text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
stuur e-pos aan joanne at a. o. l. dot com en voeg by as nuwe kontak | email_sendemail |
het ek enige e-pos | email_query |
verskaf inligting oor byron uit my kontaklys | email_querycontact |
alexa voorsien informasie oor piet vanaf my kontaklys | email_querycontact |
soek byron informasie | email_querycontact |
alexa soek op ben se informasie | email_querycontact |
watter informasie het jy op rekord in my inligting oor brandon | email_querycontact |
maak oop die kontak alex in die foonboek | email_querycontact |
lees die kontaknommer van andre uit my foonboek | email_querycontact |
stuur ʼn e-pos aan my vrou oor volgende week weer | email_sendemail |
e-pos asseblief my vrou oor volgende week se weer | email_sendemail |
skryf 'n e-pos oor volgende week se weer aan my vrou | email_sendemail |
enige nuwe e-pos | email_query |
hoeveel eposse het ek sedert gister | email_query |
skandeer my inkassie vir enige nuwe e-posse vanaf ruan | email_query |
het koos enige nuwe e-posse aan my gestuur | email_query |
stuur e-pos aan familie en sê ek is lief vir julle almal | email_sendemail |
e-pos aan my familie wat sê ek's lief vir julle almal | email_sendemail |
antwoord op reagan se e-pos van vanoggend | email_sendemail |
stuur 'n antwoord aan jannie vir sy e-pos wat vanoggend ontvang is | email_sendemail |
kyk inboks | email_query |
hoe skakel ek vir sara | email_querycontact |
verfris e-pos inboks | email_query |
het ek nuwe pos | email_query |
stuur die volgende e-pos aan my broer hi kom af vir aandete vanaand | email_sendemail |
asseblief stuur 'n e-pos aan piet se prinsipaal in verband met die vergadering wat ons môre het | email_sendemail |
kontak kontakte in | email_querycontact |
pas soek en kontroleer toe | email_querycontact |
asseblief stuur petro 'n e-pos oor sy kar | email_sendemail |
stuur 'n verjaarsdag e-pos aan my baas | email_sendemail |
bring asseblief op informasie oor 'n kontak | email_querycontact |
is daar 'n manier om inligting oor 'n kontak op te haal | email_querycontact |
lees my mees onlangse e-posse | email_query |
hoeveel e-posse het ek | email_query |
is daar enige nuwe e-posse | email_query |
wat is die jongste e-posse wat ek ontvang het | email_query |
wat is tienie se telefoonnommer | email_querycontact |
sê vir my die e-pos adres vir tannie elsabie | email_querycontact |
is daar enige nuwe e-posse in my inkassie van johan nou dadelik | email_query |
stuur asseblief ʼn e-pos aan my familie | email_sendemail |
skep 'n e-pos wat moet uitgaan na my familie | email_sendemail |
het ek enige nuwe e-posse vandag | email_query |
kan jy sien of ek enige nuwe eposse het | email_query |
antwoord asseblief | email_sendemail |
stuur 'n antwoord na daardie e-pos | email_sendemail |
stuur 'n e-pos aan wesley by die werk | email_sendemail |
stuur 'n e-pos aan my ma | email_sendemail |
het ek e-posse van sara ontvang | email_query |
het ek enige nuwe e-posse vanaf sara | email_query |
antwoord terug na ben smit | email_sendemail |
enige e-pos in die laaste uur | email_query |
het iemand vir my enige nuwe e-posse gestuur in die laaste uur | email_query |
ek is terug enige nuwe e-posse sedert ek weg is | email_query |
antwoord op sarah se e-pos | email_sendemail |
transkribeer e-pos inhoud | email_query |
voeg nuwe epos adres by | email_addcontact |
het linda bester op enige van my e-posse geantwoord vanoggend | email_query |
het ek enige ongeleesde e-posse vanaf pieter coetzee | email_query |
praat oor my nuwe e-posse | email_query |
maak oop nuwe e-posse | email_query |
wys vir my nuutste e-posse | email_query |
laat ek my mees onlangse e-posse sien | email_query |
het ek enige e-posse ontvang vanaf lisa | email_query |
het elana vir my enige e-posse gestuur | email_query |
het tom my al 'n e-pos gestuur | email_query |
ek moet 'n nuwe e-pos stuur hier is die adres en voeg dit dan by die kontaklys | email_sendemail |
stuur e-pos aan elanie en herhinner haar om nie die lemoene te vergeet nie in die oggend | email_sendemail |
stuur my skoonma 'n boodskap om die besprekings te bevestig voor vrydag anders gaan dit verval | email_sendemail |
antwoord op johan se e-pos vandag wat sê ek sal laat wees | email_sendemail |
wie is die mees herhaaldelik gebelde persoon in my kontaklys | email_querycontact |
wat is johan dreyer se adres | email_querycontact |
sien my posbus en laat weet my as daar enige pos na sewe vanoggend is vandag | email_query |
enige onlangse e-posse | email_query |
wat was die onderwerp van my laaste e-pos aan tom | email_query |
lees die e-pos gestuur deur hierdie kontak | email_query |
wat is die e-pos wat deur hierdie kontak gestuur is lees | email_query |
skryf 'n e-pos aan johan en lee | email_sendemail |
hoeveel nuwe eposse vandat ek laas gekyk het | email_query |
wys my my nuwe e-posse | email_query |
laat ek sien watter e-posse het ek | email_query |
watter e-pos kennisgewings het ek | email_query |
wie't my onlangs ge-e-pos | email_query |
wie het vir my e-posse gestuur hierdie week | email_query |
waaroor het ek e-posse gekry die week | email_query |
enige nuwe e-posse vanaf derek | email_query |
het maria al my e-pos geantwoord | email_query |
is daar al enige nuwe e-posse | email_query |
is daar enige e-posse vanaf die skool oor my konferensie | email_query |
alexa stuur nou vir ma 'n e-pos | email_sendemail |
is daar enige nuwe e-posse vanaf robert jones | email_query |
laat weet my as daar enige nuwe eposse van karel is | email_query |
kyk asseblief e-pos van ma | email_query |
het pa onlangs enige e-posse gestuur | email_query |
hi olly het ek enige nuwe e-posse | email_query |
maak oop alle ongeleesde e-posse | email_query |
hi olly het ek enige nuwe e-posse vanaf bennie oor die bulldog | email_query |
vind e-posse vanaf byron oor die boerboel | email_query |
watter ongeleesde e-posse het ek | email_query |
het johan smit vir my enige nuwe epos gestuur | email_query |
kan jy kyk of johan al my e-pos beantwoord het | email_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.