Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet Duplicate
answer_text
stringclasses
7 values
question_text
stringlengths
12
1.44k
background_description
sequence
options
sequence
language
stringclasses
1 value
A
Die Nazi se beleid vir Lebensraum van 1939...
[]
[ "(A) Was 'n ekspansionistiese buitelandse beleid.", "(B) Het Hitler diktatoriale mag gegee", "(C) Het Hitler die Fuhrer gemaak", "(D) Het die Nazi Party die enigste wettige politieke party in Duitsland gemaak." ]
afrikaans
B
Die Vryheidsmanifes is aangeneem by;
[]
[ "(A) PAC", "(B) Kongres van die mense", "(C) ANC Kongres", "(D) Indiese Kongres" ]
afrikaans
D
In 'n sak met albasters is daar 7 blou, 5 rooi en 8 geel albasters. Wat is die waarskynlikheid dat 'n rooi albaster uitgehaal sal word?
[]
[ "(A) 1/5", "(B) 1/2", "(C) 1/3", "(D) 1/4" ]
afrikaans
A
Een van die Redes vir Nazi-ondersteuning was...
[]
[ "(A) Adolf Hitler se sjarme", "(B) Adolf Hitler se liefde vir Joodse mense", "(C) Adolf Hitler se liefde vir kuns", "(D) B en C" ]
afrikaans
B
In reël 1 "Ek sp<u>aa</u>r vir ‘n kit<u>aa</u>r om my songs ..." is die onderstreepte letters 'n voorbeeld van …
[ "Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae.\n\n<b>My hart is 'n hamburger</b>\nDeur Jaco Jacobs\n1. Ek spaar vir 'n kitaar om my songs\n2. vir jou te speel. My sad en silly songs\n3. wat ek net vir jou wil sing. Dis die enigste\n4. rede waarom ek naweke waiter.\n5. Maar vroeër vanaand was jy\n6. on verwags...
[ "(A) rym.", "(B) assonansie.", "(C) ritme.", "(D) alliterasie." ]
afrikaans
A
As al die geleiers van koperdraad gemaak is, watter het die grootste weerstand?
[]
[ "(A) Lank, dun en warm", "(B) Kort, dun en koel", "(C) Lank, dik en warm", "(D) Kort, dik en koe" ]
afrikaans
C
Die regte hoeveelheid voedsel vanuit die verskillende voedselgroepe.
[ "Pas die stelling in <b>Kolom A</b> by die korrekte woord in <b>Kolom B</b>. Skryf die korrekte <b>LETTER</b> in <b>Kolom C</b> langs die nommer.\nVoorbeeld: 2.6 Vaste stof wat in vloeistof oplos <u>______</u> <b>2.6=G (opgeloste stof)</b>" ]
[ "(A) Oplosmiddel", "(B) Oplossing", "(C) Gebalanseerde dieet", "(D) Vesel", "(E) Hardlywigheid", "(F) Kristallisasie" ]
afrikaans
C
Watter van die volgende minerale kan nie in natuurlike vorm gebruik word nie?
[]
[ "(A) Potas", "(B) Sand", "(C) Goud", "(D) Diamante" ]
afrikaans
D
'n Eienskap van suur:
[]
[ "(A) voel seperig", "(B) smaak bitter", "(C) neutrale pH", "(D) smaak suur" ]
afrikaans
E
Kies die KORREKTE antwoord. 'n Groot wolk gas waaruit 'n ster gebore word
[]
[ "(A) Planetêre nebula", "(B) Rooi reus", "(C) Wit dwerg", "(D) Die son", "(E) Nebula", "(F) Swart dwerg", "(G) Kernfusie / Kernversmelting" ]
afrikaans
A
Met watter kleur, volgens me. Sonica Bucksteg, 'n kleurkenner van Dulux, assosieer mense gewoonlik liefde, passie en feestelikheid?
[ "Lees die onderstaande teks versigtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.\n\n<b>DIE ANTWOORD: NET 'N BLIK VERF!</b>\n\n(paragraaf 1) Die antwoord vir groter produktiwiteit en kreatiwiteit by werknemers lê opgesluit in 'n blik verf. Miskien is dit op dieselfde idee gebaseer as musiek vir lêhenne en melk...
[ "(A) liefde, passie en feestelikheid.", "(B) gevaar, vrede en hospitale.", "(C) mag, misterie en elegansie.", "(D) kalmte, vrede en koelheid." ]
afrikaans
B
12,5 liter kan in milliliter omskryf word as …
[]
[ "(A) 1 250 ml.", "(B) 12 500 ml.", "(C) 125 ml.", "(D) 0,125 ml." ]
afrikaans
A
Watter van die volgende strukture is betrokke by die handhawing van balans wanneer daar 'n verandering in die rigting en beweging van die liggaam is?
