Dataset Viewer (First 5GB)
Auto-converted to Parquet Duplicate
text
stringlengths
103
136k
id
stringlengths
10
16
Gereformeerde kerk Springs Die Gereformeerde kerk Springs is die enigste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die Oos-Randse dorp Springs nadat die gemeente Springs-Oos, wat in Desember 1976 van die moedergemeente afgestig het, in 2012 daarby ingelyf is. Die Gereformeerde kerk Springs het op ...
afr_Latn_0
Gereformeerde kerk Springs-Oos Die Gereformeerde kerk Springs-Oos was die tweede gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die Oos-Randse dorp Springs maar is in 2012 by die die gemeente Springs ingelyf. Die oostelike wyke van die Gereformeerde kerk Springs, wat in 1935 van Brakpan afgestig het, h...
afr_Latn_1
Gereformeerde kerk Benoni-Noord Die Gereformeerde kerk Benoni-Noord was die tweede gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) in die Oos-Randse stad Benoni, maar is in 2009 by die moedergemeente Benoni ingelyf. Die gemeente Benoni-Noord is op 30 November 1968 van Benoni afgestig. Aanvanklik het die ge...
afr_Latn_2
Reënspinnekop Die gewone reënspinnekop (Palystes superciliosus, voorheen P. natalius) is 'n spesie van jagspinnekoppe inheems aan Suider-Afrika. Dit is die mees algemene en wydverspreide spesie in die genus Palystes. Sy verspreiding strek van KwaZulu-Natal in die ooste, weswaarts deur die provinsies van Mpumalanga, L...
afr_Latn_3
Gereformeerde kerk Krugersdorp Die Gereformeerde kerk Krugersdorp is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die Wes-Randse dorp Krugersdorp en sedert 1986, toe dit 90 jaar oud was, die enigste van die twee gemeentes aan die Witwatersrand uit die 19de eeu wat steeds bestaan. Die Gerefo...
afr_Latn_4
Kinderlê Die Kinderlê-monument by Steinkopf in die Noord-Kaap gedenk 'n massamoord op Nama-kinders. In die middel van die 19de eeu was die streek rondom die sendingstasie by Steinkopf in 'n ernstige droogte vasgevang. Gevolglik het verskeie Nama-gesinne met hul vee weggetrek na 'n bron ongeveer 12 km noordoos van die...
afr_Latn_5
Mosesetjane Mosesetjane is 'n nedersetting in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
afr_Latn_6
Sterkwater Sterkwater (ook bekend as Ga-Pila) is 'n nedersetting in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
afr_Latn_7
Lyden Lyden is 'n dorp in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
afr_Latn_8
Kyk na die sterre Kyk na die sterre is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 vrygestel is. Die regisseur was Kappie Botha (1917-1997). Die storie is deur Norval Geldenhuys geskryf. Die hoofrolle is deur Elma Marais, Gerrit Wessels en Herman Steytler vertolk.
afr_Latn_9
Eseldrift Eseldrift is 'n nedersetting in Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
afr_Latn_10
Mahwelereng Mahwelereng is 'n township in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 2 km van Mokopane (voorheen Potgietersrus) geleë.
afr_Latn_11
Matsitsileng Matsitsileng is 'n nedersetting in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 100 km noordwes van Polokwane en Mokopane geleë.
afr_Latn_12
Lys van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika 'n Lys van al die steeds bestaande gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Vir dié wat ontbind het, sien Lys van ontbinde gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.
afr_Latn_13
Gereformeerde kerk Johannesburg-Oos Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Oos was, soos die naam aandui, 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die ooste van Johannesburg. Lidmate het gewoon in die oostelike voorstede van die Goudstad, waaronder Troyeville, Jeppestown, Kensington, Malvern, Belgravia, ...
afr_Latn_14
Engelsman se graf (Merweville) Die Engelsman se graf by Merweville herdenk die slagoffers van die Tweede Vryheidsoorlog uit die Koup en die Moordenaarskaroo. Net buite die dorp in die rigting van Prins Albertweg (op die N1 nasionale pad), 100 m van die pad tussen doringbome en langs die Koedoeskloof dui 'n klein graf...
