Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet Duplicate
audio_id
stringclasses
157 values
chunk_index
int32
0
158
transcript_word_count
int32
2
134
transcript_char_count
int32
11
606
audio
audioduration (s)
30
30
transcript
stringlengths
11
606
0brdLlSUqTY
2
66
324
en ek is nie seker of daar nog kaartjies beskikbaar is daarvoor nie maar u is welkom om daarvoor te boek is dit nie te bespreek maar daar is hy op die bord die agtste november goed voeg dit gerus by dit klink vir my dat hierdie akkordeon philip cormuth ek hoop ek spreek sy van reguit ek het hom so vinnig ontmoet nou het ek
0brdLlSUqTY
3
87
408
van reguit ek het hom so vinnig ontmoet nou die dag hier by die kerk toe hy vir ons die klavier kom regmaak het of wat iets kom doen hierso en toe loop ek hom raak en klink vir my hy is 'n wonderlike musikant so hy is ook die aand daarso om u te bedien met goeie en lekker musiek aan daardie lang tafel ek weet daar is beperkte kaartjies so kyk maar net mooi en maak seker daar is nog daar is nog daarvan oor
0brdLlSUqTY
4
79
400
daar is nog daarvan oor ek hoop nie ek het iets vergeet van die afkondigings nie so baie welkom vanoggend hierso ek sien die wolwe het so bietjie onder ons gevang maar ek dink ek sê netnou daar in die konsestorie vir die ouderlinge en die hakens dis is maar hierdie tyd van die maand jy weet dis hierdie beg die einde van 'n maand die begin van 'n nuwe maand so almal hou partytjies by hulle huise en
0brdLlSUqTY
5
63
319
partytjies by hulle huise en de definitief in my buurt so skuins oorkant my was daar gisteraand 'n verskriklike groot fees gewees en hulle het tot laat gekuier so ek verstaan dat nie een van hulle kon opstaan vanoggend nie maar ek is bly u is vanoggend hierso en ek glo ook dat die Here u gelei het om om hierso te wees
0brdLlSUqTY
6
76
345
wees vriende ek wil u uitnooi om 'n oomblik saam met my stil te word net om kop so bietjie af te skakel lekker diep asem te haal te ontspan dalk moet jy bietjie terug sit dalk is dit nodig dat u 'n klomp goed wat jy in jou lyf sit uit jou uit net moet blaas en dan gaan ek na 'n oomblik se stilte vir ons 'n pragtige mooi votum doen wat kom hier
0brdLlSUqTY
7
18
95
pragtige mooi votum doen wat kom hierso uit psalm honderd nege en dertig kom ons raak stil here
0brdLlSUqTY
8
37
169
here u sien dwarsdeur my u ken my of ek sit en of ek opstaan u weet dit waarheen sou ek gaan om u gees te ontvlug waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom
0brdLlSUqTY
9
48
206
te ontkom klim ek op na die hemel u is daar gaan lê ek in die doderyk u is ook daar vlieg ek vlieg ek na die ooste of gaan woon ek in die verste weste ook daar lei u hand my hou u regterhand my vas geliefde
0brdLlSUqTY
10
61
284
my vas geliefdes in die Here Jesus Christus hoor vanoggend dat God is by jou uit hierdie woord uit hoor dat hy jou lei en dat sy hand jou vashou met hierdie gedagte kom groet ek u in opdrag van die Here ek groet u in die naam van die vader en van die seun en van die heilige gees amen
0brdLlSUqTY
25
100
499
hulle verjaarsdag so bietjie vergeet het om te kom haal in die laaste paar weke dan kan ons vir nou ook iets nog steeds gelukwens nee ok maar baie baie geluk aan almal se verjaarsdag ek hoop jy het rêrig 'n geseënde dag en 'n geseënde jaar verder en ja o en dan voor ons met die kinderstorie begin hierdie is nie die kinderstorie nie weet julle wat is hier binne balle ons het baie geld ontvang so ons prys die Here en dankie Here daarvoor so ek wil julle vra om my gou te help hierdie balle hier in
0brdLlSUqTY
26
110
502
so ek wil julle vra om my gou te help hierdie balle hier ingooi so vir die van u wat nou nie weet nie hierdie is vir ons ballometer vir die tiende maand samel ons geld in juis ter fokus van die tiendes en net om die Here se seëninge terug vir hom te gee wat hy aan ons gee en om spesiaal vir hom dankie te sê daarvoor en om ons dan te help met al die bedieninge wat ons het so ons het nou 'n goeie 'n groot donasie gekry of offers gekry sover so ons nou as 'n almal van julle se hulp dalk dalk nodig ek
0brdLlSUqTY
27
75
383
nou asseblief almal van julle se hulp dalk dalk nodig ek gaan dalk dit nie uitgooi nie maar julle moet net gou kom help om hierdie balle hier ingooi asseblief daarsy en kyk of julle lank genoeg is om dit daar te kan inkry julle langer kinders gaan dalk moet help o jissie o jissie daarsy ok o gat haar ok dankie ok ja julle krieket manne moet hierdie kant doen o jissie daarsy dankie
0brdLlSUqTY
28
58
289
daarsy dankie julle anders kan julle twee langste kinders net die swart sak so in tip dan gaan alles op een slag ek dink dit gaan dalk tyd spaar ok het julle hom daarsy ek gaan ons sal 'n wiki keeper kry vir volgende sondag net vir hier agter daarsy kom julle reg moenie sak binne gooi nie
0brdLlSUqTY
29
52
235
nee moenie sak binne gooi nie daar is hy daar is hy well done okay kom julle reg trek hom nou maar uit ek dink die balle sal uitval as jy hom nou uithaal daar is hy o jis spanwerk maak die plan werk julle sien nou hierdie nè daar is hy
0brdLlSUqTY
30
90
432
hulle sien nou hierdie nè daar is hy haal maar die sak uit baie baie dankie baie dankie julle almal en dankie vir die gemeente ook vir julle offers so maats ek wil vanoggend by julle hoor wie van julle hou van om fotos te neem of in foto wees net een van julle ok maar julle wie van julle het al met 'n kamera gewerk het julle al met 'n kamera gewerk 'n kamera kamera of 'n selfoon kamera 'n kamera kamera nè het julle en op jou eie
