text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
waaroor en wie het ek verlede week 'n e-pos gestuur | email_query |
sal jy die e-pos na greg stuur | email_sendemail |
het ek enige nuwe e-posse ontvang | email_query |
nuwe e-pos ontvang dina het jy planne vir vandag | email_sendemail |
stuur e-pos aan tim | email_sendemail |
alexa skryf e-pos | email_sendemail |
trek op alle e-posse vanaf my vriend johan burger | email_query |
wys alle e-posse aan my gestuur vanaf amazon | email_query |
maak oop e-pos kyk boodskappe | email_query |
soek in e-pos nuwe boodskappe vanaf | email_query |
alle nuwe e-pos boodskappe | email_query |
stuur asseblief die volgende e-pos aan oom johan ja ek sal daar wees | email_sendemail |
stuur asseblief 'n e-pos aan oom johan wat vir hom sê dat ek daar sal wees | email_sendemail |
kyk ongeleesde e-posse | email_query |
nuwe e-posse ontvang in die laaste uur | email_query |
nuwe e-pos boodskap aan renier pieters laat vanaf werk stuur | email_sendemail |
skep nuwe boodskap na jannie by die werk watter tyd is jy af van my af stuur | email_sendemail |
wat is 'n paar onlangse e-posse in my inboks | email_query |
asseblief stuur vir pa 'n e-pos wat vra oor die weer in kaapstad | email_sendemail |
stuur asseblief vir ma 'n e-pos wat sê ek kan dit maak volgende week | email_sendemail |
kyk vir e-posse vanaf my baas | email_query |
het my baas vir my nuwe e-posse gestuur vandag | email_query |
asseblief stuur my familie 'n e-pos wat die volgende sê | email_sendemail |
vertel my familie dit in 'n e-pos | email_sendemail |
ek wil my e-pos so begin | email_sendemail |
olly kry alle nuwe pos | email_query |
daar is 'n e-pos wat jy na my vriend toe moet stuur | email_sendemail |
stuur e-pos aan kayla dat ek sal die werksaanbod aanvaar | email_sendemail |
stuur e-pos aan kurt dat ek gaan laat wees vir werk môre | email_sendemail |
kan jy die kontak informasie van die aangewysde persoon aan my verskaf | email_querycontact |
hoe kan ek hierdie persoon kontak | email_querycontact |
hoeveel onlangse e-posse het hierdie sender of onderwerp lyn | email_query |
ek moet marie jones se e-pos adres wysig na lees | email_sendemail |
wat is my vriend joe se foonnommer | email_querycontact |
het ma vir my geteks | email_querycontact |
het ek enige gemiste oproep vanaf patrick | email_querycontact |
e-pos my vriend oor ons planne vanaand | email_sendemail |
voeg die e-pos otto by gmail dot com by my kontakte | email_addcontact |
stuur e-pos aan nuwepos by gmail dot com | email_sendemail |
ek het 'n nuwe kontak newmail at gmail dot com stel saam e-pos | email_sendemail |
stoor daardie e-pos as 'n nuwe kontak | email_addcontact |
gebruik daardie e-pos adres as 'n kontak | email_addcontact |
voeg hierdie e-pos by 'n nuwe kontak | email_addcontact |
voeg die e-pos by my kontakte | email_addcontact |
ek het jou nodig om hierdie e-pos by te boeg in my kontakte | email_addcontact |
stuur asseblief 'n e-pos na die volgende e-pos adres us by gmail dot com | email_sendemail |
stuur ʼn e-pos aan schalk coetzee | email_sendemail |
stuur daardie e-pos aan james asseblief | email_sendemail |
kyk vir e-posse van skoonma | email_query |
sien e-posse vanaf ma | email_query |
berei voor ʼn antwoord e-pos aan mark | email_sendemail |
lees vir my die e-pos vanaf ma insluitend die onderwerp | email_query |
wat is die onderwerp van ma se laaste e-pos | email_query |
skep 'n nuwe e-pos adres | email_sendemail |
het ek boodskappe in my inbox asseblief | email_query |
raporteer wat is nuut in my e-pos inkassie asseblief | email_query |
enige nuwe e-posse | email_query |
enige nuwe e-posse vanaf die werk | email_query |
sien kliënt e-pos | email_query |
nuwe e-pos vanaf ma | email_query |
wys laaste e-pos vanaf ma | email_query |
het ek epos van my vriend roelien | email_query |
het ek enige onlangse e-posse vanaf my kontak gunstelinge | email_query |
stuur 'n versoek aan marthinus | email_sendemail |
stuur 'n herinner e-pos | email_sendemail |
hi google stuur asseblief e-pos aan ma ek kom huistoe op hierdie naweek | email_sendemail |
asseblief stuur 'n e-pos aan my man ek gaan laat wees vanaand | email_sendemail |
wat is maria smit se telefoon nommer | email_querycontact |
bly mary smith in hoofstraat | email_querycontact |
het ek enige e-posse gekry in die laaste tyd | email_query |
hoeveel nuwe e-posse het ek gekry | email_query |
stuur e-pos na nuwe e-pos adres | email_sendemail |
voeg by nuwe kontak en stuur e-pos | email_sendemail |
antwoord e-pos | email_sendemail |
stuur hierdie e-pos na ontvangde e-pos | email_sendemail |
stuur chris 'n e-pos sê het jy planne vanaand wil jy vir aandete gaan | email_sendemail |
het ek enige pos | email_query |
het ek enige boodskappe olly | email_query |
het ek enige e-posse vanaf johan | email_query |
antwoord op hierdie e-pos | email_sendemail |
ek wil antwoord | email_sendemail |
wys my my e-posse vir die afgelope uur | email_query |
bring op my nuutste e-posse | email_query |
skep asseblief nuwe kontak besonderhede vir jan | email_addcontact |
kan jy vir my my eie foonnommer sê | email_querycontact |
herinner my wanneer ma vir my 'n e-pos stuur | email_query |
vind iemand vir my | email_querycontact |
sal jy 'n e-pos aan kelsey vir my skryf | email_sendemail |
stuur 'n e-pos na my voorman | email_sendemail |
nou moet ek 'n e-pos aan my kollega skryf | email_sendemail |
sal jy die e-pos oop maak en ek wil graag 'n nuwe een saamstel | email_sendemail |
olly het ma my enige e-posse gestuur | email_query |
het ma enige e-posse vir my gestuur | email_query |
olly het ek enige e-posse van ma ontvang in die laaste tyd | email_query |
het ek enige e-posse vanaf ma gekry in die laaste tyd | email_query |
wat is johan se huis foon nommer | email_querycontact |
maak hierdie e-pos 'n nuwe kontak | email_addcontact |
skep 'n nuwe kontak met die e-pos | email_addcontact |
ek wil graag vir mari e-pos en vra of sy wil ontmoet na werk by shimmy beach club | email_sendemail |
kan jy vir maria e-pos en haar laat weet ek is op pad | email_sendemail |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.