source_sentence
large_stringlengths 4
1.35k
| target_sentence
large_stringlengths 4
1.35k
|
|---|---|
"Afrikaans het ’n wonderlike uitdrukking: 'om tot verhaal te kom'. In dié uitdrukking kom die wysheid tot uiting dat ’n mens, wanneer jy diep geskok is, jou 'verhaal' verloor." Hierin is dan (onder andere) die prestasie van die skrywer geleë, dat hy die hoofkarakter "tot verhaal laat kom", skryf Chris van der Merwe.
|
“Afrikaans has a wonderful expression: ‘to come to narrative’. In this expression, the wisdom comes to light that a person loses their ‘story’ when deeply shocked.” This is then (among other things) the achievement of the author, that he lets the main character “come to narrative,” writes Chris van der Merwe.
|
Maart 1993: Wyle digter Ernst van Heerden (Oubaas, wat sy Kwadratuur van die sirkel bekend stel); Johann P Boshoff, wyle digter Rika Cilliers, en wyle skrywer Mauritz Preller, haar man (by Tuks).
|
March 1993: Late poet Ernst van Heerden (Old Man, who introduces his Squaring the circle); Johann P Boshoff, late poet Rika Cilliers, and late writer Mauritz Preller, her husband (at Tuks).
|
Tiener verskyn vir Griekwastad-moorde:foto's
|
Teen appears for Griekwastad murders:photos
|
Afrikaanse Kinder programme soos Heidi, Dawie die Kabouter, Wielie-walie, Zet ens…
|
Afrikaans Children's programs such as Heidi, Dawie the Gnome, Wheelie-wallie, Zet etc…
|
Hiers so paar videos van twee populere afrikaanse kinder programme; Dawie die kabouter en Heidi
|
Here are some videos of two popular Afrikaans children's programs; Dawie the gnome and Heidi
|
Volksblad het intussen die paartjie geïdentifiseer as Ernst en Annetjie van Rooyen, albei in hul 70's.
|
Volksblad has meanwhile identified the couple as Ernst and Annetjie van Rooyen, both in their 70s.
|
Kontak ons in Pretoria
|
Contact us in Pretoria
|
- Gasspreker: Francois Bloemhof
|
- Guest Speaker: Francois Bloemhof
|
Jansenville-moord: SAPD het 'vinnig opgetree'
|
Jansenville murder: SAPD acted 'quickly'
|
Looi jou entries na griffin at watkykjy dot co dot za
|
Send your entries to griffin at watkykjy dot co dot za
|
Twee boekmakers, Leti Kleyn en Marianne van Loggerenberg, het 2013 se internasionale skenk-’n-boek-dag omskep in ’n skenk-sommer-’n-saalvol-boeke-dag. Op 14 Februarie 2013 het hulle met ’n ruim bydrae van Spoor & Fischer ’n leeskamer vir Makhathini Lower Primary School in Mhluzi (Mpumalanga) opgerig. Pan Macmillan het duisende rande se boeke geskenk. Die doel of toekoms van die leeskamer is om te help om die provinsie se 13%-geletterdheidsyfer te verhoog. Hier is ’n paar foto’s.
|
Two booksellers, Leti Kleyn and Marianne van Loggerenberg, transformed the 2013 international give-a-book day into a give-summer-a-roomful-of-books day. On February 14, 2013, they established a reading room for Makhathini Lower Primary School in Mhluzi (Mpumalanga) with a generous contribution from Spoor & Fischer. Pan Macmillan donated books worth thousands of rand. The purpose or future of the reading room is to help increase the province's 13% literacy rate. Here are some photos.
|
- ’n Ander mens deur Zirk van den Berg
|
- Another person by Zirk van den Berg
|
haar kos is rou
|
her food is raw
|
Gepubliseer/Published in Beeld 26 November 2013
|
Published in Beeld on November 26, 2013
|
Prof. Jonathan Jansen, Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, se boek Letters to My Children het verlede jaar verskyn na aanleiding van sy gewilde twiets en Facebook-boodskappe. Hy het onlangs Die Burger se Proust-vraelys kafgedraf:
|
Prof. Jonathan Jansen, Rector of the University of the Free State, had his book Letters to My Children published last year following his popular tweets and Facebook messages. He recently completed Die Burger's Proust questionnaire:
|
- Christene en Steven van der Merwe en
|
- Christene and Steven van der Merwe and
|
- Petrus van der Merwe, voorsitter van die Johannesburgtak.