afr_Latn_15
Engelsman se graf (Clanwilliam) Die Engelsman se graf in die Cederberge noordwes van Clanwilliam getuig van 'n skermutseling tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Luitenant Graham Vinicombe Winchester Clowes van die Gordon Highlanders het op 30 Januarie 1901 hier gesneuwel toe die Britse troepe onsuksesvol probeer het om...
afr_Latn_16
Ryp Ryp is 'n wit neerslag wat soms op gras, struike en voorwerpe soos dakke, hekke en motors aangetref word. Dit ontstaan by temperature onder nul grade celsius as gevolg van die oorgang van waterdamp in ys. Ryp ontstaan by voorkeur tydens 'n rustige, helder nag op voorwerpe wat gou warmte verloor deur uitstraling n...
afr_Latn_17
Tiekie 'n Tiekie (ook bekend as 'n trippens) is 'n klein silwermuntstuk met die waarde van drie pennies (geskryf as 3d). Dit was 'n betaalmiddel in Suid-Afrika tot die ingebruikneming van die desimale geldstelsel in 1961. Op die muntstuk was drie bondels hout en 'n protea afgebeeld. Die herkoms van die woord is onsek...
afr_Latn_18
Onverwacht, Limpopo Onverwacht is 'n voorstad van Lephalale in Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. In die 2011 Sensustabelle word Onverwacht as subplek 978038004 Lephalale Ext16 gelys.
afr_Latn_19
Los Hermanos Los Hermanos is 'n rockgroep van Rio de Janeiro, Brasilië. Die groep is in 1997 gevorm deur Marcelo Camelo (koor / kitaar), Rodrigo Amar (kitaar / sang), Rodrigo Barba (tromme) en Bruno Medina (klawerborde / bas-klawerbord). Tans is hulle op 'n uitgebreide hiatus en treë slegs sporadies op. Alhoewel die ...
afr_Latn_20
Gereformeerde kerk Johannesburg-Sentraal Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Sentraal was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die middestad en omstreke van die Goudstad. Weens die drastiese afname in die getal Gereformeerdes in die westelike, sentrale en oostelike gebiede ...
afr_Latn_21
Gereformeerde kerk Johannesburg-Noord Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Noord was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordweste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Melville.
afr_Latn_22
Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die weste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Brixton.
afr_Latn_23
Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid is die laaste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat die naam van die stad Johannesburg bevat nadat vyf ander kerke met dié naam ontbind het, naamlik die Gereformeerde kerk Johannesburg (later genoem Johannesburg-Mayfair en ...
afr_Latn_24
Westoe Westoe is 'n besondere huis in die Kaaps-Hollandse boustyl. Die huis is geleë in Westoestraat, Observatory (Kaapstad) en sy erf grens aan die suidekant aan Coornhoop. Tot 1785 was die terrein deel van Coornhoop. Toe het Helena Jonasse, die weduwee van Claas Coert, daardie deel van haar grond bemaak aan drie me...
afr_Latn_25
Abū Nuwās Abū Nuwās al-Ḥasan ibn Hānī al-Ḥakamī (ca 750 - 810), of net Abū Nuwās (Arabies: ابو نواس‎; Persies: ابو نواس‎‎, Abū Novās) was 'n Arabiese digter. Vandag word hy as een van die grootste klassieke Arabiese en Persiese digters beskou. Tydens sy lewe het hy 'n meester van al die hedendaagse genres van Arabiese...
afr_Latn_26
Ashoka die Grote Ashoka die Grote (ook Ashok) was 'n groot heerser van die Mauryaanse Ryk wat van 268 tot 231 v.C. regeer het. Sy naam beteken "Hy wat deur die gode geliefd is en wat vriendelik met almal is". Ashoka word dikwels een van Indië se grootste heersers genoem. Ná baie militêre oorwinnings het hy oor 'n paa...
