text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
asseblief ons is die volgende alarm | alarm_set |
stel alarm vir agtuur die oggend môre | alarm_set |
stel 'n alarm vir more maandag om agt v. m. | alarm_set |
gaan die temperatuur bo vriespunt wees woensdag | weather_query |
gaan dit die naweek lekker wees | weather_query |
wat is jou beste grap | general_joke |
ek wil my speel lys hoor van daai kunstenaar | play_music |
wat is my wekkers | alarm_query |
stel na demp | audio_volume_mute |
wees stom | audio_volume_mute |
stel kennisgewing vir nuus op die aandelemark | qa_stock |
speel my afgelaaide musiek | play_music |
volume af | audio_volume_down |
stel die volume | audio_volume_other |
stel die wekker vir nege v. m. oor naweke | alarm_set |
die gestelde alarm vir nege n. m. op donderdag aand | alarm_set |
vandag is watter dag | datetime_query |
verander die ligte na blou | iot_hue_lightchange |
hoe laat is dit in chicago | datetime_query |
is dit middag in parys | datetime_query |
draai af die ligte in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
kyk die nuutste nuus | news_query |
hey google vertel my watter wekkers vir my gestel is | alarm_query |
lys al my komende alarms | alarm_query |
deaktiveer die prop | iot_wemo_off |
ek sal mal wees vir die wemo prop om nie nou aktief te wees nie | iot_wemo_off |
gaan dit reën | weather_query |
gaan dit sneeu | weather_query |
gaan dit bewolk wees | weather_query |
speel spontaan volgende | play_music |
sit volgende in theuns jordaan soos bloed | play_music |
kan jy vir my bietjie skramz speel | play_music |
ek sal graag wil luister na bietjie sokkie sokkie | play_music |
e n c a lewendig | news_query |
gaan dit sneeu vanaand | weather_query |
is sneeu voorspel | weather_query |
kom daar sneeu vanaand | weather_query |
kan jy die volume van die luidsprekers harder sit | audio_volume_up |
hey die klank is laag kan jy dit opsit | audio_volume_up |
gaan dit reën op vrydag | weather_query |
gaan ek 'n jas benodig vanoggend | weather_query |
kan jy asseblief die wemo muurprop af skakel asseblief | iot_wemo_off |
sit af die wemo muurprop | iot_wemo_off |
kan jy my die tyd gee in hierdie tydsone | datetime_query |
wat's die tyd in die tydsone | datetime_query |
vertel my asseblief die nuus in wes rand gauteng | news_query |
ek wil na 'n grap luister | general_joke |
skommel die liedjies in die musiek biblioteek | music_settings |
maak my half sewe wakker | alarm_set |
stel die alarm | alarm_set |
kan ek uitgaan in n kortbroek | weather_query |
wat is my mees gespeelde liedjie | music_query |
wat is in my gunsteling musiek lêer | music_likeness |
wat's die weer vandag | weather_query |
wat is die temperatuur vandag | weather_query |
die datum vandag asseblief | datetime_query |
watter dag is dit vandag | datetime_query |
sit die ligte af in my slaapkamer asseblief | iot_hue_lightoff |
kan jy my slaapkamer ligte afskakel | iot_hue_lightoff |
kan jy my wemo prop aan sit | iot_wemo_on |
wat is die huidige temperatuur buite | weather_query |
maak die ligte 'n ander kleur | iot_hue_lightchange |
hallo ollie hoe gaan dit met jou | general_greet |
hi hoe gaan dit met jou | general_greet |
ek het 'n goeie grap nodig | general_joke |
onthou wat ek van hierdie liedjie dink | music_likeness |
onthou hoe ek hierdie liedjie valueer | music_likeness |
wanneer is die twee en twintigste | datetime_query |
die twee-en-twintigste is op watter dag | datetime_query |
in ʼn ander stad watter tyd is dit | datetime_query |
weervoorspelling hierdie naweek | weather_query |
verander die lig kleur na blou | iot_hue_lightchange |
het die restaurant wegneem etes | takeaway_query |
het die restourant wegneem etes | takeaway_query |
kan ek die kos kry om weg te neem | takeaway_query |
deur te verberg | audio_volume_mute |
nie gebruik | audio_volume_mute |
speel kurt darren | play_music |
begin klassieke musiek | play_music |
rock met van coke kartel | play_music |
gee my asseblief die datum vandag | datetime_query |
watter tyd is dit nou in new york | datetime_query |
wys my die tyd nou in boston | datetime_query |
aktiveer die wemo muurprop | iot_wemo_on |
stel 'n alarm vir agtuur n. m. | alarm_set |
kan jy my alarm stel | alarm_set |
sny geraas af | audio_volume_mute |
demper die volume | audio_volume_mute |
hoeveel vrydae is daar in mei | datetime_query |
watter dag in die week was februarie vierde negentien twee-en-sewentig | datetime_query |
wat van die nuutste nuus | news_query |
lig my in oor jongste nuus | news_query |
kry vir my vars nuus | news_query |
slaapkamer twee skakel af die ligte | iot_hue_lightoff |
wat is die weer in pretoria | weather_query |
vertel vir my van die weer in gauteng | weather_query |
hoe is die weer in pretoria nou | weather_query |
bel die naaste pizza plek wat regina pizza aanbied | takeaway_order |
vind die naaste spur met aflewering | takeaway_order |
speel musiek van speellys | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.