|
- Petrus van der Merwe, chairman of the Johannesburg branch.
|
Die eerste bestuurskomitee het aanvanklik bestaan uit: Kobus van Dyk as voorsitter en Otto Krauss as tesourier.
|
The first management committee initially consisted of: Kobus van Dyk as chairman and Otto Krauss as treasurer.
|
In sy kort, en lewendige, geskiedenis het ons tak reeds vier voorsitters gehad: Kobus van Dyk, Dennis Pretorius verkies in 2002, Richard Ford 2004, en Lucas Rinken is in 2006 verkies.
|
In its short, and vibrant, history our branch has already had four chairmen: Kobus van Dyk, Dennis Pretorius elected in 2002, Richard Ford 2004, and Lucas Rinken was elected in 2006.
|
Uit Spaans vertaal deur De Waal Venter©
|
Translated from Spanish by De Waal Venter©
|
Slag van Bronkhorstspruit
|
Battle of Bronkhorstspruit
|
sover ‘n mens se oog kan speur;
|
sover ‘n man's eye can search;
|
Ander spelers wat skete gehad het soos Callie Visagie, Marcel van der Merwe, Basil Short, Roelof Smit en Ryan Nell, is fiks verklaar.
|
Other players who had knocks like Callie Visagie, Marcel van der Merwe, Basil Short, Roelof Smit and Ryan Nell, have been declared fit.
|
Gepubliseer/Published in Beeld 23 April 2014
|
Published in Beeld 23 April 2014
|
Welkom by Chatroulette Weschnitz
|
Welcome to Chatroulette Weschnitz
|
Welkom by video chat Saaksjärvi
|
Welcome to video chat Saaksjärvi
|
- Martin van Toll Producties
|
- Martin van Toll Productions
|
Wenners: Pietie Loubser en Rone Strydom
|
Winners: Pietie Loubser and Rone Strydom
|
n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... dr. RJ (Dolf) van Niekerk
|
The Church Gazette - The editor chats with ... Dr. RJ (Dolf) van Niekerk
|
Rudolf Johannes van Niekerk is op 22 Februarie 1929 op Edenburg in die Vrystaat gebore. Nadat hy daar gematrikuleer het, is hy na die Universiteitskollege van die Oranje-Vrystaat waar hy in 1949 die BA-graad cum laude behaal. In 1950 sluit hy hom by die SAUK aan as omroeper/regisseur. Drie jaar later debuteer hy in Standpunte met enkele gedigte.
|
Rudolf Johannes van Niekerk was born on February 22, 1929, in Edenburg in the Free State. After completing his high school education there, he went to the University College of the Orange Free State where he obtained the BA degree cum laude in 1949. In 1950 he joined the SABC as announcer/director. Three years later he debuted in Standpunte with some poems.
|
Gepubliseer/Published in Beeld 26 November 2014,
|
Published in Beeld on November 26, 2014,
|
Jannes van Dyk is in 1980 op Swartruggens gebore en voltooi sy skoolloopbaan op Koster in 1999. Nadat hy in 2001 aan die NWU-Puk die graad B.Com (Rekeningkunde) verwerf het, begin hy sy studies in die teologie in 2002.
|
Jannes van Dyk was born in 1980 on Swartruggens and completed his schooling career at Koster in 1999. After obtaining the degree B.Com (Accounting) from NWU-Puk in 2001, he began his studies in theology in 2002.
|
Leon Petrus van Jaarsveld is getroud met Christeen Schilbach. Hulle het drie kinders, Albert (10 jaar), Carmen (8 jaar) en Maarten (10 maande). Christeen werk vir Mortgage SA, waar sy huisfinansiering doen.
|
Leon Petrus van Jaarsveld is married to Christeen Schilbach. They have three children, Albert (10 years old), Carmen (8 years old) and Maarten (10 months old). Christeen works for Mortgage SA, where she does home financing.
|
Die van der Merwes van Diepkloof
|
The van der Merwes of Diepkloof
|
Welkom by video chat Espartignac
|
Welcome to video chat Espartignac
|
Welkom by video chat Comuna Lelese
|
Welcome to video chat Comuna Lelese
|
Kliek hier om die volledige artikel deur Dr Jan van der Merwe te lees.
