P.M. Botes
Stephan Bouwer
Breyten Breytenbach (Jan Blom, Jan Afrika)
P.W. Buys
C
Jan Lion Cachet
Eveleen Castelyn
Ja... |
5 | https://af.wikipedia.org/wiki/Alice%2C%20Oos-Kaap | Alice, Oos-Kaap | Alice is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 120 km wes van Oos-Londen. Dit is op die wesoewer van die Tyhumerivier geleë, teenoor die hoofkampus van die Universiteit van Fort Hare.
Geskiedenis
Die Glasgow Sendinggenootskap het 'n sendingstasie in 1824 op die westelike oewer van die Tyhumerivier gestig. Hulle het die dorp eer... |
6 | https://af.wikipedia.org/wiki/Australasi%C3%AB | Australasië | Australasië (Latyn: Australasia, letterlik: "suid van Asië") is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea, die daaromliggende eilande van Melanesië en ook 'n deel van Indonesië. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die gebied af te grens van Polinesië en Magellanic... |
7 | https://af.wikipedia.org/wiki/Asi%C3%AB | Asië | Asië
Asië is die wêreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km² wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense – ongeveer 60% van die wêreldbevolking.
Fauna en Flora
Naas uitgestrekte gr... |
8 | https://af.wikipedia.org/wiki/Antofagasta | Antofagasta | Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit.
Die stad is geleë aan die Stille Oseaan en is die hawe-afsetpunt vir die kopermyne van La Escondida en Chuqu... |
10 | https://af.wikipedia.org/wiki/Apostoliese%20Geloofsending | Apostoliese Geloofsending | Die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika (AGS) is 'n klassieke Pinkster Christelike denominasie in Suid-Afrika. Met 1,2 miljoen aanhangers is dit Suid-Afrika se grootste Pinksterkerk en die vyfde grootste godsdiensgroepering in Suid-Afrika en verteenwoordig 7,6 persent van die bevolking[2][3][4]
Die AGS het ont... |
11 | https://af.wikipedia.org/wiki/Argitektuur | Argitektuur | Argitektuur is die kuns en wetenskap om boubedrywe te ontwerp, insluitende stede, geboue, binnenshuis, landskappe, meubels, voorwerpe, ens. Volgens die eerste oorlewende werke van die onderwerp, word daar van drie grondbeginsels gepraat: skoonheid, vastigheid en bruikbaarheid. Van argitektuur kan gepraat word as die ba... |
14 | https://af.wikipedia.org/wiki/ABC | ABC | ABC kan na een van die volgende sake verwys:
Die alfabet (spesifiek die latynse alfabet wat met die drie letters ABC begin)
American Broadcasting Company
Australian Broadcasting Corporation
Eksterne skakels |
17 | https://af.wikipedia.org/wiki/Algebra | Algebra | Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook an... |
18 | https://af.wikipedia.org/wiki/AR | AR | AR kan na een van die volgende verwys:
Argentinië, 'n Spaanssprekende land in die suide van Suid-Amerika,
Argon, 'n chemiese element met simbool Ar.
Arkansas, 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. |
22 | https://af.wikipedia.org/wiki/Biologie | Biologie | Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes.
Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing.
Oorsig van... |
23 | https://af.wikipedia.org/wiki/Beeldende%20kunste | Beeldende kunste | Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.
Tekenkuns
Skilderkuns
Beeldhouwerk
Gemengde media
Beeldende kuns (ook genoem visuele kuns) behels enige sigbare kuns, maar sluit uitvoerende kunste uit. |
24 | https://af.wikipedia.org/wiki/Boeddhisme | Boeddhisme | Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie (Sanskrit: dharma; Pali: dhamma). Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha ("die verligte een").
Volgens die Boeddhistiese tradisie het die Boeddha t... |
26 | https://af.wikipedia.org/wiki/Benue-Kongo-tale | Benue-Kongo-tale | Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale.
Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara ... |
27 | https://af.wikipedia.org/wiki/Balto-Slawies | Balto-Slawies | Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tale is argaïes en daar word geglo d... |
28 | https://af.wikipedia.org/wiki/Baltiese%20tale | Baltiese tale | Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word.
