andreoosthuizen commited on
Commit
368535c
·
verified ·
1 Parent(s): 6c4f7f9

Add files using upload-large-folder tool

Browse files
This view is limited to 50 files because it contains too many changes.   See raw diff
Files changed (50) hide show
  1. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0004.txt +1 -0
  2. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0011.txt +1 -0
  3. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0025.txt +1 -0
  4. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0027.txt +1 -0
  5. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0048.txt +1 -0
  6. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0056.txt +1 -0
  7. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0059.txt +1 -0
  8. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0072.txt +1 -0
  9. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0080.txt +1 -0
  10. train/6RMtUw8nxnA_chunk_0081.txt +1 -0
  11. train/AX2A1irykxo_chunk_0000.txt +1 -0
  12. train/AX2A1irykxo_chunk_0005.txt +1 -0
  13. train/AX2A1irykxo_chunk_0026.txt +1 -0
  14. train/AX2A1irykxo_chunk_0045.txt +1 -0
  15. train/AX2A1irykxo_chunk_0047.txt +1 -0
  16. train/AX2A1irykxo_chunk_0066.txt +1 -0
  17. train/AX2A1irykxo_chunk_0067.txt +1 -0
  18. train/AX2A1irykxo_chunk_0087.txt +1 -0
  19. train/AX2A1irykxo_chunk_0092.txt +1 -0
  20. train/AX2A1irykxo_chunk_0102.txt +1 -0
  21. train/AX2A1irykxo_chunk_0112.txt +1 -0
  22. train/AX2A1irykxo_chunk_0113.txt +1 -0
  23. train/AX2A1irykxo_chunk_0122.txt +1 -0
  24. train/AX2A1irykxo_chunk_0134.txt +1 -0
  25. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0000.txt +1 -0
  26. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0002.txt +1 -0
  27. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0016.txt +1 -0
  28. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0024.txt +1 -0
  29. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0038.txt +1 -0
  30. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0042.txt +1 -0
  31. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0044.txt +1 -0
  32. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0054.txt +1 -0
  33. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0059.txt +1 -0
  34. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0071.txt +1 -0
  35. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0083.txt +1 -0
  36. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0094.txt +1 -0
  37. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0097.txt +1 -0
  38. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0101.txt +1 -0
  39. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0104.txt +1 -0
  40. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0107.txt +1 -0
  41. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0115.txt +1 -0
  42. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0120.txt +1 -0
  43. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0127.txt +1 -0
  44. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0128.txt +1 -0
  45. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0130.txt +1 -0
  46. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0134.txt +1 -0
  47. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0136.txt +1 -0
  48. train/GvFGm-_N21Y_chunk_0137.txt +1 -0
  49. train/MAH5_OJeR3A_chunk_0003.txt +1 -0
  50. train/MAH5_OJeR3A_chunk_0011.txt +1 -0
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0004.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ week om julle hande op te steek askuus daarvoor maar baie geluk met almal se verjaarsdag ek hoop u elkeen het n geseënde week en n geseënde dag wat dan voorlê en dan goeiemôre julle gaan dit goed met julle vanoggend so julle het nou gehoor dit is die dankfees sondag so dit beteken dit is ons laaste sondag waar ons die boksak gaan slaan om te kyk waar ons gekom het met ons mikpunt so ek wil vra wie gaan ons vanoggend help om die boksak te slaan sal jy
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0011.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ um om die kinders deel van die gemeenskap en die diens te hê die kleintjies beweeg nou uit en hulle doen hulle eie ding en dis hoe ons hierdie wonderlike groep mammas het wat hulle eredienste opoffer om um vir die kinders te bedien en dan het ons ook die groep ouers of die groep um uh volwassenes wat die hoërskool kategese aanbied en ons glo dat die hoëskool kinders saam met ons in die diens moet bly dat ons saam met hulle dat hulle saam met hulle ouers die diens hoor saam na die diens daaroor kan praat en dis hoekom ons dan die groep volwassenes het om hulle ook na die tyd
