text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
stel 'n kennisgewing vir die vergadering elke maandag om twee n. m. | calendar_set |
is my kalender skoon vir vier n. m. vandag | calendar_query |
is ek geskeduleer vir enige vergadering vandag | calendar_query |
het ek 'n twee n. m. afspraak | calendar_query |
voeg hierdie geleentheid met hierdie mense by | calendar_set |
berg hierdie geleentheid | calendar_set |
verwyder asseblief alle inskrywings gemerk in die kalender | calendar_remove |
begin asseblief oor en verwyder alle inskrywings in die kalender | calendar_remove |
herinner my hier aan na twee dae | calendar_set |
herinner my na 'n maand | calendar_set |
tien voormiddag | calendar_set |
ses v. m. | calendar_set |
gee my die besonderhede van opkommende oscar tweeduisend en sewentien | calendar_query |
ek wil meer weet oor die komende statebondspele | general_quirky |
olly speel hemel op die platteland deur fokofpolisiekar | calendar_set |
jonathan wil ontmoet sondae om elf kan jy my herinner die saterdag aand weekliks | calendar_set |
skrap | calendar_remove |
verwyder | calendar_remove |
maak asseblief ñ aantekening vir die datum eerste februarie twintig sewentien en stel ñ herinnering vir vyf n. m. om met meneer richard ñ afspraak te maak | calendar_set |
stuur asseblief 'n boodskap aan mnr. swart wat sê dat ek hom gaan ontmoet op die eerste van februarie twintig sewentien by vyf n. m. by hierdie kantoor | email_sendemail |
stuur asseblief 'n boodskap aan mnr. wessels kantoor aangaande ons ontmoeting op eerste februarie twintig sewentien teen vyf n. m. | email_sendemail |
gee my asseblief twee ure waarskuwing voor volgende saterdag se vergadering | calendar_set |
onthou my om twee n. m. dinsdag van die drie n. m. vergadering met die baas | calendar_set |
stel 'n afspraak op met francine vir twee n. m. môre | calendar_set |
voeg sunet se verjaarsdag op my kalender vir saterdag tienuur n. m. | calendar_set |
het ek enigiets geskeduleer vir môre | calendar_query |
watter dag van die week is my verjaarsdag hierdie jaar | calendar_query |
wat is my volgende geleentheid | calendar_query |
wat's op die kalender vandag | calendar_query |
skep 'n verjaarsdag wens herinnering vir môre om tien v. m. | calendar_set |
stel 'n aanmaning om 'n vriend geluk te wens met verjaarsdag môre tien v. m. | calendar_set |
stel 'n herinnering vir môre vir vergadering met pieter | calendar_set |
herinner my van my suster se verjaardagpartytjie môre 'n uur voor dit begin | calendar_set |
moenie laat ek vergeet van wagter se veearts afspraak die vyf-en-twintigste nie | calendar_set |
maak my kalender leeg | calendar_remove |
vertel my oor my skedule vir volgende maand | calendar_query |
watter gebeure het ek beplan vir die volgende twee weke | calendar_query |
kan jy ñ vergadering opstel saam met my. | calendar_set |
daar is baie belangrike gebeurtenisse in hierdie maand maak n nota | calendar_set |
skryf neer belangrike geleentheid hierdie week | calendar_set |
kan jy my herinner om na my te kyk na my klere in n uur | calendar_set |
kan jy my 'n tien minute stophorlosie gee | calendar_set |
janneman kan jy my onthou om die vullis uit te sit dinsdag | calendar_set |
moet my nie laat vergeet van môre se vergadering met sheila nie | calendar_set |
herinner my 'n uur voor my volgende werks vergadering | calendar_set |
houding | calendar_set |
verwagtinge | calendar_set |
kyk en vertel my asseblief van die herinneringe wat ek geplaas het vir vandag | calendar_query |
hoeveel kennisgewings is daar vir môre | calendar_query |
het ek 'n afspraak volgende woensdag om twee | calendar_query |
was my vergadering vandag geherskeduleer | calendar_query |
is jannie se partytjie op vrydag gekanseleer | calendar_query |
onthou vir my my kind se verjaarsdag | calendar_set |
roep op volgende week se algemene bestuurder vergadering | calendar_set |
kan jy my skeduleer vir 'n haarsny op eerste april in tosca | calendar_set |
kan jy my herinner om hoek winkel toe te gaan dinsdag | calendar_set |
vandag is maandag is dit | datetime_query |
vandag is die vyfde maart is dit nie | datetime_query |
lys volgende maand se geleenthede | calendar_query |
vertel van volgende dag se gebeurtenis | calendar_query |
kanseleer asseblief my volgende haarsny | calendar_remove |
verwyder asseblief die afspraak op april eerste | calendar_remove |
verwyder die dans vertoning van my skedule vir tweede april | calendar_remove |
maak oop herhalend | calendar_set |
noteer hierdie geleentheid op my kalender | calendar_set |
hierdie is 'n belangrike aangeleentheid maak asseblief 'n nota op my kalender | calendar_set |
wanneer begin die span vergadering | calendar_query |
wanneer is my herdenking | calendar_query |
vandag is vyf maart | calendar_query |
vandag is johan se verjaarsdag | calendar_query |
vandag is vakansie | calendar_query |
kanselleer sam se partytjie | calendar_remove |
herskeduleer die partytjie na donderdag | calendar_remove |
hoe koop ek kaartjies daarvoor | general_quirky |
wanneer is my volgende afspraak en wie moet ek kontak op te herskeduleer | calendar_query |
herinner my asseblief om die koffie van stoof af te haal oor tien minute | calendar_set |
herinner my dertig minute voor my vergadering om drie n. m. môre | calendar_set |
ek het dit een keer klaar gemaak | calendar_set |
watter vergaderings het ek hierdie week | calendar_query |
wys my agenda | calendar_query |
hey maak seker ek gaan na sarie se verjaarsdagpartytjie die twaalfde | calendar_set |
merk saartjie se verjaarsdagpartyjie op die twaalfde | calendar_set |
merk sara se verjaarsdagpartytjie op die twaalfde | calendar_set |
potloot my in vir susan se verjaarsdag partytjie op die twaalfde | calendar_set |
wat's op my agenda | calendar_query |
stel my in kennis van die aand vergadering vyf minute voor die tyd | calendar_set |
lig my in oor verjaarsdae van al my facebook vriende | calendar_set |
herinner my vooruit aan my herdenking | calendar_set |
wys my die lys van hangende afsprake | calendar_query |
wys my die lys van vriende wat verjaarsdae gehad het gister wat ek nie geluk gewens het nie | calendar_query |
stel die alarm na sewe-uur v. m. vir werk | alarm_set |
wat het ek wat aangaan vandag | calendar_query |
watter afsprake het ek vandag | calendar_query |
hoe besig is my skedule vandag | calendar_query |
verwyder my een dertig afspraak | calendar_remove |
kanselleer my tandarts afspraak | calendar_remove |
kanseleer alle opkomende joga sessies | calendar_remove |
herinner my vooruit van die volgende vergadering | calendar_set |
herinner my vooraf van my vrou se verjaarsdag | calendar_set |
kanselleer al my afsprake van vandag | calendar_remove |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.