Groepe
Die Baltiese tale word in twee hoofgroepe verdeel:
die Oos- of Sentraal-Baltiese tale met Litaus, Lets, die Lets-Koerse dialek van die Koerse Skoorwal, Selonies, Semigallies en Samogiti... |
32 | https://af.wikipedia.org/wiki/Bloemfontein | Bloemfontein | Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die land se sesde grootste stad. Dit is ook sedert 1910 Suid-Afrika se regterlike hoofstad (een van die land se drie hoofstede). Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend en word in Suid-Sotho Mangaung genoem. Die stad beslaan 'n opper... |
33 | https://af.wikipedia.org/wiki/Bybel | Bybel | Die Bybel is die heilige boek van die Christelike en Joodse geloof. Die Joodse Bybel of Tenach het 39 dele en vertel die verhaal van God se verhouding met die Joodse mense in antieke tye. Dié 39 dele is ook deel van die Christelike Bybel en word die Ou Testament genoem. Die Christelike Bybel het nog 27 dele, wat die Nu... |
34 | https://af.wikipedia.org/wiki/Breyten%20Breytenbach | Breyten Breytenbach | Breyten Breytenbach (16 September 1939, Bonnievale-) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap Breytenbach lewer 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy digkuns. Hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis-skrywer van Suid-Afrika, nadat hy 9 jaar tronkstraf onder die ap... |
35 | https://af.wikipedia.org/wiki/Bhisho | Bhisho | Bhisho (Xhosa: "buffel", voorheen Bisho) is 'n dorp in Suid-Afrika en die hoofstad van die Oos-Kaap. Bhisho lê aangrensend aan die dorp King William’s Town, naby die groot hawestad Oos-Londen, en val in die Buffalo City Metro. Die provinsiale wetgewer en byna alle staatsdepartemente se provinsiale hoofkantore is in die... |
36 | https://af.wikipedia.org/wiki/Barberton%20%28dubbelsinnig%29 | Barberton (dubbelsinnig) | Barberton kan na enige van die volgende plekke verwys:
Nedersettings
Australië
Barberton, Australië, Moora, Wes-Australië,
Suid-Afrika
Barberton, Ehlanzeni-distrik, Mpumalanga,
Verenigde State
Barberton, Ohio, Summit County,
Barberton, Washington, Clark County,
Zimbabwe
Barbertonmyn, Matabeleland,
... |
41 | https://af.wikipedia.org/wiki/Botswana | Botswana | Botswana, amptelik die Republiek Botswana (Engels: Republic of Botswana, Tswana: Lefatshe la Botswana), is ’n landingeslote land in Suider-Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Betsjoeanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Dit word be... |
42 | https://af.wikipedia.org/wiki/Christendom | Christendom | Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. 'n Belangrike onderdeel van die verlossing is die idee van versoening wat deur Jesus Christus bewerk is tussen God en mens en dit illustreer een van... |
45 | https://af.wikipedia.org/wiki/Chili | Chili | Chili (Spaans: Chile, [ˈtʃile], ), amptelik die Republiek Chili (República de Chile, [reˈpuβlika ðe ˈtʃile], ), is ’n unitêre presidensiële grondwetlike republiek geleë aan die suidwestelike kus van Suid-Amerika. Chili is lank en smal en strek in 'n noord-suidrigting oor ’n afstand van sowat 4 300 kilometer, terwyl dit... |
46 | https://af.wikipedia.org/wiki/Christene | Christene | Christene glo in die drie-enige God – Vader, Seun en Heilige Gees – Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die h... |
49 | https://af.wikipedia.org/wiki/C.%20Louis%20Leipoldt | C. Louis Leipoldt | C. Louis Leipoldt (1880–1947) was ’n dokter, digter, dramaturg en skrywer, wat verskeie toekennings ontvang het vir sy skryfwerk, insluitende die Hertzogprys vir poësie en drama. Hy was een van die leidende figure van die Tweede Taalbeweging (tesame met Jan F.E. Celliers en J.D. du Toit). Benewens gedigte, het hy ook ... |
50 | https://af.wikipedia.org/wiki/Curriebeker | Curriebeker | Hierdie artikel handel oor die Rugbykompetisie in Suid-Afrika. Vir die voorheen gelyknamige Krieketkompetisie in Suid-Afrika, sien Sunfoilreeks.
Die Curriebekertoernooi (tot 2015 ook bekend as die ABSA Curriebeker weens borgskapvereistes) is Suid-Afrika se oudste en belangrikste plaaslike rugbykompetisie wat agt provi... |
59 | https://af.wikipedia.org/wiki/Denemarke | Denemarke | Denemarke (Deens: Danmark, [ˈd̥ɛnmɑɡ̊] ), amptelik die Koninkryk Denemarke (Kongeriget Danmark), is geleë in Noord-Europa in die gebied wat as Skandinawië bekend staan. Dit is 'n konstitusionele monargie met koningin Margrethe II as simboliese leier en 'n eenkamerparlement, die Folketinget.