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0025.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ van um hele ondersteuning meer effektief kan doen um julle sal ook sê en ek terwyl ek nou by n opbou is vang my oog uh vir annemarie van dijk wat um fenomenale werk doen deur mense te bel maar sy is ook n opgeleide uh berader sy het n maatskaplike werk uh meestersgraad so annemarie baie dankie vir groot werk wat jy doen om vir ons deurlopend um eintlik
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0027.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ is uh min die fondsinsamelingsprojekte so dis net wat ons uit die gemeente kas uit gee na buite toe dan is daar geweldige klomp skenkings wat inkom uh daar is n hele klompie dryf deur ons winkel wat eintlik dan by handelsaktiwiteite en en dinge sou um uh gewees het so julle sien ons is so met n netto verlies op hierdie stadium van 49 maar ons
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0048.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ ons intimiteit met u sal oorvloei na ons verhoudinge met mekaar en uiteindelik in dade vir mekaar maar veel meer here dat waar ons jaar tema was skyn die hemel na buite
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0056.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ goeie druiwe maak goeie wyn en wyn is n teken in die bybel van oorvloed dis god se oorweldigende seën brood is n basiese ding en god voorsien dit maar wyn is die teken van n fees en as ons dan na hierdie teksgedeelte kyk dan sien ons dat moses so uh bietjie nostalgie het hy het aan die einde van sy pad gekom onthou nou wat ek oor deuteronomium gesê het deuteronomium
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0059.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ dink aan n woestyn n woestyn waar daar geen reën is nie wat gebeur in n woestyn die van julle wat al in namibia gaan toer het weet as daai reën daar val hoe vinnig verander daai woestyn die volgende metafoor wat ek vanoggend met jou wil deel is die een van n rots um en naude jy sal sien daar is n prentjie van n anker um en die
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0072.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ arendsvlerk net betyds voordat die rotse jou tref onder jou in en jy kry nie seer nie jy het gestress jy het gesien hoe dit gebeur en dan die wonderwerk dis die god wat ons dien en natuurlik word ons baie keer hard behandel
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0080.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ ligdraers te wees in n donker wêreld om daar te wees waar mense swaar te kry en miskien moet jy die jaar jou hart behandel moes jy in jouself vir jou gesin aandag gegee het um moes jy al jou energie daarin gesit het net om jou werk te behou maar die jaar is nog nie verby nie en volgende jaar is die volgende jaar waar ons weer die geleentheid kry om na buite toe te skyn liewe gemeente ek sluit af
train/6RMtUw8nxnA_chunk_0081.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ liewe gemeente ek sluit af die here is n goeie god en hy wil vir jou seën met veel meer as wat jy verdien en die van julle as ek verhale sou kom laat vertel het vandag sou fenomenale stories gehoor het wat ons weekliks hier by die kerk hoor hoe die here deur gebed mense genees hoe mense
train/AX2A1irykxo_chunk_0000.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ goeiemôre dis lekker om julle vanoggend hier te sien um ek dink julle ervaar ook hier die einde van die jaar hardloop so bietjie onder ons uit
train/AX2A1irykxo_chunk_0005.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ teenwoordigheid van die here in te nessel en ek gaan nou geleentheid gee so bietjie laat jy rustig word maar eers as jy nuwe intrekkers is um kom kry jou uh pakkie net daar by die voier aan die regterkant sal iemand jou daar ontvang en dan moet ek nou self bietjie bemarking doen pinotage is nou 100 jaar oud saam met afrikaans en uh ons het n so bietjie van n fondsinsameling nou ek weet jy't miskien ek is nou nie die ou wat nou nagmaal wyn
train/AX2A1irykxo_chunk_0026.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ daarsy aan almal wat verjaar sê ons baie baie geluk mag dit n baie mooi en n geseënde jaar wees môre maatjies my naam is tannie adel ek gaan vandag die storie vir julle doen dis vir my lekker om hier voor by julle te staan goed so kom ons dink gou gou dink mooi die wêreld het julle al n wêreldkaart gesien het julle al gesien hoe groot is die wêreld
train/AX2A1irykxo_chunk_0045.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ met meer van u here as ons vanoggend voor u stil word dan doen ons dit in diep afhanklikheid u wat die outeur van die wêreld is het dit so gewil dat ons op n bepaalde moment in hierdie lewe inkom en here dis ook u wat weet