|
Click here to read the full article by Dr Jan van der Merwe.
|
Resep: Adri van Wyk
|
Recipe: Adri van Wyk
|
- Kook die rib vir 13 ure in die water. (Nie net om dit sag te kry nie, maar ook om die geur van nat-hond en meerkatpie uit die rib te dryf.)
|
- Cook the rib for 13 hours in the water. (Not just to get it tender, but also to drive the smell of wet dog and meerkat urine out of the rib.)
|
Welkom by Christine van Wyk-Toere
|
Welcome to Christine van Wyk Tours
|
Christine van Wyk-Toere het in 2010 sowat 750 Suid-Afrikaners oorsee geneem om van die mooiste plekke in Europa en Rusland te sien. Een van talle hoogtepunte was 'n besoek aan Oberammergau vir die bywoning van die Passiespel, 'n indrukwekkende aanbieding van die lewe en dood van Christus.
|
Christine van Wyk Tours took approximately 750 South Africans overseas in 2010 to see some of the most beautiful places in Europe and Russia. One of many highlights was a visit to Oberammergau to attend the Passion Play, an impressive presentation of the life and death of Christ.
|
Die Overberg Kushengelklub het op Saterdag, 9 Augustus 2014 ‘n Kompetisiedag gereël. Maynard van Niekerk sê daar was 28 hengelaars wat deelgeneem het, maar net 4 visse is ingeweeg.
|
The Overberg Coastal Fishing Club held a competition day on Saturday, August 9, 2014. Maynard van Niekerk says there were 28 anglers who participated, but only 4 fish were weighed in.
|
Vir navrae kan die Wedstrydsekretaris, Leibrandt van Niekerk by 028-384-1333 of 082-487-3106 gekontak word, of stuur ‘n epos aan hom by firstname.lastname@example.org.
|
For inquiries, the Competition Secretary, Leibrandt van Niekerk can be contacted at 028-384-1333 or 082-487-3106, or send an email to him at firstname.lastname@example.org.
|
- Slagyster deur Rudie van Rensburg
|
- Slagyster by Rudie van Rensburg
|
Pikties (moontlik)
|
Pictish (possibly)
|
Lus om te gesels?
|
Want to chat?
|
Welkom by video chat Leutendorf bei Coburg
|
Welcome to video chat Leutendorf near Coburg
|
Mev Hannelie van Niekerk
|
Mrs Hannelie van Niekerk
|
Afrikaans Laerskool (Gr 4)
|
Afrikaans Primary School (Grade 4)
|
Navrae mnr Riaan van Rooyen: 083 636 6070 / 98
|
Inquiries Mr Riaan van Rooyen: 083 636 6070 / 98
|
Victor is beslis nes, Frik du Preez, Ray Mordt, Moaner van Heerden, Louis Moolman, Johan Heunis, Uli Schmidt, Fourie du Preez, Joost van der Westhuizen en Naas Botha nie net Bul-legendes nie, maar Bok grotes!
|
Victor is certainly like, Frik du Preez, Ray Mordt, Moaner van Heerden, Louis Moolman, Johan Heunis, Uli Schmidt, Fourie du Preez, Joost van der Westhuizen and Naas Botha – not just Bull legends, but Springbok greats!
|
Ons gaan loer in om te sien wat maak Witrivier so besonders!
|
We are going to peek to see what makes Witrivier so special!
|
Natascha is oppi planke by innibos vanjaar – moet dit nie misloop nie! Hier is n geselsie met haar by Agterstoep en n kykie na haar musiek video!
|
Natascha is on board at Innibos this year – don't miss it! Here is a chat with her at Agterstoep and a look at her music video!
|
Afrikaner perspektief: Geskryf deur Vlad du Plessis
|
Afrikaner perspective: Written by Vlad du Plessis
|
Goeie nuus! Amor Vittone en Joost van der Westhuizen se seun, Jordan, kry ’n tweede kans op gehoor.
|
Good news! Amor Vittone and Joost van der Westhuizen's son, Jordan, gets a second chance at hearing.
|
Joost van der Westhuizen het onlangs weer ’n draai op Loftus gaan maak, hierdie keer in sy rolstoel vir Ampie du Preez se splinternuwe musiekvideo vir sy liedjie Saamstaan.