0brdLlSUqTY
31
121
533
kamera kamera né het julle en op jou eie foon ookie ja so ek wil vandag vir julle wys watse twee lesse ons kan leer net by 'n eenvoudige ding soos 'n kamera so julle weet 'n kamera werk mos jy neem 'n foto met 'n kamera né en dan as jy partykeer 'n foto wil neem het julle al gesien 'n kamera kan uit fokus uit raak dan kan dan is dit so blur dan kan jy nie mooi sien wat gebeur nie en dan wat jy dan moet doen is jy moet dan of as jy nou met 'n foon het moet jy tap op die screen dat die kamera mooi fokus of as jy nou 'n kamera het
0brdLlSUqTY
32
111
514
tap op die screen dat die kamera mooi fokus of as jy nou 'n kamera kamera het dan draai jy die lens dat hy reg fokus op dit wat jy wil afneem het julle geweet ons lewens werk ook so partykeer waar ons weet waar op wat moet ons fokus in die lewe en dis op God nè en dan partykeer gebeur dit in ons lewens waar ons bietjie uit fokus uit raak en ons begin fokus op die dinge wat ons maak stres of die dinge wat ons bang maak of die dinge wat ons verkeerd doen en dan fokus ons meer daarop as wat ons op die Here fokus
0brdLlSUqTY
33
109
540
en dan fokus ons meer daarop as wat ons op die Here fokus en dan moet ons ook net soos 'n kamera onsself herfokus en weet julle hoe doen ons dit deur om te bid en bybel te lees en meer tyd met die Here te spandeer want dit gebeur dit gebeur julle kan vir julle ouers ook vra dit gebeur partykeer net so maklik waar jy partykeer net so bietjie fokus kan verloor en dan mis jy hierdie beloftes en hierdie wonderlike dinge wat die Here vir jou beplan maar net omdat jy bietjie uit fokus uitgeraak het en dan die tweede les wat ons by 'n kamera
0brdLlSUqTY
34
90
431
fokus uitgeraak het en dan die tweede les wat ons by 'n kamera kan leer is as julle 'n foto neem wat nie mooi uitgekom het nie of wat nou bietjie blurry uitgekom het wat doen mens met daai foto askies jy delete dit nè ja so partykeer gebeur dit ook in ons lewens waar ons partykeer foute maak of ons doen die verkeerde dinge en ons tree nie reg op nie en wat moet ons dan doen hoe delete ons dit weet julle ons gaan sê vir die here
0brdLlSUqTY
35
125
555
weet julle ons gaan sê vir die Here jammer vir dit wat ons gedoen het en wat die Here dan doen is hy delete daai slegte ding van ons daardie verkeerde ding delete hy uit ons lewens uit en hy gee vir ons kans om dan nuwe mooi fotos te neem van dit wat aangaan want ons moet fokus op en die bybel sê vir ons ons moet fokus op die dinge wat mooi is op die dinge wat goed is en op die dinge wat waar is en dit is God en dit is al sy mooi dinge wat hy geskape het en vir ons om dit te doen moet ons dan reg gefokus bly op God en weet dat wanneer ons foute maak
0brdLlSUqTY
36
111
511
gefokus bly op God en weet dat wanneer ons foute maak kan ons vir die Here gaan jammer sê en vra Here asseblief vergewe my vir hierdie delete hierdie van my lewe af en help my dat ek van nou af reg fokus en reg op u konsentreer en die Here sal dit elke elke keer vir jou doen so ons kan baie dankie sê vir hom daar ok so kom ons sluit die oë dan bid ons saam liewe Here ons dank u vir hierdie wonderlike oggend wat u vir ons gegee het Here en ons wil vir u dankie sê dat ons uit 'n iets eenvoudig soos 'n kamera
0brdLlSUqTY
37
112
516
sê dat ons uit 'n iets eenvoudig soos 'n kamera hierdie lesse kan leer Here waar ons kan herinner daaraan herinner word om net op u gefokus te bly Here vergewe ons vir die kere waar ons uit fokus uit raak Here en fokus op die dinge wat ons maak stres of die dinge wat ons bang maak of die dinge wat buite ons beheer is Here in daardie oomblikke wil ons vir u vra om ons juis asseblief te help om ons nader aan u weer te trek om ons fokus op weer op u te rig Here en te weet dat u altyd daar is om vir ons die mooiste
0brdLlSUqTY
38
123
560
te weet dat u altyd daar is om vir ons die mooi in die lewe te wys en ons deur die lewe te bring maak nie saak wat nie Here vergewe ons asseblief vir die kere waar ons dalk slegte fotos in ons lewe geneem het Here waar ons foute gemaak het en waar ons nie reg opgetree het nie Here dankie dat u dit van ons lewens af delete en dat u ons help om vorentoe reg te lewe en op die regte dinge te fokus dankie dat u so lief is vir ons dankie dat u soveel genade het vir ons en wees net saam met ons in die preek wat ons vandag gaan hoor en die lessies wat ons vandag
0brdLlSUqTY
53
76
375
moenie vrees nie ek gaan u help om net weer alles bymekaar te bring vanoggend dit is uit jona uit wat ons gaan lees jona vier en ek gaan daar vanaf vers vyf net vir ons gou eers die voorlesing doen dat u net vir 'n oomblik die teks in uself kan absorbeer en daarna sal ek vir ons die teks oopbreek in die prediking daar staan die volgende geskrywe in jona vier vanaf vers vyf
0brdLlSUqTY
54
49
238
in jona vier vanaf vers vyf jona het by die stad uitgegaan en aan die oostekant gaan sit daar het hy vir hom 'n takskerm gemaak en daaronder in die skaduwee gaan sit sodat hy kon sien wat met die stad gebeur toe het die Here God 'n kaktus
0brdLlSUqTY
55
49
244
toe het die Here God 'n kaster oor die plant beskik om oor jona op te kom vir 'n skaduwee oor sy kop en om hom van sy onvergenoegdheid te bevry jona was baie bly oor die kasterolieplant maar met dagbreek die volgende môre het God 'n wurm beskik
0brdLlSUqTY