[]
[ "(A) Halfsirkelvormige kanale en serebellum", "(B) Eustachius-buis en serebellum", "(C) Halfsirkelvormige kanale en serebrum", "(D) Eustachius-buis en serebrum" ]
afrikaans
B
In reel 2 "my <u>s</u>ad en <u>s</u>illy <u>s</u>ongs ..." is die onderstreepte letters 'n voorbeeld van …
[ "Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae.\n\n<b>My hart is 'n hamburger</b>\nDeur Jaco Jacobs\n1. Ek spaar vir 'n kitaar om my songs\n2. vir jou te speel. My sad en silly songs\n3. wat ek net vir jou wil sing. Dis die enigste\n4. rede waarom ek naweke waiter.\n5. Maar vroeër vanaand was jy\n6. on verwags...
[ "(A) rym.", "(B) alliterasie.", "(C) ritme.", "(D) vergelyking." ]
afrikaans
B
Wat beteken die woorde "... het ek my hart in 'n hamburger bun voor jou neergesit..."? (versreël 9-11)
[ "Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae.\n\n<b>My hart is 'n hamburger</b>\nDeur Jaco Jacobs\n1. Ek spaar vir 'n kitaar om my songs\n2. vir jou te speel. My sad en silly songs\n3. wat ek net vir jou wil sing. Dis die enigste\n4. rede waarom ek naweke waiter.\n5. Maar vroeër vanaand was jy\n6. on verwags...
[ "(A) Die meisie hou van die spreker.", "(B) Die spreker hou van die meisie.", "(C) Die spreker hou van 'n hamburger.", "(D) Die meisie het 'n hamburger bestel." ]
afrikaans
D
$( x^{4} y^{5} z^{-2} )^{3}$ vereenvoudigd is …
[]
[ "(A) $x^{7} y^{5} z^{-5}$", "(B) $ x^{4} y^{5} z^{-6}$", "(C) $x^{7} y^{8} z^{-5}$", "(D) $x^{12} y^{15} z^{-6}$" ]
afrikaans
A
Watter les kan uit die storie geleer word? Moenie …
[ "(paragraaf 1) Op ʼn dag is ʼn winkelier met sy twee donkies op pad na ʼn groot stad. Hy loop met ʼn stok in sy hand agter sy twee donkies aan. Die eerste donkie dra ʼn vrag spons. Hy dra lig en stap vrolik en vinnig al agter die ander donkie aan. Die tweede donkie dra ʼn vrag sout. Hy dra swaar en stap stadig al met die...
[ "(A) ander volg nie, neem jou eie besluite.", "(B) met sponse in ʼn rivier loop nie.", "(C) op donkies ry nie.", "(D) eerste swem nie." ]
afrikaans
B
Kies die korrekte antwoord. "Dis toe vryheid van spraak 'n knou gekry het." Hierdie uitdrukking beteken dat mense …
[ "Lees die onderstaande teks versigtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.\n\n<b>DIE ANTWOORD: NET 'N BLIK VERF!</b>\n\n(paragraaf 1) Die antwoord vir groter produktiwiteit en kreatiwiteit by werknemers lê opgesluit in 'n blik verf. Miskien is dit op dieselfde idee gebaseer as musiek vir lêhenne en melk...
[ "(A) die reg het om te sê wat hulle wil oor enige onderwerp.", "(B) se reg om te sê wat hulle wil, bedreig is.", "(C) die enigste spesie is wat vryheid van spraak hoog aanslaan.", "(D) mekaar aanhoudend afknou deur middel van spraak." ]
afrikaans
A
As all die geleiers van koperdraad gemaak is, watter een het die grootste weerstand?
[]
[ "(A) Lank, dun en warm", "(B) Kort, dun en koud", "(C) Lank, dik en warm", "(D) Kort, dik en koud" ]
afrikaans
C
Chemiese energie word verkry uit die …
[]
[ "(A) gloeilamp.", "(B) skakelaar.", "(C) sel.", "(D) stroombaan." ]
afrikaans
C
Watter kos help om energie te voorsien?
[]
[ "(A) Vleis", "(B) Eiers", "(C) Aartappels", "(D) Wortels" ]
afrikaans
A
Hoekom moes die jong haan in sy pa se plek kraai?
[ "<b>Lees die teks hieronder en beantwoord dan Vraag 1 tot 6. </b>\nEendag is 'n jong haan na sy pa se bed geroep. Seun, ek is oud en dit is tyd vir my om te sterf,\" het die ou haan gesê. \"Nou is dit jou beurt om die son elke oggend wakker te kraai.\" \n\nDie jong haan het hartseer gestaan en toekyk hoe sy pa swak...
[ "(A) Die ou haan het die vorige dag gesterf.", "(B) Die jong haan wou leer hoe om te kraai.", "(C) Die ou haan wou nie meer kraai nie.", "(D) Die ander diere het die jong haan gevra om te kraai." ]
afrikaans
A
Kies die beskrywing uit die opsies wat by hierdie organisasie pas: Waste-Ed
[ "AFDELING A: LEESBEGRIP\nVRAAG 1: ARTIKEL\nLees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\nTEKS A\n\nMOENIE NET PRAAT NIE; DOEN IETS!\nStil-stil maak Suid-Afrikaners 'n verskil\n\n(1) Max Lucado, 'n geestelike skrywer, glo dat elke mens 'n begeerte het om 'n verskil \nop aarde te maak en om iets vi...
