text
stringlengths
2
192
label
stringclasses
60 values
hoeveel indiese rupees per u. s. d. vandag
qa_currency
hoeveel euros per amerikaanse dollar vandag
qa_currency
wat beteken serendipities
qa_definition
wat is die definisie van wedersydse
qa_definition
vind die wisselkoers vir z. a. r. en die euro
qa_currency
vind wisselkoers vir rand na dollar
qa_currency
waar is kaapstad
qa_factoid
is madagaskar in die wes-kaap
qa_factoid
vertel my waar ek heen moet gaan op 'n wêreldreis en watter plekke die belangrikste is
recommendation_locations
watter kontinent het die hoogste groei van katoen en wat is gemiddelde produksie
qa_factoid
wat is die gemidelde per capita inkomste tussen asië en europa mense
qa_factoid
hoe lyk jennifer garner se loopbaan
qa_factoid
betekenis van naam
qa_definition
hoeveel is die wisselkoers vanaf yan na dollar
qa_currency
vind area
qa_factoid
vind kaart
qa_factoid
beskryf asseblief die nuwe harley davidson street bike
qa_definition
vind besonderhede oor president cyril ramaphosa
qa_factoid
vind besonderhede oor r. s. a.
qa_factoid
naaste restaurante beskikbaar hierdie tyd
recommendation_locations
waar is die howick valle
qa_factoid
wat is die hoofstad van denemarke
qa_factoid
woorvoor gaan motorola vandag
qa_stock
wat is die prys van a. m. d. op die aandele mark
qa_stock
hoeveel kos die f. flat voorraad koste
qa_stock
geskiedenis van nelson mandela
qa_factoid
prestasies van hansie cronje
qa_factoid
vind aandeelprys vir naam
qa_stock
wat is twintig persent van honderd-en-twintig
qa_maths
wat bly oor wanneer vyfhonderd een en twintig gedeel word deur drie
qa_maths
wat is drie-en-twintig maal twee-en-vyftig
qa_maths
vertel vir my die spoed om son toe te gaan
general_quirky
sê vir my of ek vandag die trein of bus moet gebruik om oor die stad te kom
transport_query
wanneer is die beste tyd om te reis na botswana watse lughawe om te gebruik
transport_query
waar is die beste werkplekke vir maatskappye in die omgewing
general_quirky
hoeveel is een dollar u. s. in kanadese
qa_currency
wat is 'n kanadese dollar werd in suid afrika
qa_currency
wat is die tuisstad van die bolshoi teater
qa_factoid
hoe lank is jennifer aniston
qa_factoid
waar kan ek hierdie woord gebruik
qa_definition
wat is ek netgen se voorraad werd
qa_stock
gee my die wisselkoers tussen die amerikaanse dollar en japannese jen
qa_currency
gee my die wisselkoers tussen amerikaanse dollar en kanadese dollar
qa_currency
gee my die beskrywing van televisie
qa_definition
gee my die beskrywing van horlosie
qa_definition
laat weet my net die bevolking van indië
qa_factoid
wat is die vierkante meter van asia
qa_factoid
gee my die geboortebesonderhede van nelson mandela
qa_factoid
hoeveel vergaderings het mahatma gandhi onderneem
qa_factoid
hoekom het politiek onlangs so gepolariseer geraak
qa_factoid
wat is die huidige status vir die oplossing van algemene relatiwiteit met kwantum fisika
qa_factoid
wat is justin bieber se verjaarsdag
qa_factoid
waar woon steven spielberg
qa_factoid
gee my die openings prys van intel vandag
qa_stock
gee my asseblief die openings aandele prys van infosys technologies vandag
qa_stock
wie is die huidige president van die verenigde state
qa_factoid
wat kos die iphone seven
qa_factoid
hoeveel kos een euro in roepees
qa_currency
gee my die definisie van die woord wapenrusting
qa_definition
gee my die definisie van die woord hoogmoedig
qa_definition
gee my die definisie van die woord liefkoos
qa_definition
beskryf asseblief 'n mikrogolf
qa_definition
wat is die definisie van geduldig
qa_definition
waar is vrystaat geleë
qa_factoid
gee my bestuur aanwysings van durban na kaapstad
transport_query
wat bekend is in kaapstad
qa_factoid
watter bank sal beter koers gee vir geldeenhede wat ek het
qa_currency
wat is die koers van rand na u. s. d.
qa_currency
definieer dit
qa_definition
wat is die verjaarsdag van adam gilchrist
qa_factoid
hoekom het gotse mahatma gandhi geskiet
qa_factoid
wat is rots
qa_definition
verduidelik n rots aan my
qa_definition
ek wil meer weet oor die persoon
general_quirky
wat is die aandeel prys van infy in nasdaq
qa_stock
watter lande grens indië
qa_factoid
vertel my van charlize theron se familie agtergrond
qa_factoid
het selena gomez 'n skandaal
qa_factoid
wat is die sluitingsprys van axle maatskappy
qa_stock
gee my die openings prys van naspers aandele
qa_stock
dit sal lekker wees as jy met my kinders kan speel
general_quirky
lys aandeel prys vir hierdie maatskappy aandele
qa_stock
bring my op datum aangaande aandeleprys van hierdie maatskappy
qa_stock
in watter flieks het clancy brown gespeel
qa_factoid
wat is juanita du plessis se verjaarsdag
qa_factoid
how voel jy na jy justin bieber se nuwe album geluister het
music_query
wat is die dinge wat 'n vrou gelukkig maak
general_quirky
ruil vyf s. d. vir rials
qa_currency
wat is die wisselkoers vir ponde en v. s. d.
qa_currency
definieer sterrekunde
qa_definition
waar is dit die warmste op aarde
qa_factoid
wat is die mees digbevolkte land ter wêreld
qa_factoid
ouderdom van brad pitt
qa_factoid
angelina jolie se eggenote
qa_factoid
wat is die laagste microsoft aandeel prys vandag
qa_stock
vertel my die opsomming vooruitskatting microsoft aandele vooruitskatting vir dertig dae vooruit
qa_stock
watter geldeenheid gebruik engeland
qa_currency
wat is vier plus vier
qa_maths
wat is die vierkantswortel van sewe en negentig
qa_maths
is een deelbaar deur drie
qa_maths