train/AX2A1irykxo_chunk_0047.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ amen nou dis my voorreg om um vanoggend die doop te bedien en dis lekker om uh mense vorentoe te nooi vir vir jaco en uh simon venter die ouers asseblief kom vorentoe dankie dat julle ook vanoggend hier is um en asseblief kom sommer nou vorentoe um johan en annetjie oud lidmate aan wat ons ook so paar jaar gelede gedoop het en shaul en alma en julle
train/AX2A1irykxo_chunk_0066.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ dit altyd sal weet dat u herder is dat u als beheer dat geen plek so veilig is soos pul heer sal heilige gees kragtig al werk sodat hierdie kinders u liefde brandsterk dat hierdie kinders u met vreugde sal dien sodat almal rondom almal die glorie
train/AX2A1irykxo_chunk_0067.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ hierdie kinders u liefde brandsterk dat hierdie kinders u met vreugde sal dien sodat almal rondom almal die glorie kan sien here ek bring my kinders dan nou om n lewenswandel aan u toe te vertrou dat u wat so goed is sal menswees sal seën hierdie kinders wat u vir my in hierdie lewe wil leer
train/AX2A1irykxo_chunk_0087.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ um en dit is juis um hierdie diaken op daai stadium hy t later toe n priester geword hy hy t biskop geword attenas is wat sê maar kom ons gaan net terug na die woord toe en ek het vanoggend een van die vier teksgedeeltes um gelees wat vir ons uh eintlik die koers aandui so die vraag hier uh is wie is jesus christus hy t gesê god het mens geword
train/AX2A1irykxo_chunk_0092.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ dit is die lig van die son en dis wat vers 3a vir ons sê so is jesus met god hy is nie die skaduwee nie god se liefde is sy liefde sy genade is ons genade sy heiligheid is ons heiligheid met ander woorde sy skyn is volledig maar die tweede woord wat uh julle sal herken wat daar gebruik word is n karakter en n karakter karakter hoor julle hy t
train/AX2A1irykxo_chunk_0102.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ gebruik om hierdie volgende week in te gaan ek het gepraat oor n moeilike jaar n jaar vol uitdaging komplekse verhoudinge dinge wat nie lekker uitwerk in n mens se lewe nie bekommernisse wat mense vanoggend het en god tree vorentoe en sê maar wees nie besorg nie ek sal vir jou sorg hoekom want jesus christus is die here en dis wat messiah vir ons 1700 jaar in hierdie groot stryd gesê het en die god wat daar aan konstantyn verskyn het 27
train/AX2A1irykxo_chunk_0112.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ mense en ter wille van ons saligheid neergedaal het uit die hemel vlees gevolg het die heilige gees uit die maag maria en die mens geword het wat selfs vir ons gekruisig is deur gelei het en begrawe is en op die derde dag opgestaan het volgens die skrifte wat opgevaar het hom en wat sit aan die regterhand van die vader wat weer sal kom en kyk ontoor die tot en die wat
train/AX2A1irykxo_chunk_0113.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ regterhand van die vader wat weer sal kom en kyk ontoor die tot en die wat reeds gesterf het se konings ons heerskappy geen einde sal hê nie en in die heilige gees die heer en die here wat van die vader die seun uitgehaal wat saam met die vader die seun aanbid en verheerlik god wat gesky het in die heilige vrede
train/AX2A1irykxo_chunk_0122.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ lamb over halleluja halleluja we sing hallelujah the over we sing hallelujah we sing hallelujah we sing hallelujah the was over the ground began to shake the stone was rolled away his perfect love could not be overcome now death where is your sin are resurrected the king has rend you defe
train/AX2A1irykxo_chunk_0134.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ en oor wat sing wat kom van ver ons in die engelik volbring aan god die heer vir ons het god sy seun gestuur niks ons sy liefde keer
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0000.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ goeiemôre dit voel of ek julle net minder as 12 ure terug ook gesien het as dit so moeilik was om my eie twee uit die bed uit te kry weet ek nie hoe dit was om julle almal uit die bed uit te kry nie is baba hier is ah kyk nou net ons jongste lidmaat is ook vanoggend in die kerk baie welkom en welkom terug by die kerk
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0002.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ hou oor die genadegawes wat ons die laaste 50 jaar beleef het waar ons uit die hand van die here uit geleef het so dankie dat jy tyd gemaak het om saam met ons hierdie fees te kom vier maar voordat ons begin wil ek vra ons het baie geëerde gaste vandag hier tussen ons midde en hulle gaan nie nou met my baie vriendelik wees nie ons stigterslede waar is ons tigterslede kan julle gou vir n oomblik vir ons opstaan