[ "A. maak die jeug van herwinning bewus", "B. fokus net op klimaatsverandering in Afrika", "C. laat volwassenes menswaardig voel", "D. fokus op 'n gesonder toekoms vir die wêreld", "E. laat ander projekte ontwikkel wat op kinders fokus" ]
afrikaans
A
Hoeveel priemgetalle is daar tussen 90 en 100?
[]
[ "(A) 1", "(B) 2", "(C) 3", "(D) 0" ]
afrikaans
B
........ het die regte van swartmense weggeneem om te boer en grond te besit.
[]
[ "(A) Wet op die verbod op gemengde huwelike van 1949", "(B) Wet op Naturellengrond van 1913", "(C) Die Wet op Behoud van Afsonderlike Geriewe van 1953", "(D) Die Wet op Bevolkingsregistrasie van 1950" ]
afrikaans
D
Wat is die verskil tussen die gevoelens wat "sagte groen" en "bottelgroen" mure moontlik tot gevolg kan hê?
[ "Lees die onderstaande teks versigtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.\n\n<b>DIE ANTWOORD: NET 'N BLIK VERF!</b>\n\n(paragraaf 1) Die antwoord vir groter produktiwiteit en kreatiwiteit by werknemers lê opgesluit in 'n blik verf. Miskien is dit op dieselfde idee gebaseer as musiek vir lêhenne en melk...
[ "(A) Bottelgroen skep 'n gevoel van terneergedruktheid.", "(B) Bottelgroen- en sagte groen mure laat mense moeg voel.", "(C) Sagte groen kan 'n mens kalm laat voel.", "(D) Sagte groen kan 'n mens kalm laat voel, terwyl bottelgroen jou terneergedruk kan laat voel." ]
afrikaans
F
'n Opgeloste stof verander weer in soliede kristalle
[ "Pas die stelling in <b>Kolom A</b> by die korrekte woord in <b>Kolom B</b>. Skryf die korrekte <b>LETTER</b> in <b>Kolom C</b> langs die nommer.\nVoorbeeld: 2.6 Vaste stof wat in vloeistof oplos <u>______</u> <b>2.6=G (opgeloste stof)</b>" ]
[ "(A) Oplosmiddel", "(B) Oplossing", "(C) Gebalanseerde dieet", "(D) Vesel", "(E) Hardlywigheid", "(F) Kristallisasie" ]
afrikaans
C
Met verwysing na reël 9 en 10 ''is die grassaad aan roere/soos winkende hande'' identifiseer die beeldspraak.
[ "Bestudeer die gedig en beantwoord vrae6-1 - 6-3.\n<b>Winternag</b>\nDeur Eugene Marais\nO koud is die windjie\n en skraal.\nEn blink in die dof-lig\n en kaal,\nso wyd as die Heer se genade, (versreël 5)\nlê die velde in sterlig en skade.\n En hoog in die rande,\n versprei in die brande,\nis die grassaad aan...
[ "(A) Eufemisme", "(B) Metafoor", "(C) Vergelyking", "(D) Ironie" ]
afrikaans
C
Watter van die volgende is ʼn oplossing vir $2x + y = 5$?
[]
[ "(A) (0 ; 3)", "(B) (-2 ; 1)", "(C) (5 ; -5)", "(D) $(-\\frac{1}{2}; 6)$" ]
afrikaans
A
Watter deel van die oor bevat die reseptore vir gehoor?
[]
[ "(A) Koglea", "(B) Timpaniese membraan/Trommelvlies", "(C) Ovale venster", "(D) Ronde venster" ]
afrikaans
D
Hoeveel getalle van 11 tot 69 het die som van hulle syfers ʼn vierkantsgetal?
[]
[ "(A) 14", "(B) 15", "(C) 10", "(D) 17" ]
afrikaans
D
Wie het die Nazi's vervolg?
[]
[ "(A) Ariërs", "(B) politieke opponente", "(C) Jehovah se Getuies", "(D) B en C" ]
afrikaans
B
Melk is kos vir groei en herstel, dit bevat...
[]
[ "(A) koolhidrate.", "(B) proteïne.", "(C) vette en olies.", "(D) vitamiene." ]
afrikaans
C
$ (a + b) ^{0}$ =
[]
[ "(A) a + b", "(B) 2", "(C) 1", "(D) 0" ]
afrikaans
D
Watter van die volgende was deel van die voorwaardes van die Verdrag van Versailles?
[]
[ "(A) Die ontwapening van Duitsland.", "(B) Betaling van vergoedings aan die Geallieerdes.", "(C) Brand die Duitse \"Reichstag\" af.", "(D) Beide A en B." ]
afrikaans
D
Wat sal die volume van ʼn reghoekige prisma wees as al die afmetings verdubbel word?
