llama-lang-adapt/pretrain-wura
Text Generation • Updated • 1.91k
text stringlengths 7 170k |
|---|
Ferreira is volgens berigte die eienaar van die vulstasie by Tom’s Place-oord by Tierpoortdam buite Bloemfontein. |
Die nuwe iPad sal gelyktydig in 10 lande beskikbaar gestel word: Amerika, Frankryk, Kanada, Australië, Duitsland, Japan, Singapoer, Switserland, Verenigde Koninkryk en Sjina. |
Nuuskommentaar: Mogoeng in die kookpot ‘n Skynbaar heel onskuldige versoek van hoofregter Mogoeng Mogoeng dat senior regters en hoofde van howe ‘n leierskapskurus bywoon, na voormalige hoofregter Pius Langa in ‘n ondersoek bevind het daar is ‘n gebrek aan leierskap by howe, het nou in ‘n politieke debat met godsdienson... |
In die publikasie van die Steedshervormers is ‘n artikel gebruik van ‘n skrywer van die Trojaanse perd in die NG Kerk en bekende aanhanger van “creation science” om maar ‘n paar voorbeelde te noem. Die leier van die Suid-Afrikaanse Christen-Demokratiese Party, ds. Theunis Botha, het luidens SAPA tot die debat toegetree... |
Sonder dat Mogoeng dit waarskynlik in gedagte het, word hy nou geleidelik die hoop van ‘n groot groep Christene wat werklik moeg word om voortdurend vir hul Christelike oortuigings onder skoot te kom. Tien jaar sedert aborsies op aanvraag in Suid-Afrika gewettig is, is vroeër vanjaar herdenk met die nuus dat sowat ‘n m... |
Die feit is dat talle grondwette, soos dié van Indië, Nieu-Seeland, België en Spanje, en selfs die Europese Unie, juis elemente bevat om hierdie staatkundige onmag van minderhede teen te werk. Hierby kan bygevoeg word, dat ook die Christen-meerderheid hier op die staatkundige vlak tot ‘n minderheid met beperkte inspraa... |
Mabasa sê die man het beserings aan sy knieë opgedoen terwyl hy uit die motor ontsnap het en hy is deur ʼn dokter in die wildtuin behandel. |
Hulle sal Vrydag in die Zwelitsha-landdroshof verskyn. |
Die oorledene was ‘n 69-jarige man wat dood is toe ‘n tornado ‘n karavaanpark in die dorpie Shawnee naby Oklahoma City platgeveeg het. |
“Indien die vakbondverteenwoordigers dié uitlating gemaak het, moes NUM se bestuur die leierskap van Numsa genader het en dit op só manier probeer uitklaar het, en nie deur die media nie.” |
Gedagte vir die dag: ʼn Vol lewe Eksodus 20:13 – Jy mag nie moord pleeg nie. Wanneer mens oor moord dink – of soos dit ook vertaal is: doodslaan – kom die gedagte by jou op van ʼn wegneem van iemand se kans op lewe. En daarom moet eers gevra word na hoe die Bybel lewe verstaan. Lewe is iets wat God by die skepping tot st... |
Amen Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika,Vers-’n-dag waardeer. |
Die verdagtes sal Maandag in die Pinetown-landdroshof verskyn. |
Oscar Pistorius-moordverhoor: Vriend getuig oor skoot deur sondak Oscar Pistorius tydens die hofverrigtinge op 11 Maart 2014 Foto: Kim Ludbrook/EPA/Pool (SAPA) Darren Fresco het Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof getuig oor ‘n skoot wat Oscar Pistorius deur die sondak van ‘n motor gevuur het. Fresco het in Septemb... |
Saayman se getuienis is teenstrydig met Pistorius se verklaring in sy aansoek om borgtog dat hy en Steenkamp omstreeks 22:00 bed toe is nadat sy joga gedoen het. Bure het vroeër getuig hulle het omstreeks 03:00 op 14 Februarie 2013 gille uit die atleet se huis gehoor. Saayman het aan Roux gesê hy baseer sy getuienis op... |
Die land lê in die sogenaamde “ring van vuur” waar kragtige aardbewings en vulkaniese uitbarstings algemeen is. |
Die twee verdagtes, onderskeidelik 30 en 42 jaar oud, sal Woensdag in die Mitchells Plain-landdroshof verskyn. |
“Artistieke vryheid en vryheid van spraak moet beskerm word, maar dit verander nie die feit dat die lied ’n oorskryding van die gelykheidswet is en dat haatspraak nie deur die reg op vryheid van spraak beskerm word nie.” Roets het bygevoeg dat die toets vir haatspraak nie gesetel is in wat die kunstenaar beweer sy bedo... |