afr_Latn_27
Gereformeerde kerk Roodepoort Die Gereformeerde kerk Roodepoort was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Wes-Randse stad Roodepoort.
afr_Latn_28
Anys Anys (Pimpinella anisum) is 'n blomplant in die Apiaceae-familie inheems aan die oostelike Middellandse See-streek en Suidwes-Asië. Die geur toon ooreenkomste met 'n paar ander speserye, soos steranys, vinkel en soethout ("drop"). Anys is 'n kruidagtige eenjarige plant wat tot 'n meter of hoër groei. Die blare a...
afr_Latn_29
Gereformeerde kerk Wilropark Die Gereformeerde kerk Wilropark is die jongste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Wes-Randse stad Roodepoort. Wilropark het op 7 Junie 1981 van die Gereformeerde kerk Witpoortjie afgestig wat op sy beurt op 8 Oktober 1972 van die Gereformeerde kerk Roodepoort afge...
afr_Latn_30
Gereformeerde kerk Witpoortjie Die Gereformeerde kerk Witpoortjie is die tweede jongste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Wes-Randse stad Roodepoort. Die gemeente het op 8 Oktober 1972 van die Gereformeerde kerk Roodepoort afgestig, wat op sy beurt in 1957 van die Gereformeerde kerk Florida a...
afr_Latn_31
Gereformeerde kerk Ontdekkers Die Gereformeerde kerk Ontdekkers is een van vyf (in 2015) gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat heeltemal of deels in die Wes-Randse stad Roodepoort geleë is. Ontdekkers het op 6 Augustus 1966 van die Gereformeerde kerk Florida afgestig in die gebied Discover, tussen ...
afr_Latn_32
Gereformeerde kerk Linden Die Gereformeerde kerk Linden is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordweste van Johannesburg.
afr_Latn_33
Gereformeerde kerk Delarey Die Gereformeerde kerk Delarey was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, deels in Roodepoort en deels in Johannesburg, waarvan die naam in 1998 Bergbron geword het nadat Johannesburg-Wes en die Melville-gedeelte van die Gereformeerde kerk Johannesburg-Noord by Delarey ingel...
afr_Latn_34
Gereformeerde kerk Bergbron Die Gereformeerde kerk Bergbron is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, deels in Roodepoort en deels in Johannesburg, wat in 1998 ontstaan het toe die gemeente Delarey se naam verander het nadat Johannesburg-Wes die Gereformeerde kerk Delarey ingelyf is.
afr_Latn_35
Nyabêla Nyabêla (1825/30 – 1902) in Afrikaans ook bekend as Niabel, was gedurende die negentiende eeu 'n opperhoof van die Ndzundza-Ndebele. Hy word onthou vir sy stryd teen blankes vir beheer oor sy stam se eie grondgebied.
afr_Latn_36
Fenegriek Fenegriek (Trigonella foenum-graecum) is 'n eenjarige plant in die familie Fabaceae, met blare wat uit drie klein eierrond tot langwerpige blaartjies bestaan. Dit word wêreldwyd verbou as 'n semi-droë gewas, en sy saad is 'n algemene bestanddeel in geregte van die Indiese subkontinent. Fenegriek word gebrui...
afr_Latn_37
Gereformeerde kerk Bellville Die Gereformeerde kerk Bellville is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die noordelike stadsgebiede van Kaapstad.
afr_Latn_38
Salmah Ismail Biduanita Negara Puan Sri Datin Amar Salmah binti Ismail, AMN beter bekend as Primadona Saloma (22 Januarie 1935 – 25 April 1983) was 'n Singapoers-Maleisiese sangeres, film aktrise en mode-ikoon wat in die laat 1950's beroemd geword het. Sy was die tweede dogter in haar gesin. Haar ouer suster was die a...
afr_Latn_39
Gereformeerde kerk Glencoe Die Gereformeerde kerk Glencoe was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die dorp Glencoe in KwaZulu-Natal. Die Gereformeerde kerk Glencoe was met sy stigting in 1950 slegs die vierde gemeente van dié kerkverband in die destydse provinsie Natal. Vryheid is in 1897 gestig...