Denemarke is met 'n oppervl... |
60 | https://af.wikipedia.org/wiki/Duitsland | Duitsland | Duitsland (Duits: Deutschland, [ˈdɔʏtʃlant], ), amptelik die Bondsrepubliek Duitsland (in Afrikaans dikwels ook Federale Republiek Duitsland of Bondsrepubliek Duitsland genoem; Duits: Bundesrepublik Deutschland, [ˈbundəsʁepuˌbliːk ˈdɔjtʃlant], ), is in die sentrum van Europa geleë en vervul in baie opsigte 'n brugfunks... |
61 | https://af.wikipedia.org/wiki/Die%20Stem%20van%20Suid-Afrika | Die Stem van Suid-Afrika | Die Stem van Suid-Afrika, ook bekend as Die Stem was vanaf 1957 tot 1994 die nasionale volkslied van Suid-Afrika. Vanaf 1994 tot 1997 is dit as een van twee volksliedere erken. Dit was ook die volkslied van Suidwes-Afrika onder Suid-Afrikaanse mandaat tot hulle onafhanklikheidswording in 1990, waarna Namibië, Land van ... |
62 | https://af.wikipedia.org/wiki/Durban | Durban | Durban (Engels: [ˈdœːbən]; Zoeloe: eThekwini, [ˈɛːʔtʰɛˌkwinĭ], afgelei van itheku, letterlik: "baai/lagoon"; vroeër Port Natal) is 'n hawestad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, langs die Indiese Oseaan met ongeveer 4 miljoen inwoners uit 'n diverse groep kulture. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming weens sy goeie weer en... |
63 | https://af.wikipedia.org/wiki/Demografie%20van%20Suid-Afrika | Demografie van Suid-Afrika |
Bevolkingsyfers
Bevolking
Historiese sensusse
1904-sensus
Suid-Afrikaanse bevolkingsyfers vir die 1904-sensus. Bron:
1960-sensus
Bronne: Statesman's Year-Book 1967–1968; Europa Year Book 1969
Ouderdom- en geslagsverspreiding
(2011-sensus)
Etniese groepe
Tale
Daar word vele tale in Suid-Afrika gepraat. Da... |
70 | https://af.wikipedia.org/wiki/Erik%20Erikson | Erik Erikson | Erik Homburger Erikson (gebore 15 Junie 1902 in Frankfurt am Main - oorlede 12 Mei 1994 in Harwich, Massachusetts) was 'n Duits-Amerikaanse ontwikkelingsielkundige bekend vir sy teorie oor die sosiale ontwikkeling van die mens, en as die skepper van die uitdrukking 'identiteitskrisis'.
Biografie
Erik Erikson het nooi... |
71 | https://af.wikipedia.org/wiki/Engels%20%28dubbelsinnig%29 | Engels (dubbelsinnig) | Die woord Engels kan beteken:
Die mense van Engeland as 'n etniese groep.
Vanaf of verwant aan Engeland (of verkeerderlik, alhoewel algemeen gebruik, die Verenigde Koninkryk)
Die Engelse taal, wat ook mag beteken:
Afrika-dialekte van Engels
Amerikaanse Engels
Australiese Engels
Britse Engels
Kanadese Engels
K... |
72 | https://af.wikipedia.org/wiki/Europa | Europa | Vir die vierde grootste maan van die planeet Jupiter, sien Europa (maan).
Europa (afgelei van Grieks Εὐρώπη of Eurṓpē) is 'n vasteland wat oor die westelike vyfde van die Eurasiese landmassa strek. Alhoewel dit in geografiese opsig eerder as subkontinent geklassifiseer kan word wat saam met Asië die vasteland van Eura... |
74 | https://af.wikipedia.org/wiki/Eeu | Eeu | 'n Eeu is 'n periode van een-honderd (100) jaar.
Eeue in die Gregoriaanse kalender (die mees algemeen gebruikte kalender met 365 dae) begin by een instede van nul. Dit beteken die jaar 2000 val in die 20ste eeu, terwyl 2001 in die 21ste eeu val.
Eenhede van tyd |
75 | https://af.wikipedia.org/wiki/Engeland | Engeland | Hierdie artikel handel oor die huidige land binne die Verenigde Koninkryk. Vir die historiese koninkryk, sien Koninkryk van Engeland.
Engeland (Engels: England) is die grootste en bevolkingsrykste van die vier nasies wat saam die Verenigde Koninkryk vorm. Dit word in die noorde deur Skotland en in die weste deur Walli... |
76 | https://af.wikipedia.org/wiki/Ernstige%20akute%20respiratoriese%20sindroom | Ernstige akute respiratoriese sindroom | Ernstige akute respiratoriese sindroom (afgekort as Ears of ears), is 'n dodelike asemhalingswegsiekte wat in 2003 vinnig van die Suide van China na ander wêrelddele begin versprei het. Dit is in Engels en verskeie ander tale bekend as SARS.
Siektes |
77 | https://af.wikipedia.org/wiki/Estland | Estland | Estland (Esties: Eesti [ˈeːsti]), amptelik die Republiek van Estland (Eesti Vabariik), is 'n land in Noord-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Dit is die mees noordelike en die kleinste van die drie Baltiese la... |
79 | https://af.wikipedia.org/wiki/Europese%20Unie | Europese Unie | Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 28 Europese lande met politiese, ekonomiese en geregtelike samewerkingsooreenkomste. Die EU is in 1992 gestig deur die Verdrag van die Europese Unie (ook bekend as die Verdrag van Maastricht) en is die de facto opvolger van die ses-ledige Europese Ekonomiese G... |
80 | https://af.wikipedia.org/wiki/Elektroniese%20ingenieurswese | Elektroniese ingenieurswese | Elektroniese ingenieurswese behels die beheer en verwerking van elektrisiteit, as inligting in elektroniese vorm, of tydens die beheer en opwekking van meganiese, magnetiese of ander vorms van energie.
