text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
speel my onlangs afgelaaide liedjies | play_music |
speel mi itunes musiek | play_music |
jazz kan mannenberg wees vir my | play_music |
stadige rock is oraait | music_likeness |
maak die kamer blou | iot_hue_lightchange |
kry vir my nuus | news_query |
kry dit in my toestel | news_query |
hoe kry jy | news_query |
kan jy die volume op stel | audio_volume_up |
vertel my n grappie oor honde | general_joke |
hoe warm is dit vandag | weather_query |
is dit reënerig in my area | weather_query |
status van die weer | weather_query |
alarm tyd vir twaalf n. m. | alarm_set |
alexa draai asseblief die ligte laer in die leefkamer | iot_hue_lightdim |
asseblief draai die ligte sagter in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
asseblief draai die ligte af na vyftig persent in die den | iot_hue_lightdim |
aan mobiele laaierprop | iot_wemo_on |
aan alle knoppies op die paneelbord | iot_wemo_on |
ek benodig 'n alarm | alarm_set |
gee vir my musiek nuus | news_query |
vertel my van die nuutste politieke nuus | news_query |
wat is die jongste nuus vir mode | news_query |
watter liedjie is die tema lied vir frasier | music_query |
vertel my van die jongste wêreld nuus | news_query |
vertel vir my wanneer daar nuwe nuus oor jacob zuma is | news_query |
wat is die jongste nuus aangaande nasionale gesondheidsdienste | news_query |
jongste nuus van bloemfontein | news_query |
verander die volume vlak na negentien asseblief | audio_volume_up |
speel die laaste liedjie op herhaal | music_settings |
sit asseblief hierdie speellys op skuifel | music_settings |
stel nuwe alarm vir vyf v. m. | alarm_set |
skep asseblief 'n nuwe alarm | alarm_set |
ses v. m. alarm asseblief | alarm_set |
hoe is die week se weer | weather_query |
speel bietjie afrikaanse rock | play_music |
dit lyk koud | weather_query |
het ek 'n jas nodig | weather_query |
stel kunstenaars voor soortgelyk aan tasché | music_query |
watter liedjie speel ek die meeste | music_query |
watter musiek genre speel ek die meeste | music_query |
skep 'n alarm vir ses v. m. | alarm_set |
olly lees my asseblief vandag se nuus | news_query |
olly wat het vandag in die nuus gebeur | news_query |
siri wat het gebeur in die nuus vandag | news_query |
olly verander liedjie | music_settings |
olly slaan twee liedjies oor | music_settings |
sire spring twee liedjies | music_settings |
die tyd | datetime_query |
sit lig in die hoek aan | iot_hue_lighton |
skakel alle ligte aan | iot_hue_lighton |
olly stel koffie om te brou vir sewe v. m. | iot_coffee |
olly brou koffie | iot_coffee |
olly kanselleer joga alarms | alarm_remove |
siri kanselleer alle sokker oefening alarms | alarm_remove |
olly hoe laat is dit in denver | datetime_query |
olly skommel die speellys | music_settings |
speel thinking out loud nou | play_music |
speel silver de lange | play_music |
speel 'n rap liedjie | play_music |
het ek 'n reënjas nodig dag daar na | weather_query |
is daar enige wekker na vyf v. m. | alarm_query |
verwyder wekker indien enige | alarm_remove |
nobody knows deur pink | play_music |
andre schwartz met jou in my lewe | play_music |
kyk of daar enige alarm is na vyfuur die oggend | alarm_query |
verwyder alle wekkers indien enige | alarm_remove |
wat is die temperatuur buite | weather_query |
is dit warm of koud buite | weather_query |
mense wat hulle durban vakansie kanseleer oor politikus se woorde | news_query |
speel speellys een | play_music |
speel onlangs bygevoegde liedjies | play_music |
asseblief sê vir my wat is die tyd in parys frankryk | datetime_query |
begin my gunsteling speellys | play_music |
sê asseblief vir my wat is die verkiesingsuitslag wat vandag gebeur het | news_query |
stel my in kennis van nuus | news_query |
vandag se nuus | news_query |
vertel asseblief wat die weer in pretoria gauteng sal wees vir die komende week | weather_query |
vertel my asseblief wat 'n reënerige dag sal wees gebaseer op die weervoorspelling | weather_query |
stilte mode aan vir die volgende drie ure | audio_volume_mute |
spring asseblief na die volgende liedjie | music_settings |
herhaal asseblief die laaste liedjie | music_settings |
olly dit is te helder hier binne kan jy 'n lig afsit | iot_hue_lightoff |
bel vir my sesuur v. m. | alarm_set |
ek wil ses v. m. op staan | alarm_set |
gee my asseblief vandag se datum | datetime_query |
verdonker die kamer 'n bietjie | iot_hue_lightdim |
gaan dit later reen in windhoek | weather_query |
moet ek vanmiddag 'n sambreel na roodepoort bring | weather_query |
neem my asseblief na rapport | news_query |
wys my meer van die presidensiele verkiesing | news_query |
wys my artikels oor die nuwe iphone agt | news_query |
kan jy my alarm stel vir sewe dertig v. m. | alarm_set |
asselbief maak my wakker om half agt die oggend | alarm_set |
stel 'n aanhoudende alarm sonder die opsie om te sluimer vir sewe v. m. asseblief | alarm_set |
wat is die hele week se weer | weather_query |
het ek 'n sambreel nou nodig | weather_query |
kyk of ek nou 'n sambreel gaan nodig hê | weather_query |
ek hou van die lied wat speel | music_likeness |
is daar enige huidge nuus oor die nationale verkiesing | news_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.