afr_Latn_40
Gereformeerde kerk Ladysmith Die Gereformeerde kerk Ladysmith is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op die dorp Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die gemeentegrense het tradisioneel ook die dorpe Bergville, Colenso en omliggende gebiede ingesluit, maar vandat die Gereformeerde kerk Estcourt in 20...
afr_Latn_41
Gereformeerde kerk Estcourt Die Gereformeerde kerk Estcourt was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die dorp Estcourt in KwaZulu-Natal, maar dit het ook die dorpe Mooirivier, Weenen en Winterton ingesluit.
afr_Latn_42
Gereformeerde kerk Vryheid Die Gereformeerde kerk Vryheid is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die KwaZulu-Natalse dorp Vryheid wat onder meer ook die dorpe Paulpietersburg (waar eens ook 'n Gereformeerde gemeente was), Babanango en Louwsburg insluit.
afr_Latn_43
Oribivlakte Die Oribivlakte is 'n plato tussen en by die samevloeiing van die Umzimkulurivier en die Mzimkulwanarivier in KwaZulu-Natal. Op groot skaal word met suikerriet geboer en daar is ook 'n kalkfabriek. Vanaf 'n twee meter lange uitstaande rots (van Tafelbergsandsteen) kan 'n skouspelagtige blik op die kloof va...
afr_Latn_44
Karowe AK6 Die Karowe AK6 is 'n diamant wat in die Karowemyn in Botswana ontdek is. Die uitvoerende hoof van 'n Kanadese maatskappy Lucara Diamond Corporation, William Lamb, het die ontdekking van die diamant op 18 November 2015 aangekondig. Die diamant weeg 1111 karaat en is 65 mm x 56 mm x 40 mm groot. Groot, onges...
afr_Latn_45
Gereformeerde kerk Pietermaritzburg Die Gereformeerde kerk Pietermaritzburg is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die KwaZulu-Natalse hoofstad, Pietermaritzburg. Hoewel Vryheid (1897) en Paulpietersburg (1899–1951) baie ouer as Durban (1922) is, was eersgenoemde twee gemeentes lank kerklik (ook...
afr_Latn_46
Gereformeerde kerk Durban Die Gereformeerde kerk Durban was 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die gelyknamige stad in KwaZulu-Natal wie se laaste erediens en daarmee saam die laaste Nagmaal op 3 November 2019 gehou is. Dié diens is gelei deur ds. Herman Coetzee van die Gereformeerde kerk Amanzi...
afr_Latn_47
Arthur Griffith Arthur Griffith (Iers: Art Ó Gríobhtha; 31 Maart 1872 – 12 Augustus 1922) was 'n Ierse politikus en skrywer. Hy was die stigter van die politieke party Sinn Féin, wat die politieke vleuel van die Ierse Republikeinse Leër geword het. Griffith het gesê dat die Uniewette van Groot-Brittanje en Ierland (18...
afr_Latn_48
Gereformeerde kerk Durban-Wes Die Gereformeerde kerk Durban-Wes was die derde gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Durban, KwaZulu-Natal, maar ook die eerste wat ontbind het. In die dekade ná 1960 het die Gereformeerde kerk Durban so gegroei dat dit wenslik was om nog 'n deel daarvan af te stig nada...
afr_Latn_49
Gereformeerde kerk Durban-Noord Die Gereformeerde kerk Durban-Noord is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) in die grootste stad in KwaZulu-Natal, Durban, maar die gemeentegrense sluit ook die gebied van Umhlanga af noordwaarts tot by Stanger in. Ds. J. Venter het op 23 November 1952 'n eredi...
afr_Latn_50
Gereformeerde kerk Pinetown Die Gereformeerde kerk Pinetown is, soos die naam aandui, 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) op Pinetown in KwaZulu-Natal Die Gereformeerde kerk Durban het op 17 Desember 1954 'n perseel op Pinetown gekoop en op 8 Junie 1957 is 'n kerksaal, bekend as die Amajuba-...
