text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
stel vergadering vir vyf en twintig januarie | calendar_set |
skep 'n vergadering vir die vyf en twintigste januarie om twaalf | calendar_set |
voeg datum en tyd in kalender met hierdie mense | calendar_set |
gaan my kalender na vir gebeurtenisse | calendar_query |
is ek af met werk op menseregtedag | calendar_query |
val halloween op 'n vrydag hierdie jaar | calendar_query |
gaan my kalender vir die dag deur | calendar_query |
kyk my agenda vir vandag | calendar_query |
kanselleer die middagete by die restaurant van vyf en twintig maart | calendar_remove |
het ek volgende woensdag 'n afspraak | calendar_query |
is my skedule oop vandag | calendar_query |
wanneer is die dokter se afspraak | calendar_query |
maak 'n afspraak vir volgende vrydag | calendar_set |
voeg by troue by my kalender | calendar_set |
voeg meisies nag uit by my kalender | calendar_set |
voeg planne vir aandete by my kalender | calendar_set |
het ek enigiets aan die gang saterdag vyf n. m. | calendar_query |
hoe lank tot my herdenking | calendar_query |
watter datum is my herdenking | calendar_query |
kanselleer elke gebeurtenis | calendar_remove |
verwyder alle gebeurtenisse | calendar_remove |
kanselleer alle gebeurtenisse | calendar_remove |
verplaas asseblief alle datums na die asblik | calendar_remove |
watter herinneringe het ek vandag | calendar_query |
herhaal my herinneringe van gister | calendar_query |
maak my skedule vir vandag skoon | calendar_remove |
verwyder die gebeurtenis van my kalender af | calendar_remove |
verwyder gebeurtenisse | calendar_remove |
stel alarm vir twee-uur die middag | alarm_set |
wat het ek beplan vir eerskomende maandag tussen twaalf en drie | calendar_query |
kanselleer die volgende gebeurtenis op my kalender sodat ek dit nie meer sien nie | calendar_remove |
kan jy die volgende kalender afspraak kanselleer waarvoor ek genooi was | calendar_remove |
verwyder asseblief die volgende kalender gebeurtenis wat ek geskep het | calendar_remove |
tel john op by die lughawe vanaand om agt | calendar_set |
onthou my om my wiskunde opdrag in te handig vanaand om elf | calendar_set |
merk dertien oktober van hierdie jaar as my verjaarsdag | calendar_set |
vergadering dinsdag om twaalf | calendar_set |
skeduleer my doktersafspraak op vrydag om twee n. m. | calendar_set |
janneman kan jy asseblief my aandete bespreking by my kalender byvoeg | calendar_set |
vergadering om agt v. m. tot twaalf n. m. | calendar_set |
herinner my omtrent die vergadering vanaf agt v.m. tot twaalf n.m. | calendar_set |
waar is die gebeurtenis vandag | calendar_query |
wat van die byeenkoms | calendar_query |
waar is die partytjie | calendar_query |
wat is die plan vir vanaand | calendar_query |
is moedersdag op 'n sondag | calendar_query |
verwyder opkomende kalender gebeurtenis | calendar_remove |
verwyder die reis geskeduleer vir die vierde julie | calendar_remove |
vertel my wat is op die skedule vir die sewende julie | calendar_query |
nuwe aanmaning vir drie namiddag | calendar_set |
stel aanmaning vir drie n. m. | calendar_set |
nuwe kalender geleentheid vir albert se troue | calendar_set |
monthou my op na die oond te kyk oor vyftien minute | calendar_set |
skep 'n kennisgewing van 'n vergadering met die baas om twaalf-dertig | calendar_set |
is dié geleentheid se datum korrek | calendar_query |
skeduleer vergadering met ons werknemers oor die bonus | calendar_set |
soek vir enige spesiale vakansies vir suid-afrika | recommendation_events |
kry reg vir die vergadering voor die geleentheid begin | calendar_set |
ek wil meer weet oor my afspraak | calendar_query |
wat is die details van hierdie gebeurtenis | calendar_query |
gaan kalender na | calendar_query |
het ek enigiets beplan vir vandag | calendar_query |
wys vandag se herinnerings | calendar_query |
sê my asseblief wanneer is die huwelik van mr. jim | calendar_query |
vertel my asseblief wanneer jenny se verjaarsdagpartytjie is | calendar_query |
kan jy my asseblief sê wanneer ons moet betaal vir motorversekering | calendar_query |
sê my watter aanmanings het ek vir vandag | calendar_query |
stel herrindering op kalender vir | calendar_set |
herhinner my van my maandag vergadering met peter francis vyftien minute voor die vergadering | calendar_set |
laat weet my wanneer my vergaderings is vir maandag | calendar_set |
stel 'n vergadering op met peter francis vir maandag om twee n. m. | calendar_set |
skeduleer 'n vergadering met peter francis hierdie maandag in die namiddag | calendar_set |
herinner my wanneer drie ure verby is | calendar_set |
stel 'n aanmaning vir aandete om ses n. m. vir woensdag by die spur | calendar_set |
maak my kalender skoon asseblief | calendar_remove |
gaan na die byeenkoms dag en kanseleer | calendar_remove |
gaan na die gebeurtenis maand en skrap | calendar_remove |
gaan na die geleentheid jaar en skrap | calendar_remove |
voeg eva se verjaarsdag partytjie by roller jam vir twaalf dertig n. m. op sewe mei | calendar_set |
kan jy my broer se verjaarsdagete by rust byvoeg vir drie en twintig maart | calendar_set |
voeg by my besigheidsvergadering vir tien voormiddag by die kantoor met willie | calendar_set |
enige opkomende geleenthede | calendar_query |
opkomende gebeurtenis informasie | calendar_query |
met wie het ek 'n vergadering op negentien januarie die middag | calendar_query |
herinner my om die bank te bel volgende donderdag | calendar_set |
volgende donderdag moet ek herinner word om die bank te bel | calendar_set |
vee alle data uit van kalender | calendar_remove |
verwyder alle data van kalender | calendar_remove |
verwyder data van die kalender | calendar_remove |
maak my kalender skoon vir die res van die dag | calendar_remove |
verwyder als in my kalender vir die volgende twee weke | calendar_remove |
voeg by kalender eerste oktober twee uur middag middagete met ann | calendar_set |
die eerste oktober twee n. m. middagete met ann | calendar_set |
wat is die opkomende gebeure | calendar_query |
wat is die volgende gebeurtenis | calendar_query |
hoe laat is die volgende gebeurtenis geskeduleer | calendar_query |
voeg by kalender elke jaar mei tweede as mary se verjaarsdag | calendar_set |
skeduleer vergadering met laura | calendar_set |
verwyder alle besonderhede van my kalender af | calendar_remove |
maak my kalender skoon | calendar_remove |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.