[]
[ "(A) $2 \\times $ die volume van die oorspronklike prisma.", "(B) $4 \\times $ die volume van die oorspronklike prisma.", "(C) $6 \\times $ die volume van die oorspronklike prisma.", "(D) $8 \\times $ die volume van die oorspronklike prisma." ]
afrikaans
B
Watter EEN van die volgende hormone beheer die metaboliese tempo?
[]
[ "(A) Testosteroon", "(B) Tiroksien", "(C) Groeihormoon", "(D) Insulien" ]
afrikaans
C
Die temperatuur om 8 in die oggend was 15 grade Celsius. Teen 4 nm was die temperatuur 9 grade Celsius warmer. Wat was die temperatuur om 4 nm?
[]
[ "(A) 15 grade Celsius", "(B) 9 grade Celsius", "(C) 24 grade Celsius", "(D) 8 ure" ]
afrikaans
B
Watter deel beheer die hoeveelheid lig wat die oog binnedring?
[]
[ "(A) Kornea", "(B) Iris", "(C) Choroïed", "(D) Lens" ]
afrikaans
C
Die eerste dag toe die jong haan gekraai het, het die son nie geskyn nie. Wat het die ander diere gedink was die rede hoekom die son nie geskyn het nie?
[ "<b>Lees die teks hieronder en beantwoord dan Vraag 1 tot 6. </b>\nEendag is 'n jong haan na sy pa se bed geroep. Seun, ek is oud en dit is tyd vir my om te sterf,\" het die ou haan gesê. \"Nou is dit jou beurt om die son elke oggend wakker te kraai.\" \n\nDie jong haan het hartseer gestaan en toekyk hoe sy pa swak...
[ "(A) Hulle het gedink die haan was te jonk om die son te roep.", "(B) Hulle het gedink dit was omdat die ou haan gesterf het.", "(C) Hulle het gedink hy het nie hard genoeg gekraai nie.", "(D) Die haan moes op die kerk se dak gestaan het en nie op die skuur se dak nie." ]
afrikaans
C
Die KGV van $5a^{3}$ en $60a^{2}$ is ...
[]
[ "(A) $60a^{5}$", "(B) $30a^{3}$", "(C) $60a^{3}$", "(D) $300a^{6}$" ]
afrikaans
D
Wat is die modus van die datastel hieronder? 12 ; 17 ; 17 ; 12 ; 30 ; 25 ; 17 ; 10 ; 26 ; 18 ; 20
[]
[ "(A) 30", "(B) 25", "(C) 12", "(D) 17" ]
afrikaans
B
Weerlig is 'n toepassing van …
[]
[ "(A) magnetiese kragte.", "(B) elektrostatiese kragte.", "(C) gravitasiekragte.", "(D) spanningskrag." ]
afrikaans
A
In die artikel lees ons van 'n gesonde leefstyl. Wat kan lesers doen om 'n gesonde leefstyl te handhaaf?
[ "Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord die vrae wat volg.\n<b>Gesonde Leefstyl</b> \n(paragraaf 1) Die winter het ons lywe negatief verander. Ja! Die heerlike bredies, watertand, sagte broodrolletjies saam met verskillende soorte sop en 'n oormaat van tee en koffie. Nou is dit tyd om dit alles te laat ...
[ "(A) Mense moet 'n gesonde leefstyl toepas.", "(B) Mense moet meer gereeld oefen.", "(C) Mense moet vrugte en groente eet.", "(D) Mense se lywe word swaar gestraf in die winter." ]
afrikaans
C
Wat is die desimale vorm van die gemengde getal $4\frac{2}{5}$ ?
[]
[ "(A) 0,4", "(B) 4,2", "(C) 4,4", "(D) 4 400" ]
afrikaans
D
As T 'n punt is op die lyn gedefinieer deur $y = x$, dan is die koördinate van T...
[]
[ "(A) (5 ; -5)", "(B) (5 ; 0)", "(C) (-5 ; 5)", "(D) (-5 ; -5)" ]
afrikaans
B
Die deel van die aarde wat die kontinente vorm, is die …
[]
[ "(A) mantel.", "(B) kors.", "(C) atmosfeer.", "(D) hidrosfeer." ]
afrikaans
C
Adolf Hitler is gebore in...
[]
[ "(A) Switserland", "(B) Duitsland", "(C) Oostenryk", "(D) Frankryk" ]
afrikaans
C
Op 'n warm dag …
[]
[ "(A) vloei minder bloed na die oppervlak van die vel.", "(B) word die sweetkliere onaktief.", "(C) vloei meer bloed na die oppervlak van die vel.", "(D) vind vasokonstriksie plaas." ]
afrikaans
D
Dele van 'n Elektriese stroombaan word ... genoem.