56
54
259
het God 'n wurm beskik dit het die kaster oor die plant binnegedring en dit het verlep teen sonop het God 'n gloeiende oostewind beskik en toe die son op jona se kop bak het hy duiselig geraak en gewens hy gaan dood hy het gesê dit is vir my beter om te sterf
0brdLlSUqTY
57
47
213
beter om te sterf as om te leef toe sê God vir jona is dit reg dat jy kwaad is oor die kasterolieplant hy het geantwoord ek is tereg tot die dood toe kwaad toe sê die Here jy is besorg oor die kaster oor die plant
0brdLlSUqTY
58
60
297
jy is besorg oor die kaster oor die plant waarmee jy geen moeite gedoen het nie en wat jy nie laat groei het nie wat oornag opgekom het en oornag tot niet is maar ek ek mag nie besorg wees oor ninevé nie die groot stad waarin daar meer as honderd en twintig duisend mense is wat die verskil tussen
0brdLlSUqTY
59
67
319
is wat die verskil tussen regs en links nie ken nie en ook nog baie diere net tot sover ons voorlesing uit ons uit die teks uit nou ek besef nou toe ek netnou na my notas kyk dat ek is in groot moeilikheid vanoggend ek het heeltemal te veel geniet om met hierdie teks te werk en ek kon nou net sowel 'n boek geskryf het
0brdLlSUqTY
60
79
359
met hierdie teks te werk en ek kon nou net sowel 'n boek geskryf het hieroor as ek na my notas kyk so ek gaan my bes probeer om rigting te hou saam met u vanoggend ek dink dit is dit sal nou my eerste uitdaging wees my tweede een sal nou wees om al hierdie punte op 'n sinvolle manier bymekaar te hou want ek weet nou nie dalk is u nou soos ek die Here het my
0brdLlSUqTY
61
83
395
as u nou soos ek die Here het my 'n gawe gegee om verskillende goed op verskillende vlakke gelyktydig te kan raaksien en moeiteloos met mekaar te verbind maar ek weet dit is nou nie almal se gawe nie so as ek jou dalk nou êrenste verloor deur my moedige poging om vir u iets sinvol te kan sê wat u kan volg uit die teks uit vanoggend dan vra ek om verskoning en dan wil ek ook net vra dat u maar
0brdLlSUqTY
62
69
345
vra om verskoning en dan wil ek ook net vra dat u maar die heilige gees moet vra om u vanoggend te help met 'n boodskap uit dit alles uit die tema vir vanoggend se prediking het na my toe gekom dat ons vind die hemel partykeer op die vreemdste plekke waar jy nie verwag het dit gaan daar wees nie ons tegniese span wat die prentjie ontwikkel het
0brdLlSUqTY
63
97
449
tegniese span wat die prentjie ontwikkel het het besluit om 'n ou yskas daar te sit as 'n metafoor en die hemel binne daai yskas te sit en ek het gedink wel dit kan dalk nou ironies wees as jy nou 'n groot eter is mag die yskas dalk vir jou 'n hemel wees wat jy oopmaak om die heeltyd iets lekkers te gaan gaan gaan inkry en dalk is dit ook so en dan is dit ook goed ek hoop daar is ook 'n hemel in jou in jou yskas maar die gedagte met die metafoor
0brdLlSUqTY
64
56
274
in jou yskas maar die gedagte met die metafoor is dat God het 'n manier om ons te verras met waar hy is en met waar hy is in ons lewens ons vergis onsself om te dink hy is nie daar betrokke of teenwoordig nie terwyl ek geskryf het dink ek daaraan weet ons samelewing probeer
0brdLlSUqTY
65
91
415
jy weet dink ek daaraan jy weet ons samelewing probeer so hard om deur reëls en regulasies God uit die hebreeuse samelewing uit te druk is dit nie so nie nè u sal nou weet dalk beter as ek in my beroep het ek nie daai probleem nie en so aan maar dalk het u in u beroep daardie probleem dat by die werk mag jy nou nie oor godsdiens praat nie dit weet ons en wel ek dink dit is so ek hoor dit is so ek hoor die rumors
0brdLlSUqTY
66
74
335
dis so ek hoor dit is so ek hoor die rumors en daar is 'n groot poging ook om dit uit skole uit te kry en so aan en van daai logika maak natuurlik nou mooi sin as jy nou gaan dink daaroor die interessante ding is jy kan reëls en regulasies opstel tot jy blou is in die gesig om God uit strukture uit te probeer hou hy is daar of jy dit
0brdLlSUqTY
67
75
324
of jy dit doen of jy dit nie doen nie of jy nou sê jy mag God seuns in die skole hê ja of nee gaan nie beteken God is nie daar nie en dat die hemel nie ook daar is nie dieselfde met jou werk nou daar waar jy werk nie is all business no pleasure geen religion nie beteken nie as dit die reël is God is nie daar nie hy is daar
0brdLlSUqTY
68
82
344
nie daar nie hy is daar en jy gaan hom nie daar weghou nie hy is ook in jou lewe as jy in die aand by jou huis kom en jy maak daai deur toe waar niemand kan sien nie wat in jou huis gebeur nie en wat in jou gesin aangaan nie God is daar en jy kan nie van hom af wegvlug nie dis dom om van hom af weg te vlug in ons bodem het ek begin met besaan
0brdLlSUqTY
69
89
406
in ons botem het ek begin met psalm honderd nege en dertig wat gesê het Here u weet alles van my af u sien dwarsdeur my elke keer as ek dit lees daai dwarsdeur my dan dink ek aan daai fliek death becomes her party van julle gaan dit vang ander gaan dit nie vang nie daar hulle so gat in die vrou se maag skiet dan staan sy op en lewe sy en dan sê die ander vrou i can see right through you so God kyk dwars
0brdLlSUqTY
70
66
329
through you so God kyk dwars deur ons jy kan nie iets vir hom wegsteek nie jy kan ook nie van hom weghardloop nie jy gaan ook nie met reëls en regulasies of met jou teologie of jou verstaan van die wêreld hom misplaas nie hy is daar teenwoordig dit is jona se grootste probleem in hierdie boek jona nou u ken die verhaal van jona