Die studie van die oordrag van elektriese krag of drywing val gewoonlik onder elektriese ingenieurswese, te wete die ... |
83 | https://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie | Ekonomie | Ekonomie is die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer. Dit behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste. Volkshuishouding is 'n verouderde term vir ekonomie.
Ekonomie word "positief" genoem wanneer dit poog om die gevolge van verskillend... |
84 | https://af.wikipedia.org/wiki/Rolprent | Rolprent | ’n Rolprent of film is ’n verhaal wat uitgebeeld word deur ’n reeks vinnig opeenvolgende, stilstaande beelde. Die spoed waarteen die beelde geprojekteer word, laat dit lyk of dit ’n vloeiende, aaneenlopende beweging vorm, gedeeltelik vanweë die nawerking van elke beeld op die netvlies van die kyker se oog.
Rolprente i... |
85 | https://af.wikipedia.org/wiki/Finland | Finland | Finland (Fins: Suomi , Sweeds: Finland [ˈfɪnland]) is 'n land in Noord-Europa wat in die ooste aan die Russiese Federasie, in die noordweste aan Swede en in die noorde aan Noorweë grens. Ten suide word dit van Estland geskei deur die Finse Golf. Wes vind mens die Botniese Golf en suidwes die Oossee wat Finland van sy b... |
87 | https://af.wikipedia.org/wiki/Filippyne | Filippyne | Die Filippyne (Filippyns: Pilipinas [ˌpɪlɪˈpinɐs] of Filipinas [ˌfɪlɪˈpinɐs]; Engels: Philippines, [ˈfɪlɨpiːnz], ), amptelik die Republiek van die Filippyne (Filippyns: Republika ng Pilipinas; Engels: Republic of the Philippines), is 'n eilandnasie wat uit sowat 7 500 eilande bestaan en in die tropiese westelike Stille... |
88 | https://af.wikipedia.org/wiki/Fat%20Man | Fat Man | Die kernwapen met die kodenaam Fat Man is op 9 Augustus 1945 oor Nagasaki, Japan, deur die Verenigde State van Amerika laat ontplof. Dit was die tweede en laaste kernwapen wat ooit in oorlog aangewend is, en die ontploffing was die derde mensgemaakte kernontploffing in die geskiedenis. Dit is gebou deur wetenskaplikes ... |
89 | https://af.wikipedia.org/wiki/Filosofie | Filosofie | Filosofie of wysbegeerte is 'n vakgebied wat die kennis van, en insig in 'n verskeidenheid fundamentele sake najaag, soos byvoorbeeld realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid. In omgangstaal word die term filosofie baie keer gebruik om te dui op 'n ingesteldheid, uitgangspunt of lewensbeskouing. Hierdi... |
90 | https://af.wikipedia.org/wiki/Fisika | Fisika | Fisika (uit Antieke Grieks: φυσική (ἐπιστήμη) phusikḗ (epistḗmē) "natuurkennis", van φύσις phúsis "natuur") is die wetenskap van die natuur in die breedste sin. Fisici bestudeer die gedrag en eienskappe van materie in ’n groot verskeidenheid verbande, wat wissel van die subatomiese deeltjies wat die boustene van alle g... |
91 | https://af.wikipedia.org/wiki/Firefly | Firefly | Firefly is 'n Engelse wetenskapsfiksie-televisiereeks wat eerste op die FOX-kanaal in die VSA en Kanada op 20 September 2002 gewys is. Dit is geskep deur Joss Whedon wat ook die reekse Buffy the Vampire Slayer en Angel gemaak het.
Die reeks is vernoem na die Firefly-tipe skip in die reeks, wat vernoem is na die insek ... |
95 | https://af.wikipedia.org/wiki/Geskiedenis | Geskiedenis | Die geskiedenis is 'n gesistimatiseerde, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.
Menslike geskiedenis word in die volgende hoof eras opgedeel:
Mousteriaans (Europa-Asië) 150 000 v.C. – 35 000 v.C.
Middelsteentyd (Afrika) 150 000 v.C. – 35 000 ... |
97 | https://af.wikipedia.org/wiki/Germaanse%20tale | Germaanse tale | Die Germaanse tale is 'n groep verwante tale wat 'n tak van die Indo-Europese (IE) taalfamilie vorm. Die gemene voorouer van al die tale waaruit die tak bestaan is Proto-Germaans wat in ongeveer die laat- middel-1ste millennium v.C. in ystertydperk Noord-Europa gepraat is. Proto-Germaans, saam met al die nasate daarvan... |
98 | https://af.wikipedia.org/wiki/Geolek | Geolek | 'n Geolek is 'n taalvariant of dialek wat gebonde is aan 'n spesifieke streek of gebied.
