Datasets:
sentence stringlengths 1 39.4k |
|---|
Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, ag, nege, tien. |
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree. |
'n Hond het agter die kat aan gehardloop. |
Ek kan nie raserige kinders verdra nie. |
Asseblief deel my sambreel. |
Ek kan nie nou aan sy naam dink nie. |
Jy mag nou maar gaan meneer. |
Haar toespraak was uitmuntend. |
Hy bly in 'n dorpie naby Osaka. |
Vra, en jy sal ontvang. |
Dis wat ek gekoop het in Spanje. |
Los volgende Saterdag middag oop asseblief. |
Ek sal graag 'n vraag wil vra |
Ek sal graag hierdie pakkie na Kanada toe wil pos. |
Jim is geneig om te vêr te gaan. |
Ek het baie hard geleer sodat ek die eksamen kan deur kom. |
Hoekom het jy Japan toe gegaan? |
Hul het hul seun John benoem. |
Wat wil jy hê? |
Sy broer is verlede maand oorlede. |
Van watse land is jy? |
Ek hou van die stadige ritme van daai liedjie. |
Sy het haar seun alleen in die kar gelos. |
Die boek gaan oor die koning wat sy kroon verloor. |
Hoekom het jy Japan toe gekom? |
Kan jy jou kar beweeg asseblief? |
Ek kort jou hulp. |
Sy het my vertel hoe verkeerd dit was om te steel. |
Daar is 'n kaart op die muur. |
Jy kan my kar gebruik as jy wil. |
Die ou tafel word nogsteeds gebruik. |
Saterdag is my pa oop. |
Jou naam staan eerste op die lys. |
Het jy besluit om Japan toe te gaan? |
My ma het skoon lakens op my bed gesit. |
Die bome was deur hulle geplant. |
Jy kan nie verwag dat hy die storie ken nie, sienende dat hy dit nog nie gelees het nie. |
My ouer suster speel goed kitaar. |
Sy het aangehou werk. |
Ek het laas nag hier aangekom. |
Wat is die duurder een van die twee? |
Ons hoofkantoor is in Osaka. |
Jou das is skeef. |
Dankie! |
Baie dankie! |
Ek is lief vir jou. |
Trier is die oudste stad van Duitsland. |
My vrou is 'n vegetariër. |
Waar is Jim? |
Hy is my broer. |
Ek weet nie of dit waar is nie. |
Waar is hy? |
Ek is lief vir my ma. |
Ek is 'n vry man. |
Dit is die gebou waar my pa werk. |
Ek het 'n kar. |
Is dit 'n vlermuis? |
My broer is 'n idioot. |
Hy is 'n gentleman. |
Ek is nie meer lief vir haar nie. |
Hy is lui. |
Hoe gaan dit met u, mevrou Jones? |
Dit is my broer. |
Ek werk by 'n bank. |
Ek het 'n probleem met my motor. |
Hy hardloop. |
Sy hardloop. |
My oom is gediagnoseer met bloedkanker. |
My ouers is albei dood. |
Hy is 'n onderwyser. |
Hy kon nie kom nie, omdat hy siek was. |
Dit is my vriend. |
Sy woon in Kioto. |
Hy woon in Kioto. |
Peter is lief vir Jane. |
Ek moet my ma help. |
Ek moet aan my kinders dink. |
Jy is die liefde van my lewe. |
Ons moet vinnig optree. |
Ek het nou nie veel tyd nie. |
My hond is wit. |
Hoe oud is jy? |
Hoe oud is jy? "Ek is sestien." |
Ek heet Hopkins. |
Sy het 'n huis by die see. |
Ek is nie doof nie. |
Ek ken hom nie. |
Ek ken haar nie. |
Glo jy in UFO's? |
Glo jy in God? |
Ek het geen tyd vir jou nie. |
Hy rook nie. |
Glenn het twee vriendinne. |
Ek leef my droom. |
Dis onmoontlik. |
Dis my vriend. |
Rome is die hoofstad van die wêreld. |
Ons is baie dronk. |
My ouers woon in Windhoek en ek woon in Lüderitz. |
Ek het 'n hond. |
End of preview. Expand in Data Studio
README.md exists but content is empty.
- Downloads last month
- 8