[]
[ "(A) toestelle", "(B) stroombaan-diagramme", "(C) koper drade", "(D) komponente" ]
afrikaans
C
Kies die KORREKTE antwoord. 'n Ster waarvan die kem saamgetrek het
[]
[ "(A) Planetêre nebula", "(B) Rooi reus", "(C) Wit dwerg", "(D) Die son", "(E) Nebula", "(F) Swart dwerg", "(G) Kernfusie / Kernversmelting" ]
afrikaans
A
Die laag gas rondom 'n planeet
[ "<b>PASITEMS</b>\nPas die stellings in <b>KOLOM A</b> by met die korrekte woord in <b>KOLOM B</b>. Skryf dan die korrekte <b>LETTER</b> in <b>KOLOM C</b> langs die nommer.\nVoorbeeld: 2.6. Die vloei van elektrisiteit <u>___________</u>. 2.6: <b>G (Stroom)</b>" ]
[ "(A) Atmosfeer", "(B) Hernubaar", "(C) Hidro-elektriese krag", "(D) Rotasie", "(E) Geleiers", "(F) Nie-hernubare" ]
afrikaans
E
Materiale wat 'n elektriese stroom deurlaat
[ "<b>PASITEMS</b>\nPas die stellings in <b>KOLOM A</b> by met die korrekte woord in <b>KOLOM B</b>. Skryf dan die korrekte <b>LETTER</b> in <b>KOLOM C</b> langs die nommer.\nVoorbeeld: 2.6. Die vloei van elektrisiteit <u>___________</u>. 2.6: <b>G (Stroom)</b>" ]
[ "(A) Atmosfeer", "(B) Hernubaar", "(C) Hidro-elektriese krag", "(D) Rotasie", "(E) Geleiers", "(F) Nie-hernubare" ]
afrikaans
C
Kies die KORREKTE antwoord. Die kinders wat deur Donalene se Sheets for Shirts-projek gehelp word, woon nou gereeld skool by. Hieruit lei ons af dat …
[ "AFDELING A: LEESBEGRIP\nVRAAG 1: ARTIKEL\nLees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\nTEKS A\n\nMOENIE NET PRAAT NIE; DOEN IETS!\nStil-stil maak Suid-Afrikaners 'n verskil\n\n(1) Max Lucado, 'n geestelike skrywer, glo dat elke mens 'n begeerte het om 'n verskil \nop aarde te maak en om iets vi...
[ "A. party kinders nie van hierdie projek sal hou nie.", "B. alle leerders nou hierdie hemde behoort te dra.", "C. hierdie projek onderwys in ons land indirek ondersteun.", "D. ander hotelle ook by hierdie projek betrokke gaan raak." ]
afrikaans
C
Die Derde Mag was;
[]
[ "(A) Die PAC", "(B) Wapens wat deur die USSR aan die ANC gegee is", "(C) Die NP wat wapens en opleiding aan die IVP verskaf het", "(D) MK en POQO" ]
afrikaans
D
Wat is die mediaan van die datastel hieronder? 55 ; 67 ; 75 ; 42 ; 75 ; 19 ; 88 ; 31 ; 8 ; 75 ; 12
[]
[ "(A) 88", "(B) 75", "(C) 19", "(D) 55" ]
afrikaans
A
Vir sterre soos die son, trek die kern van die ster saam om 'n ... te vorm.
[]
[ "(A) wit dwerg", "(B) geel ster", "(C) rooi reus", "(D) blou ster" ]
afrikaans
B
As 3 'n wortel is van $x^{2} + x + t = 0$, is die waarde van t...
[]
[ "(A) 12", "(B) -12", "(C) 1/12", "(D) $-\\frac{1}{12}$" ]
afrikaans
D
Watter EEN van die volgende vind onmiddellik na bevrugting plaas?
[]
[ "(A) Die blastula, wat 'n hol bal selle is, word deur meiose gevorm.", "(B) Die morula, wat 'n hol bal selle is, word deur meiose gevorm.", "(C) Die blastula, wat 'n soliede bal selle is, word deur mitose gevorm.", "(D) Die morula, wat 'n soliede bal selle is, word deur mitose gevorm." ]
afrikaans
A
Geleiers is gewoonlik van ... gemaak.
[]
[ "(A) metale", "(B) skakelaars", "(C) wol", "(D) nie-metale" ]
afrikaans
B
'Hulle moenie dink dat sy dinge uit haar duim suig nie.'' (Paragraaf 5) Word ''uit haar duim suig'' hier LETTERLIK of FIGUURLIK gebruik?
[ "AFDELING A: LEESBEGRIP\nVRAAG 1: ARTIKEL\nLees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\nTEKS A\n\nMOENIE NET PRAAT NIE; DOEN IETS!\nStil-stil maak Suid-Afrikaners 'n verskil\n\n(1) Max Lucado, 'n geestelike skrywer, glo dat elke mens 'n begeerte het om 'n verskil \nop aarde te maak en om iets vi...