Streeksgebonde variasies van Afrikaans sluit in:
Kaapse Afrikaans
Oosgrens-Afrikaans
Oranjerivier-Afrikaans
Boesmanlandse Afrikaans
Griekwa-Afrikaans
Namakwalandse Afrikaans
Richtersveld Afrikaans
Taal |
100 | https://af.wikipedia.org/wiki/Gauteng | Gauteng | Gauteng is die provinsie van Suid-Afrika met die hoogste bevolkingskonsentrasie met 'n sterk handel- en nywerheidsontwikkeling. Die vernaamste stede is Pretoria en Johannesburg.
Gauteng is voorheen die PWV genoem (Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging). Die naam Gauteng is 'n Sotho-woord wat "Plek van goud" beteken en is... |
101 | https://af.wikipedia.org/wiki/Ghana | Ghana | Ghana, amptelik die Republiek Ghana (Engels: Republic of Ghana), is 'n land in Wes-Afrika. Dit het 'n oppervlakte van 238 535 en 'n bevolking van 27 miljoen in 2014 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Accra, geleë langs die suidkus aan die Golf van Guinee. 'n Ander belangrike stad is Kumasi, bekend as geboorteplek ... |
102 | https://af.wikipedia.org/wiki/Groot-Brittanje | Groot-Brittanje | Hierdie artikel handel oor die eiland in Europa. Vir die huidige land, sien gerus Verenigde Koninkryk, en vir die voormalige land, sien gerus Koninkryk van Groot-Brittanje.
Groot-Brittanje (Engels: Great Britain, Wallies: Prydain Fawr, Skots-Gaelies: Breatainn Mhòr, Skots: Great Breetain, Kornies: Breten Veur; dikwels... |
103 | https://af.wikipedia.org/wiki/Gestapo | Gestapo | Die Gestapo (van Duits: Geheime Staatspolizei) was die geheime staatspolisie in Nazi-Duitsland (1933–1945).
Agtergrond
Die Gestapo of Geheime Staatspolizei is op 26 April 1933 gestig. Die Gestapo is gevorm vanuit 'n bestaande organisasie van die Pruisiese veiligheidspolisie. Aanvanklik was die Gestapo slegs 'n tak va... |
104 | https://af.wikipedia.org/wiki/Geneeskunde | Geneeskunde | Geneeskunde is die vakgebied toegespits op die bestudering van die sel-, weefsel- en orgaansisteme (fisies en chemies), asook die patologiese manifestasies (biochemie, histologie, hematologie, mikrobiologie...). Sekondêr (holistiese benaderings) – sielkunde en psigiatrie. Daar word gestreef na die herstelling van die m... |
105 | https://af.wikipedia.org/wiki/GPS | GPS | Die Globale Posisioneringstelsel (GPS) is 'n "konstellasie" van 32 satelliete, wat seine uitstuur wat deur 'n GPS-ontvanger op aarde ontvang kan word. Hierdie inligting word deur die GPS-ontvanger verwerk om die posisie daarvan te bereken. GPS-ontvangers wat deur burgerlike persone aangekoop kan word, kan onder ideale ... |
106 | https://af.wikipedia.org/wiki/Linux | Linux | Linux is 'n vrye bedryfstelselkern vir 'n verskeidenheid van rekenaars. Die naam "Linux" word ook baie gebruik om te verwys na volledige bedryfstelsels wat van die Linux-kern gebruik maak. Linux is aanvanklik deur Linus Torvalds geskryf omdat hy graag 'n Unix-bedryfstelsel vir sy Intelgebaseerde persoonlike rekenaar wo... |
107 | https://af.wikipedia.org/wiki/Goud | Goud | Goud (uitgespreek /ˈxoʊd/, uit Indogermaans: ghel, "glans") is 'n gesogte edelmetaal met 'n heldergeel (goue) kleur. Goud se chemiese nommer is 79 en dit het die simbool Au (Latyns: aurum, vir "dagbreekglans"). Dit het die atoomgetal 92 en 'n relatiewe atoommassa van 196.97. Dit smelt by ongeveer 1 064 °C en kook by on... |
108 | https://af.wikipedia.org/wiki/GNU | GNU | GNU is 'n projek van die Stigting vir Vrye Sagteware wat poog om 'n volledige bedryfstelsel te skep wat vrye sagteware is. "GNU" is 'n rekursiewe akroniem vir "GNU's Not Unix". Die stigting is sedert 1983 besig met die GNU-projek.
Alhoewel die GNU-projek baie programme gelewer het, was dit vir jare sonder 'n kern. Men... |
109 | https://af.wikipedia.org/wiki/George%20Dantzig | George Dantzig | George Dantzig was 'n Amerikaanse wiskundige en operasionele navorser. Gebore 8 November 1914 in Portland, Oregon, VSA, en oorlede op 13 Mei 2005 in Palo Alto, Kalifornië. Hy word as die "vader van lineêre programmering" beskou.
