text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
wat gebeur in die wêreld | news_query |
vertel vir my die nuus | news_query |
wat is die voorspelling vir vandag | weather_query |
hoe is die weer | weather_query |
hey waarme is jy besig | general_quirky |
hoe gaan dit met jou | general_greet |
môre wat gaan aan | general_greet |
bestel 'n pizza van domino's | takeaway_order |
ek wil graag soesji hê sal jy vir my middagete bestel | takeaway_order |
alexa ek wil graag sushi hê kan jy vir my middagete bestel | takeaway_order |
bestel 'n wegneem toebroodjie en sop by die rocomamas | takeaway_order |
hoeveel dae is oor in die jaar | datetime_query |
vermeerder helderheid met twintig persent | iot_hue_lightup |
stel ligte op volle krag | iot_hue_lightup |
stom | audio_volume_mute |
sal ek môre 'n sambreel kry | weather_query |
skakel aan die slim herlaaier | iot_wemo_on |
vertel my die nuus in tegnologie van engadget | news_query |
gelukkig | weather_query |
aand | weather_query |
sondag | weather_query |
stiller | audio_volume_down |
stil | audio_volume_mute |
ek wil graag weet hoe is die weer in kaapstad | weather_query |
sneeu dit in kimberley | weather_query |
awe ek benodig nou 'n koffie | iot_coffee |
ek he 'n arm behoeftige gehelp vandag olly | iot_coffee |
begin die koffiemasjien | iot_coffee |
kry nou 'n koppie koffie reg | iot_coffee |
hoe gaan die weer wees more | weather_query |
wat is more se weer voorspellings | weather_query |
gaan daar môre sneeu wees | weather_query |
find uit of die restaurant wegneem bestellings doen | takeaway_query |
soek of die restaurant wegneemetes doen | takeaway_query |
is daar 'n wegneemete spyskaart by die restaurant | takeaway_query |
die nege en twintigste maart is op watter dag | datetime_query |
wat is my volgende wekker | alarm_query |
vertel my asseblief my wekkers | alarm_query |
hoelaat gaan my alarm af vandag | alarm_query |
kan jy my die tyd vertel | datetime_query |
speel die snit agt van google play music | play_music |
speel 'n liedjie lukraak van my speellys af | play_music |
wat is die huidige datum | datetime_query |
wat gaan in die nuus aan | news_query |
ek wil die lig afgeskakel he kan jy dit vir my doen | iot_hue_lightoff |
vertel my of die volgende waar is oor die weer | weather_query |
kyk na die weer-toepassing om te sien of | weather_query |
kan jy hierdie musiek stoor in my speellys | music_likeness |
wat van jy stoor hierdie musiek | music_likeness |
speel asseblief vuur op die water van elandré | play_music |
asseblief maak my musiek application oop en speel ooh la la by wonderboom | play_music |
speel asseblief die song games deur disturbed | play_music |
skakel af die motorhuis lig | iot_hue_lightoff |
kyk vir brekende nuus in die sunday times | news_query |
enige doods nuus in times of india | news_query |
skakel die slim muur prop | iot_wemo_on |
as dit middag is in bloemfontein wat is die tyd in windhoek | datetime_convert |
wat is die tyd verskil tussen oostelike tyd en stille oseaan tyd | datetime_convert |
speel why do you sing deur kirk franklin | play_music |
gaan dit warm wees more | weather_query |
musiek asseblief | play_music |
kan jy die lig kleure in die huis verander | iot_hue_lightchange |
kan jy die lig kleure in die huis skommel | iot_hue_lightchange |
kan jy die lig kleure na donker verander in die huis | iot_hue_lightchange |
watter gestelde alarms het ek | alarm_query |
lees my my wekkers | alarm_query |
vir watter tyd is my wekkers gestel | alarm_query |
verander my kamer se ligte na blou | iot_hue_lightchange |
verander my kamerligte na een of ander romantiese kleur | iot_hue_lightchange |
stel 'n alarm vir my om agt v. m. | alarm_set |
maak 'n alarm vir vier n. m. | alarm_set |
maak vir my 'n wakker word alarm vir kwart voor nege die oggend | alarm_set |
wat is die jongste nuus | news_query |
wat is die hartebreker nuus | news_query |
ligte af badkamer | iot_hue_lightoff |
wat is die weer nou buite | weather_query |
hoe warm is dit nou buite | weather_query |
watter dag van die maand is voldgende dinsdag | datetime_query |
speel straatligkinders lêer | play_music |
gaan dit reën vandag | weather_query |
lees my nuwe hoofopskrifte | news_query |
herhaal album | music_settings |
speel metallica | play_music |
speel ou-skool kersfees musiek | play_music |
maak koffie | iot_coffee |
maak koffie olly | iot_coffee |
wie is op die oomblik voor in die parlementêre verkiesing | news_query |
wat is vandag se datum | datetime_query |
verander die ligte in die kombuis na blou | iot_hue_lightchange |
hou die ligte in die sitkamer op rooi | iot_hue_lightchange |
kan jy 'n bietjie harder praat | audio_volume_up |
ek kan jou nie hoor nie kan jy 'n bietjie harder praat | audio_volume_up |
praat hard asseblief | audio_volume_up |
ek wil klasieke musiek luister | play_music |
ek wil luister na jazz | play_music |
watter dag is dit | datetime_query |
vertel my die datum en die tyd | datetime_query |
siri wat is die datum | datetime_query |
verhelder my slaapkamer ligte | iot_hue_lightup |
sit af lig | iot_hue_lightoff |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.