text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
wys aandele van goog | qa_stock |
vertel vir my van jacob zuma | qa_factoid |
vertel my van narendra modi | qa_factoid |
wys verskil van kinders in planete | general_quirky |
wat is die wisselkoers tussen die rand en die dollar | qa_currency |
vertel my wat is die wisselkoers van die rupee teenoor die dollar | qa_currency |
verduidelik die wisselkoers tussen die zimbabwe dollar en die dollar | qa_currency |
wat is die definisie van god | qa_definition |
is george tussen kaapstad en durban | qa_factoid |
deel zimbabwe sy grens met botswana | qa_factoid |
deel spanje en morokko 'n grens | qa_factoid |
lees die ticket for tesla | transport_ticket |
wat gebeur met google se prys | qa_stock |
wat is die waarde van die yen nou | qa_stock |
hoe sterk is die dollar teen die rand | qa_stock |
waar is indië gelee | qa_factoid |
wat is die geografiese belangrikheid van suid-afrika | qa_factoid |
hey wat is bron | qa_definition |
wat maak iets kop kaas | qa_definition |
wys my die aandeel prys van amazon | qa_stock |
wys my aandeelprys van facebook | qa_stock |
wat is toyota se aandeel prys | qa_stock |
hoe dink jy gaan die wereld eindig | general_quirky |
wat is die hoogste bergreeks in die vs | qa_factoid |
wie is ramaphosa se vrou | qa_factoid |
wie is die beter helfde van ramaphosa | qa_factoid |
hoe lyk 'n pomelo | qa_definition |
hoe oud is carrie underwood | qa_factoid |
waar was kelly clarkson gebore | qa_factoid |
watter stemme het die akteur alan tudek oorgeklank | qa_factoid |
waar is kaapstad | qa_factoid |
waar kan ek japan kry | qa_factoid |
hoe oud is mirriam makeba | qa_factoid |
is keith richards dood | qa_factoid |
hoeveel is google aandele | qa_stock |
wat het die naspers sluit uit by | qa_stock |
hoe hoog is die south n. p. | qa_stock |
wat is die voorraad van apple | qa_stock |
hoe is microsoft se aandele | qa_stock |
doen chase goed | qa_stock |
huidige prys van google asseblief | qa_stock |
verwys die aandeelprys van hdfc | qa_stock |
definieer alarm | qa_definition |
google wat is die temperatuur buite | weather_query |
kan jy jou spraakalgoritme vir my verduidelik | general_quirky |
wat is die gemiddelde temperatuur in maart vir kaapstad en hoe vergelyk dit met die laaste tien jaar | weather_query |
vertel my my kongresverteenwoordiger se stemrekords oor reproduktiewe gesondheidskwessies | news_query |
wat is die grootte van 'n welpie | qa_factoid |
of ek die hele wêreld in 'n dag kan reis | general_quirky |
ek wil leer van cyril ramaphosa | qa_factoid |
wys my die rekords van ab de villiers | qa_factoid |
wat is die kanse dat die aandelemark in die volgende veertien dae onder die tweehonderd bewegende gemiddelde sal sluit | qa_stock |
wat die beste verkoopproduk in die sportkategorie in amazon was vir die afgelope drie dae | general_quirky |
wat is die aandeleprys vandag vir nike | qa_stock |
hoe effektief sal dit wees om nike aandele te aan te koop | qa_stock |
sal dit goed wees om vandag nike aandele te koop | qa_stock |
is dit manlik of vroulik | general_quirky |
vertel wisselkoers van pond | qa_currency |
wat is 'n basketbal | qa_definition |
watter kleur is 'n basketbal | qa_factoid |
hoe voel 'n rugbybal | qa_factoid |
is dit waar die gimnasium is sewe myl weg | qa_factoid |
hoe het michael jackson gesterf | qa_factoid |
gee 'n beskrywing van die rhodes gedenkteken | qa_definition |
vind vir my die definisie van onvermoeibaar | qa_definition |
hoeveel vloere het die kasteel die goeie hoop | qa_factoid |
waar is durban | qa_factoid |
hoe ver is durban van kaapstad | qa_factoid |
is san francisco naby berkeley | qa_factoid |
waarvoor is brümilda van rensburg bekend | qa_factoid |
hoeveel is vodacom aandele werd | qa_stock |
hoeveel is een u. s. d. in rand | qa_currency |
versnelling te definieer | qa_definition |
definieeer wysbegeerte | qa_definition |
wat is die radius van die grootste krate op aarde | qa_factoid |
hoe oud is ramaphosa | qa_factoid |
hoe lank is mark boucher | qa_factoid |
wanneer is die volgende afspraak | calendar_query |
sê my die laaste ding wat jy vir my moes opkyk | general_quirky |
bestel vir my iets aanlyn | general_quirky |
wat is die aandele prys van naspers | qa_stock |
hoe is die top tien aandele op die oomblik | qa_stock |
vesrkaf die aandele besonderhede van motorolla | qa_stock |
kan jy voel | general_quirky |
wat is die vs dollar se waarde vandag | qa_currency |
het pond waarde afgeneem | qa_currency |
is rand die beste geldeenheid om te verhandel | qa_currency |
vertel vir my hoe die nuwe skoonmaker werk | general_quirky |
hoie wyd is johannesburg | qa_factoid |
is die swart see regtig | qa_factoid |
bele warren buffet in my lys aandele | qa_stock |
wat is die dollar teenoor die pond | qa_currency |
en die pond doen hoe sleg teenoor die euro | qa_currency |
wat is die dollar se wisselkoers teenoor die euro | qa_currency |
wat is die prys van shoprite aandele vandag | qa_stock |
is die aandele wat ek belê het aan die toeneem | qa_stock |
het ek verlies gemaak in watter aandele | qa_stock |
hoeveel is 'n rand werd | qa_currency |
hoe sal jy 'n tiervis beskryf | qa_definition |
hoeveel rmb per amerikaanse dollar vandag | qa_currency |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.