text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
hey janneman hoe laat verlaat die roodepoort trein die stasie | transport_query |
hey olly hoe laat kan ek die naaste trein aan my haal | transport_query |
hey google hey hoe laat kan ek die naaste trein aan my haal | transport_query |
hoe laat vertrek die volgende trein | transport_query |
olly hoe lank neem dit vir die trein om by pretoria te kom | transport_query |
wat is die geskatte reis tyd vir die trein rit na durban | transport_query |
bereken die reis tyd as ek kroonstad to gaan met die trein | transport_query |
gee asseblief vir my toegang tot die g. p. s. vir aanwysings | transport_query |
ek benodig aanwysings na kerkstraat | transport_query |
vertel my iets van | qa_factoid |
jy behoort te weet van | qa_factoid |
tien persentasies van honderd | qa_maths |
sewe maal sewe | qa_maths |
vertel my daarvan | qa_definition |
ollie vertel my oor dit | qa_definition |
verduidelik dit aan my | general_quirky |
verduidelik dit | general_quirky |
wie is jacob zuma | qa_factoid |
hoe lank is micheal jackson | qa_factoid |
wat is die hoofstad van suid-afrika | qa_factoid |
waar is botswana | qa_factoid |
wat beteken 'n sambreel | qa_definition |
wanneer kan jy die woord stel gebruik | qa_definition |
verduidelik wat b. b. p. beteken | qa_definition |
verduideik hoe amerika se sosiale status verskil van suid-afrika s'n nou en in die verlede. | general_quirky |
dans met my | general_quirky |
definieer forensiese | qa_definition |
hoe sal jy die volgende probleem hanteer borsel jou tande | general_quirky |
olly het jy vir my enige advies oor hoe om te hanteer | general_quirky |
wat is die finansiële hoofstad van suid-afrika | qa_factoid |
bereken ohm se wet gebaseer op hierdie waardes | qa_factoid |
soek google inkopies vir die beste prys op 'n monoprice mxblue meganiese sleutelbord | qa_factoid |
hoe is die olie pryse vandag vir 'n vat ru-olie | qa_factoid |
wat is die definisie van wispelturig | qa_definition |
definieer wispelturig | qa_definition |
waaroor handel die jongste will smith fliek | qa_factoid |
sê vir my watter politikus word ondersoek | qa_factoid |
wat is die laagste bevolking per vierkante myl in afrika | qa_factoid |
vier plus vyf is gelyk aan nege | qa_maths |
drie maal twee is gelyk aan ses | qa_maths |
vier gedeel deur twee is gelyk aan twee | qa_maths |
ek wil oor-oor-oorfone koop met 'n minimum frekwensierespons van vyftien hertz en maksimum frekwensierespons twee en twintig duisend hertz | general_quirky |
stuur 'n boodskap op facebook aan hangende vriendskapsversoeke dat my vriendelys vol is en ek binnekort 'n nuwe profiel sal skep | social_post |
moet ek my band druk laat nagaan | general_quirky |
ek wil die gedig deur borges oor die dood verstaan | general_quirky |
kan jy vir my sê watter oplossing ons kan vind om klimaatsverandering op te los | general_quirky |
in watter stad bly anton kruger | qa_factoid |
wanneer was frank sinatra gebore | qa_factoid |
sal jy my help om te verbeter in my studies | general_quirky |
sal jy sorg vir die tuis sekuriteit stelsel | general_quirky |
wat is die waarskynlikheid van reën vandag | weather_query |
hoe sou jy lyk as jy 'n regte mens was | general_quirky |
hoe dink jy lyk ek | general_quirky |
wat dink jy was die beste dekade | general_quirky |
kan jy vir my die probleme verduidelik as sirië sterker as amerika word | general_quirky |
kan jy vir my die besonderhede van die indiese ambassade gee | qa_factoid |
wat is die effekte wat sal veroorsaak dat amerika in drie sal verdeel | general_quirky |
wat is oneindigheid | qa_definition |
vertel my van die jongste wêreldscenario oor aardverwarming | general_quirky |
wys my 'n video oor nuwe mobiele bekendstellings hierdie jaar | general_quirky |
wat is die definisie van voorbarig | qa_definition |
hoeveel lande is in die europese unie | qa_factoid |
wat beteken dier | qa_definition |
bepaal watter persentasie dertig van honderd-drie-en-sestig is | qa_maths |
deel eenduisend vyfhonderd deur eenhonderd en sestig | qa_maths |
celebrity nuus | news_query |
hoe oud is karlien | qa_factoid |
wat doen clint eastwood deesdae | qa_factoid |
wat het ooit met jan van riebeeck gebeur | general_quirky |
vind vir my uit wat die onderwerp van elke oswald chambers boek is | qa_factoid |
verduidelik die boek van daniel vir my | qa_factoid |
wie is die sestiende president | qa_factoid |
wat is twintig persent van 'n honderd en vyftig | qa_maths |
wat is twee plus twee gelyk aan | qa_maths |
hoeveel onse is in 'n kwart | qa_factoid |
wat is die beste sjokoladekoekie resep | general_quirky |
wat is die wêreld rekord vir die kop met die langste hare | qa_factoid |
oplossing vir een-en-tagtig gedeel deur nege | qa_maths |
hoeveel is drie gedeel in sewe en twintig | qa_maths |
wanneer is adam tas gebore | qa_factoid |
hoe lank is trevor noah | qa_factoid |
alexa vertel my die buitelandse wisselkoers | qa_currency |
ek wil graag weet wat die neiging in buitelandse wisselkoerse is | qa_currency |
los asseblief hierdie wiskunde op | qa_maths |
wat is die lineêre vergelyking | qa_maths |
wat is eenhonderd drie en twintig maal eenhonderd drie en twintig | qa_maths |
sê vir my wat die waarde van sin dertig is | qa_maths |
gee vir my die definisie van skool | qa_definition |
ek soek die presiese definisie van skool | qa_definition |
weet jy wat die definisie vir skool is | qa_definition |
ek bestuur asseblief beantwoord my oproepe outomaties op luidspreker | general_quirky |
kan jy my vertel of my kitaar in harmonie is wanneer ek dit speel | general_quirky |
wat beteken die woord oranje | qa_definition |
siri wat is die definisie van oranje | qa_definition |
hoe meet ek 'n liter melk | general_quirky |
wanneer is saint patrick dag | qa_factoid |
kom ons speel nazi hunting | play_game |
verduidelik vir my die donker materie teorie en wys my toepassings daarvan | general_quirky |
bespreek vir my 'n vlug na mars volgende jaar | qa_factoid |
hoe om hoe frekwensie te spel | qa_definition |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.