[ "A. LETTERLIK", "B. FIGUURLIK" ]
afrikaans
B
Die grootte van elke hoek in 'n reëlmatige oktagoon is …
[]
[ "(A) 60°", "(B) 135°", "(C) 72°", "(D) 105°" ]
afrikaans
B
"<b>S</b>elfgedrewe tui<b>s</b>onderwy<b>s</b>". Die s-klank wat hier herhaal is, is 'n voorbeeld van…
[]
[ "(A) assonansie", "(B) alliterasie", "(C) metafoor", "(D) onomatopee" ]
afrikaans
E
Kies die beskrywing uit die opsies wat by hierdie organisasie pas: Royal Kidz
[ "AFDELING A: LEESBEGRIP\nVRAAG 1: ARTIKEL\nLees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\nTEKS A\n\nMOENIE NET PRAAT NIE; DOEN IETS!\nStil-stil maak Suid-Afrikaners 'n verskil\n\n(1) Max Lucado, 'n geestelike skrywer, glo dat elke mens 'n begeerte het om 'n verskil \nop aarde te maak en om iets vi...
[ "A. maak die jeug van herwinning bewus", "B. fokus net op klimaatsverandering in Afrika", "C. laat volwassenes menswaardig voel", "D. fokus op 'n gesonder toekoms vir die wêreld", "E. laat ander projekte ontwikkel wat op kinders fokus" ]
afrikaans
D
Die struktuur in die amniotiese eier wat afvalprodukte verwyder:
[]
[ "(A) Dooiersak", "(B) Chorion", "(C) Amnion", "(D) Allantoïs" ]
afrikaans
D
Hoe weet ons dat die jong haan baie lief vir die ou haan was?
[ "<b>Lees die teks hieronder en beantwoord dan Vraag 1 tot 6. </b>\nEendag is 'n jong haan na sy pa se bed geroep. Seun, ek is oud en dit is tyd vir my om te sterf,\" het die ou haan gesê. \"Nou is dit jou beurt om die son elke oggend wakker te kraai.\" \n\nDie jong haan het hartseer gestaan en toekyk hoe sy pa swak...
[ "(A) Hy het dadelik gekom toe die ou haan hom geroep het.", "(B) Hy was bereid om in die ou haan se plek te kraai.", "(C) Hy was opgewonde om vir die eerste keer te kraai.", "(D) Hy was hartseer toe sy pa dood is." ]
afrikaans
C
Wat is die HGD van 210 en 350?
[]
[ "(A) $2\\times 5\\times 5\\times 7$", "(B) $2\\times 3\\times 5\\times 7$", "(C) $2\\times 5\\times 7$", "(D) $5\\times 7$" ]
afrikaans
D
Watter een van die volgende gasse is ʼn kweekhuis gas?
[]
[ "(A) Helium", "(B) Waterstof", "(C) Suurstof", "(D) Metaan" ]
afrikaans
D
Rotsagtige ruimtevoorwerp wat om die son wentel in die sone tussen Mars en Jupiter.
[]
[ "(A) Meteorïed", "(B) Komeet", "(C) Maan", "(D) Asteroïede" ]
afrikaans
B
Wat is die tema van die gedig?
[ "Lees die gedig hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\n<b>Seesonnet</b>\nO magtige oseaan, jy wydgestrekte, \nOmsirkel deur die ongemetenheid, \nDiep in jou boesem rus die onontdekte; \nAlleen jou swaar gehyg verneem die tyd.\nO nooitvermoeide see wat immer-woelend, (versreël 5)\nGetye reёl na gange van die...
[ "(A) Die vervulling van 'n droom", "(B) Die magtigheid van die oseaan", "(C) 'n Vakansie by die see", "(D) Die heelal" ]
afrikaans
A
Die kleur van die sterre kan hul oppervlaktemperatuur vertel. Watter van die volgende rangskikkings verteenwoordig die kleure van die sterre van die warmste tot die koelste?
[]
[ "(A) Blou -> Wit -> Rooi", "(B) Rooi -> Wit -> (B) lou", "(C) Rooi -> Blou -> Wit", "(D) Wit -> Rooi -> Wit" ]
afrikaans
C
Watter EEN van die volgende sal nadelig wees wanneer 'n biologiese metode gebruik word om indringerspesies te beheer?
[]
[ "(A) In staat om indringerspesies te beheer sonder die gebruik van skadelike chemikalieë", "(B) 'n Deel van die indringerplant kan agtergelaat word om weer te begin groei wanneer dit meganies verwyder word", "(C) Die spesies wat ingebring word, is dalk uitheems in die gebied en kan die inheemse spesies verdring...
afrikaans
A
Die HI-virus is 0,000 000 018 m in deursnee. Uitgedruk in wetenskaplike notasie, is dit …
[]
[ "(A) $1,8 \\times 10^{-8}$ m.", "(B) $18 \\times 10^{9}$ m.", "(C) $1,8 \\times 10^{9}$ m.", "(D) $1,8 \\times 10^{-9}$ m." ]
afrikaans
C
Waarom moes die donkie met die swaar vrag sout eerste deur die rivier swem? Sy vrag was die …
[ "(paragraaf 1) Op ʼn dag is ʼn winkelier met sy twee donkies op pad na ʼn groot stad. Hy loop met ʼn stok in sy hand agter sy twee donkies aan. Die eerste donkie dra ʼn vrag spons. Hy dra lig en stap vrolik en vinnig al agter die ander donkie aan. Die tweede donkie dra ʼn vrag sout. Hy dra swaar en stap stadig al met die...