|
Joost van der Westhuizen recently took another turn at Loftus, this time in his wheelchair for Ampie du Preez's brand new music video for his song Stand Together.
|
Armand van Zyl: 4de in 400mH
|
Armand van Zyl: 4th in 400mH
|
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Pa-gedig
|
Afrikaans Inspiring Thoughts & Wisdom: Dad poem
|
Karlien se broer, Bobby van Jaarsveld, en sy vrou, Annatjie, word eersdaags ouers en Karlien sien baie uit om “tannie” te word. “Dis ʼn groot verantwoordelikheid wat op my broer-hulle wag. Ek is gelukkig in die posisie waar ek die baba kan teruggee as hy te veel huil!” En op die vraag of sy die klein pienkvoet se doeke gaan aansit, antwoord sy dat die liefde tussen haar en die babatjie eers bietjie moet groei voor sy dít gaan aanpak…[box:full:grey:both]
|
Karlien's brother, Bobby van Jaarsveld, and his wife, Annatjie, are becoming parents soon and Karlien is very much looking forward to becoming an "aunt". "It's a big responsibility waiting for my brother and sister-in-law. I am lucky enough to be in a position where I can give the baby back if he cries too much!" And when asked if she will be changing the little pink feet's nappies, she answers that the love between her and the baby needs to grow a bit first before she tackles that...[box:full:grey:both]
|
2 minute met Karlien van Jaarsveld:
|
2 minutes with Karlien van Jaarsveld:
|
Om vir Juanita du Plessis te sien!
|
To see Juanita du Plessis!
|
Bloemfontein – Prof. Herman van Schalkwyk, rektor aan die Noordwes Universiteit, gesêls in dié potgooi oor nuus uit die VSA dat daar ‘n tekort van ongeveer 25% aan...
|
Bloemfontein – Prof. Herman van Schalkwyk, rector at North-West University, spoke in this throw-in about news from the USA that there is a shortage of approximately 25% of…
|
in 'n rook-bedek, warme vertrek,
|
in a smoke-filled, warm room,
|
in 'n rook-bedek, warme vertrek
|
in a smoke-filled, warm room
|
Jan van Niekerk, leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, het gesê dat die ANC in die Vrystaat en veral premier Ace Magashule, volle verantwoordelikheid moet aanvaar vir die absolute chaos wat in die provinsie heers en veral vir die totale ineenstoring van die departement van Gesondheid.
|
Jan van Niekerk, leader of the Freedom Front Plus in the Free State, said that the ANC in the Free State and especially Premier Ace Magashule, must take full responsibility for the absolute chaos prevailing in the province and especially for the total collapse of the Department of Health.
|
Ek plaas graag hierdie gedig van Jan de Bruyn vir jou:
|
I gladly share this poem by Jan de Bruyn with you:
|
LAPA is ’n akroniem vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans.
|
LAPA is an acronym for Read Afrikaans, Speak Afrikaans.
|
(6 porsies)
|
(6 servings)
|
Oudtshoorn se meestersatlete met die medaljes wat hulle Saterdag tydens die SWD Meesters Atletiekkampioenskap op Oudtshoorn verower het. Voor sit Johan Coetzer, Jolette van der Bergh, Jacoleen Coetzee en Salman Booi. Agter staan Willie Freeks, Lampies Lamprecht, Marius de October, Thozi Morolo en Ingo Hildebrand. Afwesig Frans Kalp en Andries Marais.
|
Oudtshoorn's master athletes with the medals they won on Saturday during the SWD Masters Athletics Championship in Oudtshoorn. In front sit Johan Coetzer, Jolette van der Bergh, Jacoleen Coetzee and Salman Booi. Behind stand Willie Freeks, Lampies Lamprecht, Marius de October, Thozi Morolo and Ingo Hildebrand. Absent are Frans Kalp and Andries Marais.
|
Riaan en Kari Doorduin
|
Riaan and Kari Dive In
|
Sulke twee Afrikaanse laaities, Willem van Rensburg en Roelf Mulder het so 'n aparaatjie design wat sommer top ontwerpers oor die hele wêreld impress het. Die van julle wat by Design Indaba was sal weet waarvan ek praat, die res van julle pleps hou vas ek verduidelik.
