text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
skarp my afspraak vir môre om drie n. m. | calendar_remove |
enige vergadering tussen ses tot sewe n. m. | calendar_query |
is ek beskikbaar tussen ses en sewe n. m. | calendar_query |
skeduleer brunch om tien v. m. vandag en nooi tiffany en jessica | calendar_set |
ek wil hê jy moet n vergadering met barend janine en karin skeduleer vir môre om nege v. m. | calendar_set |
blok af vrydag om agt v. m. van my kalender | calendar_set |
kan jy 'n gebeurtenis in my kalender sit | calendar_set |
maak my kalender oop en skep 'n nuwe afspraak | calendar_set |
is ek besig vandag | calendar_query |
wat doen ek hierdie week | general_quirky |
wanneer is ek besig hierdie maand | general_quirky |
verwyder alles in die kalender | calendar_remove |
hoe laat is vandag se vergaderings | calendar_query |
vertel my waar my vergaderings vandag plaasvind | calendar_query |
wys my die vergaderings vir die dag | calendar_query |
voeg geleentheid by vir julie dertien genoem verjaarsdag | calendar_set |
plaas asseblief my verjaarsdagpartytjie op my kalender | calendar_set |
wat het ek geskeduleer vandag | calendar_query |
vandag se skedule | calendar_query |
skeduleer 'n vergadering met anna op die eerste april tien voormiddag | calendar_set |
skeduleer asseblief 'n vergadering met amanda om tien v. m. op die eerste april | calendar_set |
maak die vergadering met anna op die eerste april om tien v. m. oop | calendar_set |
stel 'n herinnering vir môre om twee n. m. | calendar_set |
stel alarm vir môre om twee n. m. | alarm_set |
het ek enige beskikbare tyd vir n doktersafspraak op dinsdag oggend | calendar_set |
wanneer is my finansiële vergadering vrydag op my kalender | calendar_query |
wanneer is my finansiële vergadering | calendar_query |
herinner my soggens om my ma te bel | calendar_set |
gee my meer informasie oor die geskeduleerde aktiwiteit op die dertiende van maart alexa | calendar_query |
wat is die afspraak geskeduleer vir twintig februarie | calendar_query |
wat is die adres vir die gebeurtenis geskeduleer op die eerste januarie alexa | calendar_query |
i benodig om ʼn vergadering met sara môre te organiseer | calendar_set |
ek moet 'n vergadering organiseer met sara vir môre alexa | calendar_set |
bel linda en onthou haar om my op te tel vir kegelbal | calendar_set |
ek moet my klein groep laat die ligging het verander | calendar_set |
waar die partytjie begin | calendar_query |
wat is die vergadering skedule | calendar_query |
skrap my laaste gebeurtenis | calendar_remove |
skeduleer die afspraak vir elke woensdag | calendar_set |
voeg by gebeurtenis elke tweede vrydag van die maand | calendar_set |
skep gebeurtenis slegs vir maandae | calendar_set |
herinner my oor die volgende twee weke om my medikasie te neem elke dag om sewe n. m. | calendar_set |
stel herhalende datum op my kalender op | calendar_set |
kan jy my herinner oor my vergadering môre | calendar_set |
herinner my asseblief van my vergadering vanmiddag | calendar_set |
herinner my oor my vergadering van vannaand | calendar_set |
hoe lank gaan die gebeurtenis duur | calendar_query |
herinner my elke dag om vyf v. m. | calendar_set |
herinner my aan die begin van elke maand | calendar_set |
herinner my op die vyftiende van elke maand | calendar_set |
kan jy daardie van my kalender verwyder | calendar_remove |
sê my hoe laat die afspraak begin | calendar_set |
herinner my 'n week voor my kredietkaartbetaling verskuldig is | calendar_set |
kanselleer die doktersafspraak geskeduleer vir dinsdag | calendar_remove |
kan jy die volgende gebeurtenis op my kalender afhaal | calendar_remove |
ek het nie meer nodig om die dokter te sien nie kanselleer die afspraak | calendar_remove |
kan jy die gebeurtenis vir maandag om ses by mcdonald's stel | calendar_set |
herinner my van my besigheidsvergadering om kwart voor vier | calendar_set |
wat is die skedule vir hierdie datum | calendar_query |
hey ossie wat is die agenda vir die dag | calendar_query |
hallo kan jy die inligting lees vir hierdie datum | calendar_query |
is daar enige herinneringe wat vir my wag in die ry | calendar_query |
watter opkomende herinneringe het ek | calendar_query |
onthou my van die sewe v. m. verkoopsvergadering hierdie donderdag en plaas op kalender | calendar_set |
ek het donderdag om sewe v. m. n verkoopsvergadering stel my asseblief in kennis en voeg by my kalender | calendar_set |
plaas asseblief 'n afspraak en kennisgewing vir donderdag om sewe v. m. op my kalender en noem dit verkoopsvergadering | calendar_set |
kan jy my herinner oor die afspraak in my kalender | calendar_set |
skep 'n afspraak vir die vyfde mei in krugersdorp genaamd susan se gradeplegtigheid partytjie | calendar_set |
stel 'n gebeurtenis op vir danny se gradeplegtigheid partytjie in durbanville op die vyfde mei twee duisend en sewentien | calendar_set |
verwyder asseblief alles van my kalender af | calendar_remove |
ek benodig om alles op my kalender verwyder te he asseblief | calendar_remove |
maak asb my kalender heeltemal skoon | calendar_remove |
stel 'n herinnering op dinsdae om nege v. m. | calendar_set |
voeg werk by my kalender vir elke vrydag | calendar_set |
voeg 'n betaaldag op my kalender vir elke ander donderdag | calendar_set |
watter gebeure vind hierdie naweek in newcastle plaas | recommendation_events |
hierdie naweek watter gebeure in pietermaritzburg is aan die gang | recommendation_events |
skrap alles van my kalender af | calendar_remove |
hoeveel vergaderingsdae het ek beskikbaar vir die volgende maand wat gerieflik is vir my | calendar_query |
wanneer is die heuwels fantasties konsert | calendar_query |
wat is my vergadering vir nege v. m. | calendar_query |
wie woon my vergadering om nege v. m. by | calendar_query |
herskeduleer vergadering | calendar_set |
het ek vergaderings vandag | calendar_query |
skrap gebeurtenisse | calendar_remove |
skrap gebeurtenis kalender | calendar_remove |
watter dag is betaaldag | calendar_query |
wat is die besonderhede op rave | general_quirky |
kan jy die naam ligging op my kalender toevoeg | calendar_set |
voeg die curriebeker by my kalender | calendar_set |
sit aandete saam my suster op vir saterdag | calendar_set |
ek het hierdie saterdag aandete met my suster | calendar_set |
het ek enige gebeurtenisse geskeduleer vir vandag | calendar_query |
wie was die hoofgas van die geleentheid | calendar_query |
skeduleer 'n vergadering met jan op dinsdag | calendar_set |
sit my in op dinsdag die een en twintigste om tien met karin | calendar_set |
my inlig oor vergaderings | calendar_query |
stel kalender vir datum en tyd met hierdie persoon | calendar_set |
voeg by n gebeurtenis met hierdie datum en tyd saam met hierdie mense | calendar_set |
voeg by kalender op hierdie datum en tyd met hierdie mense | calendar_set |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.