[ "(A) ligste.", "(B) nuutste.", "(C) swaarste.", "(D) oudste." ]
afrikaans
D
$\frac{x}{y} - 1$ =
[]
[ "(A) $\\frac{y - x}{x}$", "(B) $\\frac{y - x}{y}$", "(C) $x - y$", "(D) $\\frac{x - y}{y}$" ]
afrikaans
C
Watter EEN van die volgende hou die vorm van die oogbal in stand?
[]
[ "(A) Kornea", "(B) Lens", "(C) Glasagtige water/vog", "(D) Retina" ]
afrikaans
B
Die produk van 6 en 'n ander getal verminder met 4, is gelyk aan 20. Watter van die volgende vergelykings pas by die bewering?
[]
[ "(A) $6x + 4 = 20$", "(B) $6x - 4 = 20$", "(C) $6(x + 4) = 20$", "(D) $6 - 4x = 20$" ]
afrikaans
A
n Mineraal wat ons tande en bene sterk maak.
[]
[ "(A) Kalsium", "(B) Yster", "(C) Sink", "(D) Natrium" ]
afrikaans
C
Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 6<u>8</u>1 257?
[]
[ "(A) $8\\ \\times \\ 1\\ 000$", "(B) $8\\ \\times \\ 100\\ 000$", "(C) $8\\ \\times \\ 10\\ 000$", "(D) $8\\ \\times \\ 100$" ]
afrikaans
A
Hoekom, dink jy, was die jong haan bang om die eerste oggend te kraai?
[ "<b>Lees die teks hieronder en beantwoord dan Vraag 1 tot 6. </b>\nEendag is 'n jong haan na sy pa se bed geroep. Seun, ek is oud en dit is tyd vir my om te sterf,\" het die ou haan gesê. \"Nou is dit jou beurt om die son elke oggend wakker te kraai.\" \n\nDie jong haan het hartseer gestaan en toekyk hoe sy pa swak...
[ "(A) Hy was onseker, want hy het nog nooit vantevore gekraai nie.", "(B) Hy het gedink dat die ander diere vir hom sou lag.", "(C) Hy het gedink hy was te jonk om te kan kraai.", "(D) Die dak van die skuur was te ver van die grond af." ]
afrikaans
C
Watter een van die volgende is 'n priemgetal?
[]
[ "(A) 39", "(B) 51", "(C) 61", "(D) 87" ]
afrikaans
D
Bekende persone wat aangekla was van Hoogverraad gedurende die Hoogverraad verhoor ;
[]
[ "(A) Robert Sobukwe en Steve Biko", "(B) Thabo Mbeki en Walter Sisulu", "(C) Kgalema Motlanthe en Cyril Ramaphosa", "(D) Oliver Tambo en Nelson Mandela" ]
afrikaans
D
Die herhaling van die <b>'k'</b> - klank in '<b>k</b>oppie <b>k</b>rap' is ʼn voorbeeld van <u>_____</u>.
[ "<b>DIEREVRIENDE</b>\nʼn Hond is regtig ʼn liewe dier,\nhy waai sy stert van pure plesier.\nhy lek jou vinnig op die wang,\npasop tog gou voor Ma jou vang!\n\nOns kietsiekat is gans te koel, \nsy kom net nader as sy so voel.\nsy vly haar lekker eenkant neer,\nvir jou voel sy ʼn veer.\n\nDie voëltjie in sy hok \nsit ur...
[ "(A) ʼn metafoor", "(B) ʼn vergelyking", "(C) assonansie", "(D) alliterasie" ]
afrikaans
A
Skryf die volgende as ʼn heelgetal. $( 8\ \times \ 1\ 000\ 000) \ +\ ( 4\ HTH) \ +\ ( 1\ \times \ 1) \ +\ ( 3\ Th) \ +\ ( 5\ \times \ 10\ 000) \ +\ ( 200)$
[]
[ "(A) 8 453 201", "(B) 8 451 301", "(C) 8 435 201", "(D) 8 543 201" ]
afrikaans
C
Die gemiddelde van die gegewe getalle {1; 2; $5\frac{3}{5}$ ; 12; $6\frac{1}{10}$ ; 10} is:
[]
[ "(A) 6,98", "(B) 6,93", "(C) 6,12", "(D) 6,75" ]
afrikaans
A
Die vraag: ''Moet skole nie self gesonder eetgewoontes bevorder nie?'' (paragraaf 2) gee te kenne dat skole …
[ "Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord vrae 1-1 - 1-5.\n\n<b>Die Suid-Afrikaanse Vetsugkrisis</b>\n\n(paragraaf 1) Suid-Afrikaners word vetter. Ons is derde geplaas op die wêreld se vetsuglys deur die Compas Groep se 2011 Suidelike Afrika-verslag. Dit is 'n bewys dat vetsug oor die wêreld heen ondervin...