Die polisie ondersoek die botsing. |
Kom eet! Om die tafel met Anita en Deon Meyer Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in dié boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners. Die wydste verskeidenheid kos kom aan die beurt, van Deon se oggend-muesli tot die broodpoeding waarmee die Meyers Son... |
Uitgewer: Human & Rousseau Prys: R250* * Prys onderhewig aan verandering |
Logieser is dus: dit is beter om bang te wees (en nie te baklei nie), as om te veg en doodgemaak te word. |
AgriSA sê hernubare energie gaan in die toekoms ‘n groter rol moet speel om voedselstabiliteit te help verseker. |
eNuus het gaan uitvind wat Greenpeace dink is die antwoord op Suid-Afrika se energiekrisis. |
Ndendwa het ʼn beroep op deelnemers gedoen om onopgeëiste kaartjies by hul naaste Nasionale Lotery-terminale te laat nagaan. |
So hittete of daar was moeilikheid. |
Sy sportsoorte is fietsry en stap, met natuur en avontuur as ander liefhebberye. |
Nkandla-verslag: DA en EFF doen strafregtelike stappe teen Zuma Radebe: ‘Nkandla-opgraderings was nodig’ DA wil Zuma laat vervolg oor Nkandla Nkandla-verslag vrygestel |
Kompetisie & resensie: Treffer na treffer Vol 7- Verskeie Kunstenaars Treffer na treffer volume 7 spog met ‘n lekker verskeidenheid van Afrikaanse musiek. Foto: Verskaf. Hierdie kompetisie is gesluit: WEN! Vyf Maroela Media lesers kan elk ʼn Treffer na treffer Vol 7-CD wen. Stuur vir ons ʼn e-pos na [email protected] en ... |
DJ Ossewa is een van daardie groepe waaroor óf mal is óf niks van hou nie. “Briljantjie” is ʼn lekker partytjieliedjie, maar eintlik het dit niks om die lyf nie. Nicholis Louw se jongste album, Só rock ons die wêreld reg, is sy beste in baie jare en die titelsnit, wat hier ingesluit is, behoort ʼn treffer te word. Ricus ... |
Dit is nog nie bekend wanneer sy tweede album vrygestel word nie, maar “Feitlik ordentlik” is solank eksklusief op hierdie versameling beskikbaar. Dit is ʼn lekker snit wat die dansvloere gou vol sal kry. Die reeks Krone-konserte wat die afgelope jaar of wat gehou is, het groot aftrek gekry en dit is op CD en DVD vryges... |
Met die eerste treffer vanaf sy nuwe album, “Deur jou oë” het hy egter gewys dat ʼn mens hom dalk net ernstig kan opneem. Hierdie album het weereens die potensiaal om baie gewild te word, veral omdat daar soveel snitte is wat nêrens anders voorkom nie en daarom is dit dalk net die moeite werd vir diegene wat op hoogte w... |
Otto het die gemeenskap versoek om baie versigtig te wees wanneer hulle naby water is en het ʼn beroep op ouers gedoen om hul kinders te vergesel wanneer hulle gaan swem. |
Uitgewer: Protea Boekhuis Prys: R125.00* *Prys onderhewig aan verandering |
#RIVRandall pic.twitter.com/ECjT0C7zmz — AfrikaanseMusiekNuus (@AfrikaansM) December 27, 2015 https://youtu.be/rKxHcnMCeaw https://youtu.be/GTUMVo11b6c Randall Wicomb (1949-2015)Skaam sigeuner van my taalWie gaan haar nou deur sy tande haal soos suikerriet, en soos met… Posted by Steve Hofmeyr on Sunday, 27 December 20... |
Dit lyk asof die wortels heeltemal uit die grond getrek en die boom net omgeval het.” |
Voertuie wat in ʼn goeie toestand is, is padwaardig [NIE: padvaardig] Skepe is seewaardig Vliegtuie is lugwaardig |
As jy As Drome Vlerke Kry vir jou dorp of stad wil bespreek, skakel Lefra Produksies by (011) 815-3000 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] |
“Daar kon ongelukkig niks vir haar gedoen word nie en sy is op die toneel dood verklaar.” Die polisie ondersoek die voorval. |
Ons sal noodgedwonge vakante poste moet vries en aansienlik moet afskaal op nuwe poste, waaronder vir onderwysers, om ons snelgroeiende bevolking te dien.” Zuma sal die staatsrede volgende Donderdag in die parlement lewer, met Gordhan se begrotingstoespraak twee weke later. |