0brdLlSUqTY
71
62
307
hierdie boek jona nou u ken die verhaal van jona dit is nou daardie snaakse profeet in die ou testament hy is die vreemdste van al die profete die klein profete in die ou testament hy is die enigste profeet in die hele ou testament wat 'n opdrag gekry het om 'n boodskap te gaan gee vir nie sy eie mense nie
0brdLlSUqTY
72
53
247
vir nie sy eie mense nie vir 'n heidennasie en hy het dit glad nie gelike nie hy het nie gehou van hierdie idee dat hy missionaal moes gaan wees op plek waar hy nie dink God behoort te wees nie en waar hy nie dink hy homself mee besig moet hou nie
0brdLlSUqTY
73
61
302
hou nie en toe dink hy hierdie briljante plan uit en te sê ek weet ek gaan van my roeping af weghardloop ek gaan van die opdrag wat God my gegee het weghardloop en dan ken ons die verhaal God stuur hom ninevé toe en dan doen hy presies die teenoorgestelde hy gaan net mooi in die ander rigting vlieg hy
0brdLlSUqTY
74
62
263
in die ander rigting vlieg hy na na tarsus toe nou u mag nou ook nou daar vir u sit en vir uself sê nou maar hoe dom kan 'n mens nou wees om te probeer vlug van God af maar kom ek vertel u nou 'n ding daar is 'n jona binne in elkeen van ons wat wegvlug van God af
0brdLlSUqTY
75
56
275
van God af ons doen dit nou nie miskien soos jona wat op 'n boot klim en 'n one eighty in die teenoorgestelde rigting inslaan nie ons doen dit in ons samelewing in ons tyd en in ons kultuur op ander maniere en ek dink nogal dat die manier waarop baie mense wegvlug van God af
0brdLlSUqTY
76
46
229
wegvlug van God af is om hom klein te maak klein te maak maar eerder as hierdie groot God hierdie wonderlike God wat alles geskep het en alles in stand hou om klein te reduseer en ons ons doen dit deur ons denke deur ons teologie
0brdLlSUqTY
77
51
251
deur ons teologie oor hom die manier waarop ons oor hom dink jona het dit gedoen hy het nie saamgestem met God se teologie nie glad nie hy het vir homself gesê dis nie vir my nie dit is nie hoe ek God verstaan nie verwyder my na daai klomp skerminkels
0brdLlSUqTY
78
54
258
daai klomp skurmmankels nee God moet verkeerd wees ek kan nie vir hulle 'n boodskap wil gee nie dit is nie vir hulle bedoel nie dis net vir vir ons ek hoor hierdie 'n mooi storie wat gaan oor genade die man vertel hy sê ja weet jy dit is nou soos jou kinders
0brdLlSUqTY
79
73
336
soos jou kinders as hulle iets verkeerd doen en jy en jy gaan vra nou vir jou kind hoor hierso veral as hulle nou klein is ek dink jy het werk met groot kinders en klein kinders as jy jy sê nou vir hulle wat dink jy moet jou straf nou wees omdat jy nou die huis afgebrand het of jou kamer 'n gemors gelos het en so aan dan sal hulle nou
0brdLlSUqTY
80
77
350
en so aan dan sal hulle nou vir jou sê nee ag miskien so uur in my kamer saam met my selfoon asseblief en so aan so hulle is hulle is geneig om vir hulle eie oortredings baie sagter met hulleself te werk en dalk sal u dit nou weet as jy nou meer as een kind in die huis het as daar nou 'n boetie of 'n sussie is en boetie en sussie doen iets verkeerd
0brdLlSUqTY
81
64
287
en boetie en sussie doen iets verkeerd en jy vra vir hom en jou boetie en sussie wat moet sy straf wees dan sê hy slaat hom moenie terug hou nie en dit is wat jona doen jy weet hy het 'n klomp goed wat nie reg is in sy lewe nie en hy eis God se genade daarvoor op maar wanneer God genade
0brdLlSUqTY
82
63
325
maar wanneer God genadig wil wees teenoor iemand anderste dan sê hy niet 'n tietjie roei hulle uit sny hulle af maak hulle gelyk met die grond hulle verdien dit nie weet jy wat hulle doen nee dis nie vir my nie en dan ken ons die verhaal van jona die bekende gedeelte waar hy op sy skeppie probeer wegvlug dis 'n interessante
0brdLlSUqTY
83
75
387
probeer wegvlug dis nou interessant van die verhaal van jona is al die slegte ouens raak die goeie ouens en al die goeie ouens raak die slegte ouens maar daar is nou 'n klomp matrose nou ek het stories gehoor van matrose uhm en klaarblyklik is dit nie goeie stories nie want hulle is nou baie keer word beskou as uitvaagsels né uhm of dit is nou maar hoe mense somtyds oor oor hulle dink
0brdLlSUqTY
84
79
370
na hoe mense somtyds oor oor hulle dink en hulle is dan nou daar en daar is hierdie verskriklike storm en dan sê jona nou vir hulle na 'n lang storie wel julle moet my nou in die see gooi dan is hulle hom genadig en sê nee o ons is nie eens gelowiges nie ons het ons afgode maar ons het beter etiese waardes as jy jy wat ander mense wil afgooi en afskryf ons kan dit nie
0brdLlSUqTY
85
92
419
afgooi en afskryf ons kan dit nie doen nie ons kan jou nie hier in die see gooi dat jy verdrink nie en na groot gesukkel dan besluit hulle tog nou maar om dit te doen want hulle sien dit is God se wil hulle leer God se wil ken in die storm baie keer moet ons maar God se wil leer ken in die storms en dan bid hulle eers vir God voordat hulle vir jona in die see gooi hulle sê vir hom hulle sê vir God weet ons asseblief
0brdLlSUqTY
86
85
425
see gooi hulle sê vir hom hulle sê vir God weet ons asseblief as ons nou hierdie onskuldige man hier in die water gooi moet ons asseblief nie straf daarvoor nie u wat hierdie storm gebring het wat alles uitmekaar ruk en uitmekaar uit skeur en dan gooi hulle hom in dan ken u die verhaal die see het ewe skielik stil geword die waters het kalm geraak en die groot vis sluk vir jona in nou ek het nou vanoggend vir u begin lees