Dantzig het sy doktorsgraad in wiskunde van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley, in... |
111 | https://af.wikipedia.org/wiki/God | God | Die woord god verwys gewoonlik na 'n uiterste persoonlike en/of bonatuurlike wese. Die "opperwese-konsep" kan as inherent of abstrak voorgehou word. Wanneer die woord met 'n kleinletter gespel word, is dit 'n selfstandige naamwoord wat gewoonlik na die god van 'n arbitrêre godsdiens verwys, terwyl wanneer dit binne 'n ... |
114 | https://af.wikipedia.org/wiki/GB | GB | GB kan 'n afkorting wees vir enige van die volgende:
Game Boy
Green Bay, Wisconsin
Groot-Brittanje |
115 | https://af.wikipedia.org/wiki/Geld | Geld | Geld is 'n simboliese voorstelling van waarde. Iets besit slegs waarde as 'n mens dit vir 'n doel kan aanwend wat hom bevoordeel. Byvoorbeeld, volgens Maslow se behoeftehiërargie is die behoefte vir voedsel en beskerming primêr. Dit wil sê in sulke omstandighede van oorlewing het goud geen waarde nie, want dit kan geen... |
117 | https://af.wikipedia.org/wiki/Geografie%20van%20Namibi%C3%AB | Geografie van Namibië | Gebied: Namibië is 'n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika geleë.
Geografiese koördinate:
Kaartverwysing: Afrika
Oppervlakte:
Totaal: 825 418 vk km
Land: 825 418 vk km
Water: 0 vk km
Oppervlak vergelykend: Effens groter as Alaska
Grense:
Totaal: 3 824 km
Aa... |
118 | https://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad | Tuisblad |
nso:Letlakala_la_pele
tn:Main_Page
ts:Tlukankulu
ss:Likhasi_Lelikhulu
st:Leqephe_la_pele
ve:Hayani
xh:Iphepha_Elingundoqo
zu:Ikhasi_Elikhulu |
120 | https://af.wikipedia.org/wiki/Hindoe%C3%AFsme | Hindoeïsme | Hindoeïsme (Sanskrit: सनातन धर्म Sanātana dharma beteken: Die Ewige Religie) is die dominante religie in Indië, Nepal en van ongeveer 'n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika.
Hindoeïsme het oor 3000 jaar in Indië ontstaan en is soos 'n rivier waarin baie strome gevloei het. Die strome is die gelowe e... |
122 | https://af.wikipedia.org/wiki/Helsinki | Helsinki | Helsinki (Fins: [ˈhɛlsiŋki] , Sweeds: Helsingfors [hɛlsɪŋˈfɔrs] ) is die hoofstad van Finland en die Finse gewes Uusimaa met 'n bevolking van 622 240 (soos op 31 Desember 2014).
Helsinki is die grootste stad van Finland en sy politieke, ekonomiese, kulturele, opvoedkundige en geestelike sentrum. Meer as 'n kwart van d... |
125 | https://af.wikipedia.org/wiki/Lys%20van%20historiese%20herdenkings | Lys van historiese herdenkings | Hier volg skakels na artikels oor alle dae van die jaar.
Eksterne skakels
on-this-day.com
The History Channel: Hierdie dag in die Geskiedenis
Today in science
IMDb: Hierdie dag in die geskiedenis van films
Historiese herdenkings |
126 | https://af.wikipedia.org/wiki/Helgoland | Helgoland | Helgoland (Noord-Fries: Deät Lun, Engels: Heligoland) is 'n eiland in die Noordsee, 70 km van die kus van Duitsland. Dit is in ongeveer 4 000 v.C. gevorm en was reeds vroeg in die Neolitikumtydperk bewoon.
In die vroeë Middeleeue het die Friese daar gewoon en die huidige bevolking praat steeds 'n Noord-Fries dialek. ... |
127 | https://af.wikipedia.org/wiki/Habeas%20corpus | Habeas corpus | Habeas corpus is 'n latynse regsterm wat letterlik beteken, "het jy die liggaam". Dit is 'n baie ou beginsel van die Engelse gemenereg - ouer as die Magna Carta - en regstelsels wat daarop gebou is. Dit is geformaliseer deur die Britse parlement in 1697 deur die Habeas Corpus Act. Dié reg plaas 'n verpligting op die st... |
132 | https://af.wikipedia.org/wiki/Ingenieurswese | Ingenieurswese | Die ingenieurswese is die kreatiewe toepassing van natuurwetenskappe, wiskundige metodes en empiriese bevindinge vir die ontwerp, vervaardiging en bou, bedryf, onderhoud en vernuwing van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, prosesse en organisasies. 'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word ... |
134 | https://af.wikipedia.org/wiki/Rekenaaringenieurswese | Rekenaaringenieurswese | Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese.
Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en
rekenaartale.
Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.
syferbane en logika
mikrobeheerde... |
135 | https://af.wikipedia.org/wiki/Indo-Europese%20tale | Indo-Europese tale | Die Indo-Europese tale sluit sowat 443 (SIL skatting) tale en dialekte wat deur omtrent drie miljard mense gepraat word en die meeste groot taalfamilies van Europa en westelike Asië in die superfamilie in. Eietydse tale in die superfamilie sluit Bengaals, Engels, Duits, Frans, Hindi, Persies, Portugees, Russies, en Spa... |
136 | https://af.wikipedia.org/wiki/Suid-Ndebele | Suid-Ndebele | Hierdie artikel handel oor die Suid-Ndebeletaal. Vir die etniese groep van Suider-Afrika, sien Ndebeles.