[ "(A) nie gesonde eetgewoontes bevorder nie.", "(B) gesonde eetprogramme het.", "(C) gesonde eetgewoontes bevorder.", "(D) ongesonde kos verkoop." ]
afrikaans
C
"Apartheid" verwys na;
[]
[ "(A) Beleid van uitbreiding", "(B) Beleid van eenheid", "(C) Beleid van segregasie wat mense van verskillende rasse skei", "(D) Suid Afrikaanse buitelandse beleid" ]
afrikaans
B
Uit hoeveel dele bestaan die aarde se kern?
[]
[ "(A) 1", "(B) 2", "(C) 3", "(D) 4" ]
afrikaans
C
Kies die KORREKTE antwoord. 'n Skielike toename in elektrisiteit as die stroomspanning 110% bo die normale spanning in die kragdraad is
[]
[ "(A) Gravitasiekrag", "(B) Ammeter", "(C) Kragstuwing", "(D) Lawa", "(E) Troposfeer", "(F) Stratosfeer", "(G) Smeltdraad", "(H) Kragtasie" ]
afrikaans
D
Die Nasionale Party het in ........ aan bewind gekom .
[]
[ "(A) 1944", "(B) 1990", "(C) 1960", "(D) 1948" ]
afrikaans
D
Musiek stimuleer hoenders en beeste om …
[ "Lees die onderstaande teks versigtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.\n\n<b>DIE ANTWOORD: NET 'N BLIK VERF!</b>\n\n(paragraaf 1) Die antwoord vir groter produktiwiteit en kreatiwiteit by werknemers lê opgesluit in 'n blik verf. Miskien is dit op dieselfde idee gebaseer as musiek vir lêhenne en melk...
[ "(A) die regte voedselsoorte te produseer.", "(B) mielies en groenvoer te vreet.", "(C) kuikens uit te broei.", "(D) eiers te lê en melk te produseer." ]
afrikaans
C
Die kleinste getal wat deur 6, 9 en 12 verdeel kan word en 'n res van 1 verlaat, is:
[]
[ "(A) 28", "(B) 36", "(C) 73", "(D) 145" ]
afrikaans
D
Hoeveel rande het ʼn driehoekige prisma?
[]
[ "(A) 5", "(B) 4", "(C) 6", "(D) 9" ]
afrikaans
C
Die artikel gee belangrike inligting oor die winter. Kies die sin wat die inligting in die teks die beste beskryf.
[ "Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord die vrae wat volg.\n<b>Gesonde Leefstyl</b> \n(paragraaf 1) Die winter het ons lywe negatief verander. Ja! Die heerlike bredies, watertand, sagte broodrolletjies saam met verskillende soorte sop en 'n oormaat van tee en koffie. Nou is dit tyd om dit alles te laat ...
[ "(A) Die artikel vertel die leser oor verskillende leefstyle.", "(B) Die artikel vertel die leser oor gesondheidsprobleme in die winter.", "(C) Die artikel vertel die leser oor gesonde leefstyle.", "(D) Die artikel vertel die leser oor heerlike gesonde bredies." ]
afrikaans
B
Watter van die volgende is nie 'n kweekhuis gas nie?
[]
[ "(A) Waterdamp", "(B) Helium", "(C) Koolstofdioksied", "(D) Metaan" ]
afrikaans
C
'n Bal word in die lug gegooi en val terug na die aarde. Die krag wat dit laat val is …
[]
[ "(A) magnetiese krag.", "(B) wrywingskrag.", "(C) gravitasiekrag.", "(D) elektrostatiese krag." ]
afrikaans
B
Identifiseer die hoofsin (hoofgedagte) in paragraaf 5 in die artikel.
[ "Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord die vrae wat volg.\n<b>Gesonde Leefstyl</b> \n(paragraaf 1) Die winter het ons lywe negatief verander. Ja! Die heerlike bredies, watertand, sagte broodrolletjies saam met verskillende soorte sop en 'n oormaat van tee en koffie. Nou is dit tyd om dit alles te laat ...
[ "(A) Jy moet een tot twee glase water, 30 tot 60 minute voor jou hoofmaal drink.", "(B) Drink 6-8 glase water per dag.", "(C) Drink ‘n glas koue water 30-60 minute na 'n hoofmaaltyd.", "(D) Drink vloeistowwe soos melk, tee, koffie en vrugtesap as aanvulling." ]
afrikaans
D
'n ... word gedraai om elektrisiteit op te wek.
[]
[ "(A) nie-metaal", "(B) koeltoring", "(C) kondensator", "(D) turbine" ]
afrikaans
D
Die waarde van 238,2 ÷ 100:
[]
[ "(A) 0,2382", "(B) 238,2", "(C) 23,82", "(D) 2,382" ]
afrikaans
A
$(2x - 3)(x + 4)$ = …
[]
[ "(A) $2x^{2} + 5x - 12$", "(B) $2x^{2} - 5x + 12$", "(C) $2x^{2} - 3x + 12$", "(D) $2x^{2} - 3x + 12$" ]
afrikaans
End of preview. Expand in Data Studio

No dataset card yet

Downloads last month
8