afr_Latn_51
Gereformeerde kerk Empangeni Die Gereformeerde kerk Empangeni is, soos die naam aandui, 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die KwaZulu-Natalse dorp Empangeni, maar dit sluit ook omliggende dorpe soos Mtubatuba, Eshowe, Melmoth, Richardsbaai en St. Lucia in. 'n Klein groepie lidmate in Zoeloelan...
afr_Latn_52
Gereformeerde kerk Amanzimtoti Die Gereformeerde kerk Amanzimtoti is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika met sy middelpunt in Winklespruit by Kingsburgh, suid van Durban, aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Dié gemeente se geskiedenis is nou verbonde met dié van Mooi Hawens, die Residentia-stigting se...
afr_Latn_53
Gereformeerde kerk Suidkus Die Gereformeerde kerk Suidkus is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op Port Shepstone aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dit sluit ook onder meer Margate, Port Edward, Hibberdene, Ramsgate en Uvongo in, met ander woorde die hele suidkus suid van Scottburgh tot aan die Oo...
afr_Latn_54
Boesmansrivier (dubbelsinnig) Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -33,20, long 23,52), Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -33,10, long 25,25), Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -32,89, long 23,22), Boesmansrivier (spruit in Wes-Kaap, lat -32,68, long 21,87), Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga), B...
afr_Latn_55
Gereformeerde kerk Newcastle Die Gereformeerde kerk Newcastle is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika op die dorp Newcastle in KwaZulu-Natal wat ook omliggende gebiede en onder meer die dorp Utrecht insluit. Die Gereformeerde kerk Newcastle is in 1960 gestig. Ds. F.J. du Toit Lessing het sy intreepr...
afr_Latn_56
Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga) Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmanspruit. Boesmanspruit is 'n spruit wat suid van Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei in 'n suidwestelike rigting tot dit by die Watervalrivier aansluit. Die Watervalrivier sl...
afr_Latn_57
Boesmansrivier (KwaZulu-Natal, lat -28,76, long 30,19) Die Boesmansrivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en 'n sytak van die Tugelarivier. Die rivier ontspring in die Drakensberge en vloei van daar in 'n oos na noordoostelike rigting. Die boonste opvanggebied is in die Giant's Castle-wildreservaat, noord ...
afr_Latn_58
Inselberg 'n Inselberg of eilandberg is 'n geïsoleerde rotsheuwel of klein berg wat skielik uit 'n effens skuins of nagenoeg gelyk vlakte oprys. In Suider- en Suidsentraal-Afrika staan inselberge van graniet as koppies bekend. Die woord is aan die ooreenstemmende Nederlandse woord, kopje, ontleen en word ook in Engel...
afr_Latn_59
Baardskeerder-spinnekop Die baardskeerder-spinnekoppe (Solifugae) is 'n orde van geleedpotige, spinnekopagtige (Arachnida) diere, wat ook onder andere haarskeerders, jagspinnekoppe en rooiromanne genoem word. Hulle is egter nie regte spinnekoppe nie. Die orde omvat meer as 1 000 spesies in ongeveer 153 genera. Die di...
afr_Latn_60
Gereformeerde kerk Aranos Die Gereformeerde kerk Aranos is 'n Gereformeerde gemeente in Namibië. Dit was die derde oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië, maar het in 2016 sy verbintenis met die Gereformeerde kerkverband (GKSA) beëindig. Met 16 belydende en vyf dooplidmate einde 2014 was dit die tweede...
afr_Latn_61
Gereformeerde kerk Outjo Die Gereformeerde kerk Outjo was die tweede oudste Gereformeerde gemeente in Namibië, maar het die kerkverband in 2016 verlaat saam met die gemeentes Aranos, Biermanskool, Khomas-Hoogland en Namib-Kus. Van laat in die 19de eeu met die stigting van die NG gemeente Mariental (as Gibeon) tot in ...