Plaaslike polisiebeamptes is na die toneel ontbied om die ongeluk te ondersoek. |
Die pakkie is aan die SAPD oorhandig vir verdere ondersoek. |
Zika-virus seksueel oorgedra in Texas Aedes aegypti-muskies soos gesien deur ‘n mikroskoop by die Fiocruz-instituut in Recife, Brasiliël. Foto: AP Photo/Felipe Dana, File Gesondheidsbeamptes het bevestig ʼn persoon in Texas is deur seksuele omgang met die Zika-virus besmet. Dit is die eerste geval waar die siekte binne ... |
Die simptome begin gewoonlik twee dae tot ʼn week nadat ʼn persoon deur ʼn besmette muskiet gebyt is. Intussen is 4 783 gevalle teen Dinsdag in Brasilië aangemeld van babas wat met ongewoon klein koppies gebore is, waarvan 404 nuwe babas die afgelope week. Altesaam 1.5 miljoen Brasiliane is met die virus besmet. Pres. Dil... |
Lindela Mashigo, woordvoerder van die munisipaliteit, het gesê die stad kan nog nie ‘n aanduiding gee wanneer die kragtoevoer herstel sal wees nie. |
Jy kan die klankboodskap aflaai: iTunes en Prince Ea |
Solidariteit het in 2013, toe die wysigingswetsontwerp wat tans bespreek word, vir die eerste keer voorgestel is, skriftelike kommentaar daarop ingedien. |
“Loonwysigings is egter moreel die regte ding om te doen om seker te maak dat werknemers se verdienste in lyn bly met verhoogde lewenskoste, en aankoopmag die ekonomie bevoordeel,” het minister Mildred Oliphant in die verklaring gesê. |
Die betrokke owerhede was op die toneel. |
Sy is nog nie buite gevaar nie,” het sy gesê. |
Rampashard bly in aanhouding. |
Toer 21 is eersdaags op jou voorstoep Foto: Verskaf In 2016 kry alle Afrikaanse hoër- en laerskoolonderwysers die geleentheid om van Suid-Afrika se beste professionele opleiding in die onderwys te ervaar. Die SOS bied ʼn dinamiese middagseminaar oor twee dae aan wat fokus op die professionele ontwikkeling van alle Afrik... |
Die koste verbonde aan die bywoning van die seminare beloop R100 per dag, maar lede van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (VAW) en die Genootskap van Regte Afrikaanse onderwysers (GeRAT) kan dit gratis bywoon. Besoek www.helpendehand.co.za vir meer besonderhede. Die eerste rondte seminare is reeds aan d... |
Hy weeg net onder 3 kg.” Die polisie ondersoek die voorval. |
‘Polisiebeamptes’ slaan op laerskool toe Foto: http://laerskooltzaneen.com/ Vic Rijnen, hoof van die laerskool, het aan Maroela Media gesê die voorval het gebeur nadat die skool reeds begin het en die leerders in hul klasse was. “ʼn Veiligheidsmaatskappy kom haal elke dag kontant by die skool en die reëling is dat die t... |
“Niemand is nog in hegtenis geneem nie. ʼn Saak van gewapende roof word ondersoek,” het hy gesê. Maroela Media het vroeër berig dat ʼn veiligheidswag Woensdag in die vroeë oggendure tydens ʼn transitorooftog op die pad tussen Tzaneen en Giyani geskiet is. |
Die kortfliek kan gesien word by die Durban International Film Festival tussen 16 – 26 Junie vanjaar. |
Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. |
Britse akteurs soos Charlotte Salt (Katherine Sterndale), Patrick Connolly, Nick Cornwall en Josh Myers is ook in die fliek te sien. |
Bespreek by [email protected] of skakel 087 943 2459. |
Beursprogram vir maagde ‘ernstige oortreding van menseregte’ Bathabile Dlamini, minister vir maatskaplike ontwikkeling. Foto: Flickr/GovernmentZA Die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal het vanjaar beurse beskikbaar gestel vir 16 jong vroue wat eers toetse moet ondergaan om hul maagdelikheid te bewys voord... |
Die EFF het ook die beursprogram veroordeel en dit as “anti-vrou, patriargaal en ʼn skending van vroueregte” beskryf. |
Van plakkershut na ikoon: ‘21 Icons’ vereer Terry Pheto Die aktrise Terry Pheto. Foto: Verskaf/Gary van Wyk Die aktrise Terry Pheto is onlangs aangewys as een van die uitsonderlike Suid-Afrikaners wat in die 21 Icons-minireeks op TV vereer word. Hoewel die aktrise bekend is vir haar hoofrol in die fliek Tsotsi, wat in ... |
