text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
speel die nuwe rihanna liedjie | play_music |
verlaag die ligte in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
wys die ligte beheer | iot_hue_lightup |
gaan my speellyste asseblief na vir jazz musiek | music_settings |
wat is die opskrif van vandag se oggend plaaslike nuus | news_query |
open die plaaslike nuus toep | news_query |
gaan dit reën op saterdag | weather_query |
sal die hoogste temperatuur meer as sewentig grade wees môre | weather_query |
speel alle songs deur metallica op skommel | play_music |
speel die vyftig liedjies waarna ek die meeste luister | play_music |
herhaal liedjie | play_music |
hierdie is my gunsteling liedjie | music_likeness |
skakel die sitkamer ligte af | iot_hue_lightoff |
skakel die kombuis ligte af | iot_hue_lightoff |
speel hip hop speellys | play_music |
speel country speellys | play_music |
wat is te sê oor die entrepreneur haweloosheid in die beeld artikel | news_query |
wat is die entrepreneur wat sê oor haweloosheid in die cape times artikel | news_query |
kry die nuus van netnuus | news_query |
kry nuus vanaf e n c a nuus | news_query |
sal jy asseblief kyk om te sien of ek my wekker gestel het vir môre oggend | alarm_query |
speel gunstelinge | play_music |
wat is vandag se datum | datetime_query |
watter dag is dit vandag | datetime_query |
gaan dit binnekort warmer word | weather_query |
speel bietjie lady gaga | play_music |
speel kurt darren se beste liedjie | play_music |
olly ek het 'n snaakse grap nodig om vir jaco te vertel | general_joke |
ek het 'n snaakse grap nodig om vir jan te vertel | general_joke |
bevestig die koop van die skootrekenaar | general_quirky |
bevestig die bestelling en stuur vir my die bevestiging | takeaway_order |
ek wil nie die muurprop meer gebruik nie | iot_wemo_off |
skakel die wemo prop af | iot_wemo_off |
berei vir ons 'n paar koppies koffie voor | iot_coffee |
kook 'n bietjie koffie | iot_coffee |
bestel chinese wonton sop by asamis en n klein bief en broccoli | takeaway_order |
bestel twee medium kaas en een medium pepperoni pizza van dominoes | takeaway_order |
bestel twee kaasburgers vanaf spur in universiteitslaan | takeaway_order |
speel rock musiek | play_music |
speel rock musiek asseblief | play_music |
verlaag oudio | audio_volume_down |
sit die volume sagter met twintig persent | audio_volume_down |
harder asseblief | audio_volume_up |
ek hou nie van hierdie kleure binne die huis nie | iot_hue_lightchange |
verander die kleure asseblief | iot_hue_lightchange |
wil helder kleure hê | iot_hue_lightchange |
speel purple haze | play_music |
pers mis | play_music |
maak my wakker om vyfhonderd en dertig | alarm_set |
stel 'n alarm vir vyf dertig | alarm_set |
ken jy enige goeie grappies | general_joke |
wat noem mens hierdie musiek | music_query |
wat is die nuus van s. a. b. c. | news_query |
laat ons hoor wat is die nuus van die a m news | news_query |
skakel af die wemo muurprop | iot_wemo_off |
wemo prop muurprop krag af | iot_wemo_off |
vind die grap van die lemoen en die piesang | general_joke |
ek moet 'n snaakse grap kry wat ok is vir kinders | general_joke |
ek wil koffie van die masjien af hê | iot_coffee |
begin asseblief vir my 'n bietjie koffie | iot_coffee |
reën dit huidiglik | weather_query |
ek moet dit doen op die na belangrike musiek lêer | music_likeness |
ek wil dit wees | music_likeness |
ek beoog om dit te doen | general_quirky |
wys vandag se e nuus vir my | news_query |
watter nuusberigte was oor s. a. b. c. nuus vandag | news_query |
wat is die nuus in politiek op e. nuus | news_query |
verander die sitkamer lig na geel | iot_hue_lightchange |
ek moet die kleur verander van hierdie lig | iot_hue_lightchange |
kan ek hierdie lig verander na oranje | iot_hue_lightchange |
ek benodig een koppie koffie | iot_coffee |
kan jy die koffiemasjien vir my begin | iot_coffee |
maak vir my 'n koppie koffie asseblief | iot_coffee |
mees onlangse plaaslike nuus | news_query |
onlangse hermanus nuus | news_query |
hoofnuus van bloemfontein | news_query |
wys my die politieke nuus van vandag | news_query |
ek wil nuus sien oor politiek | news_query |
begin musiek speel | play_music |
begin musiek | play_music |
speel uitgesoekte musiek | play_music |
ek wil takeaways bestel | takeaway_order |
ek is in die bui vir 'n wegneem ete | takeaway_order |
begin n wegneem bestelling vir my | takeaway_order |
speel jazz musiek nou | play_music |
begin jazz musiek speel | play_music |
hoe lank nog vir my bestelling | takeaway_query |
wanneer kan ek my bestelling optel | takeaway_query |
skakel ligte in die vertrek af | iot_hue_lightoff |
is dit kouer as gister | weather_query |
vind asseblief musiek deur afi | play_music |
op watter dag van die week val die tiende maart | datetime_query |
die laaste vrydag van die maand val op watter dag | datetime_query |
begin stofsuig | iot_cleaning |
ook n plesier | general_quirky |
speel asseblief reën van adam tas | play_music |
speel pennies op die spoor van dozi | play_music |
kan jy die nuutste liedjie van the parlotones vind | play_music |
hoe lyk die vyf dae se voorspelling in kaapstad | weather_query |
hey speel lepelle deur juanita du plessis | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.