text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
ek wil die trou funksie verwyder vir saterdag | calendar_remove |
wat het ek beplan vir vrydag | calendar_query |
wanneer moet ek vir barbara ontmoet vir middagete hierdie week | calendar_query |
onthou my van my middagete vir maandag | calendar_set |
laat my weet 'n uur voor die tyd van my hare afspraak donderdag | calendar_set |
ek moet rugby oefening op saterdag om twee n m byvoeg | calendar_set |
waarskuwing | calendar_set |
skep n geleentheid in my kalender | calendar_set |
janneman skep 'n gebeurtenis in my kalender | calendar_set |
open kalender en maak 'n geleentheid herinnering | calendar_set |
het ek 'n afspraak vir januarie die derde | calendar_query |
is daar enige geleenthede op my kalender vir hierdie week | calendar_query |
olly is daar enige gebeurtenisse op my kalender vir hierdie week | calendar_query |
olly het 'n herinnering opgestel vir my vergadering vandag | calendar_set |
stel n herinnering vir my vergadering vandag | calendar_set |
stel my in kennis twee ure voor my vergadering | calendar_set |
herinner my n paar ure vooraf van my volgende vergadering | calendar_set |
herinner my van my volgende vergadering 'n paar ure voor die tyd | calendar_set |
skep 'n leë kalender gebeurtenis vir volgende saterdag om tien v. m. | calendar_set |
maak 'n kalender inskrywing vir elke saterdag om tien v. m. | calendar_set |
herhinner my van die vergadering met die tandarts op die drie en twintigste van mei | calendar_set |
het ek enige planne vir vandag | calendar_query |
verwyder die partytjie aktiwiteit van die kalender | calendar_remove |
verwyder reis gebeurtenis | calendar_remove |
verwyder alle gebeurtenisse op die ses en twintigste desember | calendar_remove |
stel 'n herinnering vir vergadering met john vir woensdag om nege v. m. | calendar_set |
skrap my verjaarsdag herinnering vir volgende week | calendar_remove |
vind asseblief gebeurtenisse in die maand van maart | calendar_query |
soek vir gebeurtenisse in dei kaapstad area | recommendation_events |
ek moet weet watter gebeure geskeduleer is vir hierdie naweek | calendar_query |
herinner my asseblief om oliebolle vir die vergadering te kry | calendar_set |
stel herinnering binne een uur vir vergadering | calendar_set |
stel die datum op herhaal herinnering | calendar_set |
vewyder hierdie gebeurtenis van my kalender kennisgewing | calendar_remove |
verwyder asseblief hierdie kalender gebeurtenis | calendar_remove |
speel kfm radio | play_radio |
skakel bietjie radio in | play_radio |
sit asseblief radio aan | play_radio |
skakel in op enige radio stasie | play_radio |
speel my gunsteling radio | play_radio |
sit die radio aan | play_radio |
sit die radio aan janneman | play_radio |
speel musiek radio vir my | play_radio |
speel die radio | play_radio |
speel my rock stasie op pandora | play_radio |
wat is die nuwe rock radiostasies | play_radio |
kies radio menu | play_radio |
kies die stasie wat jy wil | play_radio |
draai radio na agt-en-negentig punt sewe | play_radio |
ek benodig dat jy die radio aansit | play_radio |
speel vir my 'n kanaal vir trance musiek | play_radio |
speel vir my die top een radio kanaal | play_radio |
alexa ally speel asseblief pandora radio | play_radio |
ally speel asseblief pandora radio | play_radio |
draai na stasie honderd-en-twee punt sewe sally | play_radio |
speel spotify | play_radio |
speel soundcloud | play_radio |
kan jy akoestiese musiek speel sonder advertensies | play_radio |
ek wil die beste afrikaanse liedjies van die negentigs hoor | play_music |
speel die radiostasie | play_radio |
speel die amptelike bok radio top dertig | play_radio |
speel die kaapstad cape jazz stasie | play_radio |
kry vir my die plaaslike radio tweeduisend stasie | play_radio |
is mark pilgram op die lug en indien wel sit hom aan | play_radio |
ek wil 'n bietjie radio pop hoor asseblief | play_radio |
skakelin op agt en negentig punt nege op radio | play_radio |
op die radio is dit tyd vir goeie musiek | play_radio |
sit die radio aan | play_radio |
speel radio | play_radio |
begin die radio | play_radio |
begin die radio janneman | play_radio |
ek wil die radio jakaranda f. m. hoor | play_radio |
ek wil die radio hoor | play_radio |
maak radio oop | play_radio |
sit die radio aan asseblief | play_radio |
aktiveer die radio asseblief | play_radio |
skakel in op my gunsteling radiostasie asseblief | play_radio |
speel die radio musiek band | play_radio |
speel die radio band met dokumentêr | play_radio |
asseblief stel in op agt-en-negentig punt nege f. m. | play_radio |
sit 'n bietjie musiek aan | play_music |
ek wil die radio hoor sit dit aan asseblief | play_radio |
speel agt-en-negentig punt nege f. m. op die radio | play_radio |
die radio moet slegs op agt en negentig punt agt f. m. speel | play_radio |
begin radio en gaan na frekwensie eenduisend agt en veertig | play_radio |
begin radio en gaan na frekwensie agt-en-negentig punt nege | play_radio |
begin die radio en gaan na bokradio op agt-en-negentig punt nege | play_radio |
kyk vir 'n radiostasie genoem ritme op frekwensie een | play_radio |
kry vir my 'n radiostasie wat klassieke musiek speel | play_radio |
speel a. m. | play_radio |
speel ou | play_radio |
ek kort nege en negintig punt vyf asseblief | play_radio |
ek wil na nege en negentig punt vyf luister | play_radio |
sit asseblief op nege en negentig punt vyf | play_radio |
tyd vir my bestuur huistoe stasie asseblief | play_radio |
vind vir my bietjie terug praat radio | play_radio |
speel lekker f. m. | play_radio |
maak die radio oop | play_radio |
maak f. m. oop | play_radio |
radio agt en negentig punt nege | play_radio |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.