Ek het in my lewe al verlies ervaar, en ek het al liefde ervaar. Dit het verseker dat ek meer in voeling is met mense. Akteurswerk stel my in staat om konneksies met mense te bou, selfs dié wat ʼn mens nie ontmoet nie.” Die Suid-Afrikaanse fotograaf Gary van Wyk het as hooffotograaf vir die derde seisoen van die reeks o... |
Die Burgerlugvaartowerheid ondersoek die ongeluk. |
Indien die voorval wel deur ʼn bom veroorsaak is, het niemand nog daarvoor verantwoordelikheid aanvaar nie. |
Die EFF het aangekondig dat hy Donderdag ʼn mediakonferensie sal hou, vermoedelik om bekend te maak dat die party met die hofaansoek sal voortgaan. |
Pta-waterlikkewaan: ‘Ons het groot geskrik’ Die likkewaan nadat dit gered is. Foto: Verskaf Die waterlikkewaan wat Dinsdag uit ʼn inwoner van Pretoria se swembad gered is, is gesond en sal binnekort in ʼn veilige omgewing vrygelaat word. Craig Allenby, woordvoerder van die Nasionale Dieretuin, het Woensdag aan Maroela Me... |
Die tou het die likkewaan se hioïedbeen in sy nek beskadig. Allenby het gesê daar word vermoed dat die likkewaan voorheen vasgebind was en losgebreek het. “Iemand het dit dalk vasgemaak om aan te hou as troeteldier, om die vleis te eet, of om dele van die likkewaan te gebruik vir tradisionele medisyne. Aangesien die vl... |
Hy het egter laat Woensdagmiddag sy Facebook-profiel verwyder. |
Opvolg: Pta-waterlikkewaan: ‘Ons het groot geskrik’ |
Kyk die lokprent vir die fliek hier. |
Die Valke het reeds in November 2014 ʼn nuwe hoof in Mpumalanga aangestel nadat Mapyane na die Valke se hoofkantoor verplaas is. |
Maroela Media wag op kommentaar van die polisie. |
Is jou kind ʼn boelie? Foto: Pixabay.com Dis sekerlik elke ouer se vrees dat sy kind geboelie kan word. Maar hoe gemaak as jóú kind die boelie is? Maroela Media het met kundiges gesels om te hoor wat die oorsaak van dié soort gedrag is en hoe ’n mens dit kan uitken en die bul by die horings pak. Die ontstaan van ʼn boeli... |
’n Mens beveg dus eintlik maar net geweld met geweld. Op die ou einde leer ’n mens hierdie kind: Wanneer ek wil wen, moet ek net harder kan slaan of groter skade aanrig.” Karin meen dit is ʼn breinproses en nie ʼn doelbewuste besluit nie. Juliana meen ook dat sommige kinders nie eens besef hulle is besig om te boelie nie... |
En wanneer praat nie help nie? Juliana sê daar moet beslis ingegryp word. Ouers kan nie so ʼn agteruitgang in emosies by ʼn kind toelaat nie. Iemand soos ʼn spelterapeut is ʼn goeie plek om te begin. Carien sê sy sal gesinsterapie en individuele terapie aanbeveel. “Deur terapie leer ’n mens die kind om empatie te hê. Ek do... |
Nuuskommentaar: Weerbare demokrasie teen ‘dommekratiese’ verval van ANC President Jacob Zuma. Foto: MyANC, Facebook Op die oomblik bevind die Suid-Afrikaanse politiek hom in ’n stewige sirkelgang. Die beginpunt, as daar so iets in ’n sirkel kan wees, is pres. Jacob Zuma en spesifiek die sentimente wat met die #ZumaMust... |
Propaganda in plaas van inligting word gebruik om kiesers dom te hou oor werklikhede. Dit, tot ’n groot mate, bepaal die handhawing van demokrasie, selfs grondwetlike demokrasie waar die grondwet duidelik rigting verskaf en perke stel om magsvergrype te voorkom, of veronderstel is om te keer dat aspekte nie toegepas wo... |
So moet die harde noodsaaklikheid die burgers na hul wêreld, waar hulle juis daarvan probeer ontsnap, agtervolg. Hierdie soort reklamedruk, veral waar geld te make is, hou gevare in. In Trouw is daar vandag ’n artikel waarin die gevaar, aan die hand van werklike voorbeelde, bespreek word dat reklamegeld selfs die uitko... |