0brdLlSUqTY
87
82
379
vir jona aan nou ek het nou vanoggend vir u begin lees op 'n ander punt hier aan die einde hy gaan gee toe sy boodskap en so aan ek dink in elk geval hy het gecheat hy het net die helfte van die boodskap gegee en dalk moet ek ook nie so hard wees op jona nie ek het respek vir hom geleer in hierdie gedeelte dat dat ek nie van God se profeet so praat nie eerder nie vanoggend nie
0brdLlSUqTY
88
65
326
eerder nie vanoggend nie en hom verkleineer vir wat hy gedoen het nie want hy is God se profeet en God het hom gebruik en dit is miskien wat belangrik is in elk geval hy het dalk nie die hele boodskap vir ninevé gegee nie hy het die kortste boodskap gehad van al die ander profete hy het net vir hulle gesê julle doen verkeerd
0brdLlSUqTY
89
71
375
van al die ander profete hy het net vir hulle gesê julle doen verkeerd God gaan julle straf 'n regte dominee turn or burn preek jy weet hy het dalk net nie die turn gedeelte bygesit nie hy het net die burn gedeelte bygesit want hy het nie belang gestel in die turn gedeelte die draai braai of draai die draai gedeelte die genade gedeelte die veranderings gedeelte wat God kan
0brdLlSUqTY
90
85
426
die veranderings gedeelte wat God kan bewerkstellig in die hemel op 'n baie vreemde plek volgens sy perspektief kan bring nie so ek het vir u daar begin lees waar hy toe nou verskriklik teleurgesteld is in God se teologie van genade en dit nou nie dit vir hom gedoen het nie en hy het daar buite die stad in die oostekant ag en ek kan nou in diepte ingaan hoekom is dit die oostekant maar laat ek nou nie u te veel verveel nie
0brdLlSUqTY
91
82
383
kom is dit die oostekant maar laat ek nou nie u te veel verveel met detail nie het hy nou op 'n hoogte gaan sit en daaroor kan ek seker 'n klomp goed sê en hy het vir hom 'n tak skuiling gebou nou as jy nou gedink het ons begin vroeg met kersfees en hierdie is die kersfeestoneel wat ek nou vanoggend vir u uitbeeld hierso dit is nie dit is jona se tak skuiling wat ek ook nou so min
0brdLlSUqTY
92
66
346
skuiling wat ek ook nou simbolies hier oor hierdie nagmaalstafel kom sit het die woord vir daardie takskuiling in die hebreeus is 'n soeka en ek sal nou vir u die hebreeus verduidelik moenie u te veel bekommer da daaroor nie ek gaan dit vir u mooi uiteen sit dis 'n soeka en dit herinner aan die joodse fees die sukkot die sukkot is die huttefees
0brdLlSUqTY
93
86
408
die sukkot die sukkot is die huttefees van die jode hulle vier dit vandag nog dit is nou laas maand in oktober ek dink die sestiende oktober nou laas maand was die sukkot fees vir al die jode en as jy nou in jerusalem was dan het dit so gelyk so so jy kan nou sien dit is 'n foto wat geneem is in 'n buurt in jerusalem en jy sal sien dit lyk soos 'n plakkerskamp al daardie hutjies wat voor hulle huise in op
0brdLlSUqTY
94
73
357
hutjies wat voor hulle huise en op hulle balkonne is dis die sukkot fees en die die tak skuiling wat jona opgeslaan het was iets soos hierdie wel hierdie een is darem nou lap by hy lyk nog mooi hy het seker maar net 'n paar takke daar bymekaar stap wat 'n sukkot is en en dit dit verwys na hierdie fees wat die jode gevier het wat eintlik 'n fees van genade
0brdLlSUqTY
95
85
443
wat die jode gevier het wat eintlik 'n fees van genade is dit gaan daaroor dat God het hulle uit egipte uit die huis van slawerny uitgelei en hulle was vir veertig jaar in die woestyn en terwyl hulle in die woestyn was moes hulle in sulke skuilings in sulke tente en goed gebly het en as hulle die sukkot fees vier dan herinner hulle hulleself daaraan dat God het hulle was hulle genadig en hulle het hulle uitgelei en hulle was in die woestyn
0brdLlSUqTY
96
60
313
was hulle genadig en hulle het hulle uitgelei en hulle was in die woestyn gewees en hulle het 'n skuiling gehad hulle het genade gehad van van God af in 'n sekere sin is die sukkot of die soeka wat hierdie struktuur as bekend staan 'n simbool van 'n tabernakel 'n klein tabernakeltjie so wat jona doen hy gaan bou
0brdLlSUqTY
97
51
221
so wat jona doen hy gaan bou vir hom sy eie kerk sy eie tabernakel met sy eie teologie waarvan hy hou en wat by hom pas en wat vir hom mooi is en dan sit hy onder daardie geiggie en hy sit en wag vir God om 'n klomp mense
0brdLlSUqTY
98
78
363
en wag vir God om 'n klomp mense te kom straf met wie hy nie saamstem nie om hulle te kom uithaal en dan lees ons dat God doen 'n ding hy laat 'n plant opkom ek dink ek het die 2020 vertaling gelees dit sê 'n komkommer plant as jy nou die ander vertalings gaan lees is dit o dis 'n kasteroor plant die drie en tagtig sê dis 'n komkommer plant nou dit gaan nou nie
0brdLlSUqTY
99
73
372
komkommerplant nou dit gaan nou nie soseer oor watse wat is dit nou 'n kaster oor die plant of is dit nou 'n komkommerplant nie maar dit gaan baie meer oor die simboliek en dit wat agter die soeka en die soekot en die en die komkommerplant staan so die komkommerplant in hebreeus is 'n kwikkaion dit is die plant se naam dis en hulle sukkel om dit te vertaal die ouens wat
0brdLlSUqTY
100
90
444
naam en hulle sukkel om dit te vertaal die ouens wat die dik brille het en baie lees en in die boeke gaan rondkrap om te sien wat dit beteken sukkel is nou komkommer maar dit is nie waaroor dit gaan nie die meeste ouens wat slim genoeg is sê nee dit gaan eintlik oor is 'n stuk prosa wat geskryf is en ek gaan jou ook nou nie daarmee verveel nie en dat die woord quiquayon is eintlik 'n klanknaboosing wat hulle gebruik in die naam en dit klink
