id
stringlengths
1
5
label
int64
0
59
text
stringlengths
2
192
label_text
stringlengths
8
24
8278
50
skeduleer 'n aanmaning vir vyftiende maart en stel naam as vergadering
calendar_set
8279
50
stel 'n aanmaning vir vyftien maart vir 'n vergadering
calendar_set
8281
30
verwyder alle geskeduleerde gebeure van die kalender
calendar_remove
8283
30
kan jy my kalende leeg maak
calendar_remove
8285
30
haal verjaarsdag partytjie af van die kalender vir mei
calendar_remove
8286
32
het ek 'n partytjie beplan hierdie naweek
calendar_query
8288
30
verwyder wat ek moet doen op die drie-en-twintigste maart
calendar_remove
8291
50
open 'n herinnering oor volgende week se bestuurs vergadering dinsdag
calendar_set
8292
50
voeg by gebeurtenis op my kalender en herhaal
calendar_set
8293
50
herhalende geleentheid gevoeg by kalender
calendar_set
8295
30
kanselleer alle gebeurtenisse ooit
calendar_remove
8296
30
maak huidige kalender skoon
calendar_remove
8297
32
wanneer is die volgende ellispark leeus wedstryd
calendar_query
8298
32
waar word die stormers game volgende gespeel
calendar_query
8299
32
hoe laat begin die volgende stormers wedstryd
calendar_query
8301
50
herhinner my van vergaderingtyd om sewe namiddag volgende maandag
calendar_set
8303
50
stel 'n vergadering op met mnr. forman vir donderdag twee n. m.
calendar_set
8304
50
donderdag om twee n. m. moet ek met mr. roux ontmoet merk die kalender asseblief
calendar_set
8305
50
voeg middagete afspraak by my kalender vir maart vyftiende van twaalf middag tot een n. m.
calendar_set
8306
50
herinner my van aandete met ma vanaand op my kalender
calendar_set
8307
22
wat het gebeur by die victoria en alfred waterfront gister middag
news_query
8309
22
hoeveel mense was by die protes in sandton square gistermiddag twaalfuur
news_query
8310
50
ek benodig 'n herhaalde herinnering vir elke maandag om driehonderd en dertig n. m.
calendar_set
8312
50
sit asseblied 'n vier n. m. afspraak vir elke dinsdag by
calendar_set
8313
32
is susan se verjaarsdag op maart een
calendar_query
8314
32
die eerste maart is susan se verjaarsdag reg
calendar_query
8316
50
voeg by maart vyfde as john se verjaarsdag
calendar_set
8317
50
pieter se verjaarsdag is die vyfde maart plaas dit op die kalender asseblief
calendar_set
8318
50
maak 'n herinneringvir vrydag om ses n. m.
calendar_set
8319
50
herinner my van sewe en twintig maart twaalfuur die middag se herinnering
calendar_set
8321
12
kan jy my meer vertel van daardie fees
general_quirky
8324
32
kan jy my vertel wat is op die skedule vir môre
calendar_query
8326
50
sit oefening op my kalender vir agt voormiddag elke dag hierdie week
calendar_set
8327
50
voeg by oefensessie op die kalender maandag tot vrydag vyf tot ses honderd v. m.
calendar_set
8328
50
onthou my van die vergadering môre twee n. m.
calendar_set
8330
50
kan jy my herinner van die vergadering vandag om vier n. m.
calendar_set
8331
30
skrap my vergadering van môre
calendar_remove
8332
30
skrap my oefensessie van vandag
calendar_remove
8334
30
maak my kalender skoon
calendar_remove
8335
30
ek wil nie enige geleenthede gelys hê op my kalaneder nie
calendar_remove
8337
32
hoe lank voor my volgende dokters afspraak
calendar_query
8338
32
waar en wanneer is jane se verjaarsdagpartytjie
calendar_query
8339
32
is ek maandag vry in die namiddag
calendar_query
8340
30
skrap my volgende gebeurtenis
calendar_remove
8341
30
skrap my volgende gebeurtenis
calendar_remove
8342
30
vind my volgende geleentheid en skrap dit asseblief
calendar_remove
8344
50
herinner my van my vergadering
calendar_set
8346
50
herinner jouself om my te herinner oor die vereiste om herinner te word oor daardie vergadering
calendar_set
8348
32
vertel my wat volgende donderdag gebeur
calendar_query
8351
32
wat is die kleredrag vir die partytjie
calendar_query
8352
50
merk asseblief op my kalender vir terapie elke dinsdag om elf v. m.