Harte gaan wyd oop vir droogtegeteisterdes Vrywilligers pak die water van die trokke af. Foto: Facebook via Jakaranda FM Erge droogtetoestande in Suid-Afrika wys opnuut weer hoe ʼn land kan saamstaan in nood, met verskeie organisasies wat kragte snoer om droogtehulp te verleen en geld in te samel. Verskeie organisasies,... |
Omdat die gemeenskap mense in die area ken, wou hulle spesifiek daar verligting aan boere bring. Organisasies soos die NWK is ook besig om boere by te staan. Verskeie aksies om die impak van die droogte te probeer verminder en die volhoubaarheid van produsente te help verseker, word tans deur dié organisasie in werking... |
Doopwater en wywater bevat ook sout vanweë die bygeloof dat die duiwel bang is vir sout. |
Die polisie en verkeerpolisie was op die toneel om die ongeluk te ondersoek. |
Die nuusagentskap het verder berig dat John Rivera, president van Miami-Dade se polisie-unie, later gesê het Fonticiella sal nie oor die aangeleentheid aangespreek word nie aangesien daar geen bewyse is dat hy wel die spoedgrens oorskry het nie en hy hoflik en professioneel teenoor Castillo opgetree het. |
Die man is op die toneel dood verklaar. |
Hy sal in Pretoria begrawe word. |
Reinier Lagois op Maroela Media. |
Hulle dae van beamptes treiter is getel.” |
Pta-polisieman doodgeskiet: Dubbele tragedie vir broer Lt. kol. Reinier Lagois saam met sy ma, Ina Lagois-Mills. Foto: Verskaf Lt. kol. Reinier Lagois (42) se liggaam is Maandagaand by sy huis in die Moot gevind. Altesaam 14 koeëldoppies het op die toneel gelê en sy blougrys Toyota Corolla word vermis. “Iemand het my s... |
ʼn Mens weet nie hoekom sulke goed gebeur nie.” |
Beide voorvalle word deur die Valke ondersoek. |
Zuma wil glo gedeelte van Nkandla terugbetaal Pres. Jacob Zuma Foto: Elmond Jiyane Volgens Zuma is ʼn skikkingsvoorstel by die konstitusionele hof ingedien. Die voorstel is dat Pravin Gordhan, minister van finansies, en Kimi Makwetu, ouditeur-generaal, moet vasstel watter gedeelte van die geld Zuma moet terugbetaal. “Di... |
Volgens Zuma ondersteun hy die behoefte om die saak finaal af te handel. |
Die gebruiker Marc het dit aan “Kruger Sightings” gestuur. |
Opod bring kriminele aanklag teen Phiyega Riah Phiyega Foto: GCIS Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn kriminele saak teen die geskorste nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, en die voormalige Noordwes-polisiekommissaris oopgemaak teen die Marikana-slagting. Israel Kgamanyane, waarnemende hoo... |
Malahlela het glo ses dae lank die stokkie by haar gehou, in plaas daarvan om dit te oorhandig sodat ʼn transkribering gedoen kan word. Die opname is in daardie tydperk glo uitgevee. LP’s het voorgestel dat dit hoogs onwaarskynlik is dat een beampte dit op haarself sou neem, sonder enige opdrag, om aan sensitiewe inligt... |
PE-paartjie in hof oor foto’s van babamishandeling Argieffoto ʼn Egpaar van Port Elizabeth staan tereg op aanklag dat hulle deel is van ʼn sindikaat wat foto’s versprei van babas wat mishandel word. Die 33-jarige man en 22-jarige vrou van Westering word daarvan beskuldig dat hulle deel is van ʼn internasionale kinderporno... |
Ons moet meer bewustheid kweek en kinders moet op die internet gemonitor word. Dit is misdade teen kinders. Dit is kindermishandelingmateriaal – ons moet dit nie kinderpornografie noem nie, want dit verduidelik nie die werklikheid daarvan nie.” Die saak teen die egpaar is tot 5 April uitgestel. Lees alle vorige berigte... |
“Hy staan tereg op aanklag van aanranding met die doel om ernstige liggaamlike skade aan te rig.” |
A copy of the WURA dataset (V2 Passages).
langs = {
"Afrikaans": "af",
"Amharic": "am",
"Egyptian Arabic": "ar",
"English": "en",
"French": "fr",
"Hausa": "ha",
"Igbo": "ig",
"Kinyarwanda": "ki",
"Malagasy": "mg",
"Chichewa": "ny",
"Afaan Oromoo": "or",
"Portuguese": "po",
"Somali": "sm",
"Shona": "sn",
"Sesotho": "st",
"Swahili": "sw",
"Tigrinya": "ti",
"Xhosa": "xh",
"Yoruba": "yo",
"Zulu": "zu",
}