text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
wat is karin se huis telefoonnommer | email_querycontact |
antwoord alle e-posse ontvang tussen tien n. m. en sewe v. m. elke dag | email_sendemail |
alle eposse wat tussen tien n. m. en elke dag sewe v. m. moet geantwoord word | email_sendemail |
tussen tienuur n. m. en sewe-uur v. m. elke dag moet alle e-posse wat onvang is geantwoord word | email_sendemail |
ja ek wil kyk | email_query |
my vriend e-pos my om te kyk | email_query |
antwoord op alle e-posse ontvang vanaf tien n. m. tot nege v. m. | email_sendemail |
alle e-posse ontvang tussen tien n. m. tot nege v. m. moet beantwoord word | email_sendemail |
tussen tien n. m. tot nege v. m. alle e-posse wat ontvang word moet beantwoord word | email_sendemail |
e-pos werkspan hierdie week se skedule | email_sendemail |
stuur help slegs na jamie | email_sendemail |
stuur slegs na janine help | email_sendemail |
antwoord terug vir emily | email_sendemail |
maak 'n nuwe epos vir sandra | email_sendemail |
engelse toets form e-pos van mari | email_query |
pieter linux opgradeer e-pos | email_query |
stuur baie dankie ma vir ma | email_sendemail |
stuur e-pos aan melissa jantjies | email_sendemail |
stuur e-pos na pieter | email_sendemail |
stuur e-pos baie dankie aan sarah as 'n antwoord | email_sendemail |
waar woon hierdie vriend | email_querycontact |
stuur e-pos aan mama dat ek na die partytjie gaan | email_sendemail |
stuur e-pos aan papa ek gaan na die verjaarsdag partytjie toe | email_sendemail |
kyk e-pos en wat die nuutste onderwerp is | email_query |
wat is die eerste vyf onderwerpe in die epos | email_query |
wys vir my al die e-posse wat onlangs ontvang is | email_query |
lys die eposse onlangs ontvang in alfabetiese orde | email_query |
wys al die onlangs ontvange e-posse met tydstempel | email_query |
stel saam 'n e-pos aan aaron | email_sendemail |
maak 'n e-pos aan aaron | email_sendemail |
stel saam 'n e-pos vir jack | email_sendemail |
antwoord gou vir jack | email_sendemail |
is enige gebeurtenis boodskap beskikbaar in die laaste twee dae | email_query |
enige nuwe e-pos vanaf jack | email_query |
waar werk pieter op die oomblik | email_querycontact |
het ek karin swart se kontak | email_querycontact |
wat is die adres van karin venter | email_querycontact |
hoeveel van hulle is belangrik | general_quirky |
het ek die antwoord vanaf charlotte in verband met gister se navraag | email_query |
voeg 'n nuwe epos by | email_addcontact |
was daar enige e-pos oor die verkeerde bespreking in sia | email_query |
ek moet 'n antwoord vir karin stuur | email_sendemail |
maak oop nuwe e-pos vir ongeleesde e-posse | email_query |
kyk vir nuwe e-posse | email_query |
stuur e-pos aan ma en sê vir haar sien haar by grandwest casino | email_sendemail |
stuur epos aan baas voel nie lekker nie sal n siek dag neem | email_sendemail |
antwoord die e-pos | email_sendemail |
maak oop alle e-posse vanaf stefan | email_query |
stuur 'n e-pos aan pieter sê vir hom ons gaan vandag sewe n. m. vir aandete ontmoet by ocean basket | email_sendemail |
stuur e-pos aan brinley ek wil haar môre om twee n. m. ontmoet in kantoor | email_sendemail |
kyk of daar enige nuwe e-pos is | email_query |
olly sê vir my asseblief die kontakbesonderhede van my broer | email_querycontact |
sê vir my die straatadres van my facebook vriend george | email_querycontact |
sê vir my die kantoor adres van my broer | email_querycontact |
stuur e-pos aan rowan om vir my vandag te ontmoet die aand | email_sendemail |
stuur e-pos aan my oom oor die situasie van die huidige weer | email_sendemail |
skryf e-pos aan my maatskappy vriend om die taak môre in te handig | email_sendemail |
kyk of ek enige e-pos gekry het vanaf johan | email_query |
het ek enige nuwe e-pos vanaf my maatskappy | email_query |
wat is die e-pos wat ek gekry het vanaf my meisie | email_query |
stuur asseblief e-pos aan liza | email_sendemail |
stuur e-pos aan liz | email_sendemail |
kan jy koos op bring | email_querycontact |
wat is jasper se nommer | email_querycontact |
skakel my na johan se e-pos | email_querycontact |
stuur e-pos na jan se werk e-pos | email_sendemail |
stuur asseblief 'n e-pos na leon se nuwe e-pos leon by gmail dot com | email_sendemail |
ek het nuwe e-pos | email_query |
het ek enige nuwe inboks boodskap | email_query |
stuur hierdie boodskap na die familie groep | email_sendemail |
skryf hierdie boodskap aan my medewerker groep | email_sendemail |
e-pos familie met besonderhede oor die partytjie | email_sendemail |
e-pos tom die datum en tyd van môre se vergadering | email_sendemail |
stuur e-pos aan nina oor môre se werk partytjie besonderhede | email_sendemail |
is daar enige nuwe boodskap vanaf persoon a | email_query |
stuur pa 'n e-pos wat sê hoe is die weer hierdie week | email_sendemail |
e-pos pa hoe is die weer hierdie week | email_sendemail |
stuur 'n e-pos aan pa hoe is die weer hierdie week | email_sendemail |
kyk onlange e-posse en sê vir my hulle senders en onderwerpe | email_query |
vind die senders en onderwerpe van onlangse e-pos | email_query |
hoe oud is mari s. | email_querycontact |
wat is mariska s. se verjaarsdag | email_querycontact |
wat is mari s. se telefoon nommer | email_querycontact |
antwoord op amy se e-pos dat ek terug sal kom na haar toe | email_sendemail |
vertel vir my van mari s. in my kontakte | email_querycontact |
voeg epos by | email_addcontact |
redigeer kontakte | email_addcontact |
ongeleesde e-posse | email_query |
hoeveel teks boodskappe het johan smit aan my gestuur in die laaste twaalf maande | email_query |
reageer asseblief op gerhard se e-pos wat sê dat sy idee fantasties is | email_sendemail |
stuur piet 'n beantwoord e-pos wat how waarsku oor die meeue by die strand | email_sendemail |
ek benodig jou om te antwoord op janine se e-pos deur te sê ons gaan laat wees | email_sendemail |
voeg dawid by gmail dot com by my kontakte | email_addcontact |
kan jy op soek en weer byvoeg johan se ou e-pos na my kontaklys | email_addcontact |
stuur aan die pos na nuwe e-pos adres | email_sendemail |
stuur 'n e-pos | email_sendemail |
nuwe e-pos | email_query |
stuur e-pos aan manlief om restaurantidees te vra | email_sendemail |
is dit jan se verjaarsdag binnekort | email_querycontact |
hoe oud is johanna | email_querycontact |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.