Suid-Ndebele (meestal net Ndebele in Suid-Afrika, ook isiNdebele in Ndebele) is 'n taal in die Nguni-taalfamilie. Dit is 'n amptelike taal van Suid-Afrika waar dit deur ongeveer 1 090 000 mense as moedertaal gepraa... |
137 | https://af.wikipedia.org/wiki/Xhosa | Xhosa | Hierdie artikel handel oor die Xhosataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Xhosas.
Xhosa (isiXhosa, [isikǁʰɔ́ːsa], in Xhosa) is die taal van die Xhosas en is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 8,2 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus). Dit maak dit die taal... |
138 | https://af.wikipedia.org/wiki/Zoeloe | Zoeloe | Hierdie artikel handel oor die Zoeloetaal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Zoeloes.
Zoeloe (isiZulu in Zoeloe) is die taal van die Zoeloes en is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 11,6 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus). Dit maak dit die taal met die me... |
140 | https://af.wikipedia.org/wiki/Irak | Irak | Irak (Arabies: العراق, al-‘Irāq; Koerdies: عێراق, Eraq), amptelik die Republiek Irak (Arabies: جُمُهورية العِراق;, Jumhūrīyyat al-‘Irāq, ; Koerdies: کۆماری عێراق, Komari Eraq), is 'n land in die Midde-Ooste en Suidwes-Asië. Irak grens aan Turkye in die noorde, Iran in die ooste, Koeweit in die suidooste, Saoedi-Arabië ... |
141 | https://af.wikipedia.org/wiki/Ierland | Ierland | Hierdie artikel handel oor die eiland. Vir die soewereine staat met dieselfde naam, sien Republiek Ierland. Vir die deel van die Verenigde Koninkryk, sien Noord-Ierland. Vir die historiese koninkryk, sien Koninkryk van Ierland.
Ierland (Iers: Éire, [ˈeːɾʲə], ; Engels: Ireland, [ˈaɪərlənd], ; Ulster-Skots: Airlann, [ˈɑ... |
142 | https://af.wikipedia.org/wiki/Israel | Israel | Israel, ook Israël (Hebreeus: יִשְׂרָאֵל Yisrā'el; Arabies: إِسْرَائِيل Isrāʼīl), amptelik die Staat Israel (Hebreeus: מְדִינַת יִשְׂרָאֵל Medīnat Yisrā'el [mediˈnat jisʁaˈʔel] (); Arabies: دولة إِسْرَائِيل Dawlat Isrāʼīl [dawlat ʔisraːˈʔiːl]), is 'n demokratiese republiek in die Midde-Ooste en antieke tuisland... |
144 | https://af.wikipedia.org/wiki/ID | ID | ID mag verwys na:
identifikasie (algemene taalafkorting)
identiteitsdokument (I.D. or ID)
Idaho (staatskode ID of afkorting Id.)
Ego, Superego en Id, die sielkundige konsep
ook die ingeboude drange, vanuit psigoanalise
Indonesië (ISO 3166-1 alpha-2 landskode, ID)
Indonesiese taal (ISO 639 alpha-2, id)
die standaard ... |
148 | https://af.wikipedia.org/wiki/Johannesburg | Johannesburg | Johannesburg (Xhosa: eGoli, Zoeloe: iGoli, letterlik: "Plek van Goud") is die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika met 'n oppervlakte van 1 645 vierkante kilometer en 'n bevolking van 4 434 827 in die metropolitaanse gebied volgens die sensus van 2011. Die huidige Stad Johannesburg Metropolitaanse Munis... |
149 | https://af.wikipedia.org/wiki/Jan%20Rabie | Jan Rabie | Jan Rabie (1920–2001) was 'n Afrikaanse skrywer van kortverhale, romans en ander literêre werke. Rabie was een van die sogenaamde Sestigers, 'n groep invloedryke Afrikaanse skrywers van die 1960's. Hy het een-en-twintig werke gelewer.