|
Such two Afrikaans lads, Willem van Rensburg and Roelf Mulder designed a device that impressed top designers around the whole world. Those of you who were at Design Indaba will know what I'm talking about, the rest of you plebs hold on I'll explain.
|
Smit jr. is verlede Saterdag vermoor toe hy werkers by sy pa se gebou in Hans van Rensburgstraat sou betaal.
|
Smit Jr. was murdered last Saturday when he was going to pay workers at his father's building in Hans van Rensburg Street.
|
Daar was egter ook goeie nuus: Die Heuwels Fantasties is by dieselfde geleentheid vir hul album Wilder as die wildtuin bekroon met die toekenning vir kopskuifalbum van die jaar.
|
However, there was also good news: Die Heuwels Fantasties were awarded at the same event for their album Wilder as die wildtuin with the award for head-turning album of the year.
|
Samesang en uitvoering deur ‘n solis, Judy van der Linde, het die oggend opgevrolik.
|
Singing and a performance by a soloist, Judy van der Linde, brightened up the morning.
|
Leta du Preez met die beker en sertifikaat wat sy verower het, Patricia Loxton, Marie Bester met haar beker (haar borduurwerk word in Jubileumhuis uitgestal), Berna van Heerden en Wilhelmien Le roux.
|
Leta du Preez with the cup and certificate she won, Patricia Loxton, Marie Bester with her cup (her embroidery is displayed in Jubilee House), Berna van Heerden and Wilhelmien Le roux.
|
Op foto vlnr. Hannatjie du Plessis, Marie Roux, Kowie Slabber, Jossie van Schoor, Elsabè Malan en Maryna Myburgh.
|
In the photo from left to right. Hannatjie du Plessis, Marie Roux, Kowie Slabber, Jossie van Schoor, Elsabè Malan and Maryna Myburgh.
|
Dít, ondanks Overberg Kushengelklub se hengelaars wat baie moeite gedoen het vir hulle laaste kans om jaarwenners te kan wees - met ‘n enkele punt verskil tussen die twee voorlopers, Mynard van Niekerk en Eldo Marais.
|
This, despite Overberg Shore Fishing Club's anglers who made a lot of effort for their last chance to be year winners – with a single point difference between the two leaders, Mynard van Niekerk and Eldo Marais.
|
Almal het alles in die stryd gewerp, maar die twee voorlopers kon, gelukkig vir hulle, met die pryse wegstap: Mynard van Niekerk met die grootste vis vir die dag, ‘n kabeljou (1.65kg); Eldo Marais met die swaarste sak vir die dag (2.32kg).
|
Everyone threw everything into the fight, but the two leaders could, fortunately for them, walk away with the prizes: Mynard van Niekerk with the biggest fish for the day, a kob (1.65kg); Eldo Marais with the heaviest bag for the day (2.32kg).
|
Heleen Sliep en haar span van Kleinmond het gedurende 2016 ‘n soortgelyke talentkompetisie met groot sukses aangebied. Lynette van Wyk en Edna van der Linde van Gansbaai beplan om dieselfde suksesvolle talentkompetisie vir Gansbaai te reël wat voor die einde van die jaar aangebied sal word.
|
Heleen Sliep and her team from Kleinmond successfully hosted a similar talent competition during 2016. Lynette van Wyk and Edna van der Linde from Gansbaai plan to organize the same successful talent competition for Gansbaai, which will be held before the end of the year.
|
Belangstellendes om op die komitee te dien, kan vir Edna van der Linde by 028 384 8346 kontak, of stuur ‘n e-pos aan haar by sgeldenhuys@over strand.gov.zaLynette van Wyk kan by 082 480 0197 gekontak word.
|
Interested parties wishing to serve on the committee can contact Edna van der Linde at 028 384 8346, or send an email to her at sgeldenhuys@over strand.gov.zaLynette van Wyk can be contacted at 082 480 0197.
|
• Catherine van Heerden se Dink jouself dun e-boek met gratis videos in
|
• Catherine van Heerden's Think Yourself Thin ebook with free videos included
|
Die kursus word deur Trudy Erasmus van Die Skryfbesigheid en Desirée Homann gefasiliteer. Trudy skryf kortverhale waarvan heel party in tydskrifte en saamgestelde bundels gepubliseer is. Desirée het ʼn meestersgraad in Kreatiewe Skryfkuns en vertaal Mills en Boons verhale na Afrikaans.