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0016.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ skare het egter vir jesus gesê mees meester berus by jou dissipels maar jesus het hulle geantwoord ek sê vir julle as hulle stilbly sal die klippe dit uitroep in die bos vanoggend kom groet god ons in die naam van god die vader die seun jesus christus deur die werking van die heilige gees amen kom ons staan dan sing ons saam o heer my
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0024.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ my dan moet ek my here en my god hoe groot is u hoe groot is u wat deur die seam oer u
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0038.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ dankie julle kan maar sit kom ons bid net saam ons almagtige god en hemelse vader here vir 50 jaar ervaar ons as gemeente u liefde u genade u vrede en vreugde in ons harte here en dit wat ons vanmôre hier beleef of dit nou goed of sleg was of maklik of moeilik was weet ons het maar net uit u vader hand gekom here en u openbaar uke dag self deur die woord aan ons u gee vir ons die
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0042.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ wonderlike belofte dat u kerk altyd hier op aarde gestand doen en nooit laat vaar die werke van u hande nie ek bid dit om jesus wil alleen amen ons skriflesing kom vanoggend uit josua 4 vers 1 tot 14 nadat die hele nasie deur die jordaan is het die here vir josua gesê neem 12 man uit die volk een uit elke stam en sê vir hulle vat hier uit die jordaan op die plek waar die priesters
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0044.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ uit elke stam en hy sê vir hulle gaan by die ark van die here julle god verby tot in die middel van die jordaan en tel elkeen n klip op die skouer in ooreenstemming met die getalstamme van die israeliete dit moet onder julle as n teken dien wanneer julle kinders julle eendag vra klippe vir u moet julle vir hulle sê die jordaan se water is voor die verbondsark van die here afgesny toe die ark deur die jordaan moes gaan is die rivier se water
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0054.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ 40 jaar verdwyn het en hy t met die farao gaan onderhandel en uh hy sê nou gaan ons trek so kan julle dink vir mense wat nie van verandering hou nie hoe erg dit was om al hulle goedjies bymekaar te maak en te moet trek die vrees wat hulle gehad het vir die grote egipte vir die weermag vir die farao en dit hier in die nag maar hulle moes in geloof dit gedoen het net soos hierdie gemeente groot
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0059.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ die woestyn moses raak kwaad vir hulle uiteindelik so kwaad hy n swak leier raak dat hy gestraf word dat hy nie in die beloofde land ingaan nie en n hele geslag met slawementaliteit met vrees met klae met negatiwiteit kom om in die woestyn wat die here in ons vanoggend wil kom
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0071.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ verwys ons is n bakermat van lig ek het net besef in my voorbereiding hierdie week hoe belangrik dit is dat ons die lig van die kruis maak nie saak hoeveel geld dit kos nie moet aanskakel dat mense die kruis sien want die kruis is die simbool van die oorwindende krag van jesus christus van n n god wat n gemeente hier geplant het n gemeente wat omgee vir n wêreld in nood en ek het gisteraand het ek um verwys na
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0083.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ wat maak ons dan hier ons is in oorgangsfases en ons hoof dit nie te vrees nie ek het gesê vrees kom van die donker kant af maar god se geskenke is altyd meer god se oplossings is meer ja getalle neem af finansies en begrotings is moeiliker maar god het n plan vir ons daar s altyd bonatuurlike ingrype op spesifieke tye die belangrikheid van die gemeenskap van hoe ons hier bymekaar is
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0094.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ amen salam met ons gaan sal u ons vrede gees wees ons goed
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0097.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ sal ons wil doen wat reg is ons lief is ons so vir u salon salam met ons gaan
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0101.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ ons verweer u skep u hoog ons here u ons geen lief loof voor ons die toekomst lei ons in u
