text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
wat is die laaste dag van die maand | datetime_query |
wat is die sentraal tyd | datetime_query |
wat is die huidige berg tyd | datetime_query |
wat is die nuutste kontroversie oor jacob zuma | news_query |
wat is die nuutste kontroversie oor jacob zuma | news_query |
speel die laaste treffer liedjie van springbok nude girls se laaste album asseblief | play_music |
laat my weet as daar nuus is oor die dakota pyplyn | news_query |
laat my weet wanneer daar nuus is oor die covid entstof | news_query |
begin stofsuier | iot_cleaning |
wat is 'n snaakse grap oor kar | general_joke |
vertel my 'n grap oor 'n man | general_joke |
herinner my om hierdie liedjie te speel vanaand | play_music |
speel asseblief vir my 'n liedjie van my gunsteling lys | play_music |
speel vir my 'n liedjie | play_music |
speel vir my 'n liedjie van adele | play_music |
ek benodig jou om die stofsuier aan te skakel | iot_cleaning |
wat gaan die hoogste temperatuur wees die week | weather_query |
verhoog effens die lig | iot_hue_lightup |
vermeerder die lig 'n bietjie | iot_hue_lightup |
maak die lig meer sigbaar | iot_hue_lightup |
kan jy vir my sê watter wekkers ek gestel het | alarm_query |
het ek enige alarms gestel vir vandag | alarm_query |
ek moet 'n alarm stel hoeveel het ek gestel | alarm_query |
beheer ligte skakel af vertrek ligte | iot_hue_lightoff |
vind bietjie gospel musiek | play_music |
ek wil na bietjie gospel musiek luister | play_music |
hoe is die huidige weer in gauteng | weather_query |
hoe is die huidige weer in durban | weather_query |
tyd nou in johannesburg | datetime_query |
kan ek asseblief weet watter tyd dit sal wees om sesuur n. m. hier in australië | datetime_convert |
kan jy sê hoeveel ure verskil daar is tussen boston en los angeles | datetime_convert |
draai die ligte laer | iot_hue_lightdim |
ek moet die ligte afskakel | iot_hue_lightdim |
verminder helderheid | iot_hue_lightdim |
bestel vir my twee hamburgers | takeaway_order |
plaas bestelling vir een pizza | takeaway_order |
kan jy my vertel watter datum dit is | datetime_query |
kan jy vir my sê wat is die tyd | datetime_query |
hoe laat is dit nou | datetime_query |
vertoon uidige tyd | datetime_query |
skakel asseblief die muurprop van my foon af wanneer dit gelaai is | iot_wemo_off |
ek wil he jy moet die muurprop afskakel voor die selfoon herlaai is | iot_wemo_off |
hou my op hoogte van aandele mark pryse | qa_stock |
kan jy my laaste liedjie speel | play_music |
speel die liedjie van michael jackson | play_music |
speel die liedjie van laas nag om ses n. m. | play_music |
gee my die tyd in kaapstad | datetime_query |
gee my die tyd by washington nou | datetime_query |
dis te hard draai die volume sagter | audio_volume_down |
wat is die naam van daardie liedjie wat sopas afgegaan het | music_query |
ek het nou net kos bestel bel en hoor of dit afgelewer is | takeaway_query |
kyk waar is die aflewering van my huidige bestelling | takeaway_query |
bel die restourant om te hoor of die aflewering oppad is | takeaway_query |
verhelder asseblief die vertrek | iot_hue_lightup |
wat gaan aan in die parlement | news_query |
wat is die weerverslag | weather_query |
hoe weer inligting | weather_query |
kyk weer | weather_query |
ek wil die ligte minder helder hê | iot_hue_lightdim |
ligte minder helder asseblief | iot_hue_lightdim |
sê vir my ietsie snaaks | general_joke |
ek wil luister na radio head asseblief | play_music |
kry vir my die opdaterings van die verkiesingspeiling | news_query |
kan jy vir my die laaste brekende nuus van e n c a wys | news_query |
gee vir my 'n koerant | news_query |
ek wil die nuus weet van die newcastle advertizer | news_query |
lees asseblief vir my die laaste nuus van mail and gaurdian | news_query |
hi | general_greet |
hallo | general_greet |
stel 'n wekker vir vier uur môre oggend | alarm_set |
maak 'n alarm om my wakker te maak oor vyf ure | alarm_set |
skeduleer 'n alarm om my wakker te maak na drie ure | alarm_set |
gee weer statistiek vir die week | weather_query |
weer vir die week vertoon | weather_query |
ek wil die liedjies van tasché hoor | play_music |
speel enrique iglesias liedjie na hierdie een | play_music |
speel die nuutste liedjies van karen zoid na hierdie een | play_music |
sit af die ligte | iot_hue_lightup |
stoor my musiek voorkeure | music_likeness |
stoor my musiek keuses | music_likeness |
speel musiek wat ek ge-like het | play_music |
kan jy asseblief jou volume verlaag | audio_volume_down |
kan jy asseblief die antwoord vir my uitskree | audio_volume_up |
wat is die temperatuur vandag | weather_query |
hoe bedompig is die omgewing vandag | weather_query |
speel al die nuutste pop liedjies | play_music |
speel gelukkige speellys | play_music |
wat is die jongste neiging | news_query |
kry vir my hoof opskrifte | news_query |
speel liedjie van my trance lys | play_music |
verlaag asseblief die volume van hierdie liedjie | audio_volume_up |
vehoog die volume sodat ek dit in die ander kamer kan hoor | audio_volume_up |
verlaag die volume na tien persent | audio_volume_down |
demper jouself tot ek anders sê | audio_volume_mute |
moenie vir 'n ruk praat nie | audio_volume_mute |
verander die tydsone na pretoria | datetime_convert |
verander die tyd in hierdie omgewing na i. s. t. | datetime_convert |
skakel die wemo muurprop aan om dit te verbind met my laaier | iot_wemo_on |
sit aan die wemo muurprop om my dongle in te prop | iot_wemo_on |
vind vir my die liedjie wat nou speel | music_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.