|
The course will be facilitated by Trudy Erasmus from Die Skryfbesigheid and Desirée Homann. Trudy writes short stories, many of which have been published in magazines and compiled collections. Desirée has a master's degree in Creative Writing and translates Mills & Boon stories into Afrikaans.
|
Die seilskip simboliseer die koms van Jan van Riebeeck in 1652. Driehonderd jaar daarna, in 1952, kom ons skool tot stand.
|
The sailing ship symbolizes the arrival of Jan van Riebeeck in 1652. Three hundred years later, in 1952, our school came into being.
|
Edik van Nantes se Nataniël en Erik bring hulde aan sjokolade met dié murgpampoentjie-koek met sjokolade-roomkaas.
|
Nathaniel and Erik from Edik van Nantes pay tribute to chocolate with this marzipan pumpkin cake with chocolate cream cheese.
|
2 . Son-geiser / gas rugsteun
|
2 . Solar geyser / gas backup
|
Vir aandag: Danita van Romburgh
|
For attention: Danita van Romburgh
|
deur K. van der Berg Joubert
|
by K. van der Berg Joubert
|
In die o.14 Sportergeweer afdeling het AJ van Niekerk 'n goue medaljes in die drie posisie en 10 meter staan gewen en was algeheel eerste in sy ouderdomsgroep.
|
In the u.14 Sporter Rifle section, AJ van Niekerk won gold medals in the three positions and 10 meters standing and was overall first in his age group.
|
In die o.14 veergeweer afdeling het Carmi van Wyk 'n goue medalje in die drie posisie gewen en was sy eerste met die hoogste punte in haar ouderdomsgroep.
|
In the u.14 air rifle section, Carmi van Wyk won a gold medal in the three positions and was first with the highest score in her age group.
|
Hannes van Blerk het 'n silwer in die drie posisie gewen ne 'n brons in die 10 meter staan.
|
Hannes van Blerk won a silver in the three positions and a bronze in the 10 meters standing.
|
In die o.16 sportergeweer afdeling het Carine van Niekerk brons medaljes in die drie posisie en die 10 meter staan gewen.
|
In the u.16 sporter rifle section, Carine van Niekerk won bronze medals in the three positions and the 10 meters standing.
|
Van links is, voor: Hermie Schreuder, Carmi van Wyk, Carine van Niekerk
|
From left to right, front: Hermie Schreuder, Carmi van Wyk, Carine van Niekerk
|
Agter: Ryno Brink, Hannes van Blerk, AJ van Niekerk en Adriaan van Blerk.
|
Back: Ryno Brink, Hannes van Blerk, AJ van Niekerk and Adriaan van Blerk.
|
Die gemeente het op Sondag 16 Augustus 2015 afskeid geneem van Dr Bobo van Zyl. Dr Bobo het sy afskeidspreek gelewer en ook vir die laaste keer as leraar van hierdie gemeente die Nagmaal waargeneem.
|
The congregation said goodbye to Dr Bobo van Zyl on Sunday, August 16, 2015. Dr Bobo delivered his farewell sermon and also officiated Holy Communion for the last time as minister of this congregation.
|
As predikant in verskeie gemeentes het dr. Bobo van Zyl deurentyd in aanraking gebly met die vrese, behoeftes en verwagtings wat kerklidmate op grondvlak vandag in Suid-Afrika koester. Sy verkondiging as leraar en skrywer berus op ‘n rotsvaste veronderstelling: ‘n mens kan niks doen sonder dat God jou dit deur genade gee nie.
|
As a preacher in various congregations, Dr. Bobo van Zyl remained in touch throughout with the fears, needs and expectations that church members at grassroots level cherish today in South Africa. His preaching as minister and writer rests on a rock-solid assumption: a person can do nothing without God giving it to you through grace.
|
(4 porsies)
|
(4 servings)
|
Deur: Maroela Media
|
By: Maroela Media
|
Ben Swartstraat Tak
|
Ben Swart Street Branch
|
Hier is my bydrae:
|
Here is my contribution:
|
Nog iets op my lysie is:
|
Another thing on my list is:
|
End of preview. Expand
in Data Studio
README.md exists but content is empty.
- Downloads last month
- 57