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0104.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ vrede dis een getuienis wat wesw beroemd is voor is dat die koor vir 50 jaar al so belangrike rol deel van die gemeente speel so baie dankie koor vir julle voorbereiding vrolie met die voorvat daar ons gaan dan na die nagmaalstafel begin beweeg en tot voorbereiding om die elemente of die sakrament te gebruik gaan ons vir marna en die kruisstasie n geleentheid gee waar jy jou hart kan voorberei goeiemôre
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0107.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ moordenaars die een het opgegee hy spot saam hoekom nie daar s niks vir hom oor nie die ander een kyk en hy sien vir jesus en hy sê dink aan my here wanneer u in u koninkryk kom en jesus sê vir hom vandag sal jy saam met my in die paradys wees ons vier ses 50 jaar hierdie naweek en hierdie maand
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0115.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ skriflesingjie lees wat uit uh 1 korintiërs 11 vers 23 tot 26 opgeteken is en ek gaan hom lees uit die nuwe vertaling die 2020 vertaling en dit is paulus wat in herinnering roep wat hierdie magtige gebeurtenis is wat uh professor berry nou in sy prediking vanmôre uitgebeeld het wat maran vir ons nou ook met hierdie moment aangedui
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0120.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ drink verkondig julle die dood van die here totdat hy kom kom ons sit net so en dan begin ons volgens hierdie prosedure wat paulus vir ons uitgebeeld het begin ons met n seëngebed sit net so maak ons oë toe ons almagtige god en hemelse vader here wat n aangrypende voorreg is dit nie vir ons om vanmôre in u naam teenwoordig te wees nie en u vir ons die heilige belofte
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0127.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ geliefdes die beker van danksegging is die nuwe verbond wat wys op die bloed van ons here jesus christus neem elkeen in keltkjie en deel met die
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0128.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ tafelgenote neem drink dink daaraan en glo dat hy sy bloed vergiet het tot n volkome versoening vir al ons sondes geliefdes ons sluit hierdie geleentheid af met in lofverheffing en weer in aansluiting by
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0130.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ toekomsverwagting verkondig en wat ek nou met u gaan deel is n aangrypende waarheid en moet ons dit aan ons harte kom vasknoop want paulus se beskrywing is want so dikwels as wat julle hierdie brood eet en uit hierdie beker drink verkondig julle die dood van die here totdat hy kom
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0134.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ regs teen die hoeksteen nie hoeksteen nie n gedenksteen teen die muur barry het vanoggend die skrifgedeelte gekies waar die israeliete die 12 klippe op mekaar gepak het en dan was die woorde van die here gewees sodat dit kan dien as n teken onder julle nie n monument van dit wat was nie maar n herinnering van dit wat god gedoen het en dan is die kragtige gedeelte
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0136.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ n getuienis van jou eie lewe maar ook binne die gemeente se lewe kyk wat het die here gedoen en mag dit ons dan met hoop vul vir wat die here nog gaan doen as slotlied gaan ons dan nou staan en saam sing ons vader wat in die hemel woon
train/GvFGm-_N21Y_chunk_0137.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ in die hemel hy is sy wat hy kom u is nie soos in die w so op die
train/MAH5_OJeR3A_chunk_0003.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ vir die van die wat daardie gelofte daar in diens dan wil bywoon ek dink my afkondigings is volledig ek hoop so ek sien daar is amenakke agter in die voorportaal as u nou nog nie uh een ontvang het nie ek dink in elk geval hulle is eers hierdie week gedruk gewees so in alle waarskynlikheid het u nog nie n nuwe jaar amak nie kry gerus vir u een um ons hou dit maar een per persoon uh en
train/MAH5_OJeR3A_chunk_0011.txt ADDED
@@ -0,0 +1 @@
 
 
1
+ vandag is die derde sondag van advent die sondag van vreugde ons vreugde is in god en in sy seun jesus christus soos vrede is vreugde n geskenk van god vreugde kom oor ons en vul ons wanneer ons onthou wat god gedoen het en wat hy belowe het om nog te doen ons steek vandag die derde kers aan om ons daaraan te herinner dat christus reeds gekom het en dat hy eendag weer