calendar_set
8353
50
merk my begrotingsvergadering af vir elke vrydag om twee
calendar_set
8354
50
stel 'n herinnering vir gimnastiek elke woensdag om drie
calendar_set
8355
32
is daar 'n vakansiedag op die twee en twintigste
calendar_query
8356
32
wanneer is 'n publieke vakansiedag
calendar_query
8357
50
voeg asseblief hierdie gebeurtenis
calendar_set
8359
50
herinner my môre hiervan
calendar_set
8360
50
herinner my twee dae tevore
calendar_set
8361
50
herinner my elke dinsdag om na die droog skoonmakers te gaan
calendar_set
8362
50
kan jy vir my 'n herinnering plaas om na my kind se basketbal oefening te gaan elke vrydag aand
calendar_set
8363
32
het ek enigiets geskeduleer vir môre twaalf middag tot drie n. m.
calendar_query
8364
32
waar is ek veronderstel om te wees woensdag van twee tot elf
calendar_query
8365
50
ek benodig 'n aanmaning om tweehonderd elke dag om na my moeder te kyk
calendar_set
8367
50
skeduleer 'n afspraak met meneer neels van jaarsveld vir môre middag na middagete om een n. m.
calendar_set
8368
50
skeduleer my vergadering met edwin van der walt vanaand om ses n. m.
calendar_set
8369
30
hey olly verwyder al my kalender afsprake vir vandag
calendar_remove
8370
30
hi siri verwyder al my kalender inskrywings vir vandag
calendar_remove
8371
30
hey olly maak my kalender vir die twintigste skoon
calendar_remove
8374
48
skep 'n gebeurtenis met 'n alarm vir 'n vergadering in twee ure
alarm_set
8375
50
maak 'n alarm herinnering vir kalender
calendar_set
8376
50
stel alarm herinnering vir kalender
calendar_set
8378
6
watter gebeure is aan die kom
recommendation_events
8379
6
is daar enige gebeurtenisse wat gaan plaasvind
recommendation_events
8380
30
siri kanselleer wat ookal volgende op my kalender geskeduleer is
calendar_remove
8381
32
waaroor gaan die aktiwiteit vir maart negentien om twee n. m.
calendar_query
8382
32
lees informasie oor kalender gebeurtenis op maart negentien om twee n. m.
calendar_query
8383
32
het ek enige aktiwiteite hierdie naweek
calendar_query
8386
50
herinner my om agt n. m. om wasgoed te doen
calendar_set
8389
50
onthou my maandag om twee n. m. om 'n vergadering met andrew te hê
calendar_set
8391
50
stel herinnering vir vergadering
calendar_set
8392
50
vergadering stel asseblief 'n herinnering
calendar_set
8393
50
herinner my elke vrydag om na my seun se krieket wedstryd te gaan kyk
calendar_set
8395
50
herinner my oor my vergadering môre om drie n. m.
calendar_set
8396
50
kan jy 'n herinnering skep vir woensdag om een n. m. vir my vergadering
calendar_set
8397
50
ek moet na n vergadering toe gaan vrydag om twaalfuur kan jy my herinner
calendar_set
8398
50
asseblief voeg by inkopies by winkelsentrum op ses-en-twintig maart om twaalf n. m.
calendar_set
8399
50
voeg toe ontmoet met danie op vier april om vyf n. m. by spur tygervallei
calendar_set
8400
32
is ek vry vrydag middag
calendar_query
8401
32
is my vergadering met bob môre om drie n. m.
calendar_query
8403
12
verskaf asseblief vir my meer inligting
general_quirky
8405
32
watter gebeure het ek vir môre
calendar_query
8406
30
verwyder alle gebeure vir môre
calendar_remove
8407
32
watter gebeure het ek vir hierdie komende week
calendar_query
8408
30
verwyder my aandete afspraak vir môre
calendar_remove
8411
50
stel n gebeurtenis in die kalender
calendar_set
8412
50
herinner my asseblief
calendar_set
8416
50
onthou my by die werk om 'n vergadering met dave te hê vrydag
calendar_set
8419
32
het ek enige kennisgewings vir vandag
calendar_query
8420
32
is daar enigiets waarvan ek moet bewus wees
calendar_query
8421
50
ek moet 'n kennisgewing opstel om my te herinner om in te gaan vir 'n werksvergadering vrydag om twee n. m.
calendar_set