text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
ek wil gister se potgooi luister van my gunsteling kanaal | play_podcasts |
speel die volgende podsending | play_podcasts |
speel podcast | play_podcasts |
speel die volgende episode van radiolab | play_podcasts |
slaan oor na die volgende episode van hierdie podcast | play_podcasts |
speel die volgende episode van hierdie reeks | play_podcasts |
speel die podcast genaamd true crime south africa | play_podcasts |
speel vorige episode | play_podcasts |
speel my speellys | play_podcasts |
speel musiekante speellys | play_podcasts |
speel asseblief r. s. g. podcast | play_podcasts |
speel volgende op potgooi | play_podcasts |
speel volgende episode op podcast | play_podcasts |
speel my gunsteling afrikaanse speellys vir my | play_podcasts |
laai my speellys genoem country gunstelinge en speel dit | play_podcasts |
maak my gunsteling afrikaanse speellys oop en speel dit op skommel | play_podcasts |
speel die losgemaal podsending | play_podcasts |
speel suzellediy podcast | play_podcasts |
podcast volgende episode | play_podcasts |
beweeg na die volgende episode | play_podcasts |
speel die podsending getiteld episode een maak 'n moordenaar | play_podcasts |
maak die podcast speler oop | play_podcasts |
gaan na die laaste episode | play_podcasts |
asseblief speel die volgende episode van die podcast | play_podcasts |
speel volgende episode van potgooi asseblief | play_podcasts |
sal jy asseblief die volgende episode van podcast speel | play_podcasts |
olly kom ons hoor die dear daughter podcast | play_podcasts |
janneman gaan na die volgende episode van die theodora lee podsending | play_podcasts |
gaan na die volgende episode van met jou potgooi | play_podcasts |
olly gaan terug na die vorige potgooi | play_podcasts |
gaan na die vorige potgooi | play_podcasts |
volgende episode in die podcast asseblief | play_podcasts |
olly volgende episode van die podcast asseblief | play_podcasts |
ek is reg om die volgende episode van die podcast te luister | play_podcasts |
gaan voort met die volgende podcast episode asseblief | play_podcasts |
spring na agt twintig | play_podcasts |
speel asseblief speel aan episode in quantico | play_podcasts |
speel die volgende episode van drunks and dragons asseblief | play_podcasts |
kan jy spring na die volgende episode | play_podcasts |
begin volgende episode speel | play_podcasts |
speel podcast a | play_podcasts |
asseblief speel die volgende episode van idols south africa | play_podcasts |
kan ek 'n potgooi van derick watts kry | play_podcasts |
volgende podcast episode begin | play_podcasts |
volgende episode van nyt podcast | play_podcasts |
slaan oor episode van nyt podcast | play_podcasts |
soek order of the green hand podcast nommer drie | play_podcasts |
lys en speel all theory podcasts onder tien minute | play_podcasts |
r. s. g. wie is ek | play_podcasts |
speel gunsteling lys in my podsending beginnende met die eerste een | play_podcasts |
speel die laaste podsending die losgemaal | play_podcasts |
speel asseblief die mark levin podcast | play_podcasts |
ek wil luister na bietjie levin | play_podcasts |
begin podsending van my gunstelinge lys | play_podcasts |
speel potgooi gunstelinge | play_podcasts |
volgende potgooi | play_podcasts |
speel die podcast | play_podcasts |
vertel my van dinge om te doen in kaap | recommendation_events |
kan jy n bietjie pret in kaapstad voorstel | recommendation_events |
watter kroeë is naby | recommendation_locations |
wat is die beste hoenderplek naby my | recommendation_locations |
waar is die naaste checkers | recommendation_locations |
sê vir my watter chinese restaurante is in die omgewing | recommendation_locations |
watter musiekgroepe speel hier naby | recommendation_events |
watter gebeure is beplan vir my area | recommendation_events |
wat is daar om te doen vanaand | recommendation_events |
is daar enige gebeurtenisse hier rond | recommendation_events |
vertel vir my interestante gebeure hier rond | recommendation_events |
vertel my van die gebeure naby my | recommendation_events |
is daar enige gebeurtenis hier naby | recommendation_events |
vind gebeure naby my | recommendation_events |
is daar enige interessante gebeurtenisse in hierdie area | recommendation_events |
is daar enige kruideniersware naby | recommendation_locations |
waar is ʼn vulstasie in vyf myl radius | recommendation_locations |
waneer is die volgende blues konsert in kaapstad | recommendation_events |
watter gebeure vind plaas in bloemfontein | recommendation_events |
enige spesifieke geleenthede in durban | recommendation_events |
selfoon winkel | recommendation_locations |
wynwinkel | recommendation_locations |
beveel 'n fliek aan wat verlede vrydag vrygestel is | recommendation_movies |
beveel aan n fliek met bok van blerk | recommendation_movies |
hoeveel | recommendation_locations |
hoeveel verkoopsbelasting | recommendation_locations |
hoeveel koers sal bereken word | qa_stock |
waar is die geleentheid lokaal | recommendation_events |
kan jy enige honde skou funksies aanbeveel in my stad | recommendation_events |
watter vertonings wys vanaand in kaapstad | recommendation_events |
is daar 'n opvoering in die stad vanaand waarheen ek kan gaan | recommendation_events |
wat is die beste italiaanse restaurante in kaapstad | recommendation_locations |
waar kan ek n goeie worsbroodjie trok in p. e. vind | recommendation_locations |
wat is die beste sport kroeg met vegetariese opsies in bloemfontein | recommendation_locations |
vertoon nabye plekke | recommendation_locations |
wat is die nuutste aksie fliek wat nou in die teaters wys | recommendation_movies |
watter rugby games wys hierdie naweek in vereniging | recommendation_events |
lys universiteitsport vir môre in stellenbosch | recommendation_events |
kry vir my die naam van 'n plaaslike restaurant | recommendation_locations |
olly wat is naby vir aandete | recommendation_locations |
wat is naby vir aandete | recommendation_locations |
soek plaaslike gebeure in poskode twaalf duisend een honderd een en twintig | recommendation_events |
waar is die beste werktuigkundige in seepunt | recommendation_locations |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.