Lewe en werk
Herkoms en vroeë lewe
Jan Sebastian Rabie is op 14 November 1920 in R... |
153 | https://af.wikipedia.org/wiki/Jesus%20van%20Nasaret | Jesus van Nasaret | Jesus van Nasaret (8–2 v.C. tot 29–36 n.C.), ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook 'n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστός (Christós) wat "Gesalfde een" beteken en ver... |
155 | https://af.wikipedia.org/wiki/J.M.%20Coetzee | J.M. Coetzee | J.M. Coetzee (1940-) is 'n Suid-Afrikaansgebore skrywer. Hy word as die mees bekroonde lewende skrywer in die Engelssprekende wêreld beskou. Hy is die eerste skrywer aan wie die Bookerprys twee keer toegeken is en in 2003 ontvang hy die Nobelprys vir Letterkunde. Sy werk sluit in die romans Life & Times of Michael K, D... |
156 | https://af.wikipedia.org/wiki/Jan%20van%20Riebeeck | Jan van Riebeeck | Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck (Culemborg, 21 April 1619 – Batavia, 18 Januarie 1677), was die stigter van die eerste kolonie in Suid-Afrika in opdrag van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC). Sy stigting by die Kaap die Goeie Hoop groei tot die Kaapkolonie, die Unie van Suid-Afrika en uiteindelik die Repub... |
160 | https://af.wikipedia.org/wiki/Japan | Japan | Japan (Japannees: 日本, Nippon, [ɲip̚poɴ], , of Nihon, [ɲihoɴ], ; amptelik: 日本国, Nippon-koku of Nihon-koku, , letterlik: "Staat Japan") is 'n eilandnasie in Oos-Asië. Dit is geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse Skiereiland, China, en Rusland en strek van die See van Ochotsk in die no... |
164 | https://af.wikipedia.org/wiki/Kaapse%20Afrikaans | Kaapse Afrikaans | Kaapse Afrikaans het ontstaan weens die gebruik van Nederlands deur die slawe- en inheemsegemeenskap wat saam met die Nederlanders aan die Kaapse skiereiland gevestig is.
Sien ook
Afrikaans
Afrikaans |
166 | https://af.wikipedia.org/wiki/Kelties | Kelties | Die Keltiese tale is die tale wat afstam van Proto-Kelties. Dit is 'n tak van die Indo-Europese tale wat deur die Kelte gepraat is, een van die eerste Europese groepe wat oor die hele kontinent versprei het. Die groep het uit die 5de eeu v.C. vanuit die sentrale deel van Europa getrek.
Kelties bestaan vandag uit vier ... |
167 | https://af.wikipedia.org/wiki/Kaapstad | Kaapstad | Kaapstad (Engels: Cape Town [ˈkeɪptaʊn], Xhosa: iKapa) is saam met Pretoria (die uitvoerende hoofstad) en Bloemfontein (die geregtelike hoofstad) een van die drie hoofstede (as wetgewende hoofstad) van die Republiek van Suid-Afrika en setel van die parlement. Dit is ook die administratiewe en parlementêre hoofstad van ... |
168 | https://af.wikipedia.org/wiki/Kiribati | Kiribati | Kiribati, amptelik die Republiek Kiribati (Engels: Republic of Kiribati, Kiribaties: Ribaberiki Kiribati), is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië langs die ewenaar, wat vroeër as die Gilberteilande bekend gestaan het. Kiribati beslaan 'n oppervlakte van 811 km² en het 'n bevolking van 103 500 in 2010 gehad. ... |
169 | https://af.wikipedia.org/wiki/Kroonstad | Kroonstad | Kroonstad is 'n dorp in die noordelike deel van die Vrystaat en is gestig in 1855. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit.
Die Valsrivier vloei deur die dorp en die N1 nasionale pad strek as 'n snelweg langs die dorp verby.
Die bevolking ... |
171 | https://af.wikipedia.org/wiki/Kimberley | Kimberley | Kimberley is 'n stad in Suid-Afrika en die hoofstad van die Noord-Kaap met sowat 225 000 inwoners in 2011 (insluitend townships). Die stad verwerf in 1871 internasionale bekendheid danksy die ontdekking van 'n diamantveld. Die mynboubedrywighede, wat hier vinnig ontwikkel het, gee onder meer aanleiding tot die industri... |
172 | https://af.wikipedia.org/wiki/KwaZulu-Natal | KwaZulu-Natal | KwaZulu-Natal of KwaZoeloe-Natal (uitgespreek /kwɑːˌzuːluː nəˈtɑːl/) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Pietermaritzburg en Durban is die grootste stad.
Totstandkoming
KwaZulu-Natal het in 1994 tot stand gekom met die samevoeging van Natal, een van die "ou Suid-Afrika" se vier provinsies... |
177 | https://af.wikipedia.org/wiki/Krimoorlog | Krimoorlog | Die Krimoorlog is deur die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Koninkryk Sardinië en die Ottomaanse Ryk teen die Russiese Ryk gevoer op die Krimskiereiland vanaf Oktober 1853 tot Februarie 1856.
Die Russiese tsaar Nikolaas I wou die beskermheer van die heilige plekke van Palestina word en het Moldowa en Wallachye in 18... |
183 | https://af.wikipedia.org/wiki/LP | LP | LP kan 'n afkorting vir enige van die volgende wees:
Lid van die Parlement
lineêre programmering
langspeelplaat |
185 | https://af.wikipedia.org/wiki/Limpopo | Limpopo | Hierdie artikel handel oor die provinsie in Suid-Afrika. Vir die gelyknamige rivier, sien Limpopo (rivier).
Limpopo is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Polokwane (voorheen Pietersburg). Die provinsie kry sy naam van die Limpoporivier, wat die mees noordelike rivier in Suid-Afrika is, en die... |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.