text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
ok google waar is die beste en goedkoopste pelk om te bly in phalaborwa | recommendation_locations |
hoe die eiffeltoring lyk | qa_definition |
wat is die spesifikasies vir die nuwe iphone | general_quirky |
hoeveel is een dollar in euros | qa_currency |
is colombo op die jus van sri lanka | qa_factoid |
wat sal die maklikste manier wees om 'n miljoener te word in minder as vyf jaar | general_quirky |
wanneer is p. w. botha gebore | qa_factoid |
hoeveel keer was richard nixon getroud | qa_factoid |
hoe hoog is mount roraima | qa_factoid |
wie is die president van suid afrika | qa_factoid |
wat is die tyd zone in kuba | qa_factoid |
wat is die vierkantswortel van vier-en-dertig | qa_maths |
v. s. d. teenoor g. b. p. | qa_currency |
wat is die definisie van die woord pontifikaat | qa_definition |
olly hoe sou jy 'n bal beskryf | qa_definition |
alexa hoe sou jy 'n bal beskryf | qa_definition |
is die grootste oseaan in die wêreld die stille oseaan | qa_factoid |
alexa sê vir my wat is die grootste oseaan in die wêreld | qa_factoid |
alexa wie is naas botha | qa_factoid |
gee my alles wat jy van bob dean weet | qa_factoid |
alexa wat is amd aandeelpryse | qa_stock |
alexa s. a. b. se aandeleprys | qa_stock |
alexa hoe groot is die heelal in kilometer | qa_factoid |
wanneer sal die mensdom die singulariteit bereik | general_quirky |
alexa wanneer sal die mensdom singulariteit bereik | general_quirky |
wat is die kanse dat julius malema in 'n diktator verander | general_quirky |
wat is die afstand na die maan | qa_factoid |
gebied van noord-amerika | qa_factoid |
hoeveel is die dollar werd in vergelyking met die yen | qa_currency |
is n peso wat meer werd is as 'n rand | qa_currency |
wat is die verskil in waarde van 'n dollar en botswana dollar | qa_currency |
wanneer verjaar elvis | qa_factoid |
wat is apple se aandele prys | qa_stock |
wat is die aandele informasie van massmart | qa_stock |
wat is 'n werkhuis | qa_definition |
wat is die hoofstad van tanzanië | qa_factoid |
hoe lank is die nyl | qa_factoid |
hoe jy die probleem opgelos het | general_quirky |
hoe die mense swaarkry hoe sal jy help | general_quirky |
hoe oud is kim kardashian se kinders | qa_factoid |
wanneer is madonna se verjaarsdag | qa_factoid |
vind die twitter handvatsel van elvis blue | qa_factoid |
skakel een suid afrikaanse rand om na euro | qa_currency |
in die saak in geldeenheid | general_quirky |
wisselkoers enige probleme | qa_currency |
is voorwerpe verkies enige probleme | general_quirky |
die data verkies enige probleme in objects | general_quirky |
gevolge gee | general_quirky |
die persoon is ongelooflik | general_quirky |
hoe hy perfek werk | general_quirky |
minder aandeel prys | qa_stock |
vergelyk meer lande | qa_factoid |
hoeveel is die dollar werd in kanada | qa_currency |
kyk asseblief na die wisselkoerse van die amerikaanse dollar teenoor die euro | qa_currency |
watter een is meer werd us dollar of euro | qa_currency |
vind asseblief 'n beskrywing van die nuutste canon rebel kamera | qa_definition |
wat is die definisie van probiotika | qa_definition |
hoe hoog is mount everest | qa_factoid |
is mount everest die hoogste berg in die verenigde state | qa_factoid |
vind uit wat is ian roberts se ouderdom | qa_factoid |
wat is die netto waarde van die glanspersoon | qa_factoid |
is die glanspersoon enkellopend of getroud | qa_factoid |
het die ster enige liefdadigheidswerk gedoen | general_quirky |
wat is die huidige aandeelprys van samsung | qa_stock |
vind asseblief vandag se aandeelpryse vir samsung maatskappy | qa_stock |
leer my oor blootstelling instellings wat die beste sal wees vir 'n bewolkte dag in kaapstad | general_quirky |
wat is die wisselkoers van rand aan cdn | qa_currency |
wat is die koers vir g. b. p. en v. s. d. | qa_currency |
hoeveel pesos vir 'n amerikaanse dollar | qa_currency |
wat is 'n transistor | qa_definition |
hoe word 'n tifoon gedefinieer | qa_definition |
vertel my wat ondergronds beteken | qa_definition |
wat is die naam van 'n meer wat oor die jare opgedroog het | qa_factoid |
wat is die resultaat van eenhonderd minus vyftig | qa_maths |
vertel my hoe oud is ryan seacrest | qa_factoid |
hoe diep is die diepste deel van die visrivier ravyn | qa_factoid |
watter deel van antarktika behoort aan die u. s. | qa_factoid |
wanneer is albert einstein gebore | qa_factoid |
verander die suid afrikaanse rand na die euro | qa_currency |
as ek vyf amerikaanse dollars het hoeveel is dit in australiese dollars | qa_currency |
wat definieer 'n driehoek | qa_definition |
wat is die verskillende tipes ronde voorwerpe | qa_factoid |
hoeveel van die aarde is opgemaak uit water | qa_factoid |
soos wat lyk dit | general_quirky |
as die voorwerp te koop is wat is die prys dan | general_quirky |
wat is capitec se prys op die oomblik | qa_stock |
wys my die aandelepryse van target vandag | qa_stock |
wat is die gemiddelde seevlak van daardie plek | qa_factoid |
beteken | qa_definition |
wat is die betekenis van | qa_definition |
wat is die verhouding van waarde van die indiese roepee en die suid-afrikaanse rand | qa_currency |
vir hoeveel indiese rupee kan amerikaanse dollar geruil word | qa_currency |
watter persentasie van die amerikaanse bevolking is op een of ander manier verwant aan die engelse koninklike bloedlyn | qa_factoid |
hoe lank is eben etzebeth | qa_factoid |
wat is die goedkoopste prys vir dirk se eerste boek | qa_factoid |
waaroor gaan daardie voorwerp | qa_definition |
hoeveel aantal aanhangers het daardie persoon ongeveer | qa_factoid |
indien daai persoon nog lewe waar en hoe oud is daai persoon nou | general_quirky |
mag ek weet wat is by ligging een miljoen twee honderd agt en vyftig duisend sewe honderd vyf en veertig | general_quirky |
wat is die koördinate vir cathedral peak | qa_factoid |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.