id
stringlengths
1
5
label
int64
0
59
text
stringlengths
2
192
label_text
stringlengths
8
24
8563
30
skarp my afspraak vir môre om drie n. m.
calendar_remove
8565
32
enige vergadering tussen ses tot sewe n. m.
calendar_query
8566
32
is ek beskikbaar tussen ses en sewe n. m.
calendar_query
8567
50
skeduleer brunch om tien v. m. vandag en nooi tiffany en jessica
calendar_set
8569
50
ek wil hê jy moet n vergadering met barend janine en karin skeduleer vir môre om nege v. m.
calendar_set
8571
50
blok af vrydag om agt v. m. van my kalender
calendar_set
8572
50
kan jy 'n gebeurtenis in my kalender sit
calendar_set
8573
50
maak my kalender oop en skep 'n nuwe afspraak
calendar_set
8574
32
is ek besig vandag
calendar_query
8575
12
wat doen ek hierdie week
general_quirky
8576
12
wanneer is ek besig hierdie maand
general_quirky
8577
30
verwyder alles in die kalender
calendar_remove
8580
32
hoe laat is vandag se vergaderings
calendar_query
8581
32
vertel my waar my vergaderings vandag plaasvind
calendar_query
8582
32
wys my die vergaderings vir die dag
calendar_query
8583
50
voeg geleentheid by vir julie dertien genoem verjaarsdag
calendar_set
8584
50
plaas asseblief my verjaarsdagpartytjie op my kalender
calendar_set
8586
32
wat het ek geskeduleer vandag
calendar_query
8587
32
vandag se skedule
calendar_query
8588
50
skeduleer 'n vergadering met anna op die eerste april tien voormiddag
calendar_set
8589
50
skeduleer asseblief 'n vergadering met amanda om tien v. m. op die eerste april
calendar_set
8590
50
maak die vergadering met anna op die eerste april om tien v. m. oop
calendar_set
8591
50
stel 'n herinnering vir môre om twee n. m.
calendar_set
8593
48
stel alarm vir môre om twee n. m.
alarm_set
8595
50
het ek enige beskikbare tyd vir n doktersafspraak op dinsdag oggend
calendar_set
8596
32
wanneer is my finansiële vergadering vrydag op my kalender
calendar_query
8597
32
wanneer is my finansiële vergadering
calendar_query
8599
50
herinner my soggens om my ma te bel
calendar_set
8600
32
gee my meer informasie oor die geskeduleerde aktiwiteit op die dertiende van maart alexa
calendar_query
8601
32
wat is die afspraak geskeduleer vir twintig februarie
calendar_query
8603
32
wat is die adres vir die gebeurtenis geskeduleer op die eerste januarie alexa
calendar_query
8604
50
i benodig om ʼn vergadering met sara môre te organiseer
calendar_set
8605
50
ek moet 'n vergadering organiseer met sara vir môre alexa
calendar_set
8607
50
bel linda en onthou haar om my op te tel vir kegelbal
calendar_set
8608
50
ek moet my klein groep laat die ligging het verander
calendar_set
8610
32
waar die partytjie begin
calendar_query
8611
32
wat is die vergadering skedule
calendar_query
8613
30
skrap my laaste gebeurtenis
calendar_remove
8614
50
skeduleer die afspraak vir elke woensdag
calendar_set
8615
50
voeg by gebeurtenis elke tweede vrydag van die maand
calendar_set
8616
50
skep gebeurtenis slegs vir maandae
calendar_set
8617
50
herinner my oor die volgende twee weke om my medikasie te neem elke dag om sewe n. m.
calendar_set
8620
50
stel herhalende datum op my kalender op
calendar_set
8623
50
kan jy my herinner oor my vergadering môre
calendar_set
8624
50
herinner my asseblief van my vergadering vanmiddag
calendar_set
8625
50
herinner my oor my vergadering van vannaand
calendar_set
8627
32
hoe lank gaan die gebeurtenis duur
calendar_query
8628
50
herinner my elke dag om vyf v. m.
