text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
hey wat is vandag | general_greet |
alexa skakel die lamp in die sitkamer af | iot_hue_lightoff |
skakel af die lamp in die sitkamer | iot_hue_lightoff |
alexa sit af die wemo muurprop in die kombuis | iot_wemo_off |
aseeblief stoor die huidige liedjie na gunstelinge | music_likeness |
stoor hierdie liedjie as my gunstelling | music_likeness |
speel musiek in verband met die musiek wat ek vanoggend na geluister het | play_music |
alexa speel musiek in verband met die musiek waarna ek vanoggend geluister het | play_music |
speel musiek waarvan ek hou | play_music |
ek hou van elektroniese musiek | music_likeness |
hoelaat is my wekkers | alarm_query |
begin die robot stofsuier | iot_cleaning |
herhaal alles | music_settings |
asseblief speel alle liedjies van fokofpolisiekar | play_music |
skakel die kantoorligte af | iot_hue_lightoff |
kantoor ligte af | iot_hue_lightoff |
speel joy division | play_music |
speel daar's 'n plek deur coenie de villiers | play_music |
speel asseblief enige joy division album | play_music |
olly kan jy die brou begin | iot_coffee |
begin koffie maak | iot_coffee |
ander liedjies deur hierdie kunstenaar | music_query |
verander jou kleure na groen | iot_hue_lightchange |
verander jou kleure na iets verskillend | iot_hue_lightchange |
wat gebeur in wêreld nuus | news_query |
vind en lees vir my wêreld gebeure wat vandag gebeur | news_query |
gee my internasionale nuus | news_query |
verwyder geskeduleerde wekker | alarm_remove |
olly kanselleer alarm | alarm_remove |
lewer dominoes af | takeaway_query |
kan ek aflewering kry van dominoes | takeaway_query |
aflewering van dominoes | takeaway_query |
nuwe nuus tegnologie | news_query |
gaan na die volgende liedjie asseblief | play_music |
wat is nuut met die aandelemark | qa_stock |
wat is 'n paar opdaterings oor die aandelemark | qa_stock |
weer in pretoria gauteng | weather_query |
weer vir die volgende agt dae pretoria gauteng | weather_query |
vergelyk die huis se weer met bloemfontein vrystaat | weather_query |
speel alles deur beatles | play_music |
watse c. d. is hierdie liedjie op | music_query |
wat is die naam van die kunstenaar wat hierdie liedjie geskep het | music_query |
olly kan jy die ligte vir my opstel asseblief | iot_hue_lightup |
ek het die ligte helderder nodig kan jy dit doen | iot_hue_lightup |
olly haal die lig vir my | iot_hue_lightup |
vertel vir my die weer asseblief | weather_query |
speel asseblief musiek | play_music |
draai asseblief die volume op | audio_volume_up |
speel as almal ver is volgende | play_music |
voeg gold digger in die ry | play_music |
doen chinese aflewerings | takeaway_query |
olly vind my kos | takeaway_query |
sit af prop | iot_wemo_off |
skakel aan prop | iot_wemo_on |
skakel aan prop | iot_wemo_on |
weer in pretoria gauteng | weather_query |
hoe is die weer vir die volgende week in kaapstad | weather_query |
kumulatiewe sneeuvoorspellings vir ceres | weather_query |
olly hoe is die huidige weer | weather_query |
huidige | weather_query |
janneman weerstoestande vir die volgende dag | weather_query |
wat is die weer kondisies vir die volgende dag | weather_query |
janneman voorblad nuus artikels asseblief | news_query |
warm top nuusonderwerp tendense | news_query |
draai lig af | iot_hue_lightoff |
herstel alarm | alarm_remove |
vir watter tyd is die wekker gestel | alarm_query |
kan jy asseblief vir my mcdonalds bestel | takeaway_order |
olly watter flieks speel nou by sterkinekor | takeaway_order |
wat van pizza vanaand bestel asseblief n groot pepperoni | takeaway_order |
janneman verander my lig kleur na blou en skakel asseblief die kombuis lig af | iot_hue_lightchange |
ligte af vir die kinderslaapkamer asseblief en verander dan die ligte in my kamer na rooi | iot_hue_lightoff |
wat is nuut in tekstiel ontwerp | news_query |
het paok liverpool gewen | news_query |
ek het nog nie my daaglikse nuus gekry nie kan jy my asseblief 'n bietjie inlig | news_query |
wat is die jongste nuus opskrifte van hierdie nuusbron | news_query |
wat is die jongste nuus van hierdie nuwe bron | news_query |
ek wil weet wat is hierdie nuwebronverslaggewing | news_query |
verwyder asseblief hierdie wekker | alarm_remove |
ek wil hierdie alarm graag permanent verwyder | alarm_remove |
hierdie alarm moet permanent stilgemaak word | alarm_remove |
laat ek 'n grappie hoor | general_joke |
bestel vir my 'n bietjie warmsous | takeaway_order |
bestel vir my hamburgers van mcdonald | takeaway_order |
bestel vir my 'n burger van mcdonald | takeaway_order |
bestel vir my bietjie chineese kos | takeaway_order |
demp asseblief die klank | audio_volume_mute |
kan jy die klank op demp sit | audio_volume_mute |
ek sal daarvan hou om die luidsprekers te stom asseblief | audio_volume_mute |
draai die volume af | audio_volume_mute |
draai die klank af | audio_volume_mute |
demp die klank | audio_volume_mute |
skakel die prop af | iot_wemo_off |
wat is die lirieke vir hierdie liedjie | music_query |
kan jy inligting kry oor die sanger van hierdie lied | music_query |
ek wil twee pita gyros eet en dieet coke | takeaway_order |
verander asseblief die kleur van my ligte verras my | iot_hue_lightchange |
ligter skakering vir die ligte asseblief | iot_hue_lightdim |
kan jy vir my 'n guns doen my oë voel gespanne met die ligte kan jy asseblief dit verander na 'n koeler toon | iot_hue_lightchange |
speel 'n liedjie | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.