afr_Latn_62
Gereformeerde kerk Gobabis Die Gereformeerde kerk Gobabis is die oudste Gereformeerde gemeente in Namibië. Einde 2015 was dit, wat sieletal betref (300), die naasgrootste van die tradisionele Gereformeerde kerke in dié land.
afr_Latn_63
Mark Behr Mark Behr (19 Oktober 1963 – 27 November 2015) was 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer wat in Tanzanië gebore is. Hy het in Afrikaans sowel as Engels geskryf. Sy debuutroman, Die reuk van appels (1993), later vertaal as The Smell of Apples (1995), is in Suid-Afrika met die M-Net-, Eugene Marais- en CNA-lite...
afr_Latn_64
Blougrys Blougrys is 'n medium blouerige grys kleur. 'n Ander naam vir die kleur in Engels is livid; afgelei van die Latynse kleurterm lividus, wat verwys na 'n "dowwe loodblou" kleur.
afr_Latn_65
Gereformeerde kerk Biermanskool Die Gereformeerde kerk Biermanskool was 'n Gereformeerde gemeente in Namibië, maar het die GKSA in 2016 verlaat. Die gemeente het die onderskeiding gehad dat sy kerkgebou die oudste Gereformeerde kerk was wat steeds in Namibië in gebruik was.
afr_Latn_66
Boom van Samespreking Die Boom van Samespreking (ook bekend as die "Boom van Sameswering") is 'n olienhoutboom op die plaas Onze Rust in die omgewing van Bloemfontein. Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. M.T. Steyn, die laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Gesprekke met vriende en besoekers en...
afr_Latn_67
M.T. Steyn-gedenktekens Daar is verskeie monumente en ander gedenktekens vir pres. M.T. Steyn in Suid-Afrika en Nederland.
afr_Latn_68
Onze Rust Onze Rust was die plaas van president MT Steyn, die laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Dit is ongeveer 22 km ten suide van Bloemfontein geleë. Na die Tweede Vryheidsoorlog was dit veral van hier dat hy as leier en raadgewer vir die Afrikanervolk opgetree het. Die "Boom van Samespreking", 'n gro...
afr_Latn_69
Gereformeerde kerk Keetmanshoop Die Gereformeerde kerk Keetmanshoop is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerk in die suide van Namibië met sy middelpunt op die dorp Keetmanshoop, maar die gemeentegrense sluit ook die dorpies Aroab, Aus, Bethanie, Koës, Lüderitz en Rosh Pinah in. Omdat die gemeente in kombinasie met Ma...
afr_Latn_70
Gereformeerde kerk Mariental Die Gereformeerde kerk Mariental is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië met sy setel op die dorp Mariental, maar die gemeentegrense sluit ook die dorpe Kalkrand, Maltahöhe, Stampriet en Gochas in. Die gemeente is in 1966 gestig, in dieselfde jaar as Karasburg, en dit is tans...
afr_Latn_71
Gereformeerde kerk Karasburg Die Gereformeerde kerk Karasburg is die mees suidelike gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië en ook die kleinste met einde 2014 net 12 belydende en twee dooplidmate. Buiten die hoofdorp, Karasburg, sluit die gemeente ook plekke soos Ariamsvlei, Grünau, Noordoewer, Oranjemund en W...
afr_Latn_72
Asiatiese Suid-Afrikaners Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiërs maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse-gemeenskap van Suid-Afrika verwys.
afr_Latn_73
Microsoft PowerPoint Microsoft PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbiedingbestuursgereedskap. Powerpoint w...
afr_Latn_74
Gereformeerde kerk Windhoek-Suid Die Gereformeerde kerk Windhoek-Suid is die tweede oudste van die drie Gereformeerde gemeentes in die Namibiese hoofstad, Windhoek, en wat belydende lidmate betref, die grootste in die land.
afr_Latn_75
Gereformeerde kerk Windhoek Die Gereformeerde kerk Windhoek is die oudste van die drie Gereformeerde gemeentes in die Namibiese hoofstad, Windhoek. Die Gereformeerde kerk Windhoek was met sy stigting in 1937 die sesde gemeente in die destydse Suidwes-Afrika. In die distrik Windhoek, naby aan die dorpie Dordabis, het ...