0brdLlSUqTY
101
88
454
wat hulle gebruik in die naam en dit klink soos 'n soos 'n peul wat oopbars daai koet pak klank wanneer 'n peul oopbars en dit verwys na hierdie spesifieke plant en dalk het u dit al hopelik al êrens in 'n preek of in 'n bybelstudie gehoor wat 'n opskietplant is 'n kom kommer plant of dan nou 'n opskietplant en daar is 'n nog verder 'n diep simboliek daarin kwikkwavion die laaste deel van die kwikkwak is die klankgeluid en die laaste woord is jon wat
0brdLlSUqTY
102
57
294
is die klankgeluid en die laaste woord is jon wat 'n speling is op jona se naam jona hierdie komkommer plant opskietplant van jona wat oopbars as die son warm op hom brand pragtig geskryf die stukkie teks dan kom hierdie opskietplant op nou u moet nou weet vir 'n jood soos jona was goed wat ra
0brdLlSUqTY
103
75
354
soos jona was goed wat rein en onrein was geweldig belangrik dis nou nie meer vir ons so vir vandag nie maar as jy nou êrens 'n jood ken dan gaan jy nou weet daar is sekere goed wat rein is en sekere goed wat onrein is en daar is net so 'n lang lys van dinge en hierdie opskietplant is onrein dit word beskou as 'n bossie maar hy het glad nie 'n probleem
0brdLlSUqTY
104
68
318
maar hy het glad nie 'n probleem om in die skaduwee van daai ontrei onreinheid te sit en te leef nie solank dit tot sy eie voordeel is en dan besluit God om hom 'n les te leer en hy stuur die volgende dag 'n wurm eet plant verdroog en dan vind daar hierdie gesprek plaas tussen God en jona en hy sê vir hom jona jy het
0brdLlSUqTY
105
72
321
jy het so bietjie dubbelstandaarde om mee te begin want hierdie onrein plant was vir jou fine gewees want dit het oor jou gegaan nou dat hy nie meer daar is nie nou is jy kwaad en dan jona sê nog ja ek is reg ek is tot die dood toe kwaad hy is nie net hy is brisant van kyk maar na daardie teks hoe praat hy met God hy is
0brdLlSUqTY
106
53
254
daardie teks so praat hy met God hy is woedend en so aan en dan sê God vir hom maar jy jy is besorg oor daai stuk onreinheid waaronder jy skuil jou tempel jou sukkot wat jy gebou het met jou eie mooi teologie daar binne maar ek mag nie bekommerd wees nie
0brdLlSUqTY
107
57
265
maar ek mag nie bekommerd wees nie ek mag nie bekommerd wees oor ninevé nie ek mag nie bekommerd wees oor al daai mense wat nie links of regs van mekaar ken nie en ek mag hulle nie red in jou oë nie jona jy is verkeerd jy het dubbel standaarde en jy kyk nie reg nie
0brdLlSUqTY
108
49
239
standaarde en jy kyk nie reg nie nou ek moet seker al begin afsluit in die nuwe testament kom die fariseërs na jona toe net hier in die begin van sy bediening en hulle vra vir hom 'n vraag hulle hulle vra vir hom doen vir ons 'n wonderwerk
0brdLlSUqTY
109
69
327
vra vir hom doen vir ons 'n wonderwerk verrig vir ons 'n wonderwerk sodat ons kan sien jy is die seun van God wie God gestuur het en dan antwoord Jesus hulle hy sê vir hulle ja julle is ook nou maar 'n 'n dwarspol en so aan julle vra van my 'n wonderwerk julle wil helderheid hê en duidelikheid hê oor wie ek is en julle wil hê
0brdLlSUqTY
110
83
402
oor week is en julle wil hê ek moet dit doen deur 'n wonderwerk ek sal julle 'n wonderwerk gee maar ek gaan nie vir julle 'n wonderwerk gee nie maar ek sal julle 'n teken gee die enigste teken wat ek vir julle sal gee is die van jona nou goed nou as ons as moderne lesers en onthouers van daardie teks daarna kyk dan sê ons o jona so Jesus verwys in alle waarskynlikheid in die jona teks daar waar jona
0brdLlSUqTY
111
79
387
duidelikheid in die jona teks daar waar jona vir drie dae lank in die vis se maag was en dit is min of meer wat Jesus ook gedoen het hy was drie dae in die graf gewees en daarna het hy uit die graf uit opgestaan en so interpretasie en vergelyking sou nie noodwendig verkeerd wees nie maar u sien die die fariseërs het iets anderste geweet wat ek en jy nie so goed ken in ons tradisie nie
0brdLlSUqTY
112
71
375
en in ons tradisie nie dit is wat hulle geweet het in die mishna nou die mishna is die hebreeuse eerste geskrif wat handel oor die mondelingse oorvertellings uit die joodse tradisie wat hulle op op papier vasgelê het wel hoe hulle dit ook al vasgelê het in daardie tyd op verskillende mediums en so dit het juis gebeur min of meer in daardie tyd en dit was juis die fariseërs
0brdLlSUqTY
113
80
421
nog meer in daardie tyd en dit was juis die fariseërs wat hierdie goed vasgelê het op papier want hulle was bang gewees as gevolg van die vervolging en die verdrukking dat al hierdie verhale van God gaan verlore gaan en toe het hulle dit begin opskryf die die misjna afgelei van die hebreeuse woord shana wat beteken om te leer deur te herhaal to repeat en so aan en dan het hulle hierdie goeters met feeste opgesê so toe
0brdLlSUqTY
114
57
312
hulle hierdie goeters met feeste opgesê so tussen ons die die verhaal van jona word elke jaar met jom kippoer jom kippoer jammer daaroor gelees in hebreeus tydens die huttefees en dis eintlik ironies as jy baie diep daaroor gaan dink dat die volk wat Christus verwerp wel die volk nou vat ek dit dalk bietjie wyd
0brdLlSUqTY
115
74
357
