sentence stringlengths 1 39.4k |
|---|
Dit was baie mooi. |
Ons sal jou roep wanneer jou tafel gereed is. |
Ons sal u skakel wanneer u tafel gereed is. |
Tom is as 'n dokter opgelei. |
Dit is 50 kilometers tot by Parys. |
Hoe durf jy oor my man op so 'n walglike manier praat! |
Die laaste keer wat ek China toe was, het ek Shanghai besoek. |
Ons stel daarin belang om die gebruike van verskillende streke te observeer. |
Daar is niks snobisties oor haar nie. |
Sy's baie mooi. |
Ons hoop om 'n tennisklub te organiseer. |
Ons is die mense. |
Die siek persoon het die beste moontlike sorg gehad. |
Baie verjaarsdagkaartjies sal binnekort arriveer. |
Ek kan oor die rivier swem. |
Hoe lank het jy daar gebly? |
Hoe lank het u daar gebly? |
Ek het my hande in my sakke gesteek. |
Die bakleiery het 'n week lank geduur. |
Die sekretaresse het gevra dat ek moet aanhou totdat mnr. Williams beskikbaar was om my oproep te neem. |
Hulle kar het ons s'n verbygesteek. |
Al wat jy moet doen om 'n foto te neem, is om hierdie knoppie te druk. |
Het jy die boek wat ek nou die dag vir jou geleen het, klaar gelees? |
Die rivier verskaf eletrisiteit aan die dorp. |
Tom het selfmoord gepleeg deur van 'n brug af te spring. |
As ek jy was, het ek onmidellik begin. |
Ek is baie gelukkig in Georgië. |
Mary is Tom se vrou. |
Mary is Tom se suster. |
Waar is die ingang? |
My hand is in warm water. |
Die Burj Khalifa is tans die hoogste wolkekrabber in die wêreld. |
Frankryk is in Wes-Europa. |
My rok is te lank. |
Mari en Maki is susters. |
Ek eet geen vleis nie. |
Die rekening asseblief. |
Hoe gaan dit met jou sustertjie? |
Glo my dat ek u wou help. |
Mense hou daarvan om te praat. |
Hy het gedurende hierdie bespreking stilgebly. |
As ek na die partytjie toe gaan, sal ek 'n paar bottels wyn saamvat. |
Ek werk. |
Ons behoort sy voorbeeld te volg. |
Die kat het die voël bespring. |
Taalverwerwing vereis kreatiwiteit. |
'n Mens kan op hom vertrou. |
Tom koop sy kruideniersware net in 'n gesondheidswinkel. |
Neem die hysbak tot by die vyfde vloer. |
Hierdie lied herinner my aan die tyd van my jeug. |
Yumi het baie boeke. |
Niemand weet dit beter as ons nie. |
Watse gebou is dit? |
Ek is nie afgedank nie. Ek het bedank. |
My suster speel taamlik goed kitaar. |
Wag totdat die verkeerslig groen word. |
Laat Tom besluit wat jy moet doen. |
Dit raak net mense wat in stede woon. |
Hy het baie ervaring op hierdie gebied. |
Dit is warm vandag. |
Ek het 'n droeë vel. |
Ja, die melk is baie goed. |
Sy het om hulp geroep. |
Sit hierdie stoele asseblief by die venster. |
Ek het twee uur lank vir die bus in die sneeu gewag. |
Marry het 'n klomp geskenke vir haar verjaarsdag gekry. |
Hulle kom goed klaar met hulle bure. |
Die landskap is asemrowend. |
Die skip het gesink. |
Hierdie hond is myne. |
Die Titanic het op sy eerste vaart gesink. Dit was 'n groot skip. |
Dit is wat ek in Spanje gekoop het. |
My broer woon in Tokio. |
My broer bly in Tokio. |
Kan jy asseblief jou kar skuif. |
Hulle het hulle seun John genoem. |
Julle werk te veel. |
Ek betaal vandag vir jou midagete. |
Hy het besluit om dokter te word. |
Die hysbak werk nie vandag nie. |
Tom hoef nie vandag skool toe te gaan nie. |
Ek het die indruk dat hy die geheim ken. |
Dit was groot pret. |
Moenie te veel rook nie. |
Om een of ander rede voel ek snags meer lewendig. |
Hy was dom genoeg om haar te glo. |
So 'n man kan mens nie vertrou nie. |
Daar is elke tien minute 'n bus. |
Ek kan hierdie restaurant aanbeveel. |
Maak die deur oop. |
Haar fiets is beter as myne. |
Dit was baie winderig. |
Jy is swanger. |
Gee my vandag se koerant. |
Ek het hom nooit hoor sing nie. |
Hy is baie tevrede met die nuwe fiets. |
Van watter sportsoort hou jy die meeste? |
Sy speel klavier |
Hy het 'n afgeleefde pak aangehad. |
Dink u dat diere 'n siel het? |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.