afr_Latn_76
Gereformeerde kerk Okahandja Die Gereformeerde kerk Okahandja is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Okahandja. Dit is tans (2015) die 13de oudste gemeente van die Gereformeerde Kerk in Namibië.
afr_Latn_77
Gereformeerde kerk Grootfontein Die Gereformeerde kerk Grootfontein is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Grootfontein. Dis amptelik op 29 Mei 1943 gestig en het sy 75-jarige bestaan in die naweek van 26 en 27 Mei 2018 gedenk. Ds. H.S. van Jaarsveld, na wie die Gereformeerde kerk Biermanskool oorspronkli...
afr_Latn_78
Gereformeerde kerk Walvisbaai Die Gereformeerde kerk Walvisbaai is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Walvisbaai, maar dit sluit ook die nabygeleë Swakopmund in. Die Gereformeerde kerk Hentiesbaai het in 2006 van Walvisbaai afgestig, maar Walvisbaai se leraar is ook vir Hentiesbaai verantwoordelik. Walvis...
afr_Latn_79
2015 Aboe Dhabi Grand Prix Die 2015 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 29 November 2015 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.
afr_Latn_80
Gereformeerde kerk Tsumeb Die Gereformeerde kerk Tsumeb is 'n Gereformeerde gemeente op die Namibiese dorp Tsumeb, maar dit sluit ook die dorpe Oshakati (waar die plaaslike Gereformeerde gemeente net van 1988 tot 1990 bestaan het), Ruacana en Namutoni in. Die Gereformeerde kerk Tsumeb is op 26 Maart 1955 gestig, in d...
afr_Latn_81
Hendrik Gerhardus Stoker Hendrik Gerhardus Stoker (1899–1993) was 'n Calvinistiese filosoof. Hy is bekend daarvoor dat hy 'n eie wysgerige stelsel Wysbegeerte van die Skeppingsidee (1933) daargestel het. Johan Heyns het in "Denkers deur die eeue" Stoker as die grootste filosoof beskou wat Afrika opgelewer het.
afr_Latn_82
Sekhukhune Sekhukhune, ook gespel Sikukuni of Sekoekoeni (1814 – 13 Augustus 1882) was koning van die Marota. Sy ryk was geleë tussen die Limpopo- en Vaalrivier in die hedendaagse Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo.
afr_Latn_83
Atterbury Property Holdings Atterbury Property Holdings (meer bekend as net Atterbury of "Atterbury Property") is 'n eiendomsmaatskappy wat in 1994 deur Louis van der Watt en Francois van Niekerk in Pretoria gestig is. Die maatskappy se hooffokus is op die ontwikkeling van kleinhandelsentrums en handelsgeboue, maar r...
afr_Latn_84
Gereformeerde kerk Hentiesbaai Die Gereformeerde kerk Hentiesbaai is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Namibië op die kusdorp Hentiesbaai. Dit was, 16 jaar nadat Namibië onafhanklik geword het, die eerste nuwe Gereformeerde kerk wat in dié land gestig is. Die gemeente het einde 2014 'n sieletal van 58 gehad, ...
afr_Latn_85
Sweetpak 'n Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier. Hoewel dit gemaak is om in te oefen of om na 'n oefening te dra om die liggaam warm te hou, word sweetpakke ook dikwels gedra as vryetydskleding. Meeste Suid-Afrikaanse skole stel sweetpakke in hul skoolkle...
afr_Latn_86
Wildekomkommer Die wildekomkommer (Cucumis Myriocarpus) is 'n plantspesie wat deel is van die Cucurbitaceae-familie.
afr_Latn_87
Austin-Bergstrom Internasionale Lughawe Austin–Bergstrom Internasionale Lughawe (IATA: AUS, ICAO: KAUS) is 'n internasionale lughawe geleë in Austin, die hoofstad van Texas, in die Verenigde State, en bedien die groter Austin metropolitaanse gebied, die 34 grootste metropolitaanse gebied in die Verenigde State. Geleë ...