calendar_set
8629
50
herinner my aan die begin van elke maand
calendar_set
8630
50
herinner my op die vyftiende van elke maand
calendar_set
8632
30
kan jy daardie van my kalender verwyder
calendar_remove
8633
50
sê my hoe laat die afspraak begin
calendar_set
8634
50
herinner my 'n week voor my kredietkaartbetaling verskuldig is
calendar_set
8636
30
kanselleer die doktersafspraak geskeduleer vir dinsdag
calendar_remove
8637
30
kan jy die volgende gebeurtenis op my kalender afhaal
calendar_remove
8638
30
ek het nie meer nodig om die dokter te sien nie kanselleer die afspraak
calendar_remove
8639
50
kan jy die gebeurtenis vir maandag om ses by mcdonald's stel
calendar_set
8641
50
herinner my van my besigheidsvergadering om kwart voor vier
calendar_set
8643
32
wat is die skedule vir hierdie datum
calendar_query
8644
32
hey ossie wat is die agenda vir die dag
calendar_query
8645
32
hallo kan jy die inligting lees vir hierdie datum
calendar_query
8646
32
is daar enige herinneringe wat vir my wag in die ry
calendar_query
8647
32
watter opkomende herinneringe het ek
calendar_query
8648
50
onthou my van die sewe v. m. verkoopsvergadering hierdie donderdag en plaas op kalender
calendar_set
8649
50
ek het donderdag om sewe v. m. n verkoopsvergadering stel my asseblief in kennis en voeg by my kalender
calendar_set
8650
50
plaas asseblief 'n afspraak en kennisgewing vir donderdag om sewe v. m. op my kalender en noem dit verkoopsvergadering
calendar_set
8652
50
kan jy my herinner oor die afspraak in my kalender
calendar_set
8654
50
skep 'n afspraak vir die vyfde mei in krugersdorp genaamd susan se gradeplegtigheid partytjie
calendar_set
8656
50
stel 'n gebeurtenis op vir danny se gradeplegtigheid partytjie in durbanville op die vyfde mei twee duisend en sewentien
calendar_set
8657
30
verwyder asseblief alles van my kalender af
calendar_remove
8658
30
ek benodig om alles op my kalender verwyder te he asseblief
calendar_remove
8659
30
maak asb my kalender heeltemal skoon
calendar_remove
8660
50
stel 'n herinnering op dinsdae om nege v. m.
calendar_set
8661
50
voeg werk by my kalender vir elke vrydag
calendar_set
8662
50
voeg 'n betaaldag op my kalender vir elke ander donderdag
calendar_set
8663
6
watter gebeure vind hierdie naweek in newcastle plaas
recommendation_events
8664
6
hierdie naweek watter gebeure in pietermaritzburg is aan die gang
recommendation_events
8665
30
skrap alles van my kalender af
calendar_remove
8669
32
hoeveel vergaderingsdae het ek beskikbaar vir die volgende maand wat gerieflik is vir my
calendar_query
8671
32
wanneer is die heuwels fantasties konsert
calendar_query
8673
32
wat is my vergadering vir nege v. m.
calendar_query
8675
32
wie woon my vergadering om nege v. m. by
calendar_query
8678
50
herskeduleer vergadering
calendar_set
8680
32
het ek vergaderings vandag
calendar_query
8682
30
skrap gebeurtenisse
calendar_remove
8683
30
skrap gebeurtenis kalender
calendar_remove
8684
32
watter dag is betaaldag
calendar_query
8686
12
wat is die besonderhede op rave
general_quirky
8687
50
kan jy die naam ligging op my kalender toevoeg
calendar_set
8688
50
voeg die curriebeker by my kalender
calendar_set
8689
50
sit aandete saam my suster op vir saterdag
calendar_set
8690
50
ek het hierdie saterdag aandete met my suster
calendar_set
8691
32
het ek enige gebeurtenisse geskeduleer vir vandag
calendar_query
8695
32
wie was die hoofgas van die geleentheid
calendar_query
8696
50
skeduleer 'n vergadering met jan op dinsdag
calendar_set
8698
50
sit my in op dinsdag die een en twintigste om tien met karin
calendar_set
8700
32
my inlig oor vergaderings
calendar_query
8701
50
stel kalender vir datum en tyd met hierdie persoon
calendar_set
8702
50
voeg by n gebeurtenis met hierdie datum en tyd saam met hierdie mense
calendar_set
8703
50
voeg by kalender op hierdie datum en tyd met hierdie mense
calendar_set