text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
hoe is die ekonomie in kaapstad in vergelyking met johannesburg | general_quirky |
kan jy die top tien enkel snitte vir hierdie week lys | qa_factoid |
watter fliek behoort ek te gaan kyk | recommendation_movies |
hey wat beteken aanhits | qa_definition |
stuur blomme aan my meisie | general_quirky |
maak oop die deur | general_quirky |
hoe baie hout kon 'n houtkapper gooi as 'n houtkapper kon hout gooi | general_quirky |
wat is die antwoord tot die lewe | qa_factoid |
kan jy beskryf wat sy aangehad het in daardie rolprent | general_quirky |
wat beteken die titel van die leo dicaprio fliek | general_quirky |
begin die wasgoed | iot_wemo_on |
begin die oond | iot_wemo_on |
vertel my asseblief hoe om 'n screwdriver te maak | general_quirky |
hoe oud is tannie evita | qa_factoid |
kan jy vir my sê wanneer friday the thirteenth op t. v. speel hierdie jaar | general_quirky |
gee my die beste pizza aanbiedings vir vandag | takeaway_order |
wys my 'n kaart ban oral waar die kat hierdie week was | general_quirky |
watter t. v. program is karen zoid op | qa_factoid |
wat is die hoofstad van die vrystaat | qa_factoid |
hoeveel myl is dit van kaapstad wes-kaap na johannesburg gauteng | qa_factoid |
as ek vyftig dollar het en vier-en-twintig spandeer hoeveel dollar sal ek oor hê | qa_maths |
wat is die definisie van besigheid | qa_definition |
definieer liefde | qa_definition |
ekonomie te definieer | qa_definition |
hoeveel is die b. p. in u. s. d. | qa_currency |
wat is die wisselkoerse | qa_currency |
soos wat lyk dit | qa_definition |
beskryf piet vir my asseblief | qa_definition |
wat beteken grap | qa_definition |
wat beteken grap | qa_definition |
waar in die wêreld is koppie alleen | qa_factoid |
wat is die wiselkoers tussen dollar en rand | qa_currency |
hoe doen sy haar grimering | general_quirky |
wat beteken huiwerig | qa_definition |
watter vulkane is tans aktief | qa_factoid |
wat is die euro dollar wisselkoers | qa_currency |
hoeveel is tien rand in indiese roepees | qa_currency |
hoe lank was abraham lincoln | qa_factoid |
het donald trump enige bande met rusland | qa_factoid |
vertel asseblief vir my wat 'n krukas is | qa_definition |
wat is die huidige temperatuur in durban | qa_factoid |
hoeveel gram is daar vir 'n koppie botter | qa_factoid |
hoeveel kilometer is in 'n myl | qa_factoid |
los die vergelyking op een plus een | qa_maths |
wat is die dollar ekwivalent in pesos | qa_currency |
wat is die aandeelprys van hierdie item | qa_stock |
hoe fluktueer my aandele | qa_stock |
het my aandele gegroei in waarde | qa_stock |
toekennings gewen deur nataniël | qa_factoid |
wat is andriëtte norman se familie agtergrond | qa_factoid |
hoe oud is dawid minnaar | qa_factoid |
hoe sal jy 'n tennisbal beskryf | qa_definition |
is leonardo getroud | qa_factoid |
waar is die kaapse wynlande gelee | qa_factoid |
wat is die huidige aandele vir yahoo | qa_stock |
het bing's se aandele gedaal | qa_stock |
wat is die huidige aandeel prys van mtn | qa_stock |
watter jaar is theuns jordaan dood | qa_factoid |
in watter flieks het neels van jaarsveld op getree | qa_factoid |
na watter hoer skool het michelle botes gegaan | qa_factoid |
wat is die aandeleprys vir lexmark | qa_stock |
vertel my naspers se huidige aandeelprys | qa_stock |
wat is die grootste stad in die wêreld | qa_factoid |
hoe lank leef olifante | qa_factoid |
hoeveel sleutels is op 'n klavier | qa_factoid |
hoeveel weeg die gemiddelde motor | qa_factoid |
hoeveel kalorieë is in 'n appel | qa_factoid |
olly waar is die naaste dieretuin vanwaar ek is | recommendation_locations |
wat is die nuutste nuus op hierdie oomblik | news_query |
waar is die naaste rivier | qa_factoid |
wat is die hoogste berg in die westelike provinsie | qa_factoid |
hoe oud is diaan lawrenson | qa_factoid |
hoe lank was bryan cranston op breaking bad | qa_factoid |
wat kos een lego aandeel | qa_stock |
wat is die definisie van konteks | qa_definition |
definieeer asseblief tekstueel | qa_definition |
kan jy saam met my 'n fliek op netflix kyk | general_quirky |
wat is die us dollar euro wisselkoers | qa_currency |
wat is die wisselkoers tussen pond sterling en die u. s. dollar | qa_currency |
wat is vyf oor drie | qa_maths |
wat is die vierkantswortel van tien | qa_maths |
kyk op wikipedia vir die definisie van homosapiens | qa_definition |
wat is die betekenis van 'n stetoskoop | qa_definition |
wat is die hoogste berg in die wêreld | qa_factoid |
wat is die hoogste berg in die vs | qa_factoid |
wat is die langste riviere in die wêreld | qa_factoid |
hoeveel betaal elton john vir sy pakke | qa_factoid |
mat wie gaan rihanna nou uit | qa_factoid |
wat is die wisselkoers tussen amerikaanse dollars en jen is | qa_currency |
hoeveel euros is in 'n dollar | qa_currency |
hoeveel kanadese doller is in die v. s. doller | qa_currency |
beskryf die voortrekkermonument | qa_definition |
gee my die feite oor die nuweland stadion | qa_definition |
gee my die spesifikasies van die die bugatti veyron | qa_definition |
hoe heuwelagtig is dit in kuruman | qa_factoid |
is barow alaska bo vriespunt gedurende die jaar | qa_factoid |
hoe diep is die stille oseaan | qa_factoid |
wie is tans die oudste lewende persoon in die wêreld | qa_factoid |
hoeveel spesies bye is daar in die verenigde state | qa_factoid |
lys apple se nuutste aandele pryse | qa_stock |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.