afr_Latn_88
Saadat Hasan Manto Saadat Hasan Manto (/ mɑːn,-tɒ /; Oerdoe: سعادت حسن منٹو, uitspreek [sa'ādat 'hasan' Manto]; 11 Mei 1912 - 18 Januarie 1955) was 'n Pakistani skrywer, dramaturg en outeur wat as een van die grootste skrywers van kortverhale in die Suid-Asiatiese geskiedenis bekend is. Hy het 22 bundels van kortverha...
afr_Latn_89
Gurdas Maan Gurdas Maan (Pandjabi: ਗੁਰਦਾਸ ਮਾਨ) is 'n Pandjabi sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy is bekend as een van die mees noemenswaardige sangers van die Pandjabi-taal. Hy is in die Indiese dorpie van Giddarbaha in die deelstaat van Pandjab gebore. In 1980 was sy liedjie "dil da maamla hai" 'n groot nasionale s...
afr_Latn_90
Gereformeerde kerk Centurion Die Gereformeerde kerk Centurion is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Centurion-gebied van Gauteng. Einde 2014 was dit met 1 009 belydende lidmate die vierde grootste gemeente in dié kerkverband en een van net vier met meer as duisend belydende lidmate. In daard...
afr_Latn_91
Fariduddin Ganjshakar Khwaja Fariduddin Masud Ganjshakar (Farīduddīn Masūd Ganjshakar; Punjabi: , 1173–1266) of net Baba Farid Ganjshakar (Punjabi, lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende Soefi-prediker, mistieke digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van Suid-Asië.
afr_Latn_92
Gereformeerde kerk Wapadrant Die Gereformeerde kerk Wapadrant is tans (2016) die grootste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Einde 2014 het die gemeente 1 689 belydende en 534 dooplidmate gehad, vergeleke met onderskeidelik 1 250 en 418 einde 2001. Dit was een van net vier Gereformeerde kerke met me...
afr_Latn_93
Gereformeerde kerk Rietvallei Die Gereformeerde kerk Rietvallei is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die suidooste van Pretoria. Met 1 369 belydende en 361 dooplidmate einde 2014 was dit toe die derde grootste Gereformeerde kerk; net Wapadrant en Randburg was groter, terwyl die enigste ander g...
afr_Latn_94
Gereformeerde kerk Waterkloofrand Die Gereformeerde kerk Waterkloofrand is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die ooste van Pretoria wat voorstede soos Brooklyn-Suid, Erasmuskloof, Nieuw-Muckleneuk, Sterrewag, Waterkloof en Waterkloofrif insluit. Einde 2014 het die gemeente 297 belydende en 77 d...
afr_Latn_95
Afkykontwerp Afkykontwerp (ook truwaartse ontwerp of terugingenieuring) is dié proses waartydens 'n produk ondersoek word om te sien wat dit doen en die interne werking daarvan te bepaal. Die kuberwoordeboek verklaar die term soos volg: reverse engineer [v] terugingenieur, teruggenieur, demonteer en rekonstrueer, ontr...
afr_Latn_96
Gereformeerde kerk Derdepoort Die Gereformeerde kerk Derdepoort is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Pretoria wat voorstede soos East Lynne, Jan Niemandpark en Waverley-Oos insluit.
afr_Latn_97
BIOS BIOS, 'n akroniem vir Basic Input/Output System, is 'n biblioteek met 'n stel basisinstruksies vir die eerste kommunikasie tussen die hardeware en die bedryfstelsel. Tydens die opbring van 'n persoonlike rekenaar, wanneer die bedryfstelsel nog nie gelaai is nie, is dit ook die enige sagteware wat beskikbaar is. ...
afr_Latn_98
Gereformeerde kerk Akasia Die Gereformeerde kerk Akasia is 'n gemeente van die Gereformeerde Kerk in die noorde van Pretoria.
afr_Latn_99
End of preview. Expand in Data Studio

No dataset card yet

Downloads last month
138