text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
die verkeersvlakke is baie laag in kaapstad | transport_traffic |
wys my vandag trein tyd van kalka by nelspruit | transport_query |
wys my vandag alle trein teye van die volgende twee ure by bellville na kaapstad | transport_query |
bespreek 'n trein kaartjie met 'n slaapbank na upington vir volgende week | transport_ticket |
wys my waar ek die trein kan vind | transport_query |
reel asseblief 'n trein kaartjie vir my | transport_ticket |
ek benodig 'n treinkaartjie | transport_ticket |
kan jy vir my n trein kaartjie maak | transport_ticket |
mag ek die verkeersituasie ken | transport_traffic |
waar is spur | recommendation_locations |
waar is die naaste restaurant hier | recommendation_locations |
ek gaan na my kantoor toe | general_quirky |
bespreek 'n taxi wat die goedkoopste prys het | transport_taxi |
watter tyd vertrek die trein na windhoek | transport_query |
vertel vir my die vinigste roete na johan se plek | transport_query |
trein tye vir more | transport_query |
kry vir my 'n geleentheid na die hospitaal | transport_taxi |
watter tyd kan ek die trein vang na milnerton arriveer om nege v. m. te arriveer | transport_query |
wat is die volgende metro na kaapstad | transport_query |
boek vir my ʼn rit | transport_taxi |
bespreek 'n trein kaartjie vanaf bloemfontein na durban | transport_ticket |
maak ʼn taxi bespreking in uber | transport_taxi |
gee vir my die prys van die trein kaartjie vir kaapstad na kimberley | transport_query |
vertel my die treine van limpopo na die vrystaat na elfuur die aand | transport_query |
wanneer gaan die volgende trein na werk verlaat | transport_query |
wanneer vertrek die laaste trein van die werk af | transport_query |
watse tyd sal ek tuis arriveer as ek hierdie trein neem | transport_query |
koop vir my 'n treinkaartjie | transport_ticket |
bring vir my 'n trein kaartjie | transport_ticket |
wys my kaart van hierdie ligging | transport_query |
wys my die aanwysing van die ligging | transport_query |
bespreek 'n trein kaartjie na kaapstad | transport_ticket |
watse tyd is die volgende trein na bellville | transport_query |
wanneer is die volgende drie treine om te de aar | transport_query |
bel golden taxi om my sewe uur te kom haal vanaand | transport_taxi |
bespreek vir my 'n enkele trein kaartjie na pretoria wat na negeuur v. m. vertrek | transport_ticket |
bespreek vir my 'n trein kaartjie wat more vertrek vanaf bellville stasie na enige stad meer as twee honderd kilometer weg | transport_ticket |
wanneer gaan die volgende trein reis die die stad verlaat hier | transport_query |
hoe laat is die trein aankom by die volgende stasie | transport_query |
om vier n. m. hoe lank die oorblywende reis tyd na die bestemming sal wees | transport_query |
wys my die trein skedules tussen johannesburg en kaapstad vir more | transport_query |
hoe lank vat die trein vanaf port elizabeth na johannesburg | transport_query |
hoe ver is springs van my huis af | transport_query |
gee my die aanwysings na die waterfront | transport_query |
sê my van die huidige verkeer waar ek is | transport_traffic |
die volgende trein na bellville | transport_query |
volgende trein na pretoria | transport_query |
wanneer is die laaste trein vandag | transport_query |
bespreek 'n huurmotor om van hier af te begin | transport_taxi |
waar is die naaste kloppers | transport_query |
hoe lank stap mens van die v en a waterfront na seepunt | transport_query |
verkeerstatus asseblief | transport_traffic |
hoe is die verkeer nou | transport_traffic |
buite verkeer status asseblief | transport_traffic |
wat is die trein tye by bellville stasie wat vandag na die paarl vertrek | transport_query |
wat is die trein tye tussen agtuur en tien uur by die bellville stasie wat sondag wes waarts gaan | transport_query |
bel ʼn huurmotor vir my | transport_taxi |
ek het nou 'n taxi nodig | transport_taxi |
bespreek asseblief n taxi vir my | transport_taxi |
wanneer kaapstad trein sal arriveer | transport_query |
ek benodig die aankoms tyd vir bellville trein | transport_query |
ek benodig ʼn trein kaartjie na bloemfontein | transport_query |
beboet my 'n trein na durban | transport_query |
hoe lank om die onderdorp te bereik | transport_query |
watse reise is beskikbaar vanaf kaapstad na kalk baai | transport_query |
kan ek dit terug maak tuis sonder ʼn verkeers ophoping | transport_traffic |
wat is die trein tye na durban | transport_query |
gee my trein tye vir môre na kaapstad | transport_query |
hoeveel kos 'n trein kaartjie van hier na bellville | transport_query |
bespreek en betaal n treinkaartjie na johannesburg vir saterdag | transport_ticket |
wat is die verkeer vandag | transport_traffic |
is daar enige ongelukke vandag | transport_traffic |
wanneer vertrek die laaste trein na bellville | transport_query |
hoe kom ek by die kruidenierswinkel | transport_query |
waar is die naaste boerekos restaurant | transport_query |
stuur my aanwysings na die polisie departement | transport_query |
wys my trein kaartjies | transport_ticket |
oop trein roetes | transport_query |
boek uber vir vanaand om sewe n. m. | transport_taxi |
bespreek asseblief nou 'n uber | transport_taxi |
hoe is verkeer op die snelweg | transport_traffic |
is die pad skoon in die vrystaat | transport_traffic |
wat is die verkeer toestand in durban | transport_traffic |
koop trein kaartjie | transport_ticket |
betaal vir trein kaartjie | transport_ticket |
waar is die naaste wimpy | recommendation_locations |
hoe ver is die naaste rus stop | transport_query |
ek moet 'n huurmotor bespreek | transport_taxi |
kan jy vir my 'n taxi huis toe kry | transport_taxi |
kry vir my n uber wat my nou lughawe toe kan vat | transport_taxi |
vind vir my 'n uber | transport_taxi |
vind n huurmotor vir my | transport_taxi |
wat is die naaste taxi aan my | transport_taxi |
wanneer arriveer die trein vandag | transport_query |
wanneer is die volgende trein na bellville | transport_query |
skakel 'n huurmotor | transport_taxi |
ek kort môre 'n kaartjie op die trein na kaapstad | transport_ticket |
kan jy vir my 'n sitplek bespreek op die trein na die paarl volgende vrydagoggend | transport_ticket |
kry vir my 'n kar | transport_taxi |
ek benodig 'n taxi oor dertig minute | transport_taxi |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.