wel die volg nou vat ek dit dalk bietjie wyd dat daar mense is wat Christus verwerp as die messias en as die Christus die ironie daarin om dit op so 'n manier te vier in elk geval die storie wat hulle in die mishna ken wat vir ons nie 'n bekende verhaal is nie want dit is 'n mondelingse verhaal en dit kom uit hulle legendes uit van daardie tyd is dat jona
0brdLlSUqTY
116
78
370
van daardie tyd is dat jona was die seun gewees volgens hulle legende van die weduwee wat elia uit die dood uit opgewek het u sal daarvan lees in een konings sewentien elia kom by 'n dorp aan daar is 'n vrou sy is besig om houtjies sy is 'n weduwee hout bymekaar te maak sy vat dit gou gou daar na haar huis toe om kossies te gaan maak en as jona haar sien by die ingang
0brdLlSUqTY
117
108
489
as jona haar sien by die ingang van die portaal sê hy vir haar ag jona nou is ek heel deurmekaar elia haar sien by die ingang van die portaal dan sê hy hoor hierso gaan haal gou vir my water ek is verskriklik dors en dan gaan sy en terwyl sy gaan skree skree hy agterna en sê hy en bring sommer vir my brood saam as jy nou die water bring bring vir my 'n stukkie brood saam en sy sê nee nee Here jy verstaan nie daar is niks in my huis nie niks ek het nie ek het so 'n handjie vol meel oor
0brdLlSUqTY
118
97
439
ek het nie ek het so 'n handjie vol meel oor en ek het 'n bietjie olie in 'n kruik oor nou ek en my seun gaan dit nou vanaand maak en as ons dit nou klaargemaak het gaan ons nou maar wag om te sterf want daar is nou niks meer in ons huis nie en dan sê elia vir haar jou kruik sal nie leeg word nie en jou meel sal nie opraak nie nou later in daardie verhaal sterf hierdie kind hierdie seun van die van die weduwee en dan ken jy die verhaal
0brdLlSUqTY
119
93
435
van die weduwee en dan ken jy die verhaal elia vat die kind na die bo vertrek toe hy lê hom op 'n bed hy gaan lê drie keer op hom hy bid tot God word die kind weer lewendig hy gee hom terug vir sy ma en so aan nou volgens die mishna is dit jona daardie kind en volgens hulle tradisie staan hy en die jode en die fariseërs wat vir Jesus hierdie vraag gevra het en dit baie goed geweet het en in hulle koppe geleef het staan daardie jona
0brdLlSUqTY
120
62
340
koppe geleef het staan daardie jona bekend as die efraïmiese messias nou die efraïmiese messias is 'n beginsel dat daar sal 'n aardse verlosser kom wat die romeinse juk wat daar is van hulle kom wegvat en hy sal 'n aardse verlosser wees en hy sal al hierdie krokodille al hierdie ninevé mense gaan hy uitwis en gelyk maak al hierdie Romeine
0brdLlSUqTY
121
67
304
net wis en gelyk maak al hierdie Romeine al hierdie slegte ouens gaan hy kom klaar maak en dan gaan hy ons kom red wat so heilig en so mooi lewe dit is wie hy gaan kom red en as Jesus vir hulle sê ek gee vir julle die teken van jona dan sê hy ek is nie die efraïmiese messias wat julle dink en verwag nie
0brdLlSUqTY
122
60
282
wat julle dink en verwag nie ek is die God in jona wat genadig is wat hom ontferm oor mense stukkende mense verlore mense gebroke mense mense wat verward is wat nie weet waar hulle is nie ek is besorg oor hulle maar al wat jy wil doen is om vir my te sê om van hulle ontslae te raak
0brdLlSUqTY
123
77
359
ek het gekom nie om te oordeel nie maar ek het gekom om te red en ek het gekom om om jou te red en ek het gekom om om die hemel te bring die tema van hierdie jaar vir kraanskloof is bring die hemel hiernatoe na vreemde plekke toe vreemde plekke waar jy nie dink dit moet wees en dink dit hoort nie jona moenie so suinig wees met jou genade nie kom ek sluit af
0brdLlSUqTY
124
68
350
so suinig wees met jou genade nie kom ek sluit af ons het almal genade ontvang niemand van ons het dit verdien nie ek inkluis ons kan dit net sowel uitdeel jy het nie daarvoor betaal nie vir jou genade wat jy ontvang het nie hoekom wil jy hê iemand anders moet daarvoor betaal wees so bietjie meer genadig ook met ander mense wees so bietjie meer kon
0brdLlSUqTY
125
64
326
met ander mense wees 'n bietjie meer konsekwent ook in jou uitleef daarmee in jou bring van die evangelie moenie soos jona weghardloop daarvan of vlug daarvan nie metafories of fisies daarvan vlug nie ook nie in jou gedagtes nie hoor God as hy met jou praat hoor God as hy vir jou sê ek is jou genadig maar my genade is vir al
0brdLlSUqTY
126
64
312
maar my genade is vir almal en jy is 'n draer van daardie genade jy is 'n uitdeler van daardie genade gaan verkondig dit gaan gee dit vir ander en bring die hemel ook op vreemde plekke selfs al dink jy dit moet nie daar wees nie amen kom ek gaan vir ons afsluit maar ek gaan vir ons afsluit vanoggend met 'n baie
0brdLlSUqTY
127
72
333
maar ek gaan vir ons afsluit vanoggend met 'n baie spesiale gebed ek gaan vir ons afsluit met die gebed wat jona gebid het toe hy in die visse maag was laat ek net gou gou my bybel daar oopkry dit staan hier in jona twee en miskien moet jy dit in jou hart vanoggend saam bid as jy voel jy is dalk so bietjie ver van God af as jy voel
0brdLlSUqTY
128
62
286
bietjie ver van God af as jy voel dinge in die lewe is dalk vir jou te veel op die oomblik miskien lê die eksamens vir jou voor vir ons jonger lidmate en dat jy God se genade nodig het vanoggend kom ons bid saam Here in my nood het ek tot die Here geroep en hy het my gebed verhoor diep
0brdLlSUqTY
129
46
201
hoor diep in die doderyk het ek hulp gevra en u Here het my gehoor u het my die diep uit u het my die diepte ingegooi diep in die see in die watermassa het my omring u het golf na golf oor my laat gaan
End of preview. Expand in Data Studio

Afrikaans Speech Dataset for Whisper Fine-Tuning

Dataset Card

Dataset Summary

This dataset consists of approximately 56 hours of Afrikaans speech extracted from church sermons, paired with cleaned and aligned transcripts. It is specifically prepared for fine-tuning multilingual ASR models like OpenAI's Whisper (particularly large-v3) on low-resource Afrikaans speech

The audio is segmented into fixed 30-second chunks (with 3-second overlaps for context preservation) at 16 kHz mono 16-bit PCM. Transcripts are normalized using Whisper's non-English text standardization rules (lowercase, no punctuation/diacritics, bracket/parenthesis removal, whitespace collapse).

This dataset aims to improve Whisper's performance on real-world, spontaneous Afrikaans speech (e.g., sermons, announcements, conversations) with varied accents and noise.

  • Language: Afrikaans (af)
  • Domain: Informal/spontaneous speech, primarily South African religious/community content
  • Total Hours: ~50 hours (post-processing)
  • Chunks: Thousands of 30-second segments across train/validation/test splits (80/10/10)
  • License: CC-BY-4.0 (intended for research purposes)

Supported Tasks and Leaderboards

  • Task: Automatic Speech Recognition (ASR) fine-tuning
  • Models: Optimized for Whisper (tiny to large-v3); compatible with any seq2seq ASR model
  • Evaluation Metric: Word Error Rate (WER) – expect reductions vs. base Whisper on Afrikaans test sets

Languages

  • Primary: Afrikaans (South African variant)
  • Speakers may use English words in sentences (minimal)

Dataset Structure

Data Splits

Split Hours (approx) Chunks (approx) Description
train 46.6 ~5603 Training data
validation 5.0 ~622 Validation (early stopping)
test 5.0 ~606 Held-out evaluation

Data Instances

Each instance is a 30-second audio chunk with transcription

  • audio_id: Original audio ID
  • chunk_index: Sequential chunk number relative to raw audio
  • transcript_word_count: Count of transcript words
  • transcript_char_count: Count of transcript characters
  • audio: Audio file (16kHz mono WAV) with array and sampling rate
  • transcript: Normalized lowercase transcript (no punctuation)

Dataset Visualization Examples

Below are example visualizations you can generate from the dataset using Python. These help explore audio characteristics and transcript distributions.

1. Audio Waveform and Mel Spectrogram (Single Sample)

from datasets import load_dataset
import librosa.display
import matplotlib.pyplot as plt
import numpy as np

dataset = load_dataset("andreoosthuizen/afrikaans-30s", split="train")

sample = dataset[0]
audio = sample["audio"]["array"]
sr = sample["audio"]["sampling_rate"]
transcript = sample["transcript"]

print(f"Transcript: {transcript}")

# Waveform
plt.figure(figsize=(14, 5))
librosa.display.waveshow(audio, sr=sr)
plt.title("Audio Waveform")
plt.xlabel("Time (s)")
plt.ylabel("Amplitude")
plt.tight_layout()
plt.show()

# Mel Spectrogram (Whisper input representation)
S = librosa.feature.melspectrogram(y=audio, sr=sr, n_mels=128)
S_dB = librosa.power_to_db(S, ref=np.max)

plt.figure(figsize=(14, 5))
librosa.display.specshow(S_dB, x_axis='time', y_axis='mel', sr=sr)
plt.colorbar(format='%+2.0f dB')
plt.title("Mel Spectrogram")
plt.tight_layout()
plt.show()

pic_mel_spectogram.png

2. Transcript Length Distribution (Histogram)

import matplotlib.pyplot as plt
from datasets import load_dataset

dataset = load_dataset("andreoosthuizen/afrikaans-30s")

lengths = [len(example["transcript"].split()) for example in dataset["train"]]

plt.figure(figsize=(10, 6))
plt.hist(lengths, bins=50, color='skyblue', edgecolor='black')
plt.title("Distribution of Transcript Word Counts")
plt.xlabel("Number of Words")
plt.ylabel("Frequency")
plt.grid(axis='y', alpha=0.75)
plt.show()

pic_word_counts.png

3. Word Cloud of Common Words

from wordcloud import WordCloud
import matplotlib.pyplot as plt
from datasets import load_dataset

dataset = load_dataset("andreoosthuizen/afrikaans-30s", split="train")

text = " ".join(example["transcript"] for example in dataset)

wordcloud = WordCloud(width=800, height=400, background_color='white').generate(text)

plt.figure(figsize=(12, 6))
plt.imshow(wordcloud, interpolation='bilinear')
plt.axis("off")
plt.title("Word Cloud of Common Afrikaans Terms")
plt.show()

pic_word_cloud.png

These examples demonstrate typical audio quality, spectrogram features, and linguistic patterns in the dataset.

Dataset Creation

Source Data

  • Afrikaans audio of the NG Kranztkloof and NG Westville communities
  • Raw audio: Variable quality, resampled to 16kHz mono

Considerations

  • Bias: Content skewed toward South African religious videos (sermons, announcements)
  • Noise: Real-world audio (background noise, music, overlaps)
  • Ethics: Derived from public sermons; no personal data; for research only
  • Limitations: Normalization removes punctuation

Additional Information

Licensing

Released under CC-BY-4.0 for research/non-commercial use.

Citation

If using this dataset, please cite:

@dataset{afrikaans_30s_2026,
  author = {André Oosthuizen},
  title = {Afrikaans Speech Dataset for Whisper Fine-Tuning},
  year = {2026},
  publisher = {Hugging Face},
  url = {https://huggingface.co/datasets/andreoosthuizen/afrikaans-30s}
}

Thank you for using this dataset to improve Afrikaans ASR!

Downloads last month
1,233

Models trained or fine-tuned on andreoosthuizen/afrikaans-30s