text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
is daar 'n sportkroeg naby die midrand omgewing | recommendation_locations |
is daar pizza plek tussen veertiende en agtiende strate wat goeie resensies het | recommendation_locations |
olly is daar n goed gegradeerde pizza plek tussen drakensberg en victoria strate | recommendation_locations |
se my asseblief waar ek n drankie kan kry naby na middernag | recommendation_locations |
hoe laat sal n fliek môre gewys word | recommendation_movies |
vertel my die rolprent met beste i.m.d.b. graderings wat aan gaan in teaters naby my | recommendation_movies |
is daar enige interessante gebeurtenisse aan die gang rondom my ligging | recommendation_events |
watter gebeure is aan die gang rondom my plek | recommendation_events |
is daar enige karnival wat in ons omgewing plaasvind | recommendation_events |
wat is aan die gang hier rond | recommendation_events |
wat is daar om hier te doen | recommendation_events |
wat gaan aan in bloemfontein vanaand | recommendation_events |
wys vir my konserte in gauteng | recommendation_events |
wat is die gebeure wat vandag in kaapstad plaasvind | recommendation_events |
is daar enige konserte in johannesburg vandag | recommendation_events |
is daar enige karnaval in my omgewing vandag | recommendation_events |
kom ons kyk wat is hier rond | recommendation_locations |
wys my winkels | recommendation_locations |
ek wag in my hart | recommendation_locations |
wat is die vietnemese restaurante in die omgewing | recommendation_locations |
waar is die naaste tabakwinkel | recommendation_locations |
wat is die vertoontye vir die fliek stroomop | recommendation_movies |
vertel my van 'n goeie chinese restaurant | recommendation_locations |
gee vir my 'n lys van goeie restaurante in 'n | recommendation_locations |
olly kan jy 'n lekker restaurant kry onderdorp | recommendation_locations |
kan jy 'n lekker restaurant in die middestad vind | recommendation_locations |
ek soek vir 'n kroeg weet jy van 'n goeie een | recommendation_locations |
wat is rondom my | recommendation_locations |
wat is aan die gang in die buurt | recommendation_events |
wat is interessant hier rond | recommendation_events |
watter fliek wys op die oomblik naby my | recommendation_movies |
wys my flieks wat vanaand by die waterfrond speel | recommendation_movies |
fliektye vanaand | recommendation_movies |
find restaurante binne 'n kilometer | recommendation_locations |
lys winkels in volksrust gauteng | recommendation_locations |
alexa vind vir my die spur restaurante | recommendation_locations |
alexa ek wil weet wat is die beste supermark in hierdie plaaslike gebied | recommendation_locations |
wys my die beste wedloop in midrand | recommendation_events |
olly wys vir my waar ek 'n hamburger kan kry | recommendation_events |
wys my waat ek 'n hamburger kan kry | recommendation_events |
ek wil graag weet wat die gebeure is in die omgewing | recommendation_events |
help my asseblief met 'n lys van gebeure in my omgewing | recommendation_events |
sal die kitskos winkel op die hoek vandag oop wees | recommendation_locations |
wys my waar die naaste restaurant is | recommendation_locations |
olly wys vir my waar die naaste restaurant is | recommendation_locations |
wys vir my die ligging van die winkel aan | recommendation_locations |
ly my na die restaurant | recommendation_locations |
enige goeie flieks | recommendation_movies |
watter flieks is daar buity in die plaaslike bioskoop | recommendation_movies |
wanneer gebeur die jaarlikse kulturele gebeurtenis | recommendation_events |
watter spanne speel hierdie naweek | recommendation_events |
is hierdie winkel goed of sleg | general_quirky |
wys my die naaste teater | recommendation_movies |
wys my die beste teater | recommendation_movies |
nuutste geleentheid in pretoria | recommendation_events |
wat is die gewildste kerrieplek in die dorp | recommendation_locations |
die beste plaaslike restaurant in die omgewing | recommendation_locations |
beste winkel in plaaslike area | recommendation_locations |
wat gaan aan in durban | recommendation_events |
wat gebeur in durban vandag | recommendation_events |
vertel my asseblief van plaaslike gebeure | recommendation_events |
markte naby | recommendation_locations |
hokkie | recommendation_events |
noem 'n rom com fliek wat in en om kaapstad teaters speel | recommendation_movies |
lig my in oor die gewildste romantiese komediese flieks wat nou in teaters regoor johannesburg wys | recommendation_movies |
waar is die naaste spur | recommendation_locations |
wanneer sluit olyftuin vandag | recommendation_locations |
maak n bespreking vir twee by baobab | recommendation_locations |
wys tye vir die naaste teater | recommendation_movies |
wat is die grootste loket treffer hierdie week | recommendation_movies |
is daar enige gebeurtenisse tans aan die gang hier naby | recommendation_events |
olly hoe is die nuwe fliek swat | recommendation_movies |
olly is boetie gaan border toe 'n goeie fliek | recommendation_movies |
is swat n goeie fliek | recommendation_movies |
olly hoeveel sterre het liewe lisa ontvang op i. m. d. b. | qa_factoid |
vertoontye | recommendation_movies |
kaartjies | recommendation_movies |
soek vir enige opkomende boek vlooimarkte gedurende volgende week in bloemfontein | recommendation_events |
kan jy die inligting oor boekskoue in durban vir volgende week | recommendation_events |
olly watter movies speel vanaand om nege n. m. by sterkinekor | recommendation_movies |
watter flieks speel vanaand om nege n. m. by die ster kinekor | recommendation_movies |
wat gebeur in bloemfontein | recommendation_events |
wat is die moeite werd om te doen hier rond | recommendation_events |
kan jy 'n plaaslike pizza restaurant voorstel | recommendation_locations |
stel 'n restaurant voor wat medium uitgawe behels | recommendation_locations |
olly stel 'n restaurant voor met medium uitgawe | recommendation_locations |
beveel aan blacksmith orkes optrede binne twintig kilometer van durbanville die week | recommendation_events |
olly beveel 'n boere musiek orkes geleentheid binne twintig kilometer vanaf kaapstad hierdie week aan | recommendation_events |
beveel n wyn proe geleentheid hierdie naweek in kaap stad aan | recommendation_events |
olly beveel n wynproe geleentheid in kaapstad aan die naweek | recommendation_events |
wat word hierdie gebeurtenis wat in my area plaasvind genoem | recommendation_events |
wat is die geleentheid naam aan die gang in my omgewing | recommendation_events |
wat is die gebeurtenis in my omgewing | recommendation_events |
wat gebeur in die area | recommendation_events |
wat is daar om te doen in kimberley | recommendation_events |
toorbos | recommendation_movies |
nommer sewe-en-dertig | recommendation_movies |
watter gebeure is aan die gang in knysna die naweek | recommendation_events |
kan jy vir my 'n lys van gebeure vir hierdie naweek in memel vertel | recommendation_events |
olly watter flieks speel tans | recommendation_movies |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.