text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
wat is die huidige wisselkoers van die euro en die dollar | qa_currency |
hoeveel bots is in 'n dollar | qa_currency |
wat is n kalone werd in vergelyking met n v. s. dollar | qa_currency |
hoekom lyk jacques nienaber soos 'n tjank teef as sy span speel | general_quirky |
het jy enige spyt of is jy waarde-oordele buite die bestek van jou intellektuele kapasiteit | general_quirky |
kan jy my help om die antwoord vir die vraag te vind | qa_maths |
waar was hykie berg gebore | qa_factoid |
hoeveel kilometer is daar tussen die oos kaap en gauteng | qa_factoid |
wat was die laaste fliek wat arnold vosloo in gespeel het | qa_factoid |
kan jy vir my sê wat die wisselkoers vir kanadese geldeenheid is | qa_currency |
wat is die definisie van 'n buffet tafel | qa_definition |
beskryf hoe 'n pynappel lyk | qa_definition |
vertel my van die midde-ooste | qa_factoid |
sê my die aandeleprys van pepsi | qa_stock |
ek wil weet van amazon aandele | qa_stock |
wat is die wisselkoers tussen die dollar en die jen | qa_currency |
watter vorm is 'n bal | qa_factoid |
logika te definieer | qa_definition |
soek die betekenis van logieka op | qa_definition |
wat is die hoogste berg in asië | qa_factoid |
vertel my meer oor mount rushmore | qa_factoid |
wat is uber | qa_definition |
gee my aanhalings wat met liefde te maak het | general_quirky |
vertel my wanneer die volgende groot aardbewing kalifornië sal tref | qa_factoid |
hoe oud is jacob zuma | qa_factoid |
watter karakter speel chris evans | qa_factoid |
vertel my van nadine | qa_factoid |
google klopjag | qa_factoid |
wat is i. b. m. se aandeelpryse | qa_stock |
google i. b. m. se aandeel prys | qa_stock |
kan jy 'n stoel deffinieer | qa_definition |
kan jy n baster definieer | qa_definition |
waar is die warmste woestyn | qa_factoid |
wat is die vlakste stuk land | qa_factoid |
wat is die hoofstad van washington | qa_factoid |
kan jy my sê hoe swaartekrag werk | general_quirky |
asseblief se vir my hoe om my dogter se graad agt wiskunde te doen | general_quirky |
ek wil inligting hê oor christoph kotze | qa_factoid |
wie is lenin | qa_factoid |
ruil rand na dollar | qa_currency |
kan jy die aandele op sony lys | qa_stock |
ek wil die voorraad op microsoft uitvind | qa_stock |
die beskrywing van engel | qa_definition |
kan jy die roete kry van johannesburg voor middernag | qa_factoid |
is daar 'n manier om 'n honderd myl fiets te ry | general_quirky |
wat is die langste rivier op aarde | qa_factoid |
waar is die koudste plek in die wêreld | qa_factoid |
wat beteken verbysterd | qa_definition |
wat beteken ultra | qa_definition |
hoe definieer merriam webster ultra | qa_definition |
is worsie visser regtig dood | qa_factoid |
hoe oud is madonna | qa_factoid |
waar bly morne steyn nou | qa_factoid |
gee my die wisselkoers vir dollar en euros | qa_currency |
hoe ver rek my dollar in suid afrika | qa_factoid |
wat is 'n tone stoel | qa_definition |
wat is 'n drukwasser | qa_definition |
hoe is 'n lemoen | qa_definition |
hoeveel weeg 'n lemoen | qa_factoid |
hoeveel kalorieë is daar in 'n lemoen | qa_factoid |
wat is die hoofstad van die vrystaat | qa_factoid |
watter state grens aan vrystaat | qa_factoid |
watter deel van die land het tropiese woud | qa_factoid |
watter geldeenheid is groter die amerikaanse dollar of die suid-afrikaanse rand | qa_currency |
gaan geldeenhede na | qa_currency |
wat is die aandeelprys van amazon | qa_stock |
wat is die verandering in checkers se aandele prys | qa_stock |
wat is 'n virtuele realiteit kopstuk | qa_definition |
hoe vêr in treë is my huis van hier | qa_factoid |
wat beteken woord | qa_definition |
ek wil graag die betekenis van woord weet | qa_definition |
hoe definieer mens problematies | qa_definition |
wat is die definisie van problematies | qa_definition |
wat beteken problematies | qa_definition |
wat van pieter | qa_factoid |
hoe oud is rod stewart | qa_factoid |
waar bly arnold vosloo | qa_factoid |
wie is die mees gewilde amerikaanse aktrise | qa_factoid |
wys vir my die wisselkoers tussen die rand en die dollar | qa_currency |
wat is die wisselkoers vir rand en euro | qa_currency |
omskep die z a r na euro | qa_currency |
ek wil graag weet of in wiskunde bewerkings bereken word voor die optel aftrekking vermenigvuldig of deling | general_quirky |
kan jy bereken vyf plus vyf | qa_maths |
ek wil weet wat is die resultaat van twintig teen twee | qa_maths |
wat is 'n piesang | qa_definition |
wat is die punt van 'n piesang | qa_definition |
vertel my wat is die hoogste berg in die wêreld | qa_factoid |
ek moet weet wat is die hoogste berg in die wêreld | qa_factoid |
waar is die hoogste waterval in die wêreld geleë | qa_factoid |
wanneer is angelina jolie se verjaarsdag | qa_factoid |
wanneer is angelina jolie gebore | qa_factoid |
wanneer het angelina 'n verjaarsdag | qa_factoid |
wat is die wisselkoers tussen die u. s. d. en die euro | qa_currency |
wanneer was paul kruger gebore | qa_factoid |
waarvoor is ellen degeneres bekend | qa_factoid |
hoeveel oscars het meryl streep gewen | qa_factoid |
beskryf | qa_definition |
hoe oud is marius weyers | qa_factoid |
watter flieks het frank opperman al gedoen | qa_factoid |
wat is